The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Review Summary
Arina J - Mar 2021
Overall score
Dit was 'n heerlike, ontspannende langnaweek.
Read moreHannes W - Mar 2021
Overall score
Wonderlik!
Shann B - Jan 2021
Overall score
Scenic and peaceful.
Hannes C - Jan 2021
Overall score
Heerlik, ontspannend en 'n plek om net asem te haal en te herlaai.
Carl D - Jan 2021
Overall score
Beste kuier ooit.
Warren S - Jan 2021
Overall score
Perfekte wegbreek!
Silvana P - Jan 2021
Overall score
Wonderful stay. Gorgeous place with magnificent views.
Dee M - Dec 2020
Overall score
A little piece of paradise.
Read moreBryan J - Nov 2020
Overall score
Very pleasant and enjoyable with friendly staff!
Ivan V - Nov 2020
Overall score
Bo verwagting en ongelooflik.
Read moreCharmaine D - Nov 2020
Overall score
Awesome weekend.
Janis T - Nov 2020
Overall score
Fantastic, beautiful break in paradise.
Kalinke L - Nov 2020
Overall score
Heerlik en rustig.
Simone P - Oct 2020
Overall score
Wonderlik, pragtige plek.
Nadia V - Oct 2020
Overall score
Lekker rus in pragtige omgewing!
Annalien G - Sep 2020
Overall score
Sommer dadelik welkom en tuis gevoel. Goeie wegkom plekkie vanaf stad se lawaai. Pragtig
Shaun H - Sep 2020
Overall score
Fantastic and Breathtaking
Read moreDaleen V - Aug 2020
Overall score
Baie lekker!
Salmari F - Jan 2020
Overall score
Ongelooflike rustigheid,
Fred M - Jan 2020
Overall score
Wonderlike ervaring.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's response
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Kingfisher Lodge.
Karlien N - Jan 2020
Overall score
Uitsig pragtig, diens uitstekend!
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's response
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Kingfisher Lodge.
Danie L - Dec 2019
Overall score
A jewel.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Juweel.
Rustig, gasvry, pragtige omgewing en heerlike kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Juanita S - Nov 2019
Overall score
Fantastic, hospitable staff and peaceful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties, gasvrye personeel en rustig!
Dit is een van die mees netjiese plekke, ongelooflik stil, pragtige plaasatmosfeer, mooi in die chalets, dit is net 'n plek, wat weer en weer aanbeveel kan word! Dit is 'n voorreg om so lekker te kon bly! Hul kos, was ook perfek! Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's response
Pragtige gaste, julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Kingfisher Lodge.
Elize K - Nov 2019
Overall score
Vrede.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's response
Was so aangegaan om sulke pragtige gaste te kon onthaal. Altyd welkom.
Vriendelike groete.
Elsabe
Kingfisher Lodge
Alida V - Oct 2019
Overall score
Was a breathtaking getaway in a tranquil place in the bush.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was 'n asemrowende wegbreek na 'n rustige plekkie in die bos.
Ons gaan definitief weer van die geleentheid gebruik maak om vir 'n ruskansie weg te breek na Kingfisher Lodge. Die hele ervaring vanaf aankoms tot en met ons moes terugkeer, was werklik heerlik en sal dit vir enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helena S - Oct 2019
Overall score
Peaceful environment and beautiful scenery.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige omgewing en pragtige natuurskoon.
Behalwe vir die vriendelike diens bied die lodge ook 'n geleentheid om in die natuur te wandel en die waterval van verskeie kante te besigtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Juan M - Sep 2019
Overall score
Awesome place. Breathtaking views. Friendly staff and owners.
Jackie H - Sep 2019
Overall score
Perfeksie.
Alet V - Sep 2019
Overall score
Beautiful, lovely accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, heerlike verblyf.
Pragtige chalets met asemrowende uitsigte. Gasvryheid was spesiaal en jy is lus om gou weer daar te gaan kuier. Vlieghengel is opwindend en damme is pragtig onderhou. Groot Jacuzzi-bad in die kamer was 'n absolute luukse! Ideaal vir 'n heerlike romantiese naweek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kevin D - Aug 2019
Overall score
A piece of paradise off the beaten track!
Read moreThe Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's response
Die mees aangenaamste gaste wat ons hier ontvang het. Altyd welkom by Kingfisher Lodge.
Sandra K - Aug 2019
Overall score
Lovely place to just relax!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike plek om net te ontspan!
Die omgewing is asemrowend en die kliëntediens goed. Ons het heerlik ontspan en gekuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John T - Jun 2019
Overall score
Very relaxing, total peace and quiet.
Andre C - Jun 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Gasvryheid is tops en 'n verkwikking vir sie siel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan H - Apr 2019
Overall score
Uitstekende fasiliteite en baie gesellige atmosfeer in die restourant.
Read moreIzanri L - Mar 2019
Overall score
Wonderful Weekend away!
Harry V - Mar 2019
Overall score
Rest and peace, nature hospitality, excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus en vrede, natuurskoon gasvry, puik.
Goeie ligging, grondpad begaanbaar vir voertuig met grondvryhoogte in nat seisoen. Heerlike verblyf in goeie eenhede, baie goeie restaurant met knap sjef. Goedkoper en baie lekkerder om daar te eet as om als saam te piekel. Bou so voort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Panga Kiti K - Jan 2019
Overall score
Unbelievable.
Avon R - Jan 2019
Overall score
Rustig.
