The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Quiver Tree Guesthouse | TravelGround
+30

The Quiver Tree Guesthouse

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 115 reviews for The Quiver Tree Guesthouse
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.3/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.7/5
Hennie L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie L
With spouse/partner

Pragtige geriewe in groot tuin.

Ruim eenheid wat goeie geriewe voorsien en bied. Bed slaap heerlik met goeie beddegoed in geheel. Parkering en paadjies na kamers kan verbeter. Moet oor nat gras tasse dra. Honde vriendelik, maar kan lastig word as jy buite wil braai en eet. WiFi nie goed. Stel voor skinkborde word voorsien. Geraas van naby geleë Spaza-winkel. Op die Vrydagaand was baie steurend gewees. Vriendelike ontvangs gehad.

Hurmill R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hurmill R
Family with young children

The best.

Awesome place to stay.

Doreen L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen L
With spouse/partner

Alles is gedoen om ons welkom en tuis te laat voel. Ons het die verblyf baie geniet.

Ons was redelik uitgeput nadat ons 7 ure op die pad spandeer het. Die kamer was skoon en netjies en ons is verwelkom en het sommer gou op ons gemak gevoel en kon lekker braai en daarna lekker uitspan.

Kevin R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kevin R
With spouse/partner

Good

Owners are very helpful.

Amanda V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V

Baie vriendelike ontvangs, netjies en skoon en lekker rustig.

Sal definitief weer daar gaan bly.

Charlotte D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte D

Baie lekker verblyf.

Baie rustige skoon en goed ingerigte, gesellige gastehuis.

Robbie R - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robbie R
With spouse/partner

Lekker so saam met wonders by valle.

Vriendelike gasvrye mense. Lekker sultanas en spelerige hondjies. Doen so voort, sal weer kom kuier en beveel hul aan vir 'n lekker tydjie.

Carl V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl V
With friends

Besoek aan die Augrabies Valle

Baie lekker plek om te bly.

Vicki S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicki S
Family with young children

Pragtig en netjies.

Die woonstel was mooi skoon en baie ruim. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Olga B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Olga B
Family with teenagers

Rustige plaasatmosfeer.

Dis 'n pragtige plekkie op 'n druiweplaas. Het 'n lekker swembad waarin jy rustig kan sit en kuier om van die hitte te ontglip. Goed toegeruste eenheid.

Eddie M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie M
With spouse/partner

Pragtige, skoon verblyf.

Heerlike verblyf. Netjies en skoon. Vriendelike diens. Die beddens slaap ongelooflik lekker en die lugversorging is puik. Sal dit vir enigiemand aanbeveel, of jy nou vir ’n dag sou oorbly of vir langer. Sentraal geleë en baie rustige omgewing. Dit was baie lekker.

Frank N - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frank N
Family with young children

Lovely, welcoming place to stay.

The room was clean and well-appointed, the splash pool was a pleasure after dealing with the December heat.

Deon S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
Family with teenagers

Fantasties.

Fantastiese ervaring met baie vriendelike diens.

Mari N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mari N
With spouse/partner

Ruim en netjiese verblyf.

Die kamers is heerlik lugverkoel teen die intense hitte in Augrabies. Dit is duidelik dat die akkommodasie goed beplan en met sorg uitgelê is. Byna alles wat 'n mens kan nodig kry, is beskikbaar en baie netjies. 'n Bietjie handeroom en 'n paar "tissues" is al wat ons gemis het om dit perfek te maak. Daar is 'n pragtige groen tuin om in te ontspan. Die gastehuis is binne maklike bereik van die Augrabies Valle.

Dianna M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dianna M
Family with young children

Absolute onverwagte heerlike verblyf!

Wat 'n heerlike oornagplekkie net 'n klipgooi van SANPark Augrabies af! My kinders het die swembad en die groot grasperk geweldig baie geniet!

David F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David F
With spouse/partner

Die beste akkommodasie wat ek nog ooit deur die webtuiste deurgeboek het.

Vyfster ontvangs en rustige blyplek.

Batrie N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Batrie N
Family with young children

Excellent value at that price.

Great service, excellent amenities and neatness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir die prys.

Baie goeie diens, uitstekende geriewe en netheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carike S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carike S
Family with young children

Quiet and relaxing.

