The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Lark @ De Weiglhuys Farm | TravelGround
+18

The Lark @ De Weiglhuys Farm

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 22 reviews for The Lark @ De Weiglhuys Farm
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Petro D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro D
With spouse/partner

Baie aangename kuier ons het lekker gerus en alles was perfek.

Die gasheer was baie vriendelik. Die plek is baie netjies en modern. Ons sal beslis weer daarheen gaan. Regtig aanbevele.

Izaak H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izaak H
With spouse/partner

Knap, intiem, comfy en oulik.

100% tevrede! Ver genoeg van die dorpie sodat jy die stilte van die natuur kan waardeer, naby genoeg sodat jy kan inry om Tulbagh te verken of last-minute shopping te doen. Mooi, netjiese, klein en intieme plekkie wat alles het wat mens benodig en meer! Algemene consumables wat mens nie noodwendig sou inpak nie was selfs beskikbaar o.a. Blitz, vuurhoutjies, 'n lekker krat hout, koffie, tee, suiker, 'n melkie en beste van alles, beskuit! 'n Regte boerewegbreek.

Genevieve B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Genevieve B

Customer service was very nice and friendly and the place we stayed in was worth the money I paid.

I'll definitely go back.

Anja B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja B
With spouse/partner

Very neat and quiet. Everything one needs.

Very romantic for couples.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en rustig. Alles wat mens nodig het.

Baie romanties vir paartjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melanie H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie H
With spouse/partner

The best equipped self-catering unit we have ever visited.

Will book again in the future if we visit Tulbagh.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste toegeruste selfsorg-eenheid wat ons nog besoek het.

Sal in die toekoms weer bespreek as ons Tulbagh besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Goed toegerus. Smaakvolle details maak die verblyf 'n lekke ondervinding.

Waldo J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Waldo J
With spouse/partner

Lekker wegbreek bestemming (vir 1 tot2 twee mense) vanwaar jy Tulbagh en Wolseley kan verken.

The Lark is goed ingerig en baie netjies. Die reisiger wat 'n basis soek om vanaf te verken of te oornag sal doodgelukkig wees. Die tuin/binnehof is baie oulik uitgelê en mens kan ure daar omsit en vir die vuur staar (wyntjie drink). Ons het wel 'n uitsig oor die landerye en berge gemis. Dit was vrek warm toe ons daar was en die buitestort in die binnehof was ons lafenis en 'n goeie toevoeging. Rudi, die eienaar/bestuurder het vooraf alle relevante informasie deurgestuur en ons op hoogte gehou van geskeduleerde kragonderbrekings.

Theodore S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theodore S
With spouse/partner

Baie aangenaam - far from the maddening crowd.

Regtigwaar baie aangename akkommodasie met alle moontlike huishoudelike toebehore. Baie netjies en die aandag aan detail besonders. Privaat met mooi versorgde tuintjie en buite-tuinstort, laasgenoemde is 'n ware lafenis in die warm weer. The Lark is geleë in 'n baie mooi stil en rustige landelike omgewing - en baie strategies t.o.v. naasliggende dorpe soos Ceres, Riebeeck-Wes en - Kasteel wat besoeke werd is. Dit nou benewens die talle wynplase in die Witzenberg kom. Ons kan The Lark sonder enige voorbehoud aanbeveel.

Jaco V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
With spouse/partner

Gemaklike verblyf naby Tulbagh.

The Lark @ De Weiglhuys is 'n gemaklike, funksionele en skoon blyplek. Dis naby genoeg aan plaashuis as dit iemand ekstra veilig sou laat voel, maar privaat vir 'n paartjie om te bly. Lekker op die stoep gesit en gesels! Daar is 'n plek vir vuurmaak en jy hoor die wind deur die dennebome. Die blyplek is baie skoon, goed toegerus en die eienaars behulpsaam. Dis minder as 10 minute tot by die dorp en omliggende wynplase. Thanks, Rudi. We'll be visiting again.

Nadine W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine W
With spouse/partner

A peaceful and tranquil getaway.

The attention to detail makes this little gem a home away from home.

Roger H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Roger H
With spouse/partner

Beautiful and private studio accommodation.

So peaceful and far from the maddening crowd. Ideal for a couple wanting to get away from it all. Studio accommodation is tastefully decorated with all the amenities one needs.

Nicole M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole M
With spouse/partner

Pragtig, netjies, rustig.

The Lark is 'n pragtige selfsorg-eenheid met alles wat 'n mens nodig het. Dit is ook baie privaat met 'n omheinde tuintjie en braai-area. Die eenheid was silwerskoon en ons het baie welkom gevoel. Andreas en Rudi het albei moeite gedoen om seker te maak ons het als wat ons nodig het. Ideaal vir 'n naweek wegbreek.

Jana W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana W
With spouse/partner

Wonderlike en rustige ervaring.

The Lark was tops: huisie is baie goed ingerig en die omgewing is baie rustig. Ons het so lekker ontspan. Ons sal vir seker weer gaan.

