The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Gift | TravelGround
+19

The Gift

62 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 62 reviews for The Gift
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Mariana V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana V
With spouse/partner

Baie lekker.

Gasvrou was baie vriendelik. Die kamer is baie mooi en gerieflik.

Annolien d - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annolien d
With spouse/partner

Goeie ligging, uit die hoofstraat maar naby genoeg om see toe te stap.

Baie goed toegeruste, private selfsorg eenheid, netjies en skoon. Ons het die privaatheid geniet asook om te kon stap in die dorp en langs die see na die die Aguhlas Natuur-reservaat. Baie dankie Riaan en Annolien

Petula M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petula M
With spouse/partner

Good

Great, great, great, great, great, great, great.

Willem V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
With spouse/partner

Perfek

Ek was erg verbaas , plekkie perfek gelee en naby als wat jy nodig het , eienaar baie behulpsaam , sal die plekkie regtig aanbeveel

Jennifer M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jennifer M
With spouse/partner

A Home away from home

Rustig, vreedsaam mooi

Sandra K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra K
With spouse/partner

Uitstekende geriewe.

Ons het een nag oorgebly. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Jacques O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques O
With spouse/partner

Uitgerus, skoon, baie lekker.

Baie uitgerus en die fietse saam die pakket vir gebruik was vreeslik aangenaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Glenn L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Glenn L
With spouse/partner

It was home away from home. Very happy with our stay.

My wife had a tummy bug just after we arrived there and Mike and Liz were very caring and helped where possible.

Nalia V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nalia V
With spouse/partner

Die eenheid is skoon en netjies en goed toegerus.

Ons is gasvry ontvang, dit is rustig en stil en die tuin voor die eenheid, pragtig.

Charlotte D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charlotte D

Weggesteekte juweel geskik vir 'n heerlike vakansie.

Ons het net een nag daar gebly, maar sal beslis teruggaan vir 'n langer tydperk. Liz en haar man is so vriendelik en laat jou so tuis voel. Groot was ons verbasing toe Liz die deur van die kothuis oopsluit, en ons sien hoe oulik die plek ingerig is, met alles wat 'n mens benodig. Die netheid en higiëne het my opgeval, want ek nogal vol nonsens wat dit aanbetref.

Ulrike J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ulrike J
With spouse/partner

Exactly what the name says.

The photos don't do complete justice to The Gift. A very cute apartment with beautiful furniture and linen, and very well equipped. Our hosts were very nice and caring. If we have to sleep in the area again, we will definitely return here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat die naam sê.

Die foto's laat nie heeltemal reg geskied aan The Gift nie. 'n Baie oulike woonstelletjie met pragtige meubels en linne, en baie goed toegerus. Ons gashere was baie gaaf en besorgd. As ons weer in die omgewing moet oorslaap, sal ons definitief hierheen terugkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes P
With spouse/partner

Privaat en gemaklik.

Ons het lekker gebly eie privaat tuintjie en tekort aan niks. Ons sal The Gift overseer aanbeveel.

Andre V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With friends

Value for money.

Unit is neat, fully equipped and enough space.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Eenheid netjies, volledig toegerus en genoeg ruimte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frans E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans E
With spouse/partner

Dit was heerlik.

Ons was aangenaam verras. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen en nog meer. Die weer was ons nie gunstig nie, maar dit was beskut genoeg om te braai. Liz en Mike het ons verblyf 'n plesier gemaak. Absoluut fantasties vir oornag, dankie.

Dewald D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dewald D
With spouse/partner

Snoesige woonstel in een van die pragtigste dorpe in Suid Africa.

Net een nag daar oornag, sou graag langer wou bly, maar het alles wat ons nodig gehad het. Kaap Agulhas en Struisbaai is 'n plek waar mens jou hart kan verloor. Bestuurders is baie vriendelik en gesellig, gee graag raad oor eetplekkies en aktiwiteite in die dorp.

Elzie F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elzie F
With spouse/partner

Pragtige plek!

The Gift is 'n pragtige netjiese plek en eienaars net so vriendelik! Ek beveel dit sterk aan.

Dimitri D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dimitri D
With spouse/partner

Skitterend.

Baie lekker plek met skitterende en vriendelike gashere!

Corne S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne S
With spouse/partner

Baie netjies en het verskriklik welkom gevoel.

Dit was n wonderlike ervaring, Mike en Liz het uit hul pad gegaan om te help. Die netwerke was af vir die kaartmasjiene en atms en hulle het selfs geoffer om vir my kontant te leen. Hulle is regtig ongelooflike mense, het baie tuis gevoel.

