Richmond Accommodation at The Richmond Café and Rooms | TravelGround
+37

The Richmond Café and Rooms

83 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 83 reviews for The Richmond Café and Rooms
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Brendan K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brendan K
With spouse/partner

Idyllic Karoo stay.

Beautifully decorated. Complementary items (sherry, grapes) was a nice touch.

Ben A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben A
With spouse/partner

Gerieflik en interessant.

Wonderlike gasvryheid. Die etes was baie lekker, die kamer was baie gerieflik en die dorpie baie interessant, spesifiek die dorpsmuseum. Die MAPSA uitstalling - moet dit nie misloop nie.

Lientjie S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lientjie S
With spouse/partner

Sielskos op hierdie rustige dorpie.

Nicole en Klaradyn twee oulikste mense. Hulle en hul personeel is baie vriendelik. Die lekkerste skaapkerrie geëet met hul tuisgemaakte brood. Hul padstal is óók 'n groot moet!

Robert L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert L
Individual traveler

A vintage gem in impeccable taste and good food.

Not necessary to say more.

Petro V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
Individual traveler

Fantastic!

Homemade bread, clean rooms, delicious coffee, fantastic owners and staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Tuisgebakte brood, skoon kamers, heerlike koffie, fantastiese eienaars en staf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tinus V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tinus V
Family with young children

Awesome place! Will take a detour just to stay there.

Service and food are excellent!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome plek! Sal 'n ompad ry net om daar te gaan bly.

Diens en kos is uitstekend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicole M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole M
Family with teenagers

Classic accommodation in a quaint town.

The whole vibe of Richmond cafe and rooms was awesome. It is beautifully styled throughout. The service was absolutely fantastic right down to the goodbye sms we received after leaving. The hosts all went out of their way to provide a quality experience from start to finish. The food in the restaurant was real old-school farm food from the freshly baked bread to the mouthwatering melktert!

Debbie H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie H
With spouse/partner

A creative and well-run overnight stop.

I would highly recommended The Richmond Cafe and Rooms. Breakfast must be had at their Karoo Padstal about 20 km north of Richmond. An unique and creatively run establishment. The attention to detail was incredible. From the welcoming SMS, fantastic staff at reception (Sylvie), the owner introducing herself at dinner, beautiful decor in the rooms and a stunning well priced dinner.

Amanda D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda D

Dit is 'n amazing plek.

Dit is 'n heerlike plek om te bly. Keurig en mooi uitgelê.

Madeleine B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine B
Family with teenagers

Fantastiese halfpadstop!

Derde keer wat ons oorbly by Richmond Cafe and Rooms. Dit bly my absoluut gunsteling plek. Die verblyf is 5 ster-gehalte.

Debbie B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie B
Family with teenagers

‘n Ware oase.

Uitmuntende gasvryheid, lekker kos en mooi kamers. Ons het so lekker gekuier. Klaradyn en haar personeel maak seker dat mens welkom voel en gaan uit hul pad om seker te maak dat mens niks ontbreek nie. ‘n Plus ook vir die rustige agtergrond musiek en groenigheid op die tafels en in die kamers!

Johan S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
Individual traveler

Dit was wonderlik en ek sal weer daar gaan oornag.

Puik. Juweel in die Karoo. Heerlik gebly en geslaap. Lieflike gasvryheid. Fantastiese kos - heerlik geëet. Sal vir seker weer daar gaan bly en dit aanbeveel vir elke ander persoon.

Lp L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lp L
With spouse/partner

Very pleasant experience, will definitely stay over again.

I can recommend The Richmond to everyone.

Hertzog R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hertzog R

Very good experience, would've loved to stay a bit longer.

Wonderful service and attention is given to special requests, friendly and helpful staff, big and vintage accommodation. Dinner, breakfast and snacks for the road was yummy and more than enough.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename ervaring, sou graag langer wou bly.

Puik diens en aandag aan spesiale versoeke, vriendelike en behulpsame personeel, ruim en netjiese ouwêreldse verblyf. Aandete, ontbyt en padkos was keurig voorberei en meer as genoeg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karina F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina F
Family with teenagers

Oase in die middel van nêrens.

