Review Summary
Kobus B - Dec 2019
Overall score
Onversorg.
Samil P - Feb 2018
Overall score
Decent room - great service!
Johan M - Jun 2017
Overall score
Peace for your soul.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid vir jou siel.
Ons tweede besoek aan die Manderson Hotel en was kamer 10 aangewys. Die decor is moeg en die verbleikte gordyne wat los hang was nie 'n goeie indruk nie. Die dennehout uit toeka se tyd het 'n mens besef dat opgradering nodig is. Enkellaag toiletpapier en badhanddoeke wat beter dae gesien het van jare se was en net groot genoeg is om belangrike dele af te droog. Vir 2 van ons was net genoeg tee ens vir een. Kombuis het aandag nodig met Alle Carte. Mix grill bestaan uit stuk hoender, skaaptjop, wors en skyfies. Is die persoon 'n chef of net kombuishulp? Die personeel is fantasies en behulpsaam. Die plek is skoon en netjies maar verbetering aan decor kan gedoen word. Die ligging tussen bome is fantasties. Om op te som was ons die enigste gaste daar en nou kan 'n prentjie gevorm word. Geen gereelde gaste dus daar is geen inkomste vir opknapping en dis 'n jammerte, want dis 'n uitstekende hotel en die ligging kan nie beter wees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maria T - Jan 2014
Overall score
Stunning place, friendly staff.
- Capacity: 90 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Elizabeth Street, Stutterheim, 4930, Eastern Cape
- All ages welcome