The Kliphuis
Self Catering • Moose Valley Nature Reserve, 12 Km From Vanwyksdorp, 6690, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 17 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elsebé R - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elsebé R
Family with young children
Karoo-droom.
Pragtige huis, op die perfekte plek! Baie netjies, goed toegerus, baie gerieflik. Hier kan jy rus vir jou siel kry.
Wayne L - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wayne L
With friends
Beautiful and quiet.
What a wonderful place, us as a family with some friends spent a wonderful time around the fire, the place's tranquility and where it is located make it definitely worth recharging your batteries! An amazing place with everything you need, the ice machine was a winner!
Pragtig en stil.
Wat 'n wonderlike plekkie is dit nie ons as familie saam 'n paar vriende het heerlik om die vuur gekuier, die plek se rustigheid en waar hy geleë is maak dit definitief die moeite werd om weer jou batterye te herlaai! 'n Besonderse plek met alles wat jy nodig het, die ysmasjien was 'n wenner!
This review has been translated, to view the original version
Amanda B - Aug 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Amanda B
Family with young children
Saligheid vir die siel.
Ons het nie werklik geweet hoe ver en waar die Kliphuis is nie, maar dit was alles die moeite werd. Dit was die lekkerste familie naweek ooit. Die Kliphuis leen hom fantasties vir 'n familie. Die lang stoep, die sterre met melkweg wat sigbaar is snags, die stilte. Die kinders het kleilat gespeel en kleidiertjies gebou wat ure se vermaak verskaf het. Die bank wat op wiele is, is 'n baie slim plan - skuif/rol dit net waar jy dit wil hê. Ek dink net daar kort dalk nog 'n bank om meer sitplek te verskaf.
Lyndall O - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lyndall O
With friends
Really beautiful! So quiet and peaceful.
It was an amazing place with beautiful scenery, we had a great time relaxing. One thing I can recommend for future visitors is that a 4x4 is a requirement, without one you will not get to the destination at all. Definitely worth getting there.
Regtig pragtig! So stil en rustig.
Dit was 'n ongelooflike plek met pragtige natuurskoon, ons het baie lekker ontspan. Een ding kan ek vir toekomstige kuiermense aanraai en dit is dat 'n 4x4 'n vereiste is, sonder een gaan jy glad nie by die bestemming uit kom. Definitief die moeite werd om daar te kom.
This review has been translated, to view the original version
Jacques's Response
Hi Lyndall, dankie vir die kom kuier en ek hoop ons sien julle weer.
Read more
Ek wil net noem dat na so bietjie baie dankbare reën is die pad seker so bietjie snotterig die tyd van die jaar, maar die meeste tyd van die jaar is dit baie droog en die paaie in 'n relatiewe goeie toestand. Die afgelope naweek is daar gaste met hul VW Tiguan en so paar weke terug toeriste met 'n Polo. Dit is definitief nie onmoontlik om die bestemming sonder 'n 4X4 te bereik nie en daar was al baie gaste met gewone voertuie.
Ons raai maar almal altyd aan om ...
The Kliphuis
Hannelize G - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hannelize G
Family with young children
Stunning!
Die perfekte wegbreek - ons sal graag weer kom kuier. Beautiful!
Deon - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Deon
With friends
Was ons 2de keer daar hoop om nog baie daar te kuier.
Pragtige huis in 'n pragtige omgewing. Alles is daar wat jy nodig het om lekker te kuier.
Annelie V - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annelie V
With spouse/partner
Stunning place in the middle of nowhere.
Wonderful place on the river. Peace and quiet. Very well equipped. We will be back.
Suzanne G - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Suzanne G
With spouse/partner
Onbeskryflik mooi en rustig!
Ek, my man en vriende van ons was die afgelope naweek daar. Kan net sê: Wow! Dit was 'n ongelooflike ervaring. Vriendelike aanwysings, amper oorverdowende stilte, behalwe vir die natuurlewe. 'n Naweek weg van die stad voel soos ten minste 'n week. Ons het Vrydagaand ons braai begin met die geroep van 'n visarend, ons het hom gesoek tot ons hom gekry het en ons het Sondagoggend met sy geroep wakker geword. Sal baie beslis weer daar gaan kuier.
Jacques's Response
Hi Suzanne, dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons wonder altyd of mense die Kliphuis soos ons ook geniet en jou beskrywing is presies dit. Dit is vêr in die niks, maar naby die alles. Ons hoop om julle weer te huisves en daar is 1 aand gratis op ons vir die volgende kuier vir julle.
