The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Pomegranate | TravelGround
+27

The Pomegranate

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 16 reviews for The Pomegranate
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.4/5
Davina V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Davina V
Family with young children

Accommodation was convenient, easily accessible and sufficient for our needs. Close to malls and Mediclinic.

The purpose of visiting Durbanville was for medical reasons, so location was excellent for us. One additional night's stay which was required at short notice was made effortless.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was gerieflik, maklik bereikbaar en voldoende vir ons behoeftes. Naby aan winkelsentrums en Mediclinic.

Doel van besoek aan Durbanville was vir mediese redes, daarom was ligging vir ons uitstekend. Een addisionele nag se verblyf wat op kort kennisgewing benodig was, is sonder moeite beskikbaar gestel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre B
With spouse/partner

Gemaklik, veilig en rustig. Naby mediese fasiliteite en inkopiesentrums.

Beurtkrag was aan die orde van die dag en dit sal nogal raadsaam wees om 'n noodlig in die eenheid te installeer.

The Pomegranate's response

Beste Andre,
Baie dankie dat jul gekies het om by Die Pomegranate tuis te gaan. Ek is jammer dat ek jul nie kon ontmoet nie. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Jammer oor die beurtkragprobleem - daar is wel 'n noodlantern in die eenheid wat gelaai word wanneer die krag af is. Jammer as dit nie vir jou gewerk het nie. Baie welkom weer enige tyd!
Susan

The Pomegranate
Ana B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ana B
With spouse/partner

Fantastic.

The place was central, clean, well equipped. Host was welcoming, lovely.

The Pomegranate's response

Dear Ana,
Thank you for choosing The Pomegranate and thank you for your positive, appreciative review. Most welcome back anytime!
Susan

The Pomegranate
Thys O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys O
With spouse/partner

Netjies en alles wat jy nodig het saam met onoortreflike vriendelikheid.

Alle reëlings was in die fynste besonderhede getref en het die eienares ons heeltyd ingelig gehou. Baie veilige parkering vir voertuig ingesluit. Ons sal beslis weer daar oornag en sal die akkommodasie sterk aanbeveel.

The Pomegranate's response

Beste Thys, baie dankie dat jul die Pomegranate gekies het. Jammer dat ek julle nie kon ontmoet nie. Dankie vir jul positiewe terugvoer en goeie aanbeveling. Baie welkom weer enige tyd!

The Pomegranate
Amanda G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda G
With spouse/partner

Met our need for an overnight stay.

Accommodation is safe and central.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het voldoen aan ons behoefte vir 'n oornagverblyf.

Verblyf is veilig en sentraal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Pomegranate's response

Bair dankie Amanda dat jul by die Pomegranate tuisgegaan het.
Baie welkom weer enige tyd!

The Pomegranate
Izak V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak V
On business

My experience has been wonderful and would recommend people to stay there.

Owner welcomed me and I felt very at home. This place offers value for money and completely exceeded my expectations. I will definitely use the stay again. Was also centrally located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

My ervaring was wonderlik en sal mense aanbeveel om daar te woon.

Eienaar het het my verwelkom en ek het baie tuis gevoel. Hierdie plek bied waarde vir geld en het my verwagtinge heeltemal oortref. Ek sal beslis weer gebruik maak van die verblyf. Was ook lekker sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Pomegranate's response

Baie dankie Izak, dat jy by ons tuisgegaan het en dankie vir jou positiewe resensie. Baie welkom enige tyd weer!
Vriendelike groete,
Susan en Cecile

The Pomegranate
Uys A - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Uys A
With spouse/partner

Very central and it has everything you need.

They were friendly, accommodated us even earlier than the appointed arrival time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker sentraal en als wat jy nodig het.

Hulle was vriendelik, het ons selfs vroeër geakkommodeer as die inkomtyd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Pomegranate's response

Baie dankie Anrie. Baie welkom weer enige tyd!
Vriendelike groete, Susan

The Pomegranate
Mary M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mary M
With spouse/partner

Veilig, lekker sentraal.

Ek sal enige tyd weer by Pomegranate gaan bly, dit was baie aangenaam.

The Pomegranate's response

Baie dankie Mary! Baie welkom terug enige tyd! Vriendelike groete, Susan.