Hierdie is voorwaar fantastiese verblyf. Ons het al 'n WhatsApp op pad gekry met opsies vir aandete. Met jou aankoms is die kamers kraakvars, die tee/koffie-stasie is gereed met beskuit en sjerrie wag om jou op te warm in die koue aande. Die personeel is vreeslik vriendelik en maak seker dat alles reg is en jy gelukkig is met die geriewe. Die eetkamer laat mens aan dae van ouds dink. Die tafel is heerlik gedek vir wat ook al ete dit is wat geniet gaan word. Met ontbyt wag daar heerlike varsgebakte plaasbrood, konfyt en avokadopeer wat klaar gesout en gepeper is. Die ontbyt is meer as wat enige mens kan eet en smullekker. Met die lekkerste sap. Geen moeite word ontsien nie en die eienaars is byderhand om seker te maak alles is 100% en dat ons gelukkig is. As jy 'n plekkie soek om lekker te rus na die langpad, is hierdie die plek vir jou.

Sunette B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunette B
With spouse/partner

Wonderful and beautiful.

Beautiful rooms and very tasty food. We had a warm welcome and were treated like royalty. Definitely worth it to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik en pragtig.

Pragtige kamers en die heerlikste kos. Ons is vriendelik ontvang en heeltyd op die hande gedra. Definitief die moeite werd om hier te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erika J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika J
With spouse/partner

Incredible accommodation.

We just checked in, when we already decided we were staying another night. The Richmond Café and Rooms not only offers exquisitely beautiful and extremely comfortable rooms, but also offers excellent service and dinner out of the books. I recommend this guesthouse 100% and will stay here again. However, for the daily rate, I would consider including a very basic breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike akkommodasie.

Ons het pas ingeboek, toe ons reeds besluit het ons bly nog 'n aand. The Richmond Café and Rooms bied nie slegs verruklik mooi en uiters gemaklike kamers nie, maar bied ook uitstekende diens en die aandete is uit die boeke uit. Ek beveel hierdie gastehuis 100% aan en sal vir seker weer hier bly. Vir die daaglikse tarief egter, sou ek oorweeg om 'n baie basiese ontbyt in te sluit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Irma S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma S
With spouse/partner

Oasis in the Karoo.

Don't miss breakfast!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oase in die Karoo.

Moet nie die ontbyt mis nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cornelius S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius S
Family with young children

Wonderlik!

Wat 'n juweel! Sal beslis weer en weer en weer daar oorbly!

Marietjie S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie S
With friends

Een van die weggesteekte juwele - moenie verby ry nie.

Van die aankoms tot en met vertrek was my hele ervaring fantasties. Vriendelike personeel, mooiste verblyf en dan praat ons nie eers van die etes nie - fyn kos voorgesit met passie! Hierdie verblyf was vir my een van die onverwagse verassings wat soms oor jou pad kom - so ook die dorp en spesifiek MAP. Die welkom gevoel wat mens kry by die gastehuis word duidelik oorgedra na die Karoo padstal. Beslis twee plekke wat ek weer sal besoek.

Bevan B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bevan B
With spouse/partner

Very good value for money.

Will return anytime. The cafe's food was off the charts. Had the family room which is very spacious. Especially liked the fine detail in the bathroom and shower.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld.

Sal enige tyd weer terugkeer. Die kafee se kos was uit die boonste rakke. Het die gesinskamer gehad wat baie ruim is. Veral baie gehou van die fyn detail in badkamer en stort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Catharina C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Catharina C
Family with young children

Huislik, vriendelik, gasvry.

Heerlike Karoo-kos. Gasvryheid op sy beste.

Pierre T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pierre T
With spouse/partner

Excellent overnight stay with fantastic meals.

The Richmond Café and Rooms was a big surprise. Excellent accommodation and hospitable service with wonderful food. It is worth it to visit the book stores and art projects in town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende oornagverblyf met fantastiese etes.

The Richmond Cafe and Rooms is 'n groot verrassing. Uitstekende verblyf en gasvrye diens met wonderlike kos. Dit is ook die moeite werd om van die boekwinkels en kuns projekte in die dorp te besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariette T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette T
Family with teenagers

Dit was fantasties en sal nou altyd daar stop.

Alles was net so lekker. Kamers is so so mooi. Jy kan sien dit is iemand wat 'n baie goeie oog het. Dear is oral prentjiemooi areas. Maak mooiste foto's. Die stokrose in die tuin. Klaradyn en al haar helpers, ek kan net goeie dinge van julle sê. Ek vertel vir almal hoe fantasties dit was. Die kos was so lekker. Ek het skoon uitgesien om terug te kom na 'n wonderlike vakansie omdat ons by julle gestop het op pad terug. Dankie almal. Seen julle gou weer.

