The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Good Wood House | TravelGround
+18

The Good Wood House

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 4 reviews for The Good Wood House
Cleanliness
5.0/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.5/5
Vasti B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vasti B
Family with young children

Heerlike groot spasie met lieflike tuin vir kinders om in te speel.

Mareliese en Chris was wonderlike mense wat ons sommer vinnig laat tuis voel het. Die kinders kon lekker speel in die lieflike tuin. Die straat is stil en die kinders kon met hulle fietse op en af ry. Die lagoon is maklik bereikbaar met spasie waar jy kano kan insit. Die huis is netjies, skoon, het baie spasie en goed toegerus. Ons gaan definitief weer daar bespreek.

Ben O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ben O
Family with teenagers

Netjiese en gerieflike verblyf in stil, veilige, rustige en pragtige ligging.

Die tweede keer dat ons gesin hier tuisgaan. Pragtige, lowerryke huis digby die Touwrivier en ou treinspoor. Gerieflike akkommodasie met alle nodige bybehore. Die gashere was baie akkommoderend met redelike versoeke.

Andrea C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea C
Family with teenagers

Wonderful hosts and well equipped house flowing onto a beautiful garden - stunning oasis.

Fantastic haven with great hosts and very well equipped house. 3 good bedrooms and all you could possibly need from kitchen and washing machine.Great outdoor entertainment area flowing onto beautiful garden.

Ben O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ben O
Family with teenagers

Perfek.

Die akkommodasie het soos huis gevoel en was gerieflik, skoon, veilig en stil vir heerlike ontspanning. Gebruiksartikels was nuut en het gewerk. Genoeg boeke en bordspeletjies het gesorg vir heerlike gesinssamesyn. Lieflike voëllewe en lekker gemaklik naby die rvier en ontspanningsgeriewe. Sal vir seker weer hier kom uitspan. Chris en Marliese was uitstekende gashere.

From R1 400
per night (for 4 people)
From R1 400
per night (for 4 people)
From R1 400
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1026 Melkhout Avenue, Wilderness, 6546, Western Cape
  • No children under 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmY2RjYTFjLTU2OWItNDMwMC04ZjRmLTBmYTc1MjJiYjAxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 400  per night (for 4 people) 4 5 1 5 1026 Melkhout Avenue Wilderness 6546 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.992207630468 22.598213106394
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!