We had a wonderful stay at The Quiver Tree. The unit was neat and clean, very well laid out. We had a good time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspannend.

Ons het heerlik gebly by The Quiver Tree. Die eenheid was mooi netjies en skoon, baie goed uitgelê. Ons het lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannes V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes V
With spouse/partner

Baie welkom gevoel. Ruim en gemaklik.

Ons was baie vriendelik en warm ontvang. Gasheer was baie behulpsaam en het ons vinnig laat tuis voel.

Elsabe K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Elsabe K
With spouse/partner

Baie rustig.

Kon ons eie kos maak en rustig verkeer.

Amy W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy W
With friends

Very nice. Enjoyed the accommodation, dogs and people very much.

Friendly and helpful people. Worth it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker. Het die verblyf, honde en mense baie geniet.

Vriendelike en hulpvaardige mense. Die moeite werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Warren M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warren M
With spouse/partner

Blissful sleep in amazing location.

Definitely the best stop on our road trip. Loved the room and the bed was amazing. The house is quiet and safe and has a gracious hostess. The location is ideal to experience the amazing Augrabies Falls as well adventuring in nearby Kakamas for some award winning brandewyn and wines. Definitely a visit full of fun surprises in the beautiful region.

Martin J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin J
With spouse/partner

Sal graag weer wil kom - binnekort!

Bly gerus hier, goeie ligging, smaakvol en skoon.

Corne D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne D
Family with teenagers

Ongelooflik netjies en goed toegerus. Ons wou nog langer kuier, maar hulle was vol bespreek. Sal vir seker aanbeveel.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Mense baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel en te help met 'n motorband wat gebars het. Sal vir seker teruggaan.

Henning S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henning S
With spouse/partner

Neat, comfortable and spacious.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, gerieflik en ruim.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anita N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anita N
With friends

Pragtige netjiese plek.

Eienaar hulpvaardig en tegemoetkomend.

Sanelle L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanelle L
With spouse/partner

Heerlik gerus tussen wingerde met die mooiste sonsondergang - die beste.

Aangename verblyf in die mooiste omgewing met die vriendelikste mense.

Gawie J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gawie J
Family with teenagers

Rustige plaasomgewing, met stadsgeriewe.

Pragtige plek met baie goed en keurig toegeruste fasiliteite. Die gasvryheid van Anelda met ons ontvangs en selfs daarna, was ook vir ons baie goed en iets wat ons opgemerk en tussen ons bespreek het.

Christiaan M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Christiaan M
With spouse/partner

Nice stay in beautiful rooms on a large lawn on the farm.

The rooms are tastefully equipped, large, beautiful patio, own well equipped braai facilities. The host wasn't really involved.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly in mooi kamers op groot grasperk op die plaas.

Die kamers is keurig toegerus, groot, mooi stoep, eie goed-ingerigte braaigerief. Die gasvrou is nie juis betrokke nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ian B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ian B
With spouse/partner

Very neat and well equipped.

A good overnight stay close to the Augrabies Falls.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en goed toegerus.

Lekker oornagplek naby Augrabies-valle.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rianza C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianza C
With spouse/partner

It was lovely!

The unit where we stayed was very neat, clean and fully equipped. They put a lot of effort in with the room and the braai area outside the unit. The owner was very friendly and helpful. You feel at home from the moment you get out of your car, like you are seeing and old family friend who came to visit again. I will recommend The Quiver Tree Guesthouse to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik!

Die eenheid waar ons gebly het was baie netjies, skoon en volledig toegerus. Daar is baie moeite met die kamer gedoen asook die kuier/braai-area buite die eenheid. Die eienares was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Jy voel tuis vanaf die oomblik wat jy uit jou voertuig klim, asof jy 'n ou familievriend is wat weer op die plaas kom kuier het. Ek sal The Quiver Tree gastehuis met 'n geruste hart aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Derick F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Derick F
With spouse/partner

Puik. Hoogs aanbeveel.

Baie vriendelike ontvangs en verblyfplek netjies, skoon en modern.

Anita V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita V
With friends

Heerlik en ontspannend - naby Augrabies-watervalle.

Ons kon heerlik ontspan, kuier, braai en lekker slaap voor ons die Klipspringer Staproete aangedurf het. Was ook geen probleem dat ons vroeër inboek nie. Wonderlike, gasvrye mense.