Riana A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana A
With spouse/partner

Voorwaar 'n "Gift"

Wat 'n knus, "poppige" plekkie! Silwerskoon, met die mooiste aandag aan detail. Ons het heerlik gebly, die gasvrou, Liz, het ons baie vriendelik verwelkom. Ek moes na die 2de beker koffie in die pragtige privaat tuintjie die volgende oggend myself behoorlik wegskeur om aan die gang te kom. Die voëltjies was opvallend mak en het sommer hier digby ons geëet en gekwetter. Ja ek sal dit duisend maal aanbeveel!

Hendrik D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik D
With spouse/partner

Baie vriendelike gasvrou en netjiese verblyf.

Baie vriendelik ontvang. Netjiese en skoon verblyf wat meer bied as wat verwag word. Sal beslis aanbeveel vir enigeen wat daardie omgewing besoek om daar oor te bly. Liz en haar man was altyd beskikbaar om inligting oor die omgewing te gee. Baie dankie dat ons vir die paar dae daar kon oornag.

Dora V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dora V
With spouse/partner

Awesome mense en blyplek.

Ons het getoer en ongelukkig net een aand oor geslaap. Maar dit was heerlik daar.

Mieke G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mieke G
With spouse/partner

Dit was stil om ons, dis naby die see en ons kon gemaklik voel.

Ons self-catering was netjies. Dit was baie mooi en gerieflik. Die mense wat ons geakkommodeer het was vriendelik en wou heeltyd seker maak alles is reg! Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand om daar te slaap!

Leodri E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Leodri E
With spouse/partner

Teleurgesteld, sekere toestelle het nie gewerk nie.

Die warm water stortkraan het nie gewerk nadat ons 11:00 die aand na 'n hele dag se reis wou stort nie. Moes die hele naweek die kraan met 'n tang oop- en toemaak. Die DStv het nie gewerk nie. Die eienaar het nie eers toegesien dat alles in orde is voordat ons opgedaag het nie. Ons was nie baie beïndruk daarmee gewees nie en was dit nog die slegste oornagkeuse wat ons nog gemaak het.

The Gift's response

Hello Leodri, ons is bitter jammer dat jy so 'n teleurstellende tyd hier in Agulhas gehad het. Die kraan was 'n probleem, maar asseblief verstaan dat my man nie die kraan kop hier kon kry nie, wel in die Kaap na paasnaweek. Daar was warm water en julle kon stort.
Die DStv het ons 'n paar weke laat, installeer en ek dink nie dit kom al voor onder hierdie verblyf nie. Die vorige mense het dit uitgestel en my man het die elektrisiën laat kom om dit in te stel vir julle.
Onder omstandighede weet ek nie wat ons beter kon doen nie.

The Gift
Annelene J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelene J
With spouse/partner

The Gift is 'n pragtige woonstel wat jou dadelike laat tuis voel.

Liz en Mike was baie gasvry en ons het dadelik tuis gevoel. Die woonstel is baie netjies met kraakvars beddegoed en skoon handdoeke. Ons het die verblyf baie geniet.

Renier V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier V
With friends

Baie netjies en gerieflik.

Sien sterre.

Chantel E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel E
With spouse/partner

Lieflike verblyf!

Eienaar Liz en haar man het ons dadelik welkom laat voel! Huisie is pragtig, gemaklik, netjies en sentraal. Ons het 'n heerlike tyd gehad en sal vir seker in die toekoms weer bespreek en dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek waar mens dadelik tuis voel!

Samantha W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha W
With spouse/partner

Ontvangs en die atmosfeer was onbeskryflik goed.

Ek en my man het ons tyd by The Gift terdeë geniet. Die ontvangs en die atmosfeer was onbeskryflik goed.

June H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
June H
With spouse/partner

Baie vriendelike en behulpsame gashere.

Netjiese blyplekkie.

Miné S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miné S
With spouse/partner

Relaxing cottage with lots of character.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige kothuis met baie karakter.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angelique S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique S
With spouse/partner

Dit is uit en uit ongelooflike verblyf.

Mike en Liz is wonderlike mense. Dit is nie die eerste keer dat ons by hulle tuisgaan nie en ons sal beslis in die toekoms weer en weer by hulle bly. Baie dankie weereens vir julle gasvryheid. Ons het vreeslik lekker gebly.

Claudia S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudia S
With spouse/partner

Fantastic!

Lovely and clean accommodation. Hospitable owners! Beautiful area!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Lieflike, skoon verblyf. Gasvrye eienaars! Pragtige omgewing!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Samantha S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Samantha S
With spouse/partner

Baie mooi en netjies, met goeie matrasse, hulle kan dalk net die stortkop vervang.

Sien sterre.