Sarah V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah V
With friends

Such a stunning place! We thoroughly enjoyed our stay!

Such a beautiful and peaceful stay!

Jan P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan P
With spouse/partner

Excellent accommodation in a peaceful environment.

100% is 100%!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf in rustige omgewing.

100% is 100%!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronel V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Pragtige selfsorg akkommodasie, toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n baie lekker verblyf. 10/10.

The Lark @ De Weiglhuys is 'n selfsorgeenheid, geleë op eienaar se perseel. Dit is baie privaat met 'n ommuurde tuin en onderdakstoep. Die tuin is pragtig met 'n vuurput waar jy 'n vuur kan maak vir hitte, en om net lekker om vuur te sit en te gesels, of om 'n vleisie te braai. Die stoep het 'n bankie met 2 warm kombersies waarmee jy jou bene kan toemaak en daar is ook 'n tafel met stoele waar jy gemaklik by kan sit om te eet en al die kerse en liggies skep 'n romantiese omgewing/atmosfeer. Daar was 'n krat met vuurmaakhout, bring net jou braaihout saam vir jou vleisie. Die eenheid bestaan uit 'n oopplan-slaap en -kombuisarea en 'n aparte stort, wasbak en toilet area. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het. 'n Mikrogolfoond, yskas, ketel, breekware, eetgerei ens Daar was 'n houer met vars drinkwater, asook beskuit, koffie, tee, suiker en vars melk en koue water in yskas. Die dubbelbed het 'n elektriese kombers op vir die koue nagte wat baie lekker was. Gratis WiFi was beskikbaar en ook, 'n TV met OpenView, geen DStv. Nog lekker bederfies was die handeseep, shampoo en haardroër wat voorsien was. Rudi en Andreas was baie goeie gashere, hulle het ons klomp informasie gegee om al die lekker plekke in Tulbagh te kan verken, wat baie handig was. Baie dankie vir ons verrassing Sondag, dit word opreg waardeer. Ons het baie lekker gebly en kan The Lark @ De Weiglhuys definitief aanbeveel vir 'n baie lekker ondervinding.

Dawid B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid B
With spouse/partner

Lovely, clean, comfortable and peaceful stay that we can highly recommend.

Friendly reception. Comfortable, well-equipped accommodation. Quiet atmosphere and can highly recommend it. Thanks for all the pampering provided!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, skoon, gemaklike en rustige verblyf wat ons sterk kan aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Gerieflike, goed toegeruste akkommodasie. Rustige atmosfeer en kan dit hoog aanbeveel. Dankie vir al die bederfies voorsien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bram P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bram P
With spouse/partner

Beste waarde vir geld!

Baie dankie vir die puik akkommodasie! Die aandag wat julle aan detail gee is ongelooflik. Julle kan regtig julle tarief opwaarts aanpas! Susan en ek het al dwarsdeur die land en Namibië en Botswana getoer en baie gastehuise beleef. Julle staan uit vir al die goeie redes! Well done!

L V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
L V
With spouse/partner

Bo verwagting.

Jjuweel van 'n plek, sal weer bespreek.

The Lark @ De Weiglhuys Farm's response

Hi,
Baie baie dankie vir die resensie. As daar enige voorstelle is om daai laaste ster op "Value for Money" asook "Customer Service" te kry, laat my net weet.
Lekker dag

The Lark @ De Weiglhuys Farm
Heinrich W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich W
With spouse/partner

Everything and more.

Well-equipped (better than my own house) and clean. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles en meer.

Baie goed toegerus (beter as my huis) en skoon. Sal vir seker weer daar bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wild Africa Reservations Vir G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wild Africa Reservations Vir G
Individual traveler

Beautiful and pleasant.

It was a great place to stay, the owners were friendly and very nice, always available, it was really a home away from home, comfortable and warm, the area was beautiful, fresh and calm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en aangenaam.

Dit was 'n wonderlike plek om te bly, die eienaars was vriendelik en baie lekker, altyd beskikbaar, dit was werklik 'n tuiste weg van die huis, gemaklik en warm, die omgewing was mooi, vars en kalm.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

I. A T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
I. A T
With friends

Fingerlicking good!

Very good and warm reception. Away from the city's rush. Surrounded by nature and its beauty. Very private. Well appointed place. Absolutely met all needs. You only need a picnic basket further, everything is there for your convenience!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vingerleklekker!

Baie goeie en warme ontvangs. Weg van die stad se gedruis. Omring deur natuur en haar skoonheid. Baie privaat. Goed ingerigte plek. Voldoen absoluut aan alle behoeftes. Jy het net 'n piekniekmandjie nodig verder is allles daar vir jou gerief!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 223 Portion 15, Tulbagh Weg, Tulbagh, 6820, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAubIMARy3U9oOiNxlwYoQCKlQJ8LfPMfBiF1e4DVHt9zUk3s55w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (sleeps 2) 22 5 1 5 223 Portion 15 Tulbagh Weg 6820 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.319188714819 19.149382811994
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!