Irene R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Irene R
With spouse/partner

Heerlik, rustig en warm.

Die verblyf en ontvangs was vriendelik. Die kamer is ruim, maar die badkamer is nie geskik vir rolstoelgebruik nie. Die wasbak en spieël is te hoog. 'n Skuins oprit en wyer ingang na die stort sal help. Verder baie gerieflik en netjies.

Erika W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika W
Family with young children

Great stay in a beautiful place.

Very nice stay and so beautiful! Unbelievably nice people are the owners and we just felt at home on arrival.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly in 'n pragtige plekkie.

Baie oulike verblyf en so pragtig gedoen! Ongelooflike oulike mense wat die eienaars is en ons het sommer tuis gevoel met ons aankoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan T - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan T
With spouse/partner

Baie netjiese, goed toegeruste gastehuis.

Sal dit aanbeveel, goeie waade vir geld.

Kobie B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobie B

Baie vriendelike ontvangs, kraakvars beddegoed en skoon chalet.

Ons sal beslis weer kom. Alles wat jy nodig gaan hê is in die huisie. Dit was ook skoon.

Maryke E - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Maryke E
Family with teenagers

Very beautiful, comfortable and friendly service.

It was such a pleasure to spend the night at The Quiver Tree Guesthouse. The people are very friendly. The accommodation was of a very high quality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi gerieflik en vriendelike diens.

Dit was 'n plesier om te oornag by The Quiver Tree Guesthouse. Baie vriendelike mensies. Was uit die boonste rakke-verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riana O
With friends

Wonderlike, rustige, ontspannende blyplek.

Vriendelike gasvrye ontvangs! Natuurskoon is pragtig!

Chris B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris B
With spouse/partner

Rustige omgewing.

Pragtige, rustige omgewing, naby aan Augrabiese waterval.

Angelique D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Angelique D
With spouse/partner

Netjiese, goeie gehalte en gemaklike verblyf met lekker braaiplekke en pragtige grasperk.

Al wat bietjie gepla het was die lawaai/musiek van die dorp/lokasie daar naby in die aand, maar die kamers is baie klankdig so dit het glad nie gepla terwyl ons geslaap het nie.

Wium V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Wium V
With friends

Uitstekende waarde en presies wat ek gesoek het.

Die gasteverblyf is interessant, netjies, goed ingerig. Die aparate, insluitend lugversorging, het goed gewerk. Ontvangs was vriendelik en effektief.

Annelise K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annelise K
With friends

Lekker selfsorg verblyf, goed toegerus en vriendelike diens.

Ons het heerlik gekuier (groep van 6), binne en buite. Lekker privaat, mooi uitsig en goed toegerus en gerieflik.

Melanie F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melanie F
Family with young children

Perfekte, skoon en netjiese verblyf.

Hierdie verblyf was perfek vir ons gesin (2 volwassenes en 2 kinders). Dit is presies wat mens nodig het na 'n paar lang ure op die pad. Skoon, netjies en lekker ruim. Die kombuis het alles wat mens nodig het as jy self wil kosmaak en die aparte braaiplekke vir elke eenheid is baie oulik. Die kamer het lugversorging wat 'n moet is vir die hitte in Augrabies. Naby genoeg aan die Augrabies Nasionale Park. Ons het vir 2 nagte oorgeslaap, was baie lekker om ons vakansie so af te sluit. Die eienaar Anelda het met ons bespreking al kontak gemaak met ons en ons is ook baie vriendelik ontvang. Sal hierdie blyplek vir seker aanbeveel.

Mary-ann T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Mary-ann T
With spouse/partner

Lovely, neat and clean.

Beautiful place to stay. Very clean with everything you need. Will definitely recommend Quiver Tree if you're look for a place to stay for a night or two. Liked the lovely, private braai area. Thank you for the friendly reception.

Thalene G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thalene G
With spouse/partner

The best oasis after a hot day!

Was lovely to spend the night at Quiver Tree, would've loved to stay longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste Oase na 'n warm dag!

Dit was heerlik om by The Quiver Tree te kon oornag, ons sou graag langer wou bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reaan I - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reaan I
Family with young children

Comfortable.

Good value for money and excellent location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Goeie waarde vir geld en uitstekende ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alicia H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alicia H
With spouse/partner

Lieflike plek om oor te bly.

