The Dorr Guesthouse
Review Summary
Eben S - Nov 2019
Overall score
Good location and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging en waarde vir geld.
Gastehuis is goed geleë met goeie en vriendelike diens van gasheer. Waarde vir geld vir die area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zelda B - Sep 2019
Overall score
Awesome guesthouse - right next to St Stithians school.
Charl S - Jun 2019
Overall score
Perfect for my business trip.
Nompumelelo S - Jun 2019
Overall score
Warm welcome and spotless clean.
Anzél H - Nov 2018
Overall score
Definitely recommended.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis aan te beveel.
Ons is baie tevrede na ons verblyf by The Dorr Guesthouse. Ons kon vroeër inboek en Severin was ‘great’ - hy het selfs vir ons wegneem-ontbyt gereël, omdat ons vroeg moes ry. Lekker vars vrugteslaai, so netjies verpak. Die lugversorging het baie gehelp. Die feit dat ‘hand wash’, ‘shampoo’ en ‘shower gel’ beskikbaar is, was ‘n ekstra pluspunt. Die kamer was ruim, skoon en netjies. Sal die plek beslis aanbeveel
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mandie N - Nov 2018
Overall score
It was just amazing! Everything perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was net ongelooflik! Alles perfek!
Alles wat net asemrowend van die begin af. Dit voel soos 'n tweede tuiste. Vriendelike behulpsame gasheer. Só welkom gevoel en sal dit verseker vir ieder en elk aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicki B - Oct 2018
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Dit was baie goed, dankie, en ek kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dillon J - Oct 2018
Overall score
Good, neat, value for money accommodation with a fantastic breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie, netjiese waarde-vir-geld-verblyf met 'n fantastiese ontbyt.
Heerlik gebly soos altyd. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charmaine F - Sep 2018
Overall score
Fantasties.
Leoni V - Sep 2018
Overall score
Accommodation was excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was uitstekend!
Verblyf was skoon en netjies. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was gemaak met soveel omgee en moeite. Was naby geleë aan ons bestemming. Vir seker 'n aanbeveling vir enige reisiger!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dillon J - Aug 2018
Overall score
Uitstekende diens. Uitstekende ontbyt.
Zelri S - Jun 2018
Overall score
Vriendelike, gemaklike verblyf.
Barend G - May 2018
Overall score
10/10.
Bianca G - May 2018
Overall score
Awesome plekkie.
Johan D - Apr 2018
Overall score
Uitstekend in 'n veilige buurt.
Maryna L - Apr 2018
Overall score
Uiters vriendelike, hulpvaardige diens!
Erich H - Apr 2018
Overall score
Baie vriendelike gasheer.
Rolf R - Mar 2018
Overall score
Perfek!
Stella D - Dec 2017
Overall score
Relaxed , clean and safe.
Kobus E - Dec 2017
Overall score
I can recommend The Dorr Guesthouse anytime, very good value for money, delicious breakfast and friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek kan The Dorr Guesthouse enige tyd aanbeveel, baie goeie waarde vir geld, heerlike ontbyt en vriendelike personeel.
The Dorr Guesthouse is baie goed geleë vir 'n besigheids besoek aan Sandton. Dit bied goeie waarde vir geld, daar is genoeg veilige parkering op die perseel. Die personeel is baie vriendelik, en die ontbyt is uitstekend. Ek kan die gastehuis enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lekina G - Dec 2017
Overall score
Excellence.
Tp E - Nov 2017
Overall score
Baie vriendelike, professionele hulp ontvang.
Ettienne B - Nov 2017
Overall score
Waarde vir geld.
Sonja D - Oct 2017
Overall score
Aangename verblyf en heerlike ontbyt!
- Capacity: 17 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 39 Goedehoop Crescent, Hurlingham Manor, Sandton, 2196, Gauteng
- No children under 10