The Edge
Review Summary
Ilse-marie S - Dec 2020
Overall score
Heerlike ruim woning. Groter as wat ons verwag het.
Morne H - Mar 2020
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Ek kan met 'n geruste hart The Edge aanbeveel. Alles wat 'n mens benodig en ekstra. 'n Ware huis vanaf die huis! Ons kan nie wag om terug te gaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmarie H - Oct 2019
Overall score
Baie netjies, gerieflik en rustig.
Rika C - Dec 2018
Overall score
Ons het heerlik gebly.
Willem B - Dec 2018
Overall score
Dit was 'n plesier om hier te bly.
Candace P - Jul 2018
Overall score
Home away from home.
Wim G - Mar 2018
Overall score
Ek en my vrou het saam met twee volwasse kinders oorgebly vir 'n familietroue in die omgewing.
Morné S - Dec 2017
Overall score
An adventure.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Belewenis.
Netjies, mooi, skoon en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Edge's response
Ek is so bly julle het lekker gekuier by die see. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang as gaste.
Roedolla S - Sep 2017
Overall score
Absolutely cosy accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut gesellige blyplek.
Ek sal dit definitief aanbeveel vir al my familie en vriende. Waarde vir jou geld. Gesellige plek, loopafstand see toe en groot ruimtes en goed toegerus. Ons het heel tuis gevoel. Gasvry en vriendelike diens reg van die begin tot einde gekry, ons sal definitief weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Edge's response
Dankie vir hierdie positiewe terugvoering oor ons plekkie by die see. Dit was baie aangenaam om julle as gaste vir die naweek te hê. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Nita N - Mar 2017
Overall score
Neat big home with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese groot huis met als wat jy nodig het.
Ons het 'n goeie tyd gehad by The Edge. Genoeg ruimte vir ons eenjarige om rond te hardloop. Sal the Edge aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Cilliers Street, Franskraal, Franskraalstand, 7220, Western Cape
- All ages welcome