Wat 'n aangename plekkie om te oornag! Ons het 'n baie mooi (en ruim) kamer gehad, als was netjies en ons het verskriklik lekker oorgeslaap daar. Daar is 'n mooi braai-area voor elke eenheid, met 'n pragtige erf waar mens baie ontspanne voel. Ons was vriendelik ontvang en het sommer dadelik welkom gevoel daar. Ons sal The Quiver Tree vir seker aanbeveel!

Nicky H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicky H
Family with young children

Baie netjiese en skoon geriewe, heerlike speelplek vir kinders, pragtige braai en buite-eet area. Familiekamer opsie is baie gerieflik vir gesinne met jong kinders.

Die familie kamer opsie is baie gerieflik vir ouers met jong kinders. Geriewe is skoon en netjies met 'n heerlike speelplek vir kinders en pragtige braai en buite-eet area vir die gesien.

Zelda F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda F
With spouse/partner

Rustige oornag op 'n mooi en goed versorgde plaas.

Verblyf het ons goed gepas, want dit was baie naby die Augrabies-waterval. Kamer was baie netjies, volledig en funksioneel. Rustige atmosfeer en baie skoon. Eienaar het voor die tyd kontak gemaak om nodige reëlings te tref.

Frik S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Frik S
With spouse/partner

Heerlik.

Kamers netjies en skoon, tuine mooi en lekker rustig.

Marietjie S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marietjie S
Family with teenagers

Rustige verblyf met vriendelike ontvangs.

Ons is baie vriendelik ontvang en het goeie waarde vir ons geld gekry. Alles was baie mooi skoon en die beddens het heerlik geslaap!

Joy B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joy B
With spouse/partner

Clean and comfortable

The manager was very pleasant and accommodated our late arrival with no fuss. The place was clean and comfortable and a good stopover for Augrabies national park.

Eugene B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene B
Individual traveler

The area/ farm was something new to me but I was a happy man upon my departure.

The personal service I received from the hostess was very professional and of high quality - will definitely recommend this accommodation and area if someone asks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die area/plaas was iets heeltemal anders vir my maar ek was 'n tevrede man met my vertrek.

Die persoonlike diens wat ek van my gasvrou ontvang het, was baie professioneel en van hoë gehalte - sal definitief die verblyf en area by mense wat vra, aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise S
With friends

Uitstekend.

Baie goeie ontvangs deur gasvrou. Baie netjies. Beslis aan te beveel. Awesome.

Leonie D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie D
With friends

Pretty and spacious

Very enjoyable and a good getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en ruim.

Baie lekker en goeie uitspanplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Regina C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Regina C
With friends

So beautiful and well-appointed self-catering accommodation.

The Quiver Tree Guesthouse is very beautiful and neat self-catering accommodation on the way to the Augrabies National Park. The room and bathroom are spacious and the kitchen is well equipped. Each unit has its own patio and separate braai. The owner is very friendly and was willing to make a plan with a third bed. We had a great stay even though it was just for one night. Will definitely recommend to friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en goed ingerigde selfsorg akkommodasie.

The Quiver Tree Guesthouse is baie mooi en netjiese selfsorg akkommodasie op pad na die Augrabies Nasionale Park. Die kamer en badkamer is groot en die kombuis goed toegerus. Elke eenheid het sy eie stoep en aparte braaiplek. Die eienaar is baie vriendelik en was bereid om vinnig plan te maak met 'n derde bed. Ons het baie lekker gebly al was dit net vir een aand. Sal dit definitief vir familie en vriende aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madeleine D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Madeleine D
With spouse/partner

Stunning area.

Had a great time exploring the area.

Anrea C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anrea C
Family with teenagers

Heerlik

Alles was skoon en netjies. Die gasvrou was baie vriendelik. Dit is lekker ruim en bied genoeg speelplek vir die kinders. Sal dit aanbeveel.

Leon S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon S
With spouse/partner

Friendly people and even friendlier dogs.

Enjoyed it a lot. Wil stay there again when we are in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense en nog vriendeliker honde.

Dit baie geniet. Sal weer daar bly as ons is die area is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
With spouse/partner

5-ster-akkommodasie.

