The Habit
Review Summary
Isabelle N - May 2022
Overall score
Was daar saam met kind by sportgeleentheid in Worcester.
Juanita B - May 2022
Overall score
Dit was goed, maar ons het bietjie onveilig gevoel met die ou deure wat net met 'n clip sluit.
Carl M - Mar 2022
Overall score
Gerieflik.
Johan N - Nov 2021
Overall score
Nice stay, easy to reach.
Read moreSunet D - Oct 2019
Overall score
Comfortable and neat with friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en netjies met vriendelike staf.
Ons het dit baie geniet en sal beslis terug wees. Kamers was skoon en staf was vriendelik en baie behulpsaam. Regtig 'n oulike plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Krischka V - Oct 2019
Overall score
Friendly and very helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en baie behulpsaam.
Het dit baie maklik gekry. Staff was baie hulpvaardig en kon sommer daar aandete ook geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Habit 's response
Beste Krischka, baie dankie dat jy The Habit as jou akkommodasie keuse gekies het tydens jou besoek aan Worcester. Ons is baie bly dat jy jou tyd by ons geniet het.
Ons waardeer jou ondersteuning en hoop dat jy weer in die toekoms by ons sal tuisgaan.
Vriendelike Groete
Tharina
Heinrich V - Oct 2019
Overall score
Goeie, skoon verblyf.
The Habit 's response
Beste Heinrich, baie dankie dat jy by ons tuisgegaan het tydens jou besoek aan Worcester. Ons is baie bly dat jy jou tyd by ons geniet het en hoop dat jy weer in die toekoms by ons sal bespreek. Ons waardeer jou ondersteuning geweldig baie.
Vriendelike Groete
Tharina
Karen L - Sep 2019
Overall score
The Habit was a nice surprise.
The Habit 's response
Dear Karen, thank you so much for staying with us this past weekend. We really appreciate your support and we hope we can accommodate you again when you visit the Breede River Valley.
Kind regards,
Tharina
Marietjie M - Aug 2019
Overall score
Gerieflik, netjies en veilig.
The Habit 's response
Hello Marietjie, baie dankie dat julle by The Habit oorgebly het. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Ek hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike Groete,
Tharina
Eienaar - The Habit Gastehuis
Elsje B - Jan 2019
Overall score
Gemaklik, netjies en vriendelike personeel.
The Habit 's response
Hello Elsje,
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het tydens julle besoek aan Worcester. Ons waardeer julle ondersteuning geweldig baie en dit was heerlik om julle hier te hê.
Vriendelike Groete,
Tharina
Marieke S - Nov 2018
Overall score
Heerlik gebly met baie vriendelike en behulpsame diens!
The Habit 's response
Hello Marieke,
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het tydens julle besoek aan Worcester. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike Groete,
Tharina
- Capacity: 23 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Porter Street, Worcester, 6850, Western Cape
- All ages welcome