The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Last Eve | TravelGround
+14

The Last Eve

11 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 11 reviews for The Last Eve
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Lukas P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas P
With spouse/partner

Heel aangenaam.

Goed ontvang. Nadua bedien 'n baie lekker ontbyt. Netjies en skoon.

Lukas P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas P
With spouse/partner

Heel aangenaam en baie vriendelike ontvangs.

Beveel die plek met grootstse vrymoedigheid aan. Maak gerus gebruik van hul ontbyt dit is uitstekend.

Natasha F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Natasha F
With spouse/partner

Mooi skoon.

Genoeg ruimte, perfek.

Anthonie B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anthonie B
With spouse/partner

Skoon, gerieflik, goeie ontvangs en diens.

Die gasheer en gasvrou is twee ondernemende jongmense wat alles in hulle vermoë gedoen het om ons verblyf aangenaam te maak.

Liza H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza H
With spouse/partner

Goeie verblyf om ons eerste aand mee te begin.

Perfekte ligging en gasvrye mense. Ontbyt het soveel aandag gekry met die voorbereiding asook die aansit. Puik! Sou graag voorstel dat die gasheer bietjie meer moeite doen om sy omgewing te verken. Ons het paar opsies gesoek en hy het nog nie eers die samevloei van die Oranje- en Vaalriviere besoek nie. Dalk oorweeg om 'n toer te offer teen 'n ekstra fooi.

Ricus V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricus V
On business

Die uitleg van hulle kamers is baie goed beplan.

Baie lekker geslaap en voldoende plek gehad om te werk. Die gastehuis is ook sentraal geleë in Douglas so dat ek kon gaan stap het in die oggend in die pragtige dorpie.

Sarel O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sarel O
With spouse/partner

We stayed very nice and felt very welcome. The breakfast was excellent.

The accommodation was very pleasant. The breakfast was delicious. We had nice stay .

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly en het baie welkom gevoel. Die ontbyt was uitstekend.

Die verblyf was baie aangenaam. Die ontbyt was heerlik. Ons het lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Simone P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone P
Individual traveler

Awesome.

Regtig 'n aangename ervaring gewees!

Anika S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anika S
With spouse/partner

Lieflik.

Baie vriendelike mense.

Johan S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Gasvryheid van formaat.

Ons gasheer het ons welkom laat voel en aan ons alles omtrent ons verblyf plek ingelig. Baie professioneel en die awesomeste dekor.

Sakkie N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie N
With spouse/partner

Very neat.

Friendly reception. Very neat, can recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Ontvangs vriendelik. Baie netjies, kan beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R780
per night (for 2 people)
From R780
per night (for 2 people)
From R780
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Darcy Street, Douglas, 8730, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51f0f5232225d912c02f1824432cac71aebde0d8cc03996e80d3579d8aa2937014c02a4fc4586250ccd2182040572ce43291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R780  per night (for 2 people) 11 5 1 5 5 Darcy Street Douglas 8730 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -29.052535993823 23.778676734953
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!