Die kamer was so mooi gemeubileer met 'n groot badkamer en gerieflike kombuis. Die braaiplekkie buite is so gesellig. Ek beveel hierdie plek sterk aan!

Bernadette S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bernadette S
Family with young children

Perfect.

Very nice and neat accommodation! Definitely a great overnight place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek.

Baie lekker netjiese verblyf! Beslis 'n goeie oorslaapplek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Niek C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Niek C
With spouse/partner

Accommodation suited us well as it was close to the Augrabies Falls.

Room very neat, fully equipped and functional. Peaceful atmosphere and very clean. Reception was friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf het ons goed gepas, want dit was baie naby die Augrabies-waterval.

Kamer was baie netjies, volledig en funksioneel. Rustige atmosfeer en baie skoon. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janine D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine D
With spouse/partner

Sleep safe in a beautiful guesthouse.

After we had some trouble finding this guesthouse (the addresses differ - Keimoes and Augrabies) we were pleasantly surprised by the appearance and neatness of the place. The hostess was thorough and efficient and welcomed us warmly. Everything was clean and neat en everything, like the TV and aircon, was in working condition. There was coffee, tea and rusks in the kitchenette and all we regretted, was not being able to stay longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Slaap veilig in pragtige gastehuis.

Nadat ons nogal lank gesoek het na hierdie gastehuis (die adresse het verskil - Keimoes en Augrabies) was ons aangenaam verras deur die voorkoms en netheid van die plek. Die gasvrou was flink en deeglik en het ons hartlik verwelkom. Alles was skoon en netjies en alles soos die TV en lugversorger het gewerk. Daar was koffie, tee en beskuit in die kombuisie en al waaroor ons spyt is, was dat ons nie langer as 'n nag gebly het nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maryna W - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna W
With spouse/partner

Can absolutely recommend it.

Beautiful and neat and very hospitable. Can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kan absoluut aanbeveel.

Baie mooi en netjies en baie gasvry. Kan definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monica S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Monica S
Family with teenagers

Peaceful.

Peaceful stay in a quiet area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Rustige verblyf in 'n stil omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ettienne J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ettienne J
With spouse/partner

Lovely.

Neat, comfortable, well located. Kitchenette contained more than enough for just an overnight stay. Would stop by there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik.

Netjies, gerieflik, baie goed geleë. Die kombuisie het meer as genoeg vir 'n oorslaap. Ons sal weer daar stop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Isabel H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel H
Family with teenagers

A real oasis in the summer heat.

Real oasis after all the heat we experienced at the falls. Friendly hospitality. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Ware lafenis in die versengende hitte.

Hierdie was 'n ware lafenis na die versengende hitte wat ons by die valle ervaar het. Vriendelike gasvryheid. Sal definitief weer hier oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frikkie M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie M
Family with young children

Very neat and very friendly service.

We just stayed one night on our way to Springbok. Very friendly reception. Very relaxing place and it is very neat and clean. I really recommend this place and it is conveniently close to Augrabies.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en baie vriendelike diens.

Ons het een aand hier oornag op pad Springbok toe. Ons is baie vriendelik ontvang. Dit is baie rustig en die plek is baie netjies en skoon. Ek sal die plek regtig aanbeveel en dis gerieflik naby aan die Augrabies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lyndre N - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lyndre N
With friends

Beautiful, quiet and nice.

Room was nice and clean, comfortable, shower nice and big, warm beds, nice and quiet evenings with thousands of stars! Good reception, easy to find and it is close to the Augrabies National Park.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, stil en lekker.

Kamer was mooi skoon, gerieflik, stort lekker groot, warm beddens, lekker stil aande met derduisende sterre! Ons was goed ontvang en dit was maklik om daar uit te kom en dit is baie naby aan die Augrabiese Nasionale Park.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon F
Family with teenagers

Baie lekker en rustig in landelike omgewing.

Eenheid goed toegerus, baie geniet.

Wilhelm C - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Wilhelm C

Baie lekker oorgeslaap.

Alles was baie skoon en netjies. Die ontvangs was baie vriendelik.

Lucas L - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lucas L
With spouse/partner

Great reception at comfortable place.

Relaxing surroundings and very beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Word hartlik ontvang in 'n besonder gerieflike plek.

Rustige omgewing en baie mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phlip B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Phlip B
With spouse/partner

Ons het onmiddellik tuis gevoel met die baie vriendelike ontvangs en netjiese blyplek.

