The Kraal Addo Country Estate
Review Summary
Monica D - Oct 2020
Overall score
Dit was presies wat ek nodig gehad het en die kos en mense was wonserlik en baie behulpsaam
Hannetjie S - Oct 2020
Overall score
Addo Nasionale Park.
Riaan D - Dec 2019
Overall score
Creative photographer can make anything look fantastic.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Kreatiewe fotograaf kan enigiets fantasties laat lyk.
Hierdie is baie moeilik vir my aangesien ek nie hou van negatiewe terugvoer nie. Ons het by die kraal bespreek as deel van on reis terug van Natal en sou 2 nagte bly met 'n besoek aan Addo in die middel. Ons het selfsorg geboek. 2 kamers. Die foto's op die internet was aanloklik en die prys was waar ek sou verwag het R1800 per aand vir 2 kamers. Groot was die teleurstelling toe ons daar aankom, eerstens is dit teenaan 'n redelike groot informele nedersetting, dit self was nie noodwendig die enigste probleem nie. Die fasiliteite is afgerem aan die buitekant, tuine nie netjies, net die algehele voorkoms was van so 'n aard dat ons nie wou bly nie. Ons het ons besoek aan Addo gekanselleer en het die volgende oggend na die Kaap vertrek. Ek het versoek dat die 2de aand aan ons terugbetaal word, maar dit blyk nie asof dit gaan gebeur nie. Alhoewel die kamer self netjies was en redelik skoon was die stort vuil en nie op my vrou se standaard nie. Moontlik 'n persoonlike voorkeur. Ek moet net uitlig dat die ontvangsdame (Tendai as ek reg kan onthou) uitstekende diens gegee het. Sy het onmiddellik een van die kamers se koningbed geskei om 2 enkelbeddens te voorsien en het op versoek vir ons 'n braai na die kamer gebring en selfs gehelp om die vuur aan die gang te kry. Dit was die enigste ligpunt van die besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estelle G - Oct 2019
Overall score
Baie naby Addo Olifantpark en bied goeie waarde vir geld.
Janneke B - Jun 2019
Overall score
Had a very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vreeslik, lekker gebly.
Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Irma J - Jun 2019
Overall score
Heerlik en rustig!
Charlene B - Jun 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
Nathania T - Apr 2019
Overall score
Bedompige reuk in gang en kamers kan verbeter.
Michele S - Apr 2019
Overall score
Great rooms, great hosts, relaxed atmosphere.
Anne K - Feb 2019
Overall score
Lovely old buildings and furniture.
Read moreTrix H - Aug 2018
Overall score
Advertensie op website en ervaring van verblyf is totaal verskillend.
Read moreThe Kraal Addo Country Estate's response
Thank you for your review. The Kraal management team have taken your comment to hart and have addressed all the concerns.
We wish you a better experience on your next stay.
Fouche B - Jul 2018
Overall score
Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies.
Goeie waarde vir geld en is skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan V - Jul 2018
Overall score
It's a nice, neat, stylish place with friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis 'n mooi, netjiese, stylvolle plek met vriendelike diens.
Ons is baie vriendelik ontvang en na ons kamer vergesel. Die kamer was netjies, stylvol en gemaklik ingerig en het beskik oor alles wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was baie lekker en die personeel vriendelik en behulpsaam. Die Pub Lunch wat ons genuttig het, was net so lekker en die bediening flink en vriendelik. Ek sal enige iemand aanbeveel om by The Kraal Addo Country Estate te gaan oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peter L - Jul 2018
Overall score
Bad service, bad self-catering units.
Rachel Jacoba M - Jun 2018
Overall score
Rustig. Veilig.
The Kraal Addo Country Estate's response
Goeie middag Soekie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle as ons gaste te kon hê.
Hopelik sien ons jul weer in die nabye toekoms, ons deure is altyd oop vir julle.
Vriendelike groete
Die Kraal span
Riet V - Feb 2018
Overall score
Heerlike, ontspanne atmosfeer.
Karel N - Nov 2017
Overall score
Great stay.
