The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Lodge | TravelGround
+19

The Lodge

25 reviews
Guest House

Review Summary

3.2 out of 5from 25 reviews for The Lodge
Cleanliness
3.4/5
Service
3.1/5
Location
3.5/5
Safety
3.0/5
Value for money
3.2/5
Neels D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Neels D
With spouse/partner

This does not warrant 1 star.

The room did not have a window and had a small little fan for air.

The Lodge's response

Hi Neels. Thanks for your feedback. Due to this, we've installed an aircon in Room 9. Maybe you'll try our Room 9 again.
Lodge Greetings.
Jacques.

The Lodge
Alvina A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alvina A
With spouse/partner

Die reëls oor die swembad en die ekstra koste vir die braai is nie na wense.

Die plek is reg vir mense wat 'n stil wegbreek wil geniet, die swembadgeriewe was nie na wense nie, want om 20:00 die aand nie meer te kan swem nie, is nie baie ideaal nie, nogtans die ander gaste het geen respek vir ander mense gehad nie, dis asof hulle die plek heelwat oorgeneem het. Ons het glad nie gebruik gemaak van die swembad of die braai nie, maar eerder vir ons kos gaargemaak of gaan koop. Die stort kan doen met 'n bietjie opknapping en die WiFi se signal is ook nie te goed nie.

The Lodge's response

Hi Alvina, dankie vir jou terugvoering.
Ons reëls rakende die swembad ,sodat mense nie na 20:00 mag swem nie, is geneem om die ander gaste in aanmerking te neem. Swem na donker kan 'n probleem veroorsaak.
Ons tarief vir die braaigeriewe is sodat dit privaat bespreek word. Andersins gebruik almal dit op een slag. Ons het nog altyd die tarief aangepas indien 'n gas minder wou betaal. Ons is darem nie so rigied nie.
Ek sal definitief aandag gee rakende jou opmerking oor die stort.
Dankie weereens vir julle bespreking. Hopelik bly julle volgende keer lekkerder en langer.
Julle was 10 uit 10 gaste. Lodge groete, Jacques.

The Lodge
Leon W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Leon W
Family with teenagers

Poor.

Not looked after, no service, very expensive compared to other places.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Swak.

Afgeskeep, geen diens, buitensporig duur i.v.m. ander plekke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Lodge's response

Hi Leon,
Ek was hier toe jy ingeboek het. Ons het jou 'n ruimer kamer gegee as wat jy vir jou en jou seun bespreek het. Jy sal definitief nie so 'n kamer teen R550 kry nie. Geen klagtes ontvang ivm netheid ens. nie. Ek weet nie watter sekuriteit verlang sou word nie. Dankie in elk geval vir die resensie.
Lodge Groete
Jacques

The Lodge
Rosslyn B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Rosslyn B
With friends

Horrible experience.

It was horrible, didn't get the room we booked. It was not a pleasure staying there. Beds where not even neatly made up. The sofas in the room reeked like wet dogs. The coffee and tea was so little. The lady there knocked rudely on the door when it was time to check out. The rooms are hot and only one window can open. No adequate ventilation in the room. The bathroom consists of a bath and shower, but the bath doesn't even have a bath plug. No plates either. It's ideal for backpackers and not normal guests who would like to be comfortable.

The Lodge's response

Hi Rosslyn. Sorry about your bad experience at our Lodge. We try our best to satisfy all our guests.
Regarding the following: No bath plugs due to the facts that we're still trying to save water. Normally our guests do ask for bathplugs if they prefer to bath instead of taking a shower. Plates were available in the communal kitchen. Tea and coffee should be replenished every day. If not, we're to blame. Regarding your comment regarding ventilation, rooms normally do have only 1 window. If the knocking on the door was too loud, we apologize as they have to clean the rooms before 2 pm. Regarding security, 24-hour motion cameras are installed. Nevertheless, we'll try our best to better our services. That is why all comments are of value to us.
Jacques.

The Lodge
Selvin V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Selvin V
Family with young children

Baie beknop en nie tuis-gevoel gekry nie.

Nie gerieflik as jy klein kinders het nie. Jy moet ekstra betaal om braai-area te gebruik, nog nooit van dit gehoor nie. Het 2 keer eienaar probeer bel en hy het nie geantwoord nie.