Tertius V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertius V
Family with young children

Fantasties. Juweel in die Karoo!

Wat 'n ongelooflike plek om te bly. Die kamer (No. 1) is wonderlik and fantasties vir 'n gesin van 4. Die kos is wonderlik, and die melktert! Moenie vergeet om hulle padstal te besoek op die N1 nie.

Erina V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erina V
With spouse/partner

Gerieflik.

Ons eerste kamer was lieflik. Ons het die tweede keer in 'n familie-eenheid gebly en die bed was kliphard. Hulle is egter baie vriendelik en behulpsaam.

Stephan G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan G
Family with young children

Keurig, mooi, lekker kos.

Keurig, mooi, lekker kos, pretensieloos, kreatief.

Liesel N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel N
With spouse/partner

Vriendelike mense, pragtige, skoon kamers en ons het lekker geëet.

Sylvie het ons vriendelik ontmoet en die res van die personeel was net so vriendelik. Ons kamer was beautiful en super skoon. Voertuig was veilig agter geslote hek met 'n nagwag aan diens. Hulle het tot my twee hondjies geakkommodeer. Die volgende dag het ek orals in die kamers ingeloer waar mense uitgeboek het en al die kamers is met die fynste en mooiste detail versier. Nie een kamer skeep af van die ander nie. 'n Definitiewe móét. Stop en slaap oor in Richmond by The Richmond Cafe and Rooms en besoek die kunsgalery (Map) af in die straat. Baie, baie interessant ervaring gewees. Dankie, Richmond Cafe, julle vriendelikheid, gasvryheid en pragtige kamers het gemaak dat ons definitief weer en weer by julle sal oorslaap.

Peter T - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter T
Family with teenagers

The best overnight stay on route to Cape Town.

We have stayed in several places on route to Hermanus. This is the best one yet!

Sm M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sm M
With spouse/partner

More than ten out of ten! Certainly one of the best lodgings in the Karoo.

Fantastic, Klaradyn and her team are incredible, sweetheart, best night's rest on a nice bed and is just beautiful. Our expectations were well exceeded. Their Karoo paddock will be such a success story - it's a must-stop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Meer as tien uit tien! Seker een van die beste oorslaapstoppe in die Karoo.

Fantasties, Klaradyn en haar span is ongelooflik, hartskos, beste nagrus op 'n lekker bed en als is net beautiful. Ons verwagtinge is behoorlik oortref. Hul Karoo Padstal gaan net so 'n suksesverhaal wees - dit is 'n moet-stop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlie J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlie J
Family with teenagers

Beautiful stay in Richmond.

This was definitely one of the most beautiful guesthouses we have ever stayed in. Everything put together with a exquisite hand. The rooms and bathrooms are spacious and the facilities in the units are tops. The food is of the best we have had in the Karoo. The secure parking and door guard are an important bonus. Thank you Nicol and Klaradyn. Richmond Café & Rooms will definitely see us again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige verblyf in Richmond.

Hierdie was beslis 1 van die mooiste gastehuise waar ons nog gebly het. Als is met 'n keurige hand saamgesit. Die kamers en badkamers is ruim en die geriewe in die eenhede is uit die boonste rakke. Die kos is van die beste wat ons nog in die Karoo gehad het. Die veilige parkering en deurnagwag is 'n belangrike bonus. Dankie Nicol en Klaradyn. Richmond Café & Rooms sien ons beslis weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erina V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erina V
With spouse/partner

Baie oulike plek. Anders alles silverskoon en pragtig.

Ons het heerlik gebly. Sou dalk net 'n alternatiewe keuse van aandete verkies het. Verder was gasvrou vriendelik en personeel behulpsaam. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Gert A - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert A
With spouse/partner

Very nice, dinner was an experience.

Everything is very nice with friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, die aandete was 'n belewenis.

Alles baie lekker, met gawe mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Teresa S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa S
Family with teenagers

Gasvry en veilig.

Wonderlike ervaring by gasvrye mense. Pragtige huis, sal weer hier oorbly.

Susan L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan L
With spouse/partner

Fantasties.

Veilige, netjiese gastehuis met wonderlike gasvrou en haar man. Verblyf en aandete was vyfstergehalte. Sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Suzette P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette P
With spouse/partner

Uitstekend en inspererend.

Heerlike ondervinding in die Karoo, dekor baie besonders en verwelkomend. Heerlike leesstof orals, tydskrifte en ook interessante boeke. Sowel aandete as ontbyt heerlik. Stylvol voorgesit.

