The House of La Chandeleur

Add to Favourites

Self Catering Jan Van Riebeeck, Groot Parys Farm, Paarl, 7646, Western Cape

Map of the Area

Local Area

Die La Chandeleur huis is gelee aan Die Rand van dorp waar die Paarl berg, wingerde en oud historiese geboue die omgewing skilder. Daar is n groot stoep aan die voorkant van die woning met n groot grasperk wat ruimpte bied sodat mens die natuur en Boland gevoel kan ervaar. Dit is sleg n afdraai van die jan van riebeeck rylaan en is dus baie maklik om na plekke te reis soos die Paarl Mall, die midde dorp vir fantastiese eetplekke en wynplasse rondop die Paarl, N1 hoofpad na Kaapstad en die V&A waterfront, toeriste dorpe bv Stellenbosch en Franschoek. Doen gerus navrae met aankoms oor die buffet restaurant op die perseel.


Nearby Attractions

Guests that viewed The House Of La Chandeleur also viewed:

From R2 370 per night (for 6 ppl)

Accepts online payment through TravelGround.com   
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com