Dit was baie lekker om na 'n lang reis so vriendelik ontvang te word en het onmiddellik tuis gevoel met die baie netjiese en volledig toegeruste blyplek.

Bokkie E - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bokkie E
Individual traveler

Clean, tidy, and very relaxing.

Beautiful unit, very clean and tidy. Pretty bathroom, but would can do with a shower door. Very warm reception from Anelda. Will definitely book again because it is beautiful and relaxing even though it is a working farm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en baie rustig.

Pragtige eenheid, baie skoon en netjies. Mooiste badkamer, maar sou graag 'n deur aan die stort verkies. Baie vriendelike ontvangs van Anelda. Sal beslis weer daar bly omdat dit so mooi en rustig is alhoewel dit 'n werkende plaas is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hm B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hm B
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Goeie waarde vir geld.

Elona P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elona P
With spouse/partner

We felt welcomed and it was great to stay there.

Friendly reception. Will definitely go back. Highly recommended. Thank you to LekkeSlaap for your friendliness and help with the booking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het so welkom gevoel en dit was heerlik om daar te bly.

Ons is verwelkom met glimlag en vriendelikheid. Sal beslis weer daar oorslaap. Ons beveel dit beslis aan vir almal en LekkeSlaap, dankie vir jul vriendelikheid en hulp met besprekings.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robbie L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Robbie L
With spouse/partner

It is beautiful and tastefully equipped.

Friendly reception. Beautiful, tastefully equipped room with a bathroom and kitchen. Thank you for the most delicious rusks - we couldn't help but finish them!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is pragtig en smaakvol ingerig.

Baie vriendelik ontvang. Pragtige, smaakvolle ingerigte kamer met badkamer en kombuisie. Dankie vir die heerlikste beskuit... kon nie anders as om alles op te eet nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierro L - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pierro L
With spouse/partner

We had a great time!

My in-laws went with us and also enjoyed the stay. A door / sliding door at the bathroom would be recommended. The rest of the facilities were sufficient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly!

My skoonouers was saam met ons en het dit ook baie geniet. As aanbeveling sal dit dalk goed wees om 'n deur of skuifdeur by die badkamers aan te bring. Die res van die fasiliteite was voldoende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rona V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rona V
Family with teenagers

Relaxing accommodation.

We shared a room with our teenagers. Separate kitchen and bathroom. Beautiful grean lawn. Room was clean and neat with friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige landelike verblyf.

Ons het 'n kamer gedeel met ons tieners. Aparte kombuis en badkamer. Mooi groen grasperk. Kamer is skoon en netjies en die mense baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eduard L - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduard L
Family with teenagers

Exceeded our expectations.

We had high expectations after receiving positive feedback from other guests. We were definitely not disappointed. Will recommend this place anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het ons verwagtinge oortref.

Ons het hoë verwagtinge gehad nadat ons baie positiewe terugvoer van ander gesien het. Ons is beslis nie teleurgestel nie. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With spouse/partner

Fantastic!

The room was very clean and neat and the staff very friendly and helpful. Will definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Die kamer was baie skoon en netjies, die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer daar gaan oorbly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esmarie L - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Esmarie L
Family with young children

A lovely, neat overnight place.

It is a beautiful little place. It was neat and clean and we were welcomed in a hospitable manner. Even with a four month old boy we had no trouble. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike, netjiese oornagplekkie!

Dit is 'n pragtige plekkie, dit was baie netjies en skoon, ons is gasvry ontvang. Selfs met 'n 4 maand-oue seuntjie het ons geen ongerief gehad nie. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie S - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie S
With friends

Lovely

Helpful hosts, pretty rooms, clean and well maintained. Friendly dogs. Conveniently situated.

Elsa B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsa B
With friends

Baie lekker akkommodasie.

Lekker ruim, netjies en versorgd. Dit was een van die lekkerste plekkies waar ons gebly het en as jy Augrabies Valle en omgewing wil verken is dit baie goed geleë.

Nicky S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Nicky S
With spouse/partner

Verseker nie 4-ster verblyf.

Verblyf is geleë naby 'n informele nedersetting. Kamers nie baie skoon en TV het nie M-Net of Supersport.

