Tzaneen Accommodation at The Manor Lodge Tzaneen | TravelGround
+31

The Manor Lodge Tzaneen

37 reviews
Guest House

Review Summary

3.7 out of 5from 37 reviews for The Manor Lodge Tzaneen
Cleanliness
3.9/5
Service
3.5/5
Location
3.8/5
Safety
3.5/5
Value for money
3.8/5
Christina S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Christina S
With spouse/partner

It was very bad.

No fridge, no aircon.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Good day,
The Lodge is under new management , working on the problems. Sorry for the inconvenience.

The Manor Lodge Tzaneen
Winnie N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Winnie N
With spouse/partner

The service was not satisfactory.

I will not recommend the Manor Lodge to my friends due to their poor service.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Good day Winnie,
We are sorry to receive a review like this, but unfortunately, the power outage was due to an electrical problem at ESKOM. As a result, no power and because of that, we did not have water either for a few hours. We did apologize for that.
As for the security, the gates are locked at night. If you had arranged with us for your husband returning at 03:00 in the morning, we would have made sure that somebody opened the gate for him. When he phoned me at 03:00, I asked him to please wait at the gate for a few minutes then somebody will open, but he had already left to sleep at the garage. Some things we cannot control, sorry.

The Manor Lodge Tzaneen
Evans S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evans S
With spouse/partner

Exquisite.

Thanks to the staff, they were amazing. We are really gonna come back.

Linda D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Linda D
Individual traveler

Comfortable, clean, everything needed for an overnight stay.

See stars.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Good afternoon Linda,

Thank you for the positive rating. We are sorry to hear about the security. We shall look into the matter.
Warmest regards

BETS VAN WYK

The Manor Lodge Tzaneen
Lenie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lenie V
With friends

Good!

The name on the board at the entrance does not stand out.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Goeiedag
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Ons is tans besig om nuwe advertensie borde op te rig en 'n nuwe ontvangs area wink ook op die horison!

Seenwense

The Manor Lodge Tzaneen
Rudolph P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Rudolph P
Family with young children

Neat and clean.

Good, large rooms, clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Goed, groot kamers, skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra om verskoning vir die diens wat nie na wense was nie.
Ons sal dit beslis opvolg en die personeel sal aangespreek word. Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Groete, Bets van Wyk.

The Manor Lodge Tzaneen
Allan O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allan O
On business

Nice clean room. Food was good in restaurant.

Need table or desk in the room.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Baie dankie, waardeer die positiewe kommentaar. Die Logde is nou onder nuwe bestuur vanaf einde Mei 2019. Ons waardeer terugvoering en sal beslis kyk na n tafel en stoel in kamer vir die toekoms.
Seenwense,
Bets van Wyk

The Manor Lodge Tzaneen
Andre H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Andre H
On business

Nie weer nie.

Betaal eerder meer en bly by 'n beter plek. Eienares was glad nie behulpsaam nie, deur van die kamer kon nie sluit nie, moes al my bagasie laai om dorp toe te gaan om iets te eet. Speel harde musiek tot vroeg nie oggend by die bar.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Ons is baie jammer om te hoor van u slegte ervaring. Die Lodge is onder nuwe bestuur vanaf 12 Mei 2019. Ons is tans besig met opgradring en herstelwerk. Ons vertrou dat die verblyf in die toekoms meer as bevredigend sal wees asook dat die gaste tevrede sal wees met uitstaande diens. Vriendelike groete

The Manor Lodge Tzaneen
Harry S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Harry S
With friends

Peaceful and on our route.

The accommodation was good for a stopover, but they will have to make a plan with a security guard.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en op ons pad.

Die verblyf was goed vir 'n oorslaap, sal 'n plan moet maak met veiligheidswag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoer. Die Lodge is nou onder nuwe bestuur. Ons is besig met opgraderings en vertrou dat die diens in die toekoms meer as bevredigend sal wees. Dankie vir terugvoer oor veiligheidswag. Ons neem kennis.

The Manor Lodge Tzaneen
Jannie M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jannie M
On business

Fantastic.

Friendly reception. All of the staff know who you are, what's happening, what needs to be done and what is expected of them. Facilities from restaurant, bar, braai etc. of top quality. Host and hostess are extremely helpful and go out of their way to accommodate you. A great pleasure to stay there! Even the regulars make you feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasmagories.