Uschi P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Uschi P
With spouse/partner

Nice and cosy little place. Just a shame that the shower was broken and we could not take a bath.

We notified the owner of the broken shower but apart form that we had good stay and no complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker cosy plekkie. Net jammer shower was stukkend so ons kon nie bad nie.

Het eienaar verwittig van stukkend stort, maar verder lekker geslaap niks klagtes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johanna G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna G
With spouse/partner

Pragtig, gesellig en skoon. Heerlik gebly!

Ons was gasvry ontvang. Plekkie was pragtig en skoon en gesellig! Ons het dadelik tuis gevoel, wens ons kon langer gebly het.

Duard D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Duard D
With spouse/partner

Nice place to feel at home.

There for one night and well received. Place was easy to find. Very nice place, everything inside the apartment is unique. Fall asleep to the sound of the ocean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulike en voel tuis plekkie.

Was daar vir een aand en was baie goed ontvang en plek is maklik om te kry. Dit is 'n baie oulike plekkie en alles binne die woonstel is uniek. Slaap met die klanke van die see.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wessels E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wessels E
With spouse/partner

Baie goed in alle aspekte, sal terugkom en ook aanbeveel.

Sien sterre.

Esmarie D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmarie D
With spouse/partner

Ons het heerlik geslaap, gestort en geëet by The Gift!.

Die kothuis is pragtig en smaakvol ingerig en volledig toegerus. Liz en Mike is baie vriendelik en behulpsaam. Ons verblyf was werklik aangenaam en ons sal dit heelhartig aanbeveel.

Haidee J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Haidee J
With spouse/partner

Very pleasant. Everything top-notch. Friendly owners.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam. Alles was uit die boonste rakke. Vriendelike eienaars.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter M
With spouse/partner

Lovely, peaceful and relaxing, very nice.

Mike and Liz are two wonderful hosts. Nothing was too much trouble and they were very helpful. We use LekkeSlaap a lot and it's one of the best destinations we've stayed at to date.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig en ontspannend, baie lekker.

Mike en Liz is twee wonderlike gashere. Niks was vir hulle moeite nie en hulle was baie behulpsaam. Ons gebruik LekkeSlaap baie en dis een van die beste bestemmings wat ons nog in gebly het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise K
With spouse/partner

Peaceful, clean, everything you need.

Felt like home. We felt at home and relaxed immediately. No matter the wind, the little garden is sheltered and comfortable. No sea view, but you could hear the whisper of the sea. Wonderful! The Gift is not just the name of the cottage, Mike and Liz have "the gift" to make people feel at home. They are knowledgeable about the area and very helpful. We will difinitetly call again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, skoon en alles wat jy nodig het.

Dit het soos huis gevoel. Ons was onmiddellik tuis en op ons gemak. Die wind kan maar waai, die tuintjie is beskut en gemaklik. Geen see-uitsig nie, maar jy kan hom hoor. Heerlik! The Gift is nie net die naam van die kothuis nie, maar Mike en Liz het ook "the gift" om mense op hulle gemak te laat voel. Hulle is ingelig oor die omgewing en baie hulpvaardig. Ons sal vir seker terug wees vir nog 'n kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rudi F - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rudi F
With spouse/partner

Gesellige plekkie vir 2 wat ons baie geniet het!.

Ons het baie lekker gebly by The Gift. Dit was maar koud, maar ons het gebruik gemaak van die DVD's onder komberse wat die dag beter gemaak het. Dit was ook lekker om 'n draai te kon ry met die fietse waarmee ons Struisbaai verder kon verken. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n paartjie!

Elize G - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elize G
With spouse/partner

So-so.

The advertisement is not a true account of the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

So-so.

Advertensie weerspieël nie die blyplek nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Gift's response

Geagte gaste kan julle asseblief vir ons laat weet wat ons adverteer het wat nie voorsien was nie. Groete The Gift

The Gift
Chris F - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Chris F
With spouse/partner

Lekker ontspan en gerus.

Tipiese Kaapse stormweer ondervind. Goeie geleenthede vir fotografie geskep. The Gift bied alles, en die reisiger hoef niks saam te vat nie. 'n Binnebraai sou beslis handig gewees het gedurende die stormweer. Daar is wel volledige geriewe buite vir wanneer die weer beter is.

Andre S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Baie lekker.

Pragtige plekkie en ten volle toegerus. Die eienaars baie aangename mense - Ons het heerlik gerus.

Deon S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
With spouse/partner

Knus, netjies en sentraal. Lekker plek en baie privaat. Heerlik gebly.

Gawe gasheer en gasvrou. Netjiese eenheid. Heerlik gekuier en lekker gestap. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Netjies en skoon en goed toegerus.