Michelle W - Jan 2019
Overall score
Rusplek vir jou siel.
Phillip M - Jan 2019
Overall score
Asemrowend.
Christiaan E - Oct 2018
Overall score
Pragtige plek, 'n stukkie hemel op aarde.
Lou B - Oct 2018
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolandi V - Oct 2018
Overall score
Net wat enige gejaagde lewe nodig het.
Valeria S - Sep 2018
Overall score
What an absolutely amazing place. Such a wonderful setting and so relaxing. We simply loved it.
Chris G - Sep 2018
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid.
Sal vir seker weer besoek in toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gunther C - Aug 2018
Overall score
Great people and awesome venue. Will be back soon and often.
Rae C - Jul 2018
Overall score
What an amazing discovery.
Petrus L - Jul 2018
Overall score
Beautiful area and a very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi omgewing en baie lekker gebly.
Het baie lekker gekuier en geslaap. Die uitsig is asemrowend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marnus V - Jul 2018
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Personeel baie gasvry. Lekker gekuier en gerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Raymond P - Jul 2018
Overall score
Fantastic.
Chris J - Jul 2018
Overall score
Ongelooflike uitsig en plek. Ons is so vriendelik verwelkom en sal dit aanbeveel vir almal, sal vir seker weer gaan.
Fanie N - Jun 2018
Overall score
Hemels in die natuur met die vriendelikste mense en met pragtige, netjiese, skoon verblyf.
Read moreRenaldo F - Jun 2018
Overall score
Breathtaking views, most beautiful waterfall, friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende uitsigte, mooiste waterval en vriendelikste diens, van die eerste minuut tuis gevoel.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Natasha B - May 2018
Overall score
Relaxing and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus vir die siel en lekker ontspan.
Pragtige lodge. Heerlik ontspan en net lekker uit die dorp gekom. Sal definitief weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Isella B - May 2018
Overall score
Onbeskryflik lekker!
Hannelie V - May 2018
Overall score
Rustige omgewing met pragtige uitsigte.
Melani P - Apr 2018
Overall score
Om jou tuis te laat voel.
Des D - Apr 2018
Overall score
Skoon, veilig, netjies en baie rustig.
Jaco B - Mar 2018
Overall score
Lovely, relaxing and tranquil for body and soul!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike ontspannende en kalmerende uitwerking liggaam en siel!
Dankie vir julle warm gasvryheid. Dit was 'n ongelooflike naweek en ons sal dit definitief aanbeveel vir oud en jonk. Mag julle geseën word op hierdie stukkie hemel op aarde plekkie van julle.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Julie G - Mar 2018
Overall score
Just amazing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was absoluut fantasties!
Wat 'n wonderlike ervaring om te kon deel in die pragtige natuurskoon. Zirki en Elsabe se gasvryheid het ons kuiertjie nog meer spesiaal gemaak, ons is absoluut op ons hande gedra. Dit was wonderlik om omring te wees deur soveel skoonheid en prag en die warm gasvryheid te kon ervaar. Ons sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ferdi H - Mar 2018
Overall score
Asemrowend skoonheid met huislike, maar tog professionele gasvryheid.
Read moreMari S - Mar 2018
Overall score
Asemrowend mooi.
Pieter V - Mar 2018
Overall score
Stukkie paradys binne gerieflike bereik van GP met ongelooflike gasvrygeid en goeie diens! Sommer dadelik tuis gevoel!
Read moreThe Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's response
Baie dankie Pieter, vir julle uitstekende resensie van ons plekkie. Ons waardeer dit baie.
Ons kan ook nie wag om julle weer hier te ontvang nie. Bring volgende keer jou maatskappy vir 'n naweek weg, of net die familie, maar hier is julle altyd welkom.
Zirkea en Gary, Elsabe en Vic.
Annerene P - Feb 2018
Overall score
Stunning plek, sal vir seker weer daar wil bly.
Helmien S - Feb 2018
Overall score
Beautiful place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek!
Uitstekende gasvryheid. Baie goed toegerus met die mooiste uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charmaine D - Feb 2018
Overall score
Beautiful location, friendliest hosts.
Ferdi P - Jan 2018
Overall score
Baie mooi en rustige omgewing waar jy lekker kan uitspan.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's response
Beste Ferdie,
Baie dankie vir die terugvoering, dit word sommer baie waardeer! Ons gaste is amal wonderlike mense wat die natuurskoon opreg kan wardeer.
Dit was spesiaal om julle hier by Die Kingfisher Lodge te kon huisves, en hoop om julle sommer weer gou te sien.
Groete,
Die Kingfisher spannetjie
Phil L - Jan 2018
Overall score
You don't have to be a fisherman to enjoy this little piece of paradise!
Read moreBlackie S - Jan 2018
Overall score
Fantasties.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's response
Baie dankie Blackie en Karin, vir die terugvoering. Ons waardeer dit sommer baie.
Dit was baie lekker om julle te ontmoet, en ons hoop ons sien julle sommer weer gou.
Die visvang het net beter geword, na julle ongelukkig klaar weg was, en Thomas die chef)moes hulle of bak, of skoonmaak vir die gaste om huis toe te vat. Daar was 17 in totaal gevang net na julle weg was.
Net jammer Blackie het nie een gevang nie. Volgende keer
Groete
Zirkea
- Capacity: 30 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 11:00 - Address: R36, Waterval Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- All ages welcome