Guillauma R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Guillauma R
With spouse/partner

Dit was als perfek en groot verrassing om sulke fantastiese diens en goeie ontwerp in die middel van die Karoo raak te loop!

Ons het heerlik gekuier nadat ons die gastehuis en gronde met al die mooi meubels en pragtige details deurgeloop het. Die deurloop het baie lank geneem want elke vertrek is meer interessant as die vorige! Ons was regtig beïndruk met die netheid van als en ook dat als so goed werk. Die eienaars is baie vriendelik en ons het lekker gesels. Mens kan die passie waardeer waarmee hul die taak aanpak!

Annaline D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annaline D
With friends

Stunning!

Richmond is die oulikste dorpie met pragtige besienswaardighede en The Richmond Café and Rooms is die ideale plek om tuis te gaan met heerlike kos en warm beddens. Ons het dit baie geniet en sal definitief terugkeer.

Odette G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette G

Very good hospitality.

This is one of those secrets that you don't want to share but it is truly an oasis for the soul. Klaradyn, Nicol and Catherine are the perfect team who ensures that your stay is perfect. The beds, tranquil corners, interesting conversations, silence. There is a chef in the kitchen who makes delicious dinners and breakfasts (for vegetarians too).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Boeregasvryheid uit die boonste rakke.

Hierdie is een van daai geheime wat jy nie met ander wil deel nie, maar dis weliswaar 'n oase vir die lyf en die siel. Klaradyn, Nicol en Catherine is die perfekte span wat seker maak jou oorbly is perfek. Die beddens, die rustige hoekies, die interessante gesprekke, die stilte. Daar's ook 'n sjef in die kombuis wat aandetes en ontbyte (ook vir vegetariërs) optower wat stof in enige groot stadrestaurant se oë skop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrea E - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea E
With spouse/partner

Kreatief op sy beste.

Moeite werd om by Richmond Cafe en Rooms oor te slaap. Van die lekkerste kos wat ek nog ooit geëet het en die kamers en diens is top. Gaan vir seker weer daar stop.

Corné W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corné W
Family with young children

Ongelooflik.

Verfrissende oase in die middel van die Karoo. Pragtige plek. Ongelooflike lekker pizzas as 'n verrassende bonus!

Ronel W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel W
Family with teenagers

Verrassend mooi en ongelooflik gasvry ontvang.

Ons het heerlik gekuier. Kos is heerlik en kamers goed ingerig en baie kreatiewe versierings en meubels. Die eenheid waar ons was, was baie privaat met jou eie lekker kuierplekkie buite om die pragtige sterre te geniet. Ek sal almal aanbeveel om 'n draai daar te maak.

Lucille N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucille N
Individual traveler

Beste verblyf wat ek in Karoo geniet het.

'n Absolute moet om oor te bly. Kamers ongelooflik mooi en gerieflik. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Gaan definitief weer hier kuier.

Elsabe V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe V
Family with young children

Ongelooflike ervaring. Wonderlike vriendelike diens in die prentjiemooi, stylvolle gastehuis. Beste stop halfpad tussen Kaap/JHB.

Heerlike Karoo-oorslaapervaring. Ons het 'n smullekker aandete (seker die beste "pulled lamb" pizza en skaaptjoppies wat jy ooit kan eet) met tuisgemaakte gemmerbier geniet en ontbyt met varsgebakte plaasbrood en fantastiese koffie! Die kamers met hul eklektiese, plaassjiek, stylvolle dekor en 'n ontspanne atmosfeer het ons super tuis laat voel. Ruim, lieflike kamers met 'n massiewe badkamer. Elke hoekie van hierdie plek is 'n foto.

Madeleine B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine B
Family with teenagers

Fantasties!

Soos gewoonlik verdien hierdie gastehuis elke liewe ster. Selfs die kos in die restaurant is uitstekend. Julle sien ons definitief weer.

Adante M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adante M
With spouse/partner

Fantasties.

Heerlike verblyf. Het ons verwagting oortref.

Helena J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena J
Family with teenagers

Beautifully presented and great value for money.

We were just looking for a simple overnight stay, but felt reluctant to leave this quirky lovely place. The decor is striking - part Greek village, part French country, always eccentric Karoo chic. The welcome was warm, the place was spotless and the food in the cafe was truly delicious made-from-the-heart. Will definitely be back if we're ever on the Cape Town/Joburg route again.