The Quiver Tree Guesthouse's response

Jammer dat julle teleurgesteld is en onder die verkeerde indruk was, ons is ongelukkig nie 4-ster nie, sien nou eers raak, daar is 'n fout op die website, ons is slegs 1-ster. Ek stel dit onmiddelik reg met LekkeSlaap. Wil net noem dat die website sê ons het TV en nie DStv nie. Ons kamers is altyd skoon en netjies, jammer as julle dit nie so ondervind het nie.

The Quiver Tree Guesthouse
Daniel H - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daniel H
Family with young children

Baie lekker, skoon en netjiese verblyf.

Ons is baie gasvry ontvang deur Anelda. Baie rustige akkommodasie op 'n werkende plaas in die Kalahari. Anelda was baie gasvry en die kamer was netjies, skoon en gerieflik. Dis die ideale oorslaapplekkie as jy Augrabies wil verken of op pad is van Gauteng na die Weskus.

Koos T - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Koos T
With spouse/partner

Interessant binne in die wingerdomgewing van Kakamas.

Die verblyf is netjies en bied goeie waarde vir geld. Dit is binne 'n tipiese plaasomgewing en vir sommige gaste kan dit dalk te "oop" wees. Ons het dit geniet want dit het ons 'n tipiese kykie in die dag-tot-dag omgewing en doen en late van 'n tipiese wingerdplasie en sy werkers gegee.

Louise C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise C
With spouse/partner

Verblyf was baie aangenaam!

Dankie aan Anelda vir die lekker bederf met heerlike beskuit. Heerlik koel met die lugreëling in ongelooflike warm toestande. Verblyf baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig het byderhand. Sal Quiver Tree Guesthouse aanbeveel vir enige reisiger of vakansieganger.

Petra S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petra S
With spouse/partner

Awesome!

Baie lekker, aangenaam en gasvry. Sal dit met graagte aanbeveel, inteendeel alreeds 'n verwysing gegee.

Elaine B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elaine B
With spouse/partner

Very neat and tidy with all the required facilities.

The hostess was very friendly and accommodating as we changed our travel arrangements at the last minute. The venue is very neat and tidy in a pleasant setting. The rooms are great and well designed. I would not hesitate to return again.

Herman E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman E
With spouse/partner

Uitstekend en die kamers was lekker koel in hierdie huidige hittegolf wat ons beleef.

Die gasvryheid was uitstekend en die kamers was netjies, skoon en koel. Ons kon lekker rus omdat die kamers baie gemaklik was.

Annette R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annette R
Individual traveler

Wonderlike gasvryheid, ligging en waarde vir geld.

Ek is met gasvryheid ontvang en na my kamer geneem - wat 'n ruim vertrek met 'n wonderlike kombuis-area! Die ligging vir die valle, terug na die hoofpad en nabyheid van die dorp is baie goed. Vir iemand wat op kort kennisgewing bespreek het en vir net een persoon, was dit baie goeie waarde vir geld.

Deon D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon D
Family with teenagers

Dankie vir die lugversorging.

Baie netjiese en skoon verblyf. Die lugversorging was baie waardeer in 45ºC. Baie rustige bestemming. Dankie.

Susan S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
With spouse/partner

Gerieflik en skoon met 'n vriendelike gasvrou.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid was baie gerieflik en skoon. Ek kan die gastehuis met lof aanbeveel.

Stefan N - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Stefan N
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Wat mens wil hê vir 'n aand se oorslaap.

Edwin D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Edwin D
With spouse/partner

Uitstekende akkommodasie!

Baie vriendelike ontvangs gehad. Die plek is baie prakties ingerig en dit was fantasties om hier te bly! Rustige atmosfeer van die omgewing was treffend!

Carin C - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carin C
Family with teenagers

Quiver Tree is 'n pragtige plek.

Dis baie netjies. Daar is 'n lieflike grasperk en lekker kuierplek buite by die braai.

Gary B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gary B
With spouse/partner

Very well appointed.

We were so surprised by the lovely accommodation. It really was a wonderful stopover. Well worth it and we will definitely stay here again.

Peter P - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Peter P
With spouse/partner

'n Heerlike en rustige verposing op reis met alle moontlike geriewe ruim voorsien. Net een woord: Tops!

