The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Dunes Resort and Hotel | TravelGround
+30

The Dunes Resort and Hotel

Resort

Review Summary

3.6 out of 5from 13 reviews for The Dunes Resort and Hotel
Cleanliness
3.5/5
Service
3.2/5
Location
3.9/5
Safety
3.9/5
Value for money
3.4/5
Tanja B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tanja B
Family with teenagers

Very neat and peaceful atmosphere.

Love the duplex units! Very practically designed and geared. We enjoyed a quiet and peaceful atmosphere at the Dunes. The units are beautiful and well equipped. The service was excellent. We would have however enjoyed it if breakfast was included.

Tamlyn P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Tamlyn P
Family with teenagers

This family resort at a wonderful location is tired and under-equipped.

We had a wonderful visit to The Dunes in 2016 so were disappointed this time around. The kitchen was terribly under equipped, the TV cabinet in the lounge did not close and the floors and kitchen utensils were dirty. The fridge and freezer were unusable as they stank of fish. We eventually had a meek apology when I pushed the issue with reception. We felt pretty hard done by and unfortunately won't try again.

Sylvia V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sylvia V
Family with teenagers

Die self-sorg deel was pragtig maar die Hotel se geriewe is nie op standaard nie.

Met ons aankoms kon ons nie die een Trellidoor oopkry nie. Ontvangs het maintenance gestuur, wat saam met ons gesukkel het om eers later by house keeping te verneem dat hulle net een Trellidoor se sleutel het (die eenheid eienaar hou die ander een). Ons eenheid was ook nie die eerste dag skoongemaak nie omdat hulle ons nie verduidelik het house keeping het nie 'n sleutel vir die Trellidoor nie, so die moet oopgelos word. Die eerste aand het ons die restaurant besoek - al die boekies in die eenheid wys dat die restaurant 18:00 oop maak, maar dis 19:00. Daar gekom, het daar 'n toergroep by die hotel ingeboek wat toe beteken almal in die restaurant moet van die buffet eet vir R195 per kop. Die diens was uiters swak. Daar was net twee waiters daai aand vir 'n vol eetsaal, so hulle het kom vra of ons drankies wou hê toe ons kos al klaar was. Die kos was ongelukkig nie die geld werd nie (veral nie die malva pudding nie! - rou rys en klein uitgedeelde porsies) en ons het maar vir die res van ons vakansie van die restaurant af weggebly. Toe ons uitboek, was ontvangs seker ons moet die uitstaande geld inbetaal en moes ons van die huis af 'n EFT maak toe hulle later die dag hul fout agterkom. Buite op die kompleks wys daar dat daar 'n winkel binne is, maar ons het dit nie gekry nie. Die selfsorg-eenheid was goed toegerus, die swembaddens skoon en die strand pragtig, maar die oord se dienste kan regtig opgeknap word.

Riane V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Riane V
With spouse/partner

Kliëntediens bestaan nie.

Ons het nogal 'n dag vroeër gegaan en 'n ekstra nag bespreek. Hierdie oord het geen see-uitsig nie. Spesifiek daarvoor en vir 'n dubbelbed gevra. 2 enkelbeddens gekry. Kamer nie gediens op die 2de dag nie, ons het hul in kennis gestel met ons aankoms teen 17h00. Geen verskoning of ag gegee op klagte die volgende oggend met vertrek nie. Aandete was goed, maar ontbyte onsmaaklik.

Marlett H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlett H
Family with teenagers

Lekker.

Was rustig en vol doen in ons vereistes, die afstand na die see is egter baie verder as wat hulle dit laat klink het.

Susna S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susna S
Family with young children

Rustig, naby die see, kindervriendelik.

Ons het sommer in die hotelkamer oornag vir 2 aande. Die oord se eerste indrukke het my beïndruk: netjies, veilig, lekker plek vir die kinders om te speel en swem. Lekker maklik om by die strand uit te kom, te voet of gholf-karretjie, waar mens ook veilig voel om jou strand-goedjies te los. Ons sal weer daar bly, máár dan 'n selfsorg-eenheid bespreek: die hotelkamers is glad nie klankdig nie. Ons het dit baie ongelukkig getref waar personeel van die oord die oop kamer langs ons 03:00 die oggend gebruik het. Dit was baie onaangenaam. Ook dan, met die selfsorg hoef jy nie R120 te betaal vir koue eier en gegiste vrugte met ontbyt nie. Lekker ervaring, ongeag.

Adriaan G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adriaan G
Family with teenagers

Waarde vir geld.

Goed geleë en sal aanbeveel vir enige persoon wat 'n ontspanne vakansie wil ervaar.

Rina M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina M

Regtig baie lekker gewees en die moeite werd lieflike swembad en die kinders kon lekker swem, fietsry en speel.

Die aankoms was verrassend. Plek baie mooi en netjies, die ontvangs regtig vriendelik en waar ons gebly get was pragtige groot swembad. Die ontbyt was daar verskeidenheid en jy kan ook middagete daar eet. Die kamer was pragtig en rustig met die wit duvet. Daar was koffie, tee en yskas. Die hele plek was baie netjies en kinders kon lekker swem en speel. Sal dit regtig aanbeveel.

André B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
André B
With spouse/partner

Heerlik.

Pragtige oord. Personeel baie vriendelik, behulpsaam en doeltreffend en dit was in die middel van hulle spits-seisoen. Ontbyt was baie goed. Ons sal definitief weer die oord besoek.

Belinda V - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Belinda V
Family with young children

Wonderful and friendly staff and a beautiful place to relax, which is close to all major attractions.

The beautiful and neat room welcomed us and it was great with the swimming pool so close, especially for my 6 year old. The beach is absolutely stunning and the staff have been very friendly. Food was delicious and affordable and even the guests made you feel so welcome.

Russell A - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Russell A
With spouse/partner

A pleasant stay.

Nice, clean and spacious room. Big shower. Enjoyed that we could walk to the local restaurant for dinner and breakfast. Staff were very friendly and service was great. Will definitely stay again.

Wilfred V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Wilfred V
With spouse/partner

Goeie ligging.

Kamer was deel van twee kamers wat saam gebruik kan word. Die deur tussen die kamers laat ALLE klanke van naburige kamers deur (soos die TV wat langsaan om 04:00 aangeskakel word). Ons moes tydens bespreking gewaarsku gewees het. Die vloere in die kamer was vuil, selfs na ons versoek het dat dit gewas moes word. Diens in ontbytlokaal was pateties. Die tafels is nie weer gedek nadat die eerste gaste klaar was nie en nuwe gaste moes rondskarrel om eetgerei ens. bymekaar te maak. Personeel oor die algemeen onvriendelik.

Marisa A - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Marisa A
With spouse/partner

Patetiese diens. Lugversorging in kamers werk nie. Moes kamers skuif en die personeel is uiters onprofessioneel.

Daar word nie aan mens meegedeel dat die koste per nag aandete ook insluit nie. So in effek betaal jy baie duurder as wat jy moet. Die diens by The Dunes is pateties, geen lugversorging werk in die kamers nie, ons moes kamers skuif, ontbyt en aandete is swak. Regtig nie die geld werd nie en ek sal enige iemand afraai om daar te bly.

From R1 508
per night (for 2 people)
From R1 508
per night (for 2 people)
From R1 508
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 90 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Keurboomstrand Road, Keurboomstrand, 6600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjMmIyZTcyLTRlZDgtNDkxNi1hMmJjLTU4MGM5ZWYwOTFjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 508  per night (for 2 people) 13 5 1 4 Keurboomstrand Road Keurboomstrand 6600 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.00870279537 23.421969847186
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!