Laura S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laura S
Family with teenagers

Het 'n juweel in Richmond ontdek!

Klaradyn, Nicol, die meisiekinders en personeel is absoluut fantasties! Sal hulle definitief weer besoek.

Gwyn M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gwyn M
With spouse/partner

You would drive through the Karoo just to stay there! Awesome place!

We arrived after a long drive from Cape Town and entered the very small town of Richmond. It did not look like there was much to the B&B from the outside until we stepped inside the reception area restaurant area! What a divine place, full of character, atmosphere and culture! Beautifully laid out and decorated, rooms thoughtfully built with privacy top of mind. The most stylish bathroom I have ever seen, we took photos of everything! The staff are the friendliest and most helpful people, we will be back for sure! Fantastic food and service 11/10!

Willemien V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willemien V
Family with teenagers

Dit is 'n aangename ervaring om in The Richmond Café and Rooms oor te bly. Mense vriendelik en gasvry.

Die suite was pragtig ingerig en baie gerieflik. Dit voorsien in al jou behoeftes. The Richmond Café and Rooms is nie hiper modern nie, geskik vir mense wat hou van 'n knus atmosfeer.

Danel N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danel N
Family with young children

Asemrowend! Ons wou nie weer ry nie!

Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring! Ons kom verseker weer!

Theuns C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns C
With spouse/partner

Verrassend!

Luuks en privaat. 'n Juweel in Richmond.

Gustav T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gustav T
With spouse/partner

Uitstekend.

Perfek halfpad tussen Pretoria en Kaapstad, skoon, ruim kamer, heerlik geëet. Bly weer oor op pad terug!

Anneke P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke P
Family with teenagers

Ongelooflike ervaring.

Ongelooflike ervaring met vriendelike en hulpvaardige personeel. Die kamers is baie mooi en daar is ‘n rustigheid in die gastehuis. Heerlike aandetes word bedien. ‘n Ervaring wat jy nie wil misloop nie.

Pam & Dayna S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pam & Dayna S
Family with teenagers

A little gem!

Beautiful place with amazing food. I will certainly stay there again and recommend it to others!

Lelanie S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelanie S
Family with teenagers

Richmond Café en Rooms is fantasties!

Alles is so pragtig en werklik besonders. Klaradyn en almal het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en is regtig hartsmense. Die pizza was die lekkerste wat ons in 'n lang tyd geëet het. Ons enigste klagte is dat ons net een aand oorgeslaap het! Die dorpie self is pragtig. Regtig 'n besonderse plekkie vir oorslaap of bietjie langer kuier.

Steffan P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steffan P
With spouse/partner

Aangenaam verras! Sal beslis weer daar tuisgaan.

Die Richmond Cafe and Rooms is 'n oase in die dorre Karoo. Ons kan die eienaars komplimenteer met wat hulle daar vermag het. Die nostalgie en die kunssinnige flair waarmee die plek gerestoureer en die binnehuise versiering gedoen is, is uit die boeke. Baie groot, ruim kamers en badkamers. Die ontbyt en etes wat in die restaurant bedien word was tipies Karoo en baie smaaklik. Ons kan hulle baie sterk aanbeveel en sal beslis weer daar tuisgaan as ons in daardie wêreld is.

Louise V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Pragtige décor, goeie diens, heerlike kos, lekker atmosfeer.

Ons het ons oornagverblyf by The Richmond Café and Rooms in alle opsigte geniet. Die décor is baie besonders, die diens uitstekend, die kamers baie gerieflik ingerig en die kos is uit die boonste rakke. Baie dankie.

Liesel B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel B
Individual traveler

Sal vir seker weer daar bly!

Baie vriendelike mense, sal vir seker weer daar oornag.

Ansa C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansa C
With spouse/partner

So pretty!

If you haven't booked yet, do it immediately! Most beautiful rooms with luxurious linne, relaxing books and delicious Karoo meals!

This review has been translated,click hereto view the original version.

So mooi!

As jy nog nie bespreek het nie, doen dit onmiddellik! Mooiste kamers met weelderige linne, salige boeke en heerlike Karookos!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daleen V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen V
With spouse/partner

Neat rooms, delicious meals and hospitable owners.