Vriendelike ontvangs. Alle personeel weet wie jy is, wat gebeur, wat gedoen moet word en wat van hul verwag word. Fasiliteite vanaf restaurant, kroeg, braai ens. uit die boonste rakke. Gasheer en gasvrou uiters vriendelik hulpvaardig en gaan uit hul pad om jou te akkommodeer. Een groot plesier om daar te vertoef! Selfs die regulars laat jou skoon tuis voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Baie dankie Jannie.
Altyd 'n plesier omnuwe mense hier te hê.
Kom besoek ons gerus weer.

The Manor Lodge Tzaneen
Rene M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene M
Family with young children

Friendly and convenient! Great!

I will definitely recommend The Manor, very neat and comfortable for the family, everyone feels very welcome just like a big family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en gerieflik! Puik!

Ek sal beslis The Manor aanbeveel, baie netjies en gerieflik vir die gesin, almal baie gou laat welkom voel net soos 'n groot familie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Baie Dankie Rene.
Julle is enige tyd welkom.
Vriendelike Groete
Annelie Le Grange

The Manor Lodge Tzaneen
Marius V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
With spouse/partner

Ongelooflik! Avontuurlik! Asemrowend!

Great plek met great mense!! Great gashere en amazing kamers met 'n beautiful atmosfeer!

The Manor Lodge Tzaneen's response

Dankie Marius.
Was lekker om julle aand special te kon maak.

The Manor Lodge Tzaneen
Tristenn S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Tristenn S
With spouse/partner

Slapelose nag, met 'n reuse hoofpyn van al die geraas! Jy betaal beslis nie om daar te slaap nie.

Ek is baie ontevrede met ons verblyf by The Manor Lodge. Hulle diens is swak. As jy daar aankom is daar niemand om te help nie. Jy kry jou sleutel by die kroegman. Die kamer kon nie sluit nie, want die slot is stukkend. Daar was nie genoeg koffie vir die aand en die volgende oggend nie. En om alles te kroon, het hulle twee partytjies gehad die aand. Met musiek so hard ons kon nie eers TV kyk in ons kamer nie. Nadat ek 21:30 die eienaar geskakel het, het sy my ingelig 22:00 kom musiek sagter en 23:00 sit hulle dit af. 01:30 die oggend het dit nog steeds gespeel! As ek ons verblyf moet opsom met een woord is dit swak! Ek het versoek dat hulle my geld terugbetaal. Ek wag nou nog vir 'n antwoord. Bly beslis van The Manor Lodge af weg. Wat hulle belowe is nie wat jy kry nie!

The Manor Lodge Tzaneen's response

Beste Madelene,

Ons noem dit aan al ons kliënte as ons funksies aan het die aand. Ons is 'n gastehuis maar bied ook die geriewe vir partytjies en troues aan. Oor ons 'n vreeslike mooi plekkie het is dit baie gewild spesifiek vir die onthaalgeriewe.

Ek het opdrag gegee om jou 50% terug te betaal aangesien daar genoem is dat niemand jou in kennis gestel van die 2 funksies wat ons hier gehad het nie.

Vriendelike groete,
Annelie Le Grange

The Manor Lodge Tzaneen
Leon J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Leon J
Family with young children

Teleurstellend.

Die kroeg in die plek is 'n groot kuierplek vir plaaslike inwoners. Dit is ook redelik naby die kamers geleë en danksy lustige karaoke-aande kan slaap 'n uitdaging wees.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Goeiedag. Ons is baie jammer om te hoor van u slegte ervaring. Die Lodge is nou onder nuwe bestuur. Ons sal definitief aandag gee aan die probleme. Dankie vir u terugvoer.

The Manor Lodge Tzaneen
Lourens D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Lourens D
Family with young children

By far the worst accommodation I have ever encountered.

The room smelled like mould and on closer inspection I noticed that the sealing in the bathroom was covered in mould. Needless to say we left earlier than planned and did not stay the full two days as booked. The bathroom, by the way, is in the closet. That should have been a red flag to start things off!

The Manor Lodge Tzaneen's response

Good day . Sorry for your experience at the Lodge. The Manor is now under new management since May 2019. We shall strive to set things right as soon as possible.

The Manor Lodge Tzaneen
Thinus S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus S
Family with teenagers

Voldoen aan vereistes.

Ons het lekker gebly. Dankie.

Lukas S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lukas S
Family with teenagers

Verblyf was aangenaam en kamer netjies skoon, Manor Lodge kan na volgende vlak styg deur wisselvallige warm water uit te sorteer en effe knopperige matrasse te vervang.

