The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Richmond Karoo Small Hotel | TravelGround
+27

The Richmond Karoo Small Hotel

Review Summary

5 out of 5from 5 reviews for The Richmond Karoo Small Hotel
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Tini L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tini L
Family with teenagers

Oornag in Richmond op pad Kaap toe vanaf Pretoria.

Baie gerieflike hotel. Bedien heerlike Karoo kos vir aandete.

Chantel R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel R

Wat 'n juweel in die Karoo: gasvryheid en lekker kos op sy beste!

Baie dankie aan Lionel en sy span vir 'n wonderlike ervaring! Julle passie vir julle plek is aansteeklik! Die hotel is fantasties, en so mooi gerestoureer! Ons sal voorwaar weer 'n draai kom maak!

The Richmond Karoo Small Hotel's response

Chantal, it was so lovely to meet you! We are so thrilled that you enjoyed your stay with us at our little hotel. We still have so much work to do on the old building, but we're glad you were able to enjoy all of the sections we have renovated so far. Thank you so much for your very kind words, and we really do look forward to seeing you again.
With fond regards from the Karoo!

The Richmond Karoo Small Hotel
Quintus P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quintus P
With spouse/partner

Die perfekte oorslaap op die N1. Ons kon nie meer tevrede gewees het nie.

'n Naambord wat behoorlik sigbaar is, is nodig.

Thereza R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thereza R
With spouse/partner

Ons verblyf was ‘n aangename verrassing. Oral is daar klein verrassings wat mens laat besef die gasheer het ‘n hart vir sy gaste en hulle gerief.

Die strewe na uitmuntendheid het ons opgeval. Die ontbyt was baie smaaklik. Ons sal by elke geleentheid wat ons kan weer daar oorbly. Op reis na Paarl daar oorgeslaap. Ons nuwe gunsteling halfweg-huis.

The Richmond Karoo Small Hotel's response

Hello Thereza,
Groot dankie vir u wonderlike terugvoering, u het ons dag gemaak and dit maak ons werk soveel makliker as ons gaste ons klein hotel so baie geniet!
Ons sien uit om julle weer by ons te welkom. Alles wat mooi is vir die Nuwe Jaar!

The Richmond Karoo Small Hotel
Jc S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jc S
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs.Laat jou tuis voel.

Die mense is die plek se grootste bate. Aangename huislike atmosfeer.

The Richmond Karoo Small Hotel's response