After a long day on the road The Richmond Café and Rooms' staff greeted us warmly. A glass of sherry awaited us in our room. It was beautifully equipped with stunning furniture and ornaments. Coffee, tea and delicious rusks are also provided. Make sure you choose the room with the Victorian Bath in front of the cosy fireplace - it is something special. The eclectic restaurant serves heavenly lamb dishes at very affordable prices. We feasted on lamb dishes and pie! Bring your own bottle of wine, since they don't have an alcohol license. Safe parking is provided and a night guard is on duty. If you're travelling between Pretoria/Johannesburg and Cape Town, there really is no better place to stay over. You could even stay for more than one evening if you'd like to spoil yourself some more!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Keurige kamers, smullekker etes en gasvrye eienaars.

Ná 'n lang dag op die pad, het The Richmond Café and Rooms se personeel ons gulhartig ontvang. 'n Glasie sjerrie het in die kamer gewag. Dis pragtig ingerig met die mooiste meubels en ornamente. Koffie, tee en lekker beskuit word ook voorsien. Maak seker jy kies die kamer met die mooi pootjiesbad voor die gesellige kaggel — dis besonders. Die eklektiese restaurant bedien smullekker lamsdisse teen baie bekostigbare pryse. Ons het behoorlik gesmul aan lamsbredie en -pastei! Bring jou eie bottel wyn saam, want hulle het ongelukkig nie 'n dranklisensie nie. Daar is ook veilige parkeerplek en 'n nagwag. As jy tussen Pretoria/Johannesburg en Kaapstad reis, is daar werklik nie beter oorslaapplek nie. Bly selfs nog 'n aand as jy lus is vir nóg bederf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Richmond Café and Rooms's response

Dit was gaaf om julle te ontmoet. Hoop julle het veilig aangekom. Baie dankie vir die gunstige review! Julle ondersteuning word opreg waardeer.

The Richmond Café and Rooms
Karina F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina F
Family with teenagers

Klein stukkie hemel in Richmond.

Met die inry in die dorpie het ek en my man vir mekaar gekyk en gewonder wat ons onsself voor ingelaat het. Na 6 is die dorpie baie stil en lyk amper verlate. Maar by Richmond Café en Rooms was ons aangenaam verras met warm ontvangs deur die personeel en die eienaars. Die verskillende eenhede is absoluut pragtig, lekker ruim en baie smaakvol en elegant gemeubileer met alles wat jy jou kan voorstel jy nodig het. Selfs lekker sjerrie om jouself mee op te warm op baie koue wintersaand en moenie die elektriese kombers vergeet nie. Die personeel gee persoonlike aandag en almal loop met breë glimlagte rond en reg om te help met enige navrae of versoeke. Die restaurant het heerlike spyskaarte met lamgeregte, hoender en iets vir die vegetariër. Nie groot verskeidenheid nie, maar elke gereg was met sorg voorberei en lyk of dit in Masterchef kombuis voorberei is, net groter porsies. Die melktert en malvapudding met tuisgemaakte vla is definitief aan te beveel vir nagereg. Ontbyt is 'n absolute treat met heerlike French toast of lekker Engelse ontbyt kompleet met aartappel rosti asook die lekkerste vye- en perskekonfyt met vars gebakte brood. Daar word aandag aan elke detail gegee en die dametjies wat ons bedien maak gereeld seker dat ons gelukkig is en alles na smaak is. Hulle het ons baie spesiaal laat voel. Ek kon nie vir beter gevra het nie. Dit was die grootste verrassing van ons reis op pad terug van die Krugerwildtuin af. Dit het gevoel asof ek in my privaat stukkie hemel is.

Chris A - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris A
With spouse/partner

Wat 'n lekker plek om by oor te bly!

Ons was besonder aangenaam verras met die gehalte van die akkommodasie en gasvryheid van die mense; nie net by die Richmond Cafe and Rooms nie, maar oral waar ons in Richmond rondgeloop het. Ek kan dit hartlik aanbeveel.

Jana C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana C
Individual traveler

Richmond Rooms is an unvarnished space, nestled like a gem in a small town!

One can only be thankful whenever you discover accommodation like this. Regarding sleeping and eating you can't do better. And the interior is so beautiful. The old worldly architecture and location is so satisfying, a rarity in its simplicity and precision. A must visit if you enjoy something beautiful. I can only congratulate Cornel and Klaradyn. Thank you for supplementing and cultivating Richmond's own special quality in this manner. You have real talent!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Richmond Rooms is 'n onopgesmukte ruimte wat lê soos 'n juweel in die klein dorpie!