Ilse L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ilse L
With spouse/partner

Rustige wegbreek.

Ons het 'n baie lekker, rustige naweekwegbreek gehad.

Aubry S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aubry S
With spouse/partner

Gerieflik en gemaklik.

Bekostigbaar, gemaklik en gerieflik. Sal beslis weer daar bly!

Angelique S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique S
With spouse/partner

Ongelooflik lekker.

Ons was so gelukkig met ons verblyf. Ons kannie wag om terug te gaan nie!

Inbal S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inbal S
With spouse/partner

Beautiful place and amazing people!

Mike and Liz are the best hosts ever! We really enjoyed our stay there. The apartment was so beautiful, cozy and clean. From the moment we arrived we felt at home! Liz and Mike were so welcoming and helped us with everything. We were sad that we had to continue with our trip because it was such a great place!

Mariëtte B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariëtte B
With spouse/partner

Ek kan dit aanbeveel.

Ons het net een nag oorgebly en L'agulhas en Struisbaai verken. Ons het heerlik gebly in die oulike, baie netjiese, silwerskoon plekkie met baie gawe eienaars.

Philip S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip S
With spouse/partner

Kamer met stortgeriewe. Ideaal vir oorslaap.

Ideaal vir reisigers wat elke nag op 'n ander dorp wil oorslaap. Netjies. Veilig. Vriendelike eienaars.

Karen C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen C
With spouse/partner

Rustige omgewing, stapafstand van die see af.

Ons het vriendelike, hartlike ontvangs gehad. Die plekkie is klein, maar smaakvol ingerig met alles wat nodig is. Die ideale gasheer en gasvrou, selfs een yskoue dag is ons verras met 'n heerlike warm koppie sop. Daar is moeite gedoen met klein goedjies om jou onmiddellik tuis en spesiaal te laat voel.

Nikki H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nikki H
With spouse/partner

Net wat ons siele nodig gehad het!

Ons sal definitief weer hier bly! Die eienaars is vreeslik vriendelik en behulpsaam en die eenheid het alles in wat ons nodig kon kry. Die stilte was heerlik!

Johann B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
With spouse/partner

Ons het net een nag by The Gift geslaap, maar dit was baie aangenaam.

Mike en Liz het ons baie welkom laat voel en baie moeite gedoen.

Peter L - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter L
With spouse/partner

Kort, maar baie aangename verblyf.

Die eenheid is goed en stylvol toegerus (sonder die onnodige tierlantyntjies en fieterjasies wat ongelukkig in so baie gastehuise/selfsorg-eenhede voorkom). Dis rustig geleë, baie naby aan die see. Die eienaars is besonder vriendelik en behulpsaam, maar respekteer gaste se privaatheid. Ons het lekker gebly en sal graag weer kom.

Magda E - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda E
With spouse/partner

Lekker privaat en rustig!

Ek sal enige tyd weer by The Gift tuis gaan. Nie net is dit privaat en rustig nie, maar jy word vriendelik ontvang. Die dag na jou eerste aand word daar gevra of als reg is tot jou verwagtinge. Dit gebeur nie by ander plekke nie. The Gift sal weer my bespreking kry as ons weer Kaap toe gaan met verlof, en ek sal definitief weer deur LekkeSlaap gespreek. Jul diens is puik!

Joan L - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Joan L

Enjoyed it immensely!

It was clean and neat with off road parking. The owners went out of their way to make sure that we were comfortable at all times. It was a very peaceful place and we enjoyed the birdlife and the great magazines as well!

Thys V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys V
With spouse/partner

Goeie verblyf en gasvryheid van die eienaars was onberispelik!

Dit was lekker om in The Gift te kon tuisgaan en ek kan die plek sonder twyfel aanbeveel.

Len O - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len O
With spouse/partner

Het ons huweliksherdenking gevier, twee nagte oorgebly. Het De Hoop besoek.

Dit was 'n baie rustige en lekker ervaring, het tuis en spesiaal gevoel en sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Michiel B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michiel B
With friends

Exactly what I needed

Exceptionally kind and friendly owners. Lovely and quiet area.

Rodney D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rodney D
Family with teenagers

Very friendly staff

Nice and clean. Owners are very friendly.

Erwee P - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erwee P
With spouse/partner

Lekker rustig en gemaklik.

Perfek vir 'n wegbreeknaweek!

From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Wessels Street, Agulhas, 7287, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5Sq2W4E7L7y1Ia5Mmvv4snmSTfdlGJuFRWXa3bZSLbboGJetyI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (sleeps 2) 62 5 1 5 29 Wessels Street Agulhas 7287 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.82228159373 20.022882315028
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!