Ons kan regtig nie kla nie, vir die prys wat ons betaal het vir die verblyf by The Manor Lodge het ons regtig goeie waarde gekry. Ons het die kos baie geniet en die personeel daar was baie vriendelik en behulpsaam.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Ons sal verseker plan maak met die matrasse.
Baie dankie, en ons hoop.ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Annelie Le Grange

The Manor Lodge Tzaneen
Marthinus V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthinus V
With spouse/partner

Pleasant and affordable prices.

The facilities are clean and neat. Their prices aren't too expensive. It is safe and close to town. It is quiet and you can rest and sleep well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en billike pryse.

Die geriewe is skoon en netjies, hulle pryse is nie te duur nie en is veilig en naby die dorp. Dis stil en jy kan lekker rus en slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Baie dankie, kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Annelie

The Manor Lodge Tzaneen
Malinda L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Malinda L
Family with teenagers

Vandat ons daar aangekom het totdat ons vertrek het was die diens puik. Jy is die heeltyd tuis laat voel.

Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Jy voel tuis en pas in. Atmosfeer is fantasties.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Baie dankie Malinda.

Dit was aangenaam om julle hier te he.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Annelie en Stephan

The Manor Lodge Tzaneen
Leoni J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni J
With friends

The Manor. Gesellig vir die wat hou van bietjie meer as stilte.

Baie vriendelike diens ontvang, het lekker gesellig gekuier saam met vriende en familie. Dankie vir die lekker pap en sous saam ons braaivleis. Sien julle beslis weer.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Baie dankie. Dit was aangenaam om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike Groete,
Annelie le Grange

The Manor Lodge Tzaneen
Surina R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Surina R
Family with young children

Gesellig.

Oulike, netjies en 'n gesellige plek. Die kroeg is oop vir die publiek en die kamers is baie naby aan die kroeg/restaurant so mens sukkel om te slaap met die harde musiek en mense wat kuier. Musiek kan dalk teen 11 uur in die aande net sagter gesit word?

The Manor Lodge Tzaneen's response

Goeiedag. Dankie vir terugvoer. Die Lodge is onder nuwe bestuur vanaf Mei 2019. Ons is besig om alles reg te ruk en vertrou dat u volgende verblyf aangenaam sal wees.

The Manor Lodge Tzaneen
Jan V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan V
Family with young children

Skoon en netjiese kamer.

Kamer was skoon en netjies. Laataand kuier in kroeg het bietjie gepla.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Baie dankie vir u kommentaar. Die Lodge is nou onder nuwe bestuur vanaf Mei 2019. Ons sal beslis aandag gee aan u klagte.

The Manor Lodge Tzaneen
Kristoff P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kristoff P
On business

Comfy and affordable.

Accommodation at Manor Lodge Tzaneen was comfy and affordable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en bekostigbaar.

Verblyf by Manor Lodge Tzaneen is bekosbaar en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Baie dankie Kristoff. Dit was aangenaam om julle hier te he.
Kom gerus weer.
Vriendelike Groete
Annelie en Stephan

The Manor Lodge Tzaneen
Amanda W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Amanda W
Family with teenagers

One word is enough: Awesome!

It was incredibly nice. The rooms are well furnished, beds very comfortable. Everything is very clean and tidy. Gardens are beautiful. Food is delicious. Staff are very helpful and friendly. Our stay there was very pleasant. Very safe with a guard doing rounds. The service is great! Will definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een woord is genoeg: Awesome!

Dit was ongelooflik lekker. Die kamers is goed ingerig, beddens baie gemaklik. Alles is baie skoon en netjies. Tuine is pragtig. Kos is baie smaaklik. Personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Ons verblyf daar was baie aangenaam. Baie veilig daar, daar is 'n wag wat rondtes doen. Hulle diens is puik! Sal beslis weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Amanda,

Baie baie dankie. Ons probeer ons bes om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel.
Dit was lekker om julle daar te he, hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Groete
Annelie

The Manor Lodge Tzaneen
Irene H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene H
Family with teenagers

Dit was awesome.

Uitstekende gasvryheid. Uitstekende diens en kos uit die boonste rakke. Alles baie netjies en skoon.

The Manor Lodge Tzaneen's response

Baie dankie, julle is altyd welkom hier.

Groete,
Annelie le Grange

The Manor Lodge Tzaneen
Clement T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Clement T
Family with young children

Need to beef up the security detail, vehicle exposed to human (theft) and natural hazards (hail storm).

