The Gallery Guest House
Review Summary
Chris S - Nov 2019
Overall score
Skoon, netjies, rustig.
Deon D - Aug 2019
Overall score
Vriendelik en gerieflik.
Read moreRhyno S - Aug 2019
Overall score
The farm atmosphere is always awesome for a Free State farm boy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plaas-atmosfeer is altyd awesome vir 'n Vrystaatboerseun.
Vir enige iemand wat hou van 'n plaasgevoel en wat nie omgee om wakker te word met die kraai van 'n haan op jou agterstoep nie. Daar's geen WiFi nie, geen DStv nie, geen luukshede nie, en dit het my perfek gepas om net bietjie stilte om my te hê. Ek sal The Gallery House enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johannes D - Oct 2018
Overall score
We had a lovely stay at a convenient and neat place with a very friendly Marina as hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gebly by 'n gerieflike en netjiese plek met 'n baie vriendelike Marina as gasvrou.
The Gallery is 'n heerlike plek om by oor te bly en word sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christel Z - Sep 2018
Overall score
Baie gawe mense, baie rustig, baie netjies.
Danie G - Aug 2018
Overall score
Gerieflik, mooi en skoon.
Bertus M - Aug 2018
Overall score
The sleeping quarters are nice, but the showers needs some attention.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die slaapplek is lekker, maar die stort kort aandag.
Die mense is baie vriendelik. Die slaapplek was perfek en warm. Die stort is net te min water en druk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sarie V - Jun 2018
Overall score
Baie lekker.
Francois K - May 2018
Overall score
Dit was heerlik.
Conrad H - May 2018
Overall score
Very nice, pleasant stay.
Lizette N - May 2018
Overall score
Wonderlik en baie rustig.
Gerrit M - Apr 2018
Overall score
Ongelooflik lekker.
Rachel M - Mar 2018
Overall score
Fantastiese diens in 'n netjiese eenheid.
Johann S - Mar 2018
Overall score
Bekostigbare akkomodasie.
Anika D - Mar 2018
Overall score
Regte “plaashuis” gevoel.
Jarred G - Mar 2018
Overall score
Good peaceful stay over, thank you.
Elmaré N - Mar 2018
Overall score
Baie lekker, rustig en ontspanne.
Freda G - Mar 2018
Overall score
Dankie Marina vir jou gasvryheid.
Ricci F - Mar 2018
Overall score
Stil en rustig.
Francis K - Feb 2018
Overall score
Dit was 'n pragtige, netjiese, lekker plek om te bly.
Suzette S - Oct 2017
Overall score
What warm feeling to get to a overnight place and receive the warmest welcome.
Anzelle V - Oct 2017
Overall score
Mooi, netjiese skoon plekkie.
Koba V - Oct 2017
Overall score
Definitief vir huis no 1 en 2.
The Gallery Guest House's response
Beste Koba,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Eenheid 3 is juis baie goedkoper as die ander eenhede omdat die badkamer buite op die stoep is. Hierdie is die eerste negatiewe kommentaar daaroor wat ons in 4 jaar ontvang. Ons glo die uitleg is steeds smaakvol en baie besoekers neem selfs foto's van die unieke dekor.
Met betrekking tot die 'spinnerakke' - julle het om 8h00 die oggend ingeboek in plaas van 14h00 soos gestipuleer, sonder om dit vooraf met ons te reël. Dus het ek nie kans gehad vir 'n laaste inspeksie soos ons gewoonlik doen nie. Ongeag daarvan sal ek beslis nog meer aandag aan algehele netheid gee. Ons waardeer kritiek om leemtes in ons opset uit te wys.
Pj S - Sep 2017
Overall score
Netjies, skoon en aangenaam.
Karl V - Sep 2017
Overall score
Very nice farm location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plaasligging was lekker.
Hierdie slaapplek was besonders netjies en vriendelik ingerig. Ons sou graag langer wou bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gavin J - Sep 2017
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Verblyf was baie aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inge K - Aug 2017
Overall score
Baie netjies, baie goedkoop.
Christoff J - Aug 2017
Overall score
Voel só tuis!
Niekie V - Aug 2017
Overall score
Was aangenaam verras. Baie skoon en netjies, sal verseker verblyf aanbeveel. Baie vriendelike gasvrou.
Charles C - Jul 2017
Overall score
Baie nice.
Anthonet K - Jul 2017
Overall score
Absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties.
