The Maxton Boutique Hotel
Review Summary
Anton O - Jan 2021
Overall score
Alles virtuele diens, maar uitstekend. Restaurant bespreking gemaak en ontbyt-kospakkies was reg in yskas.
Mothusi S - Dec 2020
Overall score
Amazing. Quiet place and very neat.
Pieter S - Nov 2020
Overall score
Rustige atmosfeer.
Elmien T - Nov 2020
Overall score
Nogsteeds baie goeie waarde vir geld!
Eon F - Nov 2020
Overall score
Baie netjies, gerieflik en veilig.
Dan W - Oct 2020
Overall score
Spacious room, well equipped and spotlessly clean.
Ilse C - Oct 2020
Overall score
Moderne luuksheid
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Ilse
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang by The Maxton Boutique Hotel in Upington! Ons hoop ons sien julle gou weer!
The Maxton Boutique Hotel Span
Elmien T - Oct 2020
Overall score
'n Ware oasis met baie ekstras!
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Elmien
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang by The Maxton Boutique Hotel in Upington. Mag ons julle gou weer sien.
The Maxton Boutique Hotel Span
Ria N - Oct 2020
Overall score
Ons het oornag oppad Kgalagadi toe. Baie goeie kliënte diens, uiters netjies en skoon, mooi dekor en goed toegerus. Heerlike wegneem-ontbyt. Hoogs aanbeveel.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Ria
Dankie dat julle gekies het om by The Maxton Boutique Hotel in Upington te oornag.
Ons hoop om julle gou weer te sien by The Maxton. Geniet die Kgalagadi!
The Maxton Boutique Hotel Span
Lezar B - Sep 2020
Overall score
Leker ontspannend
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Lezar
Dankie dat jy tuis gegaan het by The Maxton Boutique Hotel in Upington. Jy was 'n ster-gas gewees - vriendelik en respekvol.
Jy is altyd welkom by The Maxton!
The Maxton Boutique Hotel Span
Johann B - Sep 2020
Overall score
Baie stil en rustige area en baie skoon hotel
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Johann
Dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te onthaal by The Maxton Boutique Hotel in Upington. Julle is altyd welkom hier.
Groete
The Maxton Boutique Hotel Span
Cornelius O - Aug 2020
Overall score
Perfek vir sakereis.
Hendrik L - Mar 2020
Overall score
Very comfortable rooms, nice atmosphere and very clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike kamers, aangename atmosfeer en baie skoon.
Ons het heerlik gebly by Maxton Boutique Hotel. Personeel was vriendelik. Ontbyt was heerlik en baie mooi voorgesit. Lekker blyplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Hendrik
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om u te ontvang by ons Boutique Hotel. Ons hoop om u gou weer te sien.
Groete
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington
Lene V - Feb 2020
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
Read moreThe Maxton Boutique Hotel's response
Beste Lene,
Dit was n voorreg om u te kon verwelkom by ons!
Baie dankie vir u teruvroering, ons waardeer dit. Ons het wel eetgerei beskikbaar en kan aangevra word by ontvangs. Ons hoop om u gou weer te verwelkom by ons Boutique Hotel in Upington.
Groete Chantel & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Adri N - Feb 2020
Overall score
Vriendelik en akkommoderend!
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Adri
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang by ons Boutique Hotel.
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Patrick Rudolf S - Jan 2020
Overall score
Great service and a beautiful place.
The Maxton Boutique Hotel's response
Dear Rickus,
Thank you for choosing to stay at The Maxton Boutique Hotel Upington. It was a pleasure having your here.
We hope to welcome you back soon.
Regards,
Chantél and The Maxton Boutique Hotel Upington-Team
Frank D - Jan 2020
Overall score
Nice and clean, but breakfast was late and disappointing.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Mnr. de Freitas
Baie dankie vir u terugvoering! Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel. Ons vra omverskoning indien enige van ons klientediens wat ons aan u gelewer het nie van die hoogste standaard was nie. By The Maxton Boutique Hotel Upington streef ons daarna om elke gas se verblyf by ons onvergeetlik te maak. Aangesien ons nie ‘n voltydse restaurant het nie bedien ons slegs ons standaard ontbyt. U is altyd welkom by ons Boutique Hotel in Upington en ons verwelkom u graag terug.
Groete Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Ashwell B - Jan 2020
Overall score
Professionele en vriendelike diens.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Ashwell
Dit was 'n voorreg om u te ontvang by The Maxton Boutique Hotel Upington. Dankie vir u terugvoering rakende die verbeteringe wat ons kan maak om u verblyf-ondervinding by ons te verbeter.
Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Groete
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Katherine B - Dec 2019
Overall score
Extremely convenient and unique.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters gerieflik en uniek.