I do understand that the lodge is not a self-catering establishment, but it would not be a bad idea to have a bar fridge in the room. Tzaneen is a very hot area, so if you happen to be thirsty at night you have to suffer because you do not have a fridge. That is one aspect that disappointed us. Security detail is one aspect that is compromised but the owners were generally helpful.

The Manor Lodge Tzaneen's response

We are sorry that you had a bad experience with the heat. The lodge is under new management since May 2019. We shall definitely look into the possibility to get fridges in summer.

The Manor Lodge Tzaneen
Shawn V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shawn V
With friends

Netjies.

Netjiese braai-area en kamers.

Shawn V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shawn V
With friends

Accommodation, braai area neat and convenient.

Would recommend to give a little bit of attention to the entrance, name is unclear but we still had a very pleasant stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf, braai-area netjies en gemaklik.

Sal aanbeveel dat die ingang bietjie aandag kry, naam onduidelik, maar verder baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carmia S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmia S
Family with young children

Dit was regtig lekker!

Die eienaars is gasvry en vriendelik. Ons kinders het dit so geniet. Die kamer is ruim en skoon en die ander geriewe is puik. Dankie vir ‘n heerlike naweek op die “plaas” in die dorp.

Cecil K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Cecil K
With friends

Swak diens.

Met die aankoms was daar niemand by ontvangs en plek het geen mense gehad, na 'n oproep na die nommer wat gegee is het 'n vrou geantwoord en gesê sy's op vakansie in die Kaap, maar sal iemand stuur om oop te maak, volgende oggend was dit 'n helse wag voordat iemand die hek kon oopsluit voordat ons kon uitgaan.

Thys B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Thys B
With spouse/partner

Baie netjies, maar het nie veilig gevoel nie.

Die eienaar was baie onvriendelik. Daar was geen kombuis of yskas in die eenheid gewees nie. Hulle het wel later vir ons 'n baie klein kroegyskassie daar aangebring. Die sogenaamde kroegarea was nooit oopgesluit gewees nie. Die etes op versoek, dié was ons nooit geoffer nie. Die erf langsaan was 'n steenmakery gewees, hulle het so geraas dat 'n middagslapie was buite die kwessie. Sal die plek glad nie aanbeveel nie. Daar was nooit vir ons kom vra of ons okay is nie. Ons het daar opgedaag met groot verwagtinge wat soos mis in Magoebaskloof verdwyn het.

Elize N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Elize N
With friends

Gemaklik, ruim, netjies.

Gemaklike, ruim akkommodasie. Pragtige tuine en swembad. Hulle het die spasie om 'n restaurantjie in te rig.

Marinda V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marinda V
With spouse/partner

Netjies en skoon. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Sal weer daar gaan bly. Dankie.

Bashir E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Bashir E
Family with teenagers

Could have had better beds.

Shower water was lukewarm, everyone after that had cold water - mattresses were too soft and caused backache.

Dennis B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dennis B
With friends

Baie lekker gemaklik.

Waarde vir geld.

Amanda B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amanda B
With spouse/partner

Very nice and comfortable.

The Manor Lodge Tzaneen is beautiful and is everything that you need for a weekend getaway. The people are very friendly and quick to help. Thank you very much, it was lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en gemaklik.

The Manor Lodge Tzaneen is baie mooi en is als wat jy sal nodig hê vir 'n naweekwegbreek. Die mense is baie vriendelik en vinnig om te help. Baie dankie, dit was heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephanie K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephanie K
Individual traveler

Great beauty, but needs management upgrade.

The room I had requested lived up to my expectations - large, tranquil and looking on to a wonderful large space with gorgeous trees and birds. I had to phone when I arrived to access reception. I was very put out to find that neither the bar nor the restaurant was open "not on a Sunday". The owner who was very nice gave me two free beers, but I had nothing to eat. When I left the next morning, I could not rouse him by phone and had to open a heavy gate myself. (I'm 75 years old).

The Manor Lodge Tzaneen's response

Good day Stephanie,

Thank you for your feedback on our establishment, we do apologise for the inconvenience you had in regards to the bar, restaurant being closed as well as the gate situation, we will definitely be tending to these problems and we hope to see you again in the future.

Best Regards

The Manor management

The Manor Lodge Tzaneen
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner of R71 and Deerpark Road, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cee977c5832e35878ca4611cbdfa748fbff42e9dcf58d54ffc56aa3acdb26e7b13b908b5c88ad0329035ece63125f56734e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (for 2 people) 37 5 1 4 Corner of R71 and Deerpark Road Tzaneen 0850 Limpopo 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -23.814077625212 30.171681261272
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com