The Lodge's response

Hi Selvin,
Jammer om te verneem dat jy ongelukkig is oor jou verblyf hier. Ek weet nie of jy 'n ruimer kamer vir die kinders gesoek het nie. Volwassenes wat in kamer 5 oornag het, het nog nooit gekla nie. Ruimte om te speel miskien? Ek het geen sein gehad Saterdag nie. Rakende die braai; op die webtuiste word genoem dat die braai teen 'n addisionele koste beskikbaar is. Andersins braai almal wanneer hulle wil, sonder om die ander gaste in ag te neem. Omdat dit nie 'n buite braai is nie, maar privaat vir wie dit ookal wil bespreek. Ongelukkig het nie een van my dames genoem dat u ontevrede was met die verblyf nie.
Dankie in elk geval vir u bespreking by ons.
Lodge groete,
Jacques.

The Lodge
Cornelius M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius M
With spouse/partner

Lekker gebly.

The Lodge is 'n lekker skoon en netjiese gastehuis waar ek beslis weer sal kom bly. Bekostigbaar en vriendelike diens.

The Lodge's response

Baie dankie vir die resensie. Ek het dit geniet om julle as gaste by ons te hê. Hopelik sien ons julle weer een van die dae.
Sterkte met jou dogter.
Lodge Groete
Jacques

The Lodge
Cathrine L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathrine L
With spouse/partner

Peaceful and a quiet atmosphere.

Clean, safe, peaceful and a great atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en still atmosfeer.

Skoon, veilig, rustig, lekker atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Lodge's response

Dankie Cathrine. Ons waardeer jou positiewe terugvoering. Julle was fantastiese gaste en is welkom om enige tyd te kom kuier. Lodge Groete. Jacques

The Lodge
Wian H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wian H
With spouse/partner

Francois is a very pleasant host and goes out of his way to make you feel at home.

The accommodation was pleasant. The house and yard were neat and beautifully decorated. The room was spacious and the bed very comfortable. The room and its en-suite bathroom were very private. One problem was that it was very hot and there were no windows for fresh air or daylight. The ceiling fan was also out of order. The step from the bath is difficult because the bath / shower edge is very high and the floor tiles are smooth.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Francois is 'n baie aangename gasheer en gaan uit sy pad om jou te laat tuis voel.

Die verblyf was aangenaam. Die huis en erf was netjies en mooi versier. Die kamer was ruim, en die bed baie gemaklik. Die kamer en sy en suite-badkamer was baie privaat. Een probleem was dat dit baie warm was en dat daar geen vensters was vir vars lug of daglig nie. Die dakwaaier was ook buite werking. Die trap uit die bad uit is moeilik omdat die bad/stortrand baie hoog is en die vloerteëls seepglad is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Konrad L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Konrad L

Gerieflik vir groot groepe, benodig wel herstelwerk hier en daar.

Van die proppe en waaiers het nie gewerk nie en 2 van ons gaste het nie eens 'n deur op hulle badkamer gehad nie, wat baie ongemaklik was aangesien dit vir 'n werksfunksie was. Maar dit was baie netjies en lekker ingerig.

The Lodge's response

Hi Michanette,
Ja, ons gaan die badkamer heeltemaal oordoen en 'n deur insit. Ongelukkig kan dit eers in Januarie gebeur. Badproppe is uitgehaal om water te bespaar. Ons moedig die gaste aan om te stort. Ek het vanoggend al die waaiers aangeskakel en dit werk. Nogtans, gaste moet asb. sulke kwessies aanmeld by ons bestuurders. Ons wil dit dadelik regstel.
Lekker dag.

The Lodge
Wilma T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wilma T
With spouse/partner

Was nice, but there are no windows in the room.

It's a very nice place, but there are no windows in the room. The use of their facilities is added extra to the amount and is not included as elsewhere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was lekker, maar daar is geen vensters in die kamer nie.

Dis 'n baie aangename plek, maar daar is geen vensters in die kamer nie. Die gebruik van hulle fasiliteite is ekstra by die bedrag en word nie ingesluit soos by ander plekke nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allan G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Allan G
On business

Baie lekker veblyf.

Baie goeie bekostigbare verblyf. Goed ontvang by voordeur, kamers was mooi skoon. In die algemeen baie gelukkig en sal dit aanbeveel.

Shaun H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shaun H
With friends

Waarde vir geld, gasvryheid en netjiese groot skoon kamers.

Die Lodge bied werklik waarde vir geld. Die kamers is ruim, groot en skoon. Die beddens is gemaklik en die kamer het 'n mooi groot nuwe TV met DStv kanale gehad. Die WiFi is gratis en baie vinnig. Ons was vriendelik ontvang ek kan nie kla oor enige iets nie.

A V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
A V
Individual traveler

Skoon, netjies, vriendelik, waarde vir geld.

The Lodge is gerieflik naby die N2, see en winkels. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon en netjies gemeubileerd. Die swembadarea is lekker sonnig - perfekte plek vir 'n vroegoggend of laatmiddagkoffie. Goeie waarde vir geld.

Shaun H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shaun H
With spouse/partner

Great value for money!

For the tariff that I paid, I didn't expect too much. The rooms were neat and the beds very comfortable and made with fresh, new linen. The Lodge's reception was very professional and everything was ready with our arrival. The staff were very helpful, rooms are spacious and the internet and DStv worked well. Thank you for a lovely weekend. The beach is less than 1 km from the guest house and there's a lovely restaurant and a petrol station and convenient store 50 m from the lodge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie waarde vir geld!

Teen die tariewe het ek nie veel verwag nie. Die kamers was netjies en die beddens baie gerieflik en oorgetrek met nuwe linne. The Lodge se ontvangs was professioneel en alles was gereed met ons aankoms. Die personeel was baie behulpsaam, kamers is ruim en die internet en DStv het goed gewerk. Dankie vir 'n heerlike naweek. Die Strand was minder as 1 km vanaf die gastehuis en 50 m vanaf die Lodge is 'n heerlike restaurant en vulstasie met 'n gerieflikheidswinkel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gert K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Gert K
With spouse/partner

'n Absolute morsige plek.

Ontvangs was power. Kamer was nog nie gereed nie en slegs een persoon, die dame wat skoonmaak, was beskikbaar. Die kamer was vuil, die stort se bak was gekraak, die vertikale blinders was uit posisie uit en ons moes eers die blinders regmaak voordat ons kon verklee. Absoluut, absoluut 'n vieslike plek

Fazlin K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Fazlin K
Individual traveler

Kon baie beter wees.

Daar was geen inligting oor reëls en die wagwoord van die WiFi nie. Net een plaat het gewerk by die stoof. Daar moet meer kragpunte wees en dit sal 'n verligting wees as daar lugreëling in kamers is. Die plek het baie potensiaal, maar moet opgegradeer word.

The Lodge's response

Môre Fazlin. Dankie vir jou terugvoering. Ons het 'n probleem met die stoof se plate wat die elektrisiën mee sukkel. Ons sal die stoof maar vervang indien dit nie uitsorteer kan word nie, net 2 plate werk. Reëls en Wi-Fi-kode is beskikbaar en teen muur by ontvangs waar julle ingeteken het. Weereens, ons moet aandag gee aan dit wat ons gaste pla. Voorspoedige 2018.

The Lodge
Tersia B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Tersia B
Family with teenagers

Uiters teleurstellend.

Ontvangs onprofessioneel en nie inligting deurgegee bv. swembad en WiFi-password. Kamer glad nie gereed nie. Daar was 3 gaste maar net 2 bekers, glase en koffie. Geen melk. Nie asblikkie nie. Yskas was af en warm. Geen badprop en stort se kraankop ontbreek. Toilet lek. Hele plek vrot van rook al is rook verbode daar.

The Lodge's response

Hi Tersia, Dankie vir jou terugvoering. Ons sal aandag gee aan die probleme ondervind soos deurgegee. Ons het 24-uur sekuriteits-kamaras binne en buite. As ek korrek is, het julle die motorhuis se gebruik gehad vir die sleepwa en fietse. Al die stortkrane het koppe. Inligting oor swembadreëls buite by swembad teen muur, by skuifdeur na patio en deel van die Lodge se reëls en inligting soos opgeplak teen muur waar julle ingeteken het. Volgens Precious en myself was julle kamers gereed by aankoms, ek sal opvolg rakende die beker, glas ens. want net 2 word eers uitgesit. Ons verskaf wel melkpoeier en nie melk nie, indien dit nie voldoende was nie, normaalweg vra die gaste vir nog. Rakende die toilet, dit lek nie, maar die gaste druk nie die toilet se handvatsel reg nie, dan sluit dit nie die watertoevoer heeltemal af nie. Ek sal wel daaraan aandag gee, asook aan die gaste wat rook, dit is onaanvaarbaar. Mag julle 'n Voorspoedige 2018 belewe. Jacques.

The Lodge
Siegfried S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Siegfried S
With spouse/partner

Reasonable.

The room provided in all our needs, except that the shower in the bath is dangerous, which you have to get into to shower, since the edge is high and it's difficult to climb out. Parking is in front of the street and has no security, which is very risky.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Redelik.

Die kamer het in al ons behoeftes voorsien behalwe dat die stort in die bad gevaarlik is omdat die bad, waar ingeklim moet word om te kan stort, se rand baie hoog is en vir my moeilik was om in en uit te klim. Parkering is voor in die straat en geen sekuriteit, wat volgens my baie riskant is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Lodge's response

Goeiedag Siegfried.

Dankie vir jou terugvoering. Ek kon vir jou ''n kamer gegee het met slegs ''n stort Indien ek geweet het jy sukkel met bad en stort geriewe in een. Volgende keer sal ek opmaak vir die ongerief. Ons het 24-uur veiligheidskamaras buite en binne die Lodge gelukkig het ons nog nooit probleme gehad met inbrake in die buurt nie ons gaste se veiligheid kom altyd eerste.

Lodge Groete.
Jacques.

The Lodge
Conrad M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Conrad M
Family with teenagers

Het lekker gebly sonder probleme. Sal net gehou het daarvan as die parkering bietjie veiliger was.

Kuier was baie lekker en is redelik sentraal geleë naby alles. Bestuur en personeel was baie behulpsaam om ons te help en het alles gedoen wat hulle kon om ons tuis te laat voel. Sal weer daar gaan oornag.

The Lodge's response

Dankie Conrad. Ek waardeer julle terugvoering.. ons het darem 24 uur kamaras buite. Ongelukkig kan ons nie die parkeerarea toemaak nie,want dan gaan jy hekke kry wat oop en toemaak die heelnag. Gelukkig het ons nog geen inbrake beleef nie. Julle weet julle is altyd welkom by ons. Lodge Groete. Jacques.

The Lodge
Leoni H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Leoni H

Algemene gevoel van oud en afgeleef.

The Lodge is billike prys akkommodasie maar algemene gevoel van afgeleefdheid ten opsigte van kamers en geriewe. Ons kamer se slot was buite werking, kamerdeur kon dus nie sluit nie, ook nie enige teelepels by koffiemaak skinkbord nie. Geen badprop nie.

Hanneli R - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Hanneli R

Small things can ruin the whole experience.

The beds are very comfortable and the towels and linen are fresh. Enough hot water for the shower. For 3 beds there are only mugs and glasses for 2 people. No tea. Bad layout of coffee station (coffee/tea/crockery/kettle/fridge) that takes up valuable space. No space to put down your luggage except on the floor. Too little towel railings, hanging space and hooks for loose things. No place to put down clothes or a toiletry bag in the bathroom. Next to the bed was the slip-proof underlayer for a bed mat but no bed mat. Thank you for the two ply toilet paper and fresh bar of soap. During the night there was a big commotion in the street with police etc. and cars charging around street corners with screaming tires. I feel that these are small things that can easily be remedied for a better overnight experience. Good price, seeing as how we literally just wanted to sleep over.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Klein jakkalsies wat die boord vernietig.

Die beddens is baie gemaklik en die linne en handdoeke vars. Genoeg warm water vir stort. Vir 3 beddens is daar slegs bekers en glase vir 2 mense. Geen tee nie. Swak uitleg van koffiestasie (koffie/tee, breekgoed, ketel, yskas) wat waardevolle plek steel. Geen neersitplek vir bagasie, behalwe op die vloer. Te min handdoekrelings, hangplek/hake vir los goed. Geen neersitplek in badkamer vir klere of toiletsakkie. Langs een bed was die glyvaste onderlaag vir 'n bedmatjie maar geen bedmatjie. Dankie vir dubbellaag toiletpapier en vars koekie seep. Gedurende die nag was daar groot konsternasie in die straat met polisie ens. en motor wat met skreeuende bande om straathoeke gejaag net. Ek voel dat dit klein goedjies is wat maklik herstel kan word vir 'n beter oorbly-ervaring. Goeie prys, aangesien ons letterlik net wou oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolandi V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Yolandi V
Family with young children

It was disappointing to say the least.

My husband and I were very disappointed. It was a self-catering room with nothing, just 2 knives. The bath didn't even have a plug and there were no toilet paper either. The room wasn't very clean and the fridge fell apart. It isn't a very safe environment and we felt too uneasy to stay there. Looked for different accommodation for the rest of the time. If you are looking for a safe area that is clean and neat then The Lodge isn't the place for you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was teleurstellend om die minste te sê.