Marinda V - Oct 2017
Overall score
Nice and clean rooms and bathroom.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi skoon kamers en badkamer.
Die personeel was gasvry en alles wat mooi en netjies in plek. Daar was geen geskarrel met die bespreking nie en ons kon dadelik inboek sonder probleme. Hierdie plekkie se kok mag maar kosmaak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Kraal Addo Country Estate's response
Good day Marinda,
Thank you so much for the great review. It was such a pleasure to have you as our guests, and hopefully we will see you again in the near future.
We hope you have a great day
Kind regards,
The Kraal team
Edmund L - Jul 2017
Overall score
A lifetime experience.
Jeanette L - Jan 2017
Overall score
The room was luxurious, spacious and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kamer was luuks, groot en gemaklik.
Ons het heerlik gebly in The Kraal Addo. Ons kamer was lieflik, ruim, badkamer net so ruim en gerieflik. Daar was egter 'n handdoek handvatsel wat afgeval het toe ons inboek, maar dit is gou-gou uitgesorteer. Bestuurderes was baie behulpsaam en het moeite gedoen met spesiale versoeke. Ontbyt was heerlik. Die aandetes en restaurantgeriewe vir aandetes kan egter bietjie opgeskerp word, ek persoonlik hou nie daarvan om by 'n kroegtafel op hoë stoele te eet nie. Ek sal egter enige tyd weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peggy M - Dec 2016
Overall score
We enjoyed our stay very much.
Marian S - Dec 2016
Overall score
Comfortably close to Addo with beautiful and neat rooms and good meals.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik naby Addo met mooi netjiese kamers en goeie etes.
Jong mense word hier opgelei. Baie vriendelik ontvang, uitstekende diens, pragtige kamers en mooi tuin. Lekker in kroeg gekuier met heerlike aandetes. Baie behulpsaam in die reël van 'n safari rit deur Addo. Die nabygeleë spoorlyn het my vriende wakker gehou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sheree P - Sep 2016
Overall score
Very neat! Just unfortunate that one has to pay extra to have TV!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies! Net sleg dat mens moet ekstra betaal, bo-op die tarief vir verblyf, om TV tot beskikking te kan hê!
Ons het baie lekker gebly en die plek was regtig netjies. Ons het 'n slegte ervaring gehad met die aankoms. Daar was soveel deure, maar geen deur was oop nie en ons moes by elke deur probeer ingaan om na die ontvangs te soek. Ons was ook verras met 'n TV wat ons glad nie kon gebruik nie. Om R450 per persoon per aand te betaal is bietjie verregaande as jy nie eers 'n televisie tot jou beskikking het nie. Sal voorstel dat die gastehuis dit sal oorweeg vir DStv in die kamers vir die bedrag wat mens moet betaal. Andersins het ons baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heinrich Z - Sep 2016
Overall score
Lovely accommodation and breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf met ontbyt.
Die gastehuis is baie mooi toegerus met moderne en ouwêreldse decor. Ons eenheid was skoon en netjies en die linne van hoogstaande gehalte. Die "plaasontbyt" was heerlik en vullend. The Kraal is naby die Addo Olifantpark. Baie dankie aan die vriendelike ontvangsdame wat 'n klein probleempie vinnig vir ons opgelos het. Sterkte vorentoe!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johannes P - Jun 2016
Overall score
Very good service!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie diens!
Besonder mooi en netjiese gastehuis. Diens is baie goed en ontbyt baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rona H - Mar 2016
Overall score
Dit was ongelooflik en prentjiemooi.
The Kraal Addo Country Estate's response
Thank you very much for the kind words! Much appreciated.
Dawid V - Feb 2016
Overall score
Dit was baie aangenaam en dit het gevoel asof ek by familie tuis was.
Leana N - Jan 2016
Overall score
Aangenaam verras
Cecilia B - Jan 2016
Overall score
Ongelooflik baie lekker - rustige omgewing.
Read moreDeon R - Dec 2015
Overall score
Colin en span: welgedaan!
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: R335, Addo, 6105, Eastern Cape
- All ages welcome