Belgravia Accommodation at The Halfway House Hotel | TravelGround
+12

The Halfway House Hotel

Review Summary

3.9 out of 5from 19 reviews for The Halfway House Hotel
Cleanliness
4.2/5
Service
3.5/5
Location
4.2/5
Safety
4.1/5
Value for money
3.8/5
Jacques F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques F
Family with teenagers

Neat overnight stay in Kimberley.

Neat overnight stay with air conditioning in Kimberley. Family room big enough for family of 4. Pool a bonus in Northern Cape heat. Breakfast excluded.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese oornagverblyf in Kimberley.

Netjiese oornagverblyf met lugversorging in Kimberley. Familiekamer groot genoeg vir gesin van 4. Swembad 'n bonus in Noord-Kaap-hitte. Ontbyt uitgesluit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Halfway House Hotel's response

Goeie dag
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. U is enige tyd welkom hier by ons en ons hoop om u en u gesin gou weer te sien.
Lekker dag vir u. Liza

The Halfway House Hotel
Hildegarde L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hildegarde L
With spouse/partner

Netjies en baie modern.

Sien sterre.

The Halfway House Hotel's response

Goeiedag
Baie dankie vir mevrou se positiewe terugvoering. U is enige tyd welkom hier by ons en ons hoop om u gou weer te sien.
Lekker dag vir u. Liza

The Halfway House Hotel
Henry M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henry M
Family with young children

Baie lekker plek en waarde vir geld.

Baie lekker gebly, goeie diens en kos.

Ansunette D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ansunette D

Smaakvolle, skoon, netjiese en veilige verblyf in goeie ligging.

Die Halfway House Hotel is ‘n baie netjiese, smaakvol-gemeubileerde, skoon hotel. Ons het in die Family Room geslaap en dit was ruim genoeg vir vier volwassenes wat nie omgee om ‘n kamer te deel nie. Goeie waarde vir geld!

Esmari D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmari D
With spouse/partner

Very nice!

The Hotel went out of their way to accommodate us at a difficult time. Secure parking was a big plus. Nice modern historical theme and very neat. Beautiful coffee shop with delicious food available on site.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Die Hotel het uit hulle pad gegaan om ons te akkomodeer in 'n moeilike tydjie. Veilige parkering was 'n groot plus punt. Lekker modern historiese tema en baie netjies. Pragtige koffiewinkel met heerlike kos beskikbaar op perseel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carien F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien F
Family with young children

Absoluut die moeite werd.

Die hotel is 'n prentjie. Alles is so ongelooflik mooi en die personeel is behulpsaam en vriendelik. Dit was 'n bederf om blyplek hier te kon kry. Absoluut die moeite werd. Net jammer die befaamde / historiese kroeg was onder konstruksie en kon ons dit nie sien nie, maar ons sal vir seker weer hier bespreek.

Daleen H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen H
Family with teenagers

Verskriklik netjies met alles wat by benodig.

Ek beveel die plek sterk aan. Die geriewe is uitstekend en baie netjies en skoon. Die restaurant is by die hotel en die kos is van uitstekende gehalte.

Samil P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Samil P
With spouse/partner

Comfortable stay.

Comfortable rooms with a fridge and DSTV. The service I received from the staff was extremely friendly and helpful. The shower looks cool, but isn't very effective.

Mari B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari B

Comfortable.

Clean and comfortable stay. Secure parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Skoon, gerieflike verblyf. Veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Halfway House Hotel's response

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie.
Dankie dat u die Halfway House Hotel ondersteun het.

Vriendelike Kersgroete,
Sharon Jensen

The Halfway House Hotel
Petro S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Petro S
With spouse/partner

Gerieflike oornagverblyf.

Ons was onder die indruk dit is B&B aangesien die ontvangs nie die ontbyt-opsie uitgelig het nie. Het kluis en tasrak gemis aangesien dit 4 ster is.

The Halfway House Hotel's response

Baie dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit baie!

Ek vra onverskoning vir die feit dat die ontbyt nie behoorlik gekommunikeer was nie.

Ons neem kennis van u terugvoer, baie dankie.
Vriendelike groete,
Sharon Jensen

The Halfway House Hotel
Lynnette B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lynnette B
On business

Soveel potensiaal, jammer dit word nie benut.