Groete, Jacques en Danielle.
The Kliphuis
Gys G - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gys G
Family with teenagers
Absolute rus en vrede.
Pragtige uitsig oor die Karoo met sy indrukwekkende berge, in absolute afsondering met geen ander tekens van mense nie. Hemels!
Yvette S - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Yvette S
With spouse/partner
Absoluut fantasties! 'n Stukkie hemel op aarde!
Wat 'n lieflike plek, om net absoluut rustig te word. Alles is so gerieflik ingerig en die omgewing is beeldskoon! Dit is werklik 'n juweel van 'n plek.
Belinda N - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Belinda N
With spouse/partner
Ongelooflik!
Dis een van daai plekke wat jy wil sê: Sjjtt, moenie vir die ander vertel nie. Dit is so stil en rustig jy vergeet van als. Die huis was skoon en is baie gerieflik met als wat jy nodig het. Het baie lekker gestap en op daai stoep gekuier. Dis 'n moet plek maar jy het maar 'n 4x2 nodig.
Jacques's Response
Goeiedag Belinda,
Dankie vir die wonderlike resensie. Ons bring die naweek 'n lekker groot oregon tafel vir daai stoep vir nog lekkerder kuier! Dankie dat jul kom inloer het en ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Jacques en Danielle
The Kliphuis
Jessica A - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jessica A
With spouse/partner
Wonderfully peaceful and tranquil.
Must have a 4x2 at least to get there, don't do it at night. But breathtakingly beautiful, house is wonderful and away from people, you are there to relax and that's what you do just relax in the sun on the huge balcony and have coffee and a braai in the orange glow of the sunset.
Andries L - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Andries L
With friends
'n Heerlike wegbreekplek om te ontspan en rustigheid te ervaar.
Ons het The Kliphuis geniet en kan dit aanbeveel vir 'n naweekwegbreek om te ontspan en rustigheid te ervaar. Die huis is skoon en beskik oor al die nodige geriewe om die verblyf aangenaam te maak. Dit is privaat en veilig en kan aanbeveel word vir gesinne en families.
Jacques's Response
Hi Andries, baie dankie vir julle kuier, bly om te hoor julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Jacques en Danielle
The Kliphuis
Altan U - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Altan U
With friends
Beautiful getaway in the Moose Valley.
We had an awesome stay at The Kliphuis this past weekend. This little getaway is situated in the beautiful Moose Valley and is definitely at the top of my list. The view from the cottage when looking down on the river bed is spectacular and even better at night! This is the type of getaway where you can only hear your heart beat in your ears, it's so quiet! We will surely visit again!
Jacques's Response
Dear Altan,
Thank you for the great review and for being great guests. We hope to host you again!
Regards,
Jacques and Danielle
The Kliphuis
Justin S - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Justin S
With spouse/partner
5-star house with old exterior but tasteful, stylish and fully equipped.
Me and my family had a wonderful weekend getaway. The exterior of the house is inhospitable but close. It's trendy but still old-fashioned. It is very tasteful and fully equipped. Just bring yourself and your food. Management is professional but friendly.
5-ster-woning met oud voorkoms maar smaaklik en modieus, ten volle toegerus.
Ek en my gesin het 'n wonderlike naweekwegbreek gehad. Die voorkoms van die huis is onherbergsaam maar tog naby. Dit is nuwerwets maar tog outyds. Dit is baie smaakvol en ten volle toegerus. Bring net jouself en jou kos. Bestuur is professioneel maar vriendelik.
This review has been translated, to view the original version
Stuart C - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Stuart C
With spouse/partner
Quiet, peaceful and relaxing.
We really enjoyed our stay at the Kliphius, the remoteness of this cottage is a treat in its own. Everything you need is available. A great place to unwind and take in the views.
Stephan O - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Stephan O
With friends
Absolute rustigheid weg van die stad en sy gejaagdheid.
Ons het dit geweldig geniet. Aangesien ek grootgeword het in die Karoo(Calvinia) verstaan ek die omgewing en is dit absolute verkwikking vir jou siel. Om alles te kroon het ons heelwat wild teëgekom (rooi hartebeeste,gemsbokke en klipspringers). The Kliphuis moet ook 'n ongelooflike bestemming wees indien die dam en rivier vol water is. Ek kan dit gerus aanbeveel.
Guests that viewed The Kliphuis also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |