The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Macaw Nest Accommodation & Events | TravelGround
+25

The Macaw Nest Accommodation & Events

11 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 11 reviews for The Macaw Nest Accommodation & Events
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.5/5
Jo-ann S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-ann S
Family with young children

Goeie waarde vir geld! Vriendelike diens!

Ons het baie lekker gebly. My kinders het die Macaw's baie geniet.

Ben K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben K
On business

Die blyplek was smaakvol en netjies toegerus, als was in plek en skoon.

As 'n vinnige oorslaapplek is dit uitstekend, regtig rustig en lekker gesels met die eienaars. Het ook waardeer dat hulle "ons" mense is en dadelik jou tuis laat voel het. Al die papegaaie gaan kyk, hulle is pragtig.

Ronel B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Ronel B
On business

Lovely birds.

It was a cold night with just few blankets and aircon that didn't work. The wind blows through the windows. The pipes make a noise in the walls. Friendly service and I enjoyed the bird life. Nice place with just a short stretch of gravel road. Nice, just a little overpriced.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige voëls

Dit was 'n koue nag met min komberse en air-con het nie gewerk nie. Wind kom by die vensters in. Pype ruk heeltyd in die mure. Die diens was baie vriendelik en ek het dit geniet met al die pragtige voëls. Oulike plekkie met klein stukkie grondpad. Oulik maar dalk net effe te duur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Conrad H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Conrad H
On business

Baie lekker gebly en geëet baie dankie.

Pragtige kamers en baie lekker kos. Baie lekker gebly. Sal definitief weer terug wees.

Coert E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coert E
Individual traveler

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik, baie geniet.

Die personeel het die ekstra myl gegaan om die verbklyf baie lekker te maak.

Conrad H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Conrad H
On business

Very friendly service and beautiful rooms.

Very friendly service and beautiful rooms with a very nice atmosphere. The restaurant has delicious food. Highly recommended, will definitely be back again.

Peet G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet G
With spouse/partner

Gesinsvriendelik en baie om te doen.

Uitstekende, vriendelike diens. Kos was heerlik. Kamer is groot. Heelwat om as gesin te doen. Het die voëls geniet. Hokke skoon. Voëls maak jou regtig soggens wakker. Gaan definitief weer daarheen.

The Macaw Nest Accommodation & Events's response

Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Hoop ons sien julle gou weer!

Vriendelike groete,
Marlie Human

The Macaw Nest Accommodation & Events
Aylwin K - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Aylwin K
Individual traveler

Room are very pretty, will stay here again.

There were one or two problems, but management immediately helped and set everything straight. I think that's all we want as customers. Things will happen, but it's more valuable if manager of a place doesn't make excuses, but help immediately. I was moved to a new room and was very happy. Very nice food. Room was clean and tidy. Management and staff were friendly and helpful. Nice atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kamers is baie mooi en sal weer hier bly.

Daar was een of twee probleme, maar die bestuur het dadelik ingespring en dit reggemaak. Ek dink dis al wat ons as kliënte wil hê. Dinge gaan gebeur, maar dis van meer waarde as die bestuur van 'n plek nie verskonings maak nie, maar dadelik help. Ek is na 'n nuwe kamer verskuif en was baie gelukkig gewees. Baie lekker kos. Kamer was skoon en netjies. Bestuur en personeel was vriendelik en hulpvaardig. Lekker atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Macaw Nest Accommodation & Events's response

Baie dankie vir die terugvoering, dis altyd goed om te hoor. Ons hoop ons sien u gou weer.

Vriendelike groete,
Marlie Human

The Macaw Nest Accommodation & Events
Helga R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helga R
Family with young children

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Kinders het hulself geniet. Die kos was regtig goed en waarde vir geld. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Naby geleë aan al die plekkies. Sal enige tyd weer teruggaan.

Deon And Elizabeth V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon And Elizabeth V
With spouse/partner

Very nice, lovely room.

Value for money.

Brendon S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brendon S
With spouse/partner

Pragtig.

Ons het net 'n probleem met ons kamer se geyser gehad. Ontvangs het vir ons die sleutel vir die kamer langs ons gegee om daar te stort, maar die twee kamers het 1 geyser gedeel. Hulle was behulpsaam, maar ons het steeds koue water gehad. En ons wou baie graag die mooi stort probeer het. Verder is dit pragtig.

The Macaw Nest Accommodation & Events's response

Goeie dag, baie dankie vir die terugvoering. Ons het die water en geyser probleem opgelos deur nog 'n geyser by te voeg sodat elke kamer sy eie geyser het. Baie dankie vir die ondersteuning en ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete
Marlie Human

The Macaw Nest Accommodation & Events
was R1 100
From R935
per night (for 2 people)
was R1 100
From R935
per night (for 2 people)
was R1 100
From R935
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot 9, Dalmada, Polokwane, 0700, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70I0v627RsRQ7TgBGik6TwZgIRYCiltw9KlliNVdJi3haAGQEP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, now From R935  per night (for 2 people) 11 5 1 5 Plot 9 Dalmada 0700 Limpopo 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -23.895988152466 29.524984359741
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!