The Olive Woodpecker Cottage
Review Summary
Shumso L - Jan 2019
Overall score
Baie ontspanne gevoel.
The Olive Woodpecker Cottage's response
Dankie Shumsoniesa,
Hoop om julle weer te sien.
Adele
Karien J - Jan 2019
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
The Olive Woodpecker Cottage's response
Dankie Karien, so bly julle het dit geniet.
Callie V - Dec 2018
Overall score
Baie lekker!
The Olive Woodpecker Cottage's response
Dankie Callie, hoop ons sien julle weer.
Lisa M - Nov 2018
Overall score
Was very nice and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker en ontspannend.
Met ons aankoms was dit baie lekker met vriendelike ontvangs. Ruim vir 2 mense wat 'n wegbreek benodig sonder enige steurnisse. Adele het regtig vir haar goed van haar taak gekwyt sonder enige ekstra geld wat vereis word. Ek sal enigiemand aanraai om te gaan veral as julle mekaar wil leer ken.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fritz L - Sep 2018
Overall score
The time with my family was so blessed with a central location for everyone's needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die tyd saam met die gesin was so geseënd met sentrale ligging vir almal se behoeftes.
Ons het die verblyf baie geniet. Dit is perfek gelee in die Boland met soveel opsies vir interessante besoeke. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sal dit ten sterkste aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobus F - Sep 2018
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Baie lekker gebly. Beveel beslis aan. Maklik om te vind. Adele, dankie vir die koek! Ons sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Olive Woodpecker Cottage's response
Baie dankie, Kobus.
Julle is enige tyd weer welkom.
Ivana V - Aug 2018
Overall score
Best stay and very spacious.
The Olive Woodpecker Cottage's response
Thanks Ivana,
Such a pleasure hosting you!
Please come again!
Adele
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 10:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 9 Almond Drive, Helderberg Estate, Somerset West, 7130, Western Cape
- All ages welcome