The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Hillton Country Lodge | TravelGround
+20

The Hillton Country Lodge

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 9 reviews for The Hillton Country Lodge
Cleanliness
3.4/5
Service
3.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.2/5
Lizelle H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle H
With friends

Bestuur het uit hulle pad gegaan om vir ons te akkommodeer na die oord met 'n kragprobleem gesit het vir die eerste 24 uur van ons besoek.

Ek dink die huis kort 'n raakvat huishoudster, ons was in 2015 ook by die spesifieke huis en dit is hartseer om te sien dat die geheel 'n bietjie verwaarloos het. Ons sal egter enige tyd weer gaan aangesien dit so mooi plek is en die bestuur uit hul pad gegaan het om kerse, ens. vir ons te reël met die 24 uur-kragonderbreking, asook 'n addisionele nag vir ons te offer teen geen koste.

Lebogang M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lebogang M
With friends

Beautiful place that just needs thorough cleaning.

The place is beautiful and has a lovely view. It is spacious and great for self-catering as it has everything you could possibly need. It was just really dusty and the pool area very unclean. When we asked for someone to come clean the pool and fix the dishwasher, the manager stopped taking our calls. For that reason, we didn't swim all weekend.

Frik B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Frik B
Family with young children

Geensins op standaard vir die prys nie.

Geen ekstra handdoeke, geen skoonmaakdiens nie, geen elektrisiteit vir 'n groot gedeelte van ons verblyf nie, alge in die swembad ens. Baie teleurgesteld.

Este H - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Este H
Family with young children

Beautiful house just a bad experience.

This is a very beautiful house but it was very dirty. It was full of dust and the dishwasher was full of mouldy dishes. The swimming pool was ice-cold and not all the gas products were in working order. But other than that, it is was a very nice weekend.

Izandia V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izandia V
Family with young children

Dis pragtog. Alles het mens soos 'n luukse vakansie laat voel.

Ek kan nie wag om weer te gaan nie. Dis stunning en mens voel so bederf. Als die uitsig, verblyf en diens.

Monica V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Monica V

Pragtige plek met alle geriewe daar.

Ek het die naweek baie geniet, 2 dae is egter te kort. In geheel is dit 'n fantastiese plek met die ongelooflikste uitsig. Dit sal 'n belewenis in die somer wees as alles groen is met die lieflike swembad.

Jana B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana B
Family with young children

Dit was 'n wonderlike naweek by julle huis.

Daar kort dalk 'n lang spieël in die kamers en vars sepies in die badkamer. Verder lieflik!

Carin B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin B
With spouse/partner

'n Naweek om te onthou.

Dit was ongelooflik lekker om in die oggend op te staan en die mis en koue omvou jou op die balkon. Baie dankie Daleen vir `n onvergeetlike naweek by julle.

Linda V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda V
With friends

Valentynsnaweek saam met vriende.

Pragtige ruim huis. Die dekor is ongelooflik. Heelwat om te doen op die landgoed. Hotel se kos was heerlik. Ons sal verseker weer hier bly.

was R5 500
From R4 950
per night (sleeps 8)
was R5 500
From R4 950
per night (sleeps 8)
was R5 500
From R4 950
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 12:00 to 14:00
    Check-out: 15:00
  • Address: Gooderson Kloppenheim Country Estate, Winnaarspoort Road, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhNzQyYTAxLWNmODAtNDk5My04ZmYzLTUxOTgxMDVmZDUxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R5 500, now From R4 950  per night (sleeps 8) 9 5 1 5 Gooderson Kloppenheim Country Estate Winnaarspoort Road 1170 Mpumalanga 0860 022 102 12:00-14:00 15:00 -25.655818685962 30.166052430868
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!