Pikante opset, verwelkoming baie goed. Algeheel besonderse goeie indruk. Dankie vir goeie kliëntediens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Katherine
Dankie vir u besoek by The Maxton Boutique Hotel Upington te bly. Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons.
Ons wens vir u 'n voorspoedige 2020 toe en hoop om u gou weer te verwelkom by ons.
Groete
Chantél en The Maxton Boutique Hotel span.
Francois M - Dec 2019
Overall score
Lekker gebly en geslaap.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Francois
Baie dankie vir julle besoek aan The Maxton Boutique Hotel Upington. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Wiandri V - Dec 2019
Overall score
Stylvol en gemaklik.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Wiandri,
Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop om u gou weer te sien!
Groete,
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington-span
Chevonne S - Dec 2019
Overall score
Fantasties!
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Chevonne,
Baie dankie dat julle The Maxton Boutique Hotel Upington besoek het. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom by ons!
Groete,
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Anton O - Dec 2019
Overall score
Vriendelike diens. Skoon en smaakvol.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Anton
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Onsl wens vir u 'n voorspoedige nuwe jaar toe.
Groete
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington span.
Chantal F - Dec 2019
Overall score
Rooms are beautifully set out and breakfast was amazing.
The Maxton Boutique Hotel's response
Dear Chantel,
Thank you for choosing to stay at The Maxton Boutique Hotel, Upington.
It was a pleasure having you here and we hope to welcome you back soon!
Regards,
Melinke, Chantél and The Maxton Boutique Hotel Upington-Team
Veronica P - Nov 2019
Overall score
Very neat and safe accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese en veilige verblyf.
Baie veilige, netjiese en professionele verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Veronica,
Baie dankie vir u terugvoer.
Dit was vir ons 'n voorreg om u te ontvang by The Maxton Boutique Hotel Upington. Ons hoop om u gou weer te sien!
Groete
Melinke en die The Maxton Boutique Hotel Upington-span
Avesh M - Nov 2019
Overall score
I had an awesome stay at this venue.
The Maxton Boutique Hotel's response
Dear Avesh,
Thank you for choosing to stay at The Maxton Boutique Hotel, Upington. It was a pleasure having you here and we hope to welcome you back soon!
Regards,
Melinke and The Maxton Boutique Hotel Upington-Team
Linda O - Sep 2019
Overall score
We had an amazing stay, with great service from all the staff.
The Maxton Boutique Hotel's response
Dear Linda,
Thank you for choosing to stay at The Maxton Boutique Hotel, Upington. It was a pleasure having you here and we hope to welcome you back soon!
Regards,
Chantél and The Maxton Boutique Hotel Upington-Team
Dr Kolie V - Aug 2019
Overall score
Friendly reception and spacious, neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs en ruim en netjiese verblyf.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Kolie,
Dankie vir jul besoek aan The Maxton Boutique Hotel in Upington. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon verwelkom by ons hotel.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groet
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington-span
Olivia V - Aug 2019
Overall score
Kliëntediens was nie goed nie.
Read moreThe Maxton Boutique Hotel's response
Beste Olivia,
Baie dankie vir u terugvoering! Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel. Ons vra omverskoning indien enige van ons klientediens wat ons aan u gelewer het nie van die hoogste standaard was nie. By The Maxton Boutique Hotel Upington streef ons daarna om elke gas se verblyf by ons onvergeetlik te maak. Aangesien ons nie ‘n voltydse restaurant het nie en slegs ontbyt bedien tussen spesifieke tye, deel ons hierdie inligting met gaste sodra hulle arriveer. Ons vra ook daarom vir ons gaste watter tyd hulle verkies om ontbyt te neem, juis om ongemaklike situasies soos hierdie en ander misverstande te vermy.
U is altyd welkom by ons Boutique Hotel in Upington en ons verwelkom u graag terug.
Groete
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Samantha S - Jul 2019
Overall score
Nice stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly!
Hierdie was my tweede keer wat ek hier oornag het. Ek sal net graag tissues en haardroërs (dalk is dit by ontvangs beskikbaar) in die kamers wil hê, maar verder is alles perfek netjies en baie skoon. Hierdie mense doen regtig baie moeite en mens slaap rustig en veilig. Beslis 'n plek waarheen en sal teruggaan en vir ander kan aanbeveel. Diens is puik en alles lyk pragtig - mens voel tuis!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Samantha,
Dit was 'n voorreg om u weer by ons te kon verwelkom! Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit. Ons het wel 'n haardroeër by ontvangs beskikbaar vir gaste se gebruik sou u dit met u volgende besoek aan The Maxton benodig. Ons sien uit om u weer te verwelkom by ons Boutique Hotel in Upington.
Groete,
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Jan D - Jul 2019
Overall score
Relaxing.