As mens op sulke oornagplekke afkom is jy net dankbaar. As dit kom by slaap en eet kan jy nie beter nie. En dan so ongelooflik mooi gemaak. Die ouwêreldse argitektuur en ligging daarvan is so bevredigend, 'n skaarste in sy eenvoud en noukeurigheid. 'n Moet om te besoek as jy van iets moois hou. Ek kan Cornel en Klaradyn net gelukwens. Dankie dat jul Richmond se eie besonderse kwaliteit so aanvul en ontgun het. Julle het 'n ware talent!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lanie F - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lanie F
With spouse/partner

Wonderful atmosphere with good service.

Beautiful room and bathroom and tastefully furnished. You feel like you're in a 5 star hotel. All the staff were so friendly and helpful and the atmosphere in the restaurant is warm and peaceful. Food was also excellent. Extras like sherry to keep the cold away and good coffee made by a coffee plunger in the room was a lovely bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike atmosfeer met goeie diens.

Kamer en badkamer so mooi en smaakvol gemeubileerd dat dit voel asof jy in 'n 5 ster hotel tuisgaan. Al die staf was so vriendelik en behulpsaam en die atmosfeer in die restaurant is warm en kalm. Kos was ook uitstekend. Ekstras soos sjerrie om die koue te verdryf en goeie koffie met 'n koffie plunger was 'n heerlike bonus in die kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thea A - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea A
Family with teenagers

Cosy and warm like on a Karoo farm.

Was wonderful! Wonderful food! Lovely accommodation. Would definitely stay there again. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Snoesig en warm soos op 'n Karooplaas.

Was heerlik! Wonderlike kos! Heerlike slaapplek. Sal vir seker weer daar bly. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris C
With spouse/partner

Lovely place.

My family and I used Richmond as a stopover for the night on the N1. It would have been lovely stay longer though. Will definitely factor that into our next trip.

Derick K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derick K
With spouse/partner

Good location, neat and delicious food.

Arrived at 18:00 in a big Karoo thunderstorm. Nicol was very friendly and accommodating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë, netjies en lekker kos.

Teen 6 uur gearriveer in groot Karoo-donderstorm. Nicol was baie vriendelik en akkommoderend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eunice S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eunice S
With spouse/partner

Comfortable accommodation with very friendly service.

Great service and facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike verblyf met baie vriendelike diens.

Uitstekende diens en fasiliteit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jani H - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jani H
With spouse/partner

A gem and a must-see in the heart of the Karoo!

I can not think of a better place to rest after a long day's drive. The white rooms, feather duvet and attention to detail amazed me. Not only was everything spotless, but the interior was beautiful, the service excellent and the parking safe. Not to mention the delicious quiche that was prepared for us at the coffee shop! The Richmond Café and Rooms will see me again for sure!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Juweel en moet-sien in die hartjie van die Karoo!

Ek kan nie aan 'n beter plek dink om te rus na 'n lang dag se ry nie. Die wit kamers, vere-duvet en aandag tot detail het my verstom. Nie net was alles 'spotless' nie, maar die interieur was pragtig, die diens uitstekend en die parkering baie veilig. Dan praat ek nie eers van die heerlike quiche wat vir ons voorberei was by die koffiewinkel nie! The Richmond Café and Rooms sien my vir seker weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sophia T - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sophia T
With spouse/partner

Fabulous!

Friendly staff. Excellent food. Awesome accommodation. Hospitable owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fabelagtig!

Vriendelike personeel. Uitstekende kos. Asemrowende verblyf. Gasvrye eienaars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ron D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ron D
With spouse/partner

Fantastic accommodation and delicious meals.

Beautiful, value for money, stylish. The dinner was delicious. Will definitely be a frequent overnight stay for us from now on!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasiese akkommodasie en heerlijke etes

Pragtige, waarde vir geld eenheid met stijlvolle inrigting. Die aandoet was heerlik. Sal beslis 'n gedeelde oornagstop vir ons wees !!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Louise M
With spouse/partner

Karoo oasis.

What a pleasant surprise! From the wonderful music in the restaurant, which made the atmosphere so much nicer, to the excellent service. Nicol, Klaradyn and their entire team went out of their way to make people's stay there exceptionally comfortable, always with friendly faces. The meals in the restaurant were exceptional! Thank you for so nicely colouring in the picture of Richmond in our hearts.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Karoo-oase.