Dit was skoon en netjies, gemaklik en gerieflik, die plek is bitter mooi. Ons sal definitief weer van die diens gebruik maak. Die gasvrou is uiters besorg of almal gemaklik is en sy gaan uit haar pad om jou so tuis as moontlik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Graehame B - Jul 2017
Overall score
Die plek om te bly as jy rus en vrede vir jou siel soek.
Read moreIna M - Apr 2017
Overall score
Baie rustig.
Rene V - Mar 2017
Overall score
Excellent hospitality and lovely relaxing atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende gasvryheid en lieflike rustige atmosfeer.
Marina het absoluut uit haar pad gegaan om addissionele familie te huisves en ek is baie dankbaar daarvoor. Dit is 'n lieflike toegeruste plekkie en baie rustig. Ek beveel dit met 'n lekker hart aan vir enigiemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelie V - Feb 2017
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige plekkie.
The Gallery Guest House, is definitief waarde vir geld. Ideale plekkie vir kuier en rus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christa D - Feb 2017
Overall score
Neat and clean accommodation, unfortunately the odour of cat urine was overwhelming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die akkommodasie was netjies en skoon, ongelukkig het die plek ongelooflik baie na katpiepie geruik.
Die akkommodasie was okei gewees!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilene M - Jan 2017
Overall score
Lovely and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en gasvry.
Ons het oorslaapplek gesoek vir een aand op ons pad terug vanaf Botswana. Dit was ideaal geleë en die verblyf is uit die boonste rakke. Stil, rustig, vriendelik en netjies! Ons sal definitief weer daar gaan oornag, mens kan met gemak meer as een aand bly, die gasvrou laat mens baie welkom voel en daar is tot 'n braaiplekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Natasja R - Jan 2017
Overall score
Home away from home and peaceful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Home away from home - rustig.
Ek het die wonderlikste ervaring gehad by The Gallery Guest House. Ek was in die proses om te verhuis Lichtenburg toe en het vir drie dae in die gastehuis oorgebly saam met my drie kinders. Die eienaar het addisionele kamers beskikbaar gemaak vir my seuns en het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak en ek sal Gallery Guest House vir 'n ieder en elk aanbeveel al is dit net om 'n "dying breed" te ontmoet, want die gasvryheid is besonders. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cherie V - Jan 2017
Overall score
Fantastic and peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties en rustige atmosfeer.
Het die verblyf baie geniet. Sal beslis weer daar vertoef as die geleentheid hom voordoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willie V - Nov 2016
Overall score
Nice and quiet, neat atmosphere!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike stil, netjiese atmosfeer!
Ons het heerlik gebly - die gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik en die plekkie was alles wat ons nodig gehad het vir 'n heerlike, rustige wegbreeknaweek! Die kamer was netjies en skoon en die stil, plaasatmosfeer was heerlik! Ons sal verseker weer van hierdie gastehuis gebruik maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jurie V - Sep 2016
Overall score
Ons het lekker gekuier en gerus.
D D V - Jul 2016
Overall score
Very neat and clean, nice and warm night's rest and hospitable reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon, lekker warm geslaap en ons is gasvry ontvang.
Baie netjies en gasvrye plek naby alles geleë en ons sal beslis weer gebruik maak van dit as die geleentheid hom voordoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daleen S - Jul 2016
Overall score
Plattelandse gasvryheid teen 'n bekostigbare prys.
Thea J - Jul 2016
Overall score
Very nice! The unit was clean and neat and we can recommend it any time!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker! Die eenheid was skoon en netjies en ons sal dit enige tyd aanbeveel.
Marina van The Gallery Guest House was baie vriendelik en het ook sommer vir ons 'n verwarmer aangesit om die kamer lekker warm te maak in die koue weer. Alles was skoon en netjies en dit was heerlik stil op die plaas. Ek sal enige tyd The Gallery Guest House aanbeveel. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marli S - Jun 2016
Overall score
Lovely accommodation in Lichtenburg.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf in Lichtenburg.
Pragtige kamers met gerieflike beddens en genoeg komberse. Die mense was baie vriendelik en gasvry. Daar was minder as 1 km se grondpad om by die gastehuis te kom. Baie goeie waarde vir geld, definitief die moeite werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Godfrey M - May 2016
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Melanie N - Apr 2016
Overall score
Baie lekker.
Jaco P - Apr 2016
Overall score
Baie nice plek!
The Gallery Guest House's response
Baie dankie, julle was self sterre!