The Pomegranate
Alida B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alida B
Family with teenagers

Warm, friendly, welcoming atmosphere.

Location very central. Warm welcome. Felt safe. Home away from home.

The Pomegranate's response

Thank you Alida.
It was a pleasure to host you!
Most welcome again.

The Pomegranate
Debbie T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie T
On business

Very comfortable.

A friendly welcome, and very central as to where I needed to be. Will make use of the Pomegranate again. Thank you for your warm welcome.

The Pomegranate's response

Thank you very much Debbie for your kind words.
It was a great pleasure to host you. Most welcome back anytime!

The Pomegranate
Pauline M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauline M
With spouse/partner

Pleasant accommodation, central location for our needs.

Very pleasant and clean accommodation and a most accommodating hostess, would definitely stay again.

The Pomegranate's response

Thank you Pauline.
We appreciate your kind words and you are most welcome again anytime.
Regards,
Susan

The Pomegranate
Eric B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eric B
With spouse/partner

Puik.

Baie dankie vir jul gasvryheid, moeite en omgee. Julle is pragtige mense! Het vir ons gevoel asof ons by ou vriende gaan kuier, terwyl ons net verblyf benodig het. Mag Vader julle verder seen met Sy liefde, genade en voorspoed. Tot weersiens, baie dankie.

The Pomegranate's response

Baie dankie Eric en Truida. Dit was 'n plesier om sulke spesiale mense soos julle te huisves. Kom gerus weer!

Seengroete
Susan

The Pomegranate
Louis W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis W
With spouse/partner

Very neat and nice.

Thank you Susan for staying here. Thanks also for the trouble and surprise with my birthday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en lekker.

Dankie Susan ons het heerlik gebly. Dankie ook vir die moeite en verrassing met my verjaarsdag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Pomegranate's response

Baie dankie, Louis, vir jul ondersteuning. Bly jul het die spesiale verjaardagnaweek geniet tsv die reën. Vertrou jul het veilig tuisgekom. Baie welkom enige tyd weer!
Groete,
Susan

The Pomegranate
Christa F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa F
Family with teenagers

Uitstekend.

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

The Pomegranate's response

Baie dankie Christa, julle is altyd welkom!

The Pomegranate
Monique B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Monique B

Friendly service with everything you need for a short stay.

Good value for money. Friendly service and very helpful. Ideally located near Durban Road, near Tyger Valley. Secure parking for your vehicle.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens met alles wat jy nodig sal hê vir 'n kort verblyf.

Goeie waarde vir geld. Vriendelike bediening en baie hulpvaardig. Ideaal geleë naby Durbanweg, naby Tygervallei. Veilige parkering vir jou voertuig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Pomegranate's response

Baie dankie Monique en Madeleine vir jul ondersteuning en aanpasbaarheid! Ons het dit baie geniet om jul te ontvang. Julle is enige tyd baie welkom enige tyd, ook in die woonstel.

The Pomegranate
Erica V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Erica V
With friends

Neat, but the single bed is smaller than normal.

Neat, but not suitable for 2 adults with a small child.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, maar enkelbed kleiner as normale.

Netjies, maar net geskik vir 2 adults met klein kind.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Pomegranate's response

Baie dankie Erica en ander dat julle die kwessie van die beddens onder my aandag gebring het. Nou verstaan julle seker hoekom ek nie 5 mense in een kamer kon akkomodeer nie, al was julle bereid om 2 saam op 'n driekwartbed te slaap, wat ek nie het nie. Ek het wel ook nog 'n kamer met groter bed aangebied wat jul van die hand gewys het. Ek sal my beskrywing so aanpas dat dit aandui dat dit kleiner enkelbeddens vir kinders is. Ek sal dit waardeer as jul vir my kan laat weet in watter opsig my diens en netheid nie na wense was nie en hoe ek dit kan verbeter.
Groete,
Susan

The Pomegranate
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Suikerbos Way, Durbanville Hills, Cape Town, 7550, Western Cape
  • No children under 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC0RU0VXiC0GajQje5bP7bEAxsminlXS7EnKrNQ8jhTmO1a07yv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (for 2 people) 16 5 1 5 13 Suikerbos Way Durbanville Hills 7550 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.843036403734 18.646188676357
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!