The Owl House
Review Summary
Retha B - Jun 2017
Overall score
It was not the right type of accommodation we had in mind.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was nie die regte tipe akkommodasie wat ons in gedagte gehad het nie.
Die plek is baie netjies en die eienaars is baie vriendelik. Die akkommodasie is wel privaat op die boonste verdieping van die eienaars se huis. Dit was egter steurend aangesien die klanke, asook die TV onder in die eienaar se huis duidelik gehoor kan word. Daar is wel DStv, maar die banke is baie ongemaklik. Die enigste ander plek om te sit/lê om te ontspan is in die slaapkamer aangesien daar geen stoep is nie. So ja, dit hang af wat jou behoefte is, maar vir ons wel die verkeerde besluit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chantal V - May 2017
Overall score
Clean, tidy, beautiful and very nice!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, baie baie mooi en lekker!
Ons het onmiddellik terugvoering gekry toe ons bespreek het. Met aankoms het ons 'n baie hartlike ontvangs gekry by die eienaars. Die verblyf is die 2 vertrekke (kombuisie/sitkamer en slaapkamer met en suite-badkamer) in die boonste verdieping van hulle huis. Daar is 'n "trust box" waarin jy 'n geldjie sit as jy van die groot verskeidenheid koeldrank en tjoklits in die yskas geneem het - baie oulike idee! Vir die wat die see wil sien - jy kan die see sien. Ek sal die Owl House aanbeveel vir korttermyn verblyf soos 'n naweek. Dis regtig 'n oulike plekkie wat baie mooi gemaak is binne.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 7 Marlyn Street, Kloofsig, Still Bay, 6674, Western Cape
- No children under 18