Ek het 'n alternanief gesoek vir groot besigheidshotel. Daar geboek oor hul 'n gym het. Dit lyk regtig baie oulik. Maar hulle moet ordentlike onderhoud doen. In die kamers, badkamers, en ook die res. Verder moet housekeeping maniere geleer word. Die oggend wat ek uitboek is daar geen rede om 9 uur, nog voor uitboektyd, net in my kamer in te kom. Die ander oggend het hulle ook net ingekom sonder om te klop. En gepraat van handdoeke, dis dalk tyd vir nuwes.

Liza H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Liza H
Family with young children

Aaklig.

Ongewenste gaste het die aand om 10:30 ingeklok. Wat `n nagmerrie. Hulle het so geraas, was agressief dat ons noodgedwonge moes aandring op 'n ander kamer ver van die ongewenste gaste. My man het die 1ste en 2de keer wat hy uitgegaan het hulle gevra om rustiger te raak, asook om die veiligheidswag te gaan soek. Die veiligheidswag was nêrens te sien nie, asook geen noodnommers in die kamers, asook by ontvangs nie (ontvangs was gesluit). Teen die 3de keer wat hy uitgegaan het, was dit al amper 03:00 die oggend. Hy het aan ontvangs se deur gehamer waarna die wag al slapende agter die toonbank uit te voorskyn gekom het. Ons het `n ander kamer gekry. Hy het gesê dat hy geen kommunikasiemiddel het met `n bestuurder of sekuriteitsmaatskappy nie ook geen noodknoppie het nie. Ons het ten einde die polisie gekontak. My dogtertjie is 11 jaar oud en geen ouer wil hul kinders aan sulke gedrag blootstel nie. Wat die betaling betref voel ek dat ek my geld moet terugkry, aangesien ek vir 3 slaapplekke betaal het, maar op die ou end moes ons almal `n dubbelbed deel.

Angela V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angela V
On business

Very neat and convenient.

We stayed over for a business trip and had to share a room and were pleasantly surprised to find two double beds (Yay for not having to sleep in single bed). Our room and bathroom were spacious and spotless. We had a very comfortable stay and loved the fact that the Ocean Basket was situated at the hotel. We could enjoy a fabulous meal and a glass of wine and not worry about driving anywhere. The staff at the hotel are also very friendly and helpful! Will definitely recommend this hotel to our other colleagues! The only negative comment I can make is that as a person travelling for business the WiFi allocation per user of 500MB is a bit low.

The Halfway House Hotel's response

Dear Angela,

Thank you for taking the time to write the review, your feedback is much appreciated. I have noted your kind comments about the staff and will relay your comments.
We hope that we can host you again in the not too distant future.
Kind Regards,
Sharon

The Halfway House Hotel
Liezl A - May 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Liezl A
With spouse/partner

Dit is nie 4 sterre kwaliteit nie.

Vir die prys wat jy betaal en dit wat jy kry is nie wat ek van 'n 4-ster hotel verwag het nie. Ek was baie teleurgesteld. Met ons aankoms het ons nie water, of gebuik van die WiFi inligting soos ons vriende ontvang nie. Geen bo-lakens op die beddens en geen yskas. Vorige 4-ster hotelle waar ek tuis was het ten minste ontbyt vir so hoë bedrag ingesluit.

William G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
William G

Baie vriendelik ontvang.

Die restauarant word aanbeveel en die kamers is baie skoon en netjies.

Elsabe C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsabe C
On business

Die plek is baie nice.

Staff is baie vriendelik, die kos is regtig baie goed, die ontbyt is redelik. Die kamers is groot en die stort is groot sal weer daar gaan slaap.

Irma K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Irma K
Individual traveler

Decent accommodation but nothing special.

The hotel has a great location for anyone who needs to stop over between the Cape and Gauteng. Large room and bathroom that had the basics. Safe parking (a plus if you're travelling alone) but the hotel's vehicle was parked in such a way that I struggled to get my car out the next morgning. The lady at reception wasn't a paragon of helpfulness. But the biggest disappointment was the restaurant. On the website it claims to be a good, award-winning restaurant. Maybe that use to be the cause, but things have changed. Not even on the level of the Spur (which says a lot). So you basically don't have any other option than the Ocean Basket next door. I really expected more. So I would recommend it because of the location, but the res is so-so.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gawe verblyf maar niks spesiaal nie.