Sune S - Mar 2016
Overall score
Heerlike plaaswegbreek met regte plaasgasvryheid.
Marthinus P - Mar 2016
Overall score
Fantasties.
Ronell L - Feb 2016
Overall score
Good value for money.
Jana G - Jan 2016
Overall score
Huislik en gemaklik en ruim.
Tshepang M - Dec 2015
Overall score
It was too refreshing, more like rehab!
Adele R - Nov 2015
Overall score
Was baie lekker en rustig.
Helen W - Oct 2015
Overall score
Fantastic setting and place.
The Gallery Guest House's response
We appreciate your favourable reveiw and had great pleasure in receiving you on the farm. I hope the new puppy has settled in comfortably with his new family. Looking forward to another visit from you in the future.
Tamsyn C - Oct 2015
Overall score
Ongelukkig moet ek sê dat ons glad nie ons een aand hier geniet nie.
Read moreThe Gallery Guest House's response
Goeie more Tamsyn,
Ek is jammer om te verneem dat jy 'n slegte ondervinding gehad het gedurende jou onlangse verblyf. Ongelukkig was ons nie bewus gemaak van enige probleme wat jy ervaar het nie. Ons is baie trots op ons goeie reputasie ten opsigte van ons dienslewering en higiëne, daarom sou ons graag enige probleme onmiddelik wou oplos, al was dit dan ook in die middel van die nag.
Ek het persoonlik die bed opgemaak die oggend voor julle sou arriveer en het spesiaal wit beddegoed gebruik, wat na my mening skoon was. Ek is baie jammer as dit 'n snaakse geruik het en sal in die toekoms meer aandag skenk daaraan.
Tydens julle verblyf het ek op 'n sekuriteitsrondte agter gekom dat die houtdeur van julle eenheid oop was, en dit toegemaak. Daar was stormwinde van meer as 50 km/h op die dag, wat dit moontlik kon maak vir stof en los hare om in die eenheid in te waai. Ons het wel die eenheid die vorige dag deeglik skoongemaak.
Ongelukkig is stof en diere deel van die plaas-opset en hoewel ons sorg dat troeteldiere geen toegang het tot die gaste eenhede nie, is dit wel moontlik dat toegang deur 'n oop deur verkry kon word.
Ons skenk aandag aan die klagte van die buur-eenheid se klankdigtheid en glo dit sal nie in die toekoms 'n probleem wees nie. Ek het self ook 'n paar nagte in die eenheid geslaap om die probleem van die TV in die woonkamer op te volg.
Nogmaals vra ek om verskoning vir die ongerief.
Truitjie O - Oct 2015
Overall score
Die plekkie was baie goed toegerus.
The Gallery Guest House's response
Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Dit was 'n voorreg om sulke spesiale gaste soos julle hier te kon ontvang.Mense soos julle
inspireer ons om nog harder te probeer. Baie groete -' Gallery' Gastehuis.
Elize P - Jul 2015
Overall score
Lekker oornagverblyf.
Zurika F - Jun 2015
Overall score
The rooms were cosy, clean and the owners are very hospitable!
Hennie L - Jun 2015
Overall score
This was really good to get up on the farm with all the birds and farm sounds.
Charlaine G - Jun 2015
Overall score
Ons was aangenaam verras dat die geriewe so goed was en dit so billik geprys was. Baie dankie! Skoon, netjies en lekker gebly.
Francois V - May 2015
Overall score
Baie netjies!
Susan D - Apr 2015
Overall score
Stilte, plaasatmosfeer en vriendelike opregte verwelkoming.
Marius J - Apr 2015
Overall score
Vriendelik, huislik, rustig en gerieflik.
Chanel V - Mar 2015
Overall score
Gerieflike en netjiese gastehuis.
Barry V - Mar 2015
Overall score
Het dit baie geniet.
Adriaan R - Mar 2015
Overall score
Baie hulpvaardig.
Magda V - Feb 2015
Overall score
Pragtige plek met dierbare gasvrou. Dit was regtig die moeite werd om rustig te raak met die mooiste omgewing.
Rene V - Jan 2015
Overall score
Baie lekker gebly en die hele proses deur LekkeSlaap was gerieflik en baie koste-effektief.
Janke V - Dec 2014
Overall score
Lekker ontspannend.
Adriaan S - Oct 2014
Overall score
Aangenaam!
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Rietgat Farm, Lichtenburg, 2740, North West
- All ages welcome