The Maxton Boutique Hotel's response
Dear Jan,
Thank you for choosing to stay at The Maxton Boutique Hotel Upington. It was a pleasure having you here. We hope to see you again soon!
Regards,
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Team
Retha C - Jul 2019
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Baie nice verblyf in Upington.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Retha
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om u te ontvang by The Maxton Boutique Hotel Upington.
Ons hoop om u gou weer te sien!
Groete,
Melinke en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Deon R - Jul 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie netjiese verblyf. Ontbyt is heerlik. Beveel sterk aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Mr. Roux
Ons waardeer u terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon akkommodeer by ons Boutique Hotel.
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom by ons!
Groete
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Jessica B - Jul 2019
Overall score
Unique experience and wonderful service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Besonderse ervaring weens uitsonderlike diens.
Besonders veilig en netjies. Die personeel ook baie hulpvaardig en vriendelik. Die dekor stylvol, linne luuks. Sal beslis weer daar vertoef! Baie, baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Jessica
Baie dankie vir u terugvoering! Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang by ons Boutique Hotel.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Pieter V - Jun 2019
Overall score
Gemaklike verblyf met flink diens.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Pieter,
Baie dankie vir u terugvoer en komplimente. Dit was 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons hotel.
Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom by The Maxton Boutique Hotel in Upington.
Groete,
Melinke en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Cornelius O - Jun 2019
Overall score
Moderne en ruim kamers.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Cornelius
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om u te ontvang by The Maxton Boutique Hotel Upington.
Ons hoop om u gou weer te sien!
Groete
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Jack G - Jun 2019
Overall score
Accommodation was very pleasant, would prefer that they improve the kitchen/coffee area in the room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was heel aangenaam, sou wou verkies dat hul die kombuis-/koffie-area in kamer verbeter.
Die plek was baie mooi en netjies. Daar is net geen opwaslappie in kamer by kombuis-area om skoon te maak indien mens mors en daar was nie genoeg suiker en koffie in ons kamer nie ook nie versoeters om 'n diabeet te akkomodeer, verder geen klagtes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Jack
Dit was 'n voorreg om u te ontvang by The Maxton Boutique Hote Upington.
Dankie vir u terugvoerig rakende die verbeteringe wat ons kan maak om u verblyf-ondervinding by ons te verbeter. Ons het besluit om dadelik u voorstelle te implimenteer
Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom by The Maxton Boutique Hotel Upington.
Groete, Melinke en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Stefanes M - Jun 2019
Overall score
It was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was uitstekend.
Dit was baie lekker, personeel uitstekend en kamers ontbyt alles bo-verwagting - 'n besliste een om aan te beveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Stefanes
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel.
Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom by The Maxton Boutique Hotel Upington.
Groete, Melinke en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Anton G - Jun 2019
Overall score
Clean and neat and good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies en goeie diens.
Was aangenaam verras. Baie ruim, netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Sonia.
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom by The Maxton Boutique Hotel Upington.
Groete Melinke en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Henna N - May 2019
Overall score
Baie goed.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Henna
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Chantél en The Maxton Boutique Hotel-Span
Corna S - May 2019
Overall score
Vriendelike diens, pragtige kamer, behulpsame personeel.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Corna,
Dankie vir u besoek. Dit was 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel.
Ons sien uit om u weer te sien!
Groete,
Chantél & The Maxton Boutique Hotel-Span
Linda V - May 2019
Overall score
Good service with beautiful clean facilities and secure parking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie diens met pragtige skoon geriewe en veilige parkering.
Ons was hartlik ontvang en het baie tuis gevoel. Die ontbyt was heerlik en pragtig bedien. Ons kamer was lekker ruim en alles netjies en skoon. Alles was in goeie werkende orde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Mevrou Visser
Baie dankie vir u terugvoering.
Dit was vir ons 'n voorreg om u te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Chantél & The Maxton Boutique Hotel-Span
Schalk E - May 2019
Overall score
Excellent accommodation and friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf en vriendelike mense.
Onverbeterlike verblyf. Vriendelike en professionele ontvangs en goeie ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Schalk,
Dankie vir julle besoek. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Groete,
The Maxton Boutique Hotel-span.
Monique V - May 2019
Overall score
Vriendelike diens, baie modern en netjies, heerlike ontbyt.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Monique.
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om jou te kon verwelkom by ons Boutique Hotel.
Groete The Maxton Boutique Hotel-span.
Dewald J - May 2019
Overall score
10 uit 10.
The Maxton Boutique Hotel's response
Beste Kittie,
Dankie vir u terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle volgende jaar weer!
Chantel Sander en The Maxton Boutique Hotel, Upington span.
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 15:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 122 Schroder Street, Middelpos, Upington, 8801, Northern Cape
- All ages welcome