Die hotel is goed geleë vir iemand wat wil oornag tussen die Kaap en Gauteng. Enorme kamer en badkamer wat heel basies toegerus was. Veilige parkering (wat 'n plus is as jy alleen reis) maar die hotel se eie voertuig was so geparkeer dat ek gesukkel het om my kar uit te kry die volgende oggend. Die dame by ontvangs het nou ook nie eintlik oorgeloop van hulpvaardigheid nie. Maar die grootste teleurstelling was die restaurant. Op die webwerf is aangedui dat dit 'n goeie restaurant is wat al pryse gewen het. Dit mag dalk so gewees het, maar dis nie meer so nie. Dis regtig nie eers op die standaard van 'n Spur nie (en dit sê baie). Mens is dus basies verplig om by die Ocean Basket net langsaan te eet. Ek het regtig meer verwag. Ek sou dit dus aanbeveel vanweë die ligging, maar die res was maar so-so.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marianne L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Marianne L
With spouse/partner

Can use a bit of attention.

Semi friendly staff and the rooms are clean. Room is well equipped with fresh white bedding and a coffee station. The bar fridge is a bonus. There is an unpleasant smell in the hall though. Also a bad smell in the room, but it got a bit better after the aircon had been on for a while. Three things that will result in us not going back there again: 1. The door between our room and the room next door wasn't soundproof and we could hear the neighbour's television until late at night, and we were kept awake by his snoring. 2. The bathroom door has a big window so that the person lying on the bed looks directly into the eyes of the person sitting on the toilet. It doesn't really matter with the shower/bath, but for the toilet one really needs your privacy. 3. Early in the morning water started pouring from the light in the ceiling above the shower. Very worrying because someone could get electrocuted. We rather had a bath. It is also apparent by the water marks against the ceiling that this is not a new problem. The receptionist also didn't look too bothered by it when I brought it to her attention. Perhaps a friendly apology would create a better impression when guests cannot shower. Other small things I'd like to bring to the hotel's attention is that the bin and chest of drawers are broken. Also our booking was for two people, but there was only one towel. I wouldn't say we had a very bad experience, but the place needs a bit of attention, especially regarding the smaller things.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kan doen met bietjie aandag.

Semi-vriendelike personeel en kamers is skoon. Kamer goed toegerus met vars wit beddegoed en koffestasie. Klein yskassie is 'n pluspunt. Daar is wel 'n benoude reuk in die gang wanneer jy inloop. Ook benoude reuk in die kamer maar het verbeter nadat die lug verkoeler aan was vir 'n ruk. Drie dinge wat sal maak dat ons nie weer sal teruggaan nie: 1. Die deur tussen ons kamer en een langsaan was glad nie klankdig nie en ons het die buurman se TV gehoor tot laat en was toe wakker gehou deur sy gesnork. 2. Die badkamer deur het 'n groot venster met die gevolg dat 'n persoon wat op die bed lê reg in persoon op die toilet se oë vaskyk. Waar dit my nie pla met stort/bad nie, kort mens regtig meer privaatheid in die toilet. 3. Daar het in die vroeë oggend ure water begin uitstroom by die lig in die plafon bo die stort. Baie kommerwekkend want iemand kan doodskok en het eerder gebad. Ook duidelik aan watermerke teen plafon dat dit nie 'n nuwe probleem is nie. Die ontvangsdame het ook nie veel gepla gelyk toe ek dit onder haar aandag gebring het nie. Dalk sal 'n vriendelike omverskoning 'n beter indruk skep wanneer gaste nie kon stort nie. Ander kleiner goedjies wat ek net onder die hotel se aandag wil bring is dat die asblik en laaikas gebreek is. Ook, ons bespreking was vir twee mense maar daar was net een handdoek. Ek sou nie sê ons het 'n vreeslike slegte ervaring gehad nie maar die plek kan doen met so bietjie aandag aan die kleiner goedjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michell B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Michell B
With spouse/partner

Uitgerus!

Dankie vir die verblyf, die grootte van die bed was absoluut 'n pluspunt op ons toer.

From R999 999
per night (sleeps 2)
From R999 999
per night (sleeps 2)
From R999 999
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 52 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 229 Du Toitspan Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5KsdGjB0iDqyiwZPhr0dYcXdDh6z4zz1rgODgOPAaC8wXtL7fh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R999 999  per night (sleeps 2) 19 5 1 4 229 Du Toitspan Road Belgravia 8301 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.749337 24.778246
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com