The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Grand Hotel | TravelGround
+22

The Grand Hotel

Review Summary

3.7 out of 5from 4 reviews for The Grand Hotel
Cleanliness
4.0/5
Service
3.5/5
Location
3.5/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.3/5
Theresis V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theresis V
Individual traveler

Wanneer ek reis en dit is moontlik verkies ek om in klein en sjarmante hotelle te bly. Veral die wat nog 'n ouwêreldse sjarme het. By die Grand Hotel het ek dit gevind met al die nodige moderne gerief van vandag.

Ek beveel The Grand Hotel aan omdat dit sentraal geleë is, prys is baie redelik. Die swembad is 'n groot pluspunt as een nie wil rondry die dag nie maar net langs die swembad wil ontspan met 'n boek.

Brian V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brian V
Individual traveler

Ek het rustig geslaap.

Die hotel is 'n ou gebou vol karakter, maar steeds netjies en aangenaam om in te bly. Die personeel het baie moeite gedoen om my tegemoet te kom.

Wayne S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Wayne S
Individual traveler

As gevolg van die naam The Grand Hotel ek gedink dis goeie diens, maar het nie verwag wat ek gekry het nie.

Ek gee The Grand Hotel 1 resensie as gevolg van die bar. Dis lekker en als, maar het verwag in my kamer moet DStv wees en nie in my kamer 'n TV wat stukkend is wat ek gesukkel het om aan te sit as gevolg van die afsitknoppie wat stukkend is nie. Maar die plek is mooi en breakfast was lekker toe ek dit die oggend ontvang het. Maar wat nog meer kan gedoen word is as hulle 'n ekstra kombuis insit vir mense wat nie 'n kombuis in hulle kamer het nie en die kombuis wat ek sou gebruik om my kos warm te maak was gesluit. Op sulke tye sal so 'n ekstra kombuis wat heeltyd oop staan daar gesit kan word vir kamers wat nie 'n kombuis het nie

The Grand Hotel's response

Geagte John
Baie dankie vir die terug voering. Indien jy die fout met die TV aangemeld het, sou ons onmiddelik daaraan aandag gegee het. Wat die ekstra kombuis aanbetref, dit is 'n hotel, nie 'n selfsorg eenheid nie. Daar is 'n volle gelisensieerde restuarant op die perseel en alle gaste is baie welkom om dit te gebruik. Aangesien daar 'n restuarant tot almal se beskiking is sien ek nie rede hoekom daar 'n spesiale kombuis vir gaste moet wees om hul eie kos warm te maak nie. Ons verkies dat gaste in die restuarant eet en nie in die kamers nie.

The Grand Hotel
Retha C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Retha C
Family with teenagers

Goeie diens ten spyte van 'n moeilike aand.

Die eienaars het ons baie goeie diens gegee. Daar was geen parkering vir ons voertuig behalwe in die straat. Daar was baie "verdagte elemente" wat deur die sekuriteitsmaatskappy verwyder is. Die hoteleienaars was so gaaf om vir ons te reël vir parkering by 'n familielid naby die hotel agter 'n sekuriteitsheining waarvoor ons baie dankbaar is. Die ander gaste was baie lastig aangesien hulle kliphard gevloek het toe hulle vanaf die kroeg af kamer toe gegaan het toe ons al in die bed was - iets wat jy nie gewoonlik by 'n "duurder instansie" kry nie. Dit was die enigste plek op ons vier-nag trippie waar ons so iets beleef het. Dit het lank aangehou en ons was later radeloos. By ontbyt was daar geen sap vir ons (die ander gaste het dit klaargemaak) en ons het 20 minute gesit en wag voor ons koffie (of enige iets anders) gekry het. Die ontbyt was heerlik en daar was baie opsies op die spyskaart.

The Grand Hotel's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is nuwe eienaars en waardeer elke bietjie terugvoering. Ons kon intussen die parkering wat ons daardie aand gebruik het op 'n permanente basis vasmaak en kan dus nou veilige parkering aan al ons kliënte bied. Ons vra verskoning vir die ander gaste se gedrag. Ons kan ongelukkig nie van die grondvloer af hoor indien gaste 'n lawaai op die tweede verdieping veroorsaak nie en indien gaste ons inlig sal ons dadelik die skuldige partye gaan aanspreek. Dis vir ons ook teleurstellend om te hoor dat daar mense is wat hulle so swak gedra die oomblik dat hulle nie onder toesig is nie. Koffie en alle maaltye word vars gemaak en neem dus bietjie langer, maar ons is bly om te hoor dit was van goeie gehalte. Ons hoop om julle weer te ontavng in die toekoms en hopenlik sal ons dan al heelwat verbetering aangebring het en sal julle die verblyf geniet.

The Grand Hotel
From R980
per night (sleeps 2)
From R980
per night (sleeps 2)
From R980
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 31 people
  • Check-in: 11:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 68 Barry Street, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5veZsJUk8lZCyL8iVwuLJGhtU7Y0IJVK85dR2Ui2eirqcoqfsd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R980  per night (sleeps 2) 4 5 1 4 68 Barry Street Robertson 6705 Western Cape 0860 022 102 11:00-20:00 10:00 -33.800433 19.8817999
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!