Wat 'n aangename verrassing! Van die wonderlike musiek in die restaurant, wat die atmosfeer net verder versterk, tot die uitmuntende diens. Nicol, Klaradyn en hulle hele span gaan uit hulle pad om mens se kuier daar besonder gemaklik te maak, altyd met vriendelike gesigte. Die etes in hulle restaurant is uitsonderlik! Baie dankie dat julle die prentjie van Richmond in ons harte, so mooi ingekleur het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melissa N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa N
With spouse/partner

Fantastic accommodation and food.

Do yourself a favor and stay over at The Richmond Cafe and Rooms. A beautiful space with amazing food. The owners put in a lot of effort to make you feel at home.

Trevor W - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trevor W
With spouse/partner

Very pleasant stay, en route to the Cape.

Great dinner and breakfast and a very comfortable room. Well recommended stay with a super host and hostess

Nigel R - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nigel R
With spouse/partner

A very welcoming atmosphere into a bygone era town location with excellent food and comfortable accommodation.

Easily located from the N1 lockup vehicle security and private room courtyard into a very comfortable room and outstanding unique bathroom. Dinner was enjoyed in the cafe where the choice is outstanding together with many in-house prepared treats. Surrounded by old world shops and museum to explore I just wish i had arrived earlier to fully appreciate everything. Certainly a recommended half way R+R stopover between Johannesburg and Cape Town. I must mention the staff who were most friendly and helpful.

Denis B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Denis B
With spouse/partner

Really nice place, tastefully done and very spacious and comfortable.

Perfect stopover between Cape Town and Jhb. Great accommodation, food and service.

Madeleine B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madeleine B
Family with young children

Absoluut fantasties!

Ongelooflik vriendelike personeel en eienaars. Ons het elke minuut daarvan geniet. Niks is te veel moeite vir hulle nie. Die cottage was so stylvol en gerieflik ingerig, ek het vir 'n oomblik gedink om nog 'n nag te bespreek. Kos en diens in die restaurant is uit die boeke. Julle sien ons definitief weer!

Fred C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred C
With spouse/partner

Richmond the book town. What a wonderful experience.

The owners are experienced and their focus is customer service. Would definitely go back to this guest house. The owners also seem to be really involved in the community which is a major bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Booktown Richmond. What a wonderful experience.

Eienaars is ervare en duidelik ingestel om goeie kliëntediens. Sal verseker terug gaan na die gastehuis. Die eienaars lyk ook of hulle betrokke is in die gemeenskap wat 'n groot pluspunt is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ters A - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ters A
With spouse/partner

Stylish place with character. The service was amazing and staff very friendly.

Along with the above, it is very well located and enables you to explore the entire town on foot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylvolle plekkie met karakter. Diens was puik en die personeel vriendelik.

Stylvolle plekkie met karakter. Diens was puik en die personeel vriendelik. Ook goed geleë om die hele dorpie te voet te verken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anri B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anri B
With spouse/partner

Fantastic!

This accommodation exceeded all expectations! The decor inside has a luxurious feel and the fireplaces, heaters and electric blankets made it the ideal getaway in winter. The layout inside and outside is also convenient for travelling with dogs. We will definitely come visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Hierdie akkommodasie het alle verwagtinge oortref! Die dekor binne voel luuks en die kaggels, verwarmers en elektriese komberse maak dit 'n ideale wegbreek in wintertyd. Die uitleg binne en buite is ook van so 'n aard dat 'n mens baie gerieflik met honde kan reis. Ons sal beslis weer hier kom kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine C
Family with teenagers

Hoogs beïndruk!

Sien gerus die sterre.

The Richmond Café and Rooms's response

Baie dankie. Ek hoop Julie het die wegbreek op plaas geniet en is veilig by die huis.
Groete,
Nicol end Klaradyn

The Richmond Café and Rooms
Nelia B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelia B
Family with young children

Stylish in the Karoo.

Unbelievable! All the creature comforts were attended to. Tired mommy had a nice relaxing time. Inspirational decor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylvol in die Karoo.

Ongelooflik. Al die 'creature comforts' word aangespreek. Moeë mamma het lekker ontspan. Dekor is 'n inspirasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Richmond Café and Rooms's response

Nelia
Dit was gaaf om julle te ontmoet. Ek hoop julle geniet die Oos-Vrystaat.
Groete
Nicol en Klaradyn

The Richmond Café and Rooms
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Leeb Street, Richmond, 7090, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNmM2ZWY5LTIyMWYtNDllMy05YTJjLWZjMjUzYzRhMGFkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 83 5 1 5 17 Leeb Street Richmond 7090 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -31.413318207348 23.948464056483
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com