Ek en my man was baie teleurgesteld gewees. Dit was 'n selfsorgkamer met niks, net 2 messe. Die bad het nie eers 'n prop gehad nie en boonop was daar geen toiletpapier. Die kamer was ook nie baie skoon gewees nie en die yskas het uitmekaar geval. Dit is ook nie 'n baie veilige omgewing nie en ons was te onrustig om daar te bly. Het ander verblyf gaan soek vir die res van die tyd. As jy 'n veilige area soek en in 'n kamer wil bly wat skoon en netjies is, is The Lodge nie die plek vir jou nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Lodge's response

Hi Yolandi.
Dankie vir jou kommentaar. Sonder dit kan ek nie probeer om te verbeter aan dit wat ons bied nie. Ek is net ongelukkig dat jy dit nie teenoor my genoem het terwyl julle hier was nie. Klein dingetjies soos die toiletpapier wat nie aangevul is nie, is onaanvaarbaar.
Ons het nog geen inbrake in hierdie straat en by Die Lodge ondervind nie.
'n Onveilige buurt is dit glad nie, maar ons het 24-uur kameras wat help om die parkering te beveilig.
Ek hoop julle het die res van julle vakansie geniet.
Lodge Groete .
Jacques

The Lodge
Giel D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Giel D

Fairly satisfactory.

We had confirmation that rooms were available to suite our needs beforehand. Upon arrival we found that this wasn't the case. The crowd of guests entering and hourly ringing the door bell was really disturbing - they do not have a reception to control access. Rooms were clean and convenient, but the facilities are in need of maintenance - broken showers, etc.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Redelik bevredigend.

Ten spyte van al die vooraf bevestiging dat voldoende kamers beskikbaar is volgens ons behoeftes, was dit nie die geval nie. Die toeloop van "gaste" tot in die vroeë oggendure is uiters steurend met die deurklokkie wat al om die uur gelui word - geen ingerigte ontvangs om toegang te beheer nie. Kamers was skoon en gerieflik, maar fasiliteite kort aandag - stukkende storte, ens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Lodge's response

Hi Gielgud.
Dankie vir jou terugvoering. Ongeluk breek goed onverwags soos die hand stort in julle badkamer. Jy het dit sommer self herstel. Rakende die aantal kamers, het julle ons vol bespreek: 8 kamers wat beskikbaar is.
Julle was toe 22 gaste, maar ons het 'n plan gemaak en julle almal blyplek gegee.
Ek glo julle het darem lekker gekuier.
Dankie weereens vir julle bespreking.
Lodge Groete en 'n fantastiese 2017.
Jacques.

The Lodge
Chris S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Chris S
With spouse/partner

It's ok for one night. Our room was a bit hidden, felt a bit like sleeping in a cellar!

Basic amenities, shampoo, soap, coffee, tea and such should be improved. I get the feeling that the owners converted the place to a guest house quite recently. They should focus on the basic things you don't have to ask for. The room also had a stuffy odour. Not nice. Maybe it just needs to be cleanded thoroughly. Reasonable for rates, but the place has potential.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir een nag is dit ok. Die kamer waarin ons geslaap het was ietwat versteek en soos kelder gevoel!

Basiese goedjies soos sjampoo, seep, koffie, tee ens kan opgeskerp word. Ek kry die idee dat die eienaars onlangs die plek as gastehuis beskikbaar gestel het. Hulle kan op die basiese goed fokus wat mense nie hoef oor te vra nie. Die kamer waarin ons was het ook baie bedompig geruik. Nie aangenaam nie. Maar dalk 'n ordentlike skoonmaak sal help. Vir die prys is dit billik maar die plek het potensiaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Lodge's response

Dankie Chris, vir jou terugvoering. Dit word ter harte geneem. Ons kan net iets regstel of probeer verbeter indien ons daarop attent gemaak word. Omdat dit 'n selfsorg eenheid is word koffie ens. gewoonlik in die oggende aangevul. Tee word in die kombuis gehou, min in aanvraag. Definitief sal ons dit ook aanspreek. Ons het dit bespreek om lugversorging te installeer. Dankie weereens vir jou bespreking en kommentaar. Lodge Groete Jacques.

The Lodge
Lynette S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette S
With friends

Value for money.

The place is spacious and clean. There is an indoor braai with cutlery and glasses. Next to the indoor braai is a swimming pool. The kitchen is equipped and you can take with all your own drinks and food. The rooms are spacious and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Die plek is ruim en skoon. Daar is 'n binnebraai met eetgery en glase. Langs die binnebraai is daar 'n swembad. Die kombuis is toegerus en jy kan al jou eie drank en kos saamneem. Die kamers is baie ruim en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Lodge's response

Hallo Lynette, baie dankie vir jou mooi graduering. Ek is baie bly om te hoor julle het lekker gebly en ek hoop ons sien julle weer eendag. Groete Shaun

The Lodge
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Morkel Street, Strand, 7139, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1OTNhNGNmLWQzYzEtNDdjMi1iNDk4LTJiYzczMTE0NTk2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 25 5 1 4 11 Morkel Street Strand 7139 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.11106 18.83626
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!