Die beste verblyf op ons reis. Aan alle behoeftes en dienste is ruim voorsien met nog ekstras. Dankie aan die vriendelike en sorgsame gasvrou. Heerlik ontspan op die stoep in 'n rustige omgewing. Word sterk aanbeveel.

Val H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Val H
With spouse/partner

We spent a night after visiting the Augrabies Falls and before continuing our journey to Namaqualand.

Thank you so much Anelda, for the warm welcome, the comfortable room and pretty, restful, farm surroundings. Especially for the rusks provided to go with our tea and coffee.

Dawid D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid D
With spouse/partner

Baie lekker gebly, dis vriendelik en skoon. Sal weer daar gaan oornag. Lekker geslaap!

Ontvangs was vriendelik en slaapplek netjies en skoon. Sal weer daar oornag.

Elsa V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsa V
With spouse/partner

Lekker oornag op pad na Namakwaland.

Baie vriendelike diens en 'n netjiese plek met 'n goed toegeruste kombuisie. Dit was goed geleë. Dis baie naby aan die Augrabiesvalle en het 'n huislike atmosfeer.

Kina P - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kina P
Family with teenagers

Lekker gebly!

Alhoewel ons kort kuier in Augrabies gekuier het, het ons lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel! Dankie.

Driekie B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Driekie B
With spouse/partner

Heerlik rustig.

Rustige en warm atmosfeer.

Thabani M - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thabani M
Family with young children

Service was excellent.

We really enjoyed ourselves and the place is very neat.

Attie J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attie J
With spouse/partner

Privaat, gerieflik, netjies en alle toebehore beskikbaar.

Vriendelike ontvangs en verblyf met 'n rustige atmosfeer.

Hannamarie B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannamarie B

Lieflike, gerieflike akkommodasie - waarlik 5-ster!

Sien die sterre.

Hannes V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannes V
With spouse/partner

Very enjoyable stay, friendly people.

We enjoyed staying at the Quiver Tree Guest House. The people are very friendly. The place was ready, clean and well situated.

Ursula M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ursula M
Family with young children

Rus vir die siel!

Anelda was wonderlik vriendelik. Ons seuntjie het die groen grasperk so geniet. Die rustige plaas is net wat my siel nodig gehad het. Die eenheid het een van die beste matrasse waarop ek in 'n lang tyd geslaap het. Die lugversorging was 'n lafenis teen die hitte. Die badkamer het groot hoekbad wat perfek was om 'n moeë lyf in te week. Anelda het die lekkerste karringmelkbeskuit by die koffie stasie gelos. Kombuis is ten volle toegerus. The Quiver Tree Lodge gaan 'n besliste stop wees op ons toekomstige reise.

Mariki B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Mariki B
With spouse/partner

Oulik, maar kan verbeter.

Goeie ontvangs, netjiese kamers. Ongelukkig het die lugversorging baie lawaai. Daar is ook geen DStv nie ... verder geen klagtes nie!

Annelize D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelize D
With spouse/partner

Heerlike, rustige plaasatmosfeer. Lekker eenkant met geen steurnisse nie.

Heerlik rustig en mooi. Baie sentraal vir so 'n afgeleë dorpie. Pragtige kamers.

Brenda V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda V
With spouse/partner

Koel en genotvol.

Die kamers is baie mooi en skoon met al die geriewe wat jy nodig het. Verfrissend koel in die somer danksy lugversorging en heerlik om glasie wyn te sit en drink onder die wingerdstokke.

Nastassja V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nastassja V
On business

Goeie verblyf na lang dag se werk.

Die middelkamer is ruim en ideaal vir gesin. Die kombuis is baie goed ingerig. Ek het die koffie en beskuit baie waardeer na die vroegoggend opstaan. Ek sal definitief weer in The Quiver Tree se middelkamer gaan bly!

Christo W - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo W
With friends

Vriendelike diens!

Waarde vir geld en die ligging was in die kol. Ons beveel die selfsorg-eenheid aan.

was R750
From R675
per night (for 2 people)
was R750
From R675
per night (for 2 people)
was R750
From R675
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2NDdlYWYwLTljOTMtNDk3ZS05M2RlLTdmNDMzYWUxMGYyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, now From R675  per night (for 2 people) 115 5 1 5 Oppie Bult Boerdery Plot 1300 8874 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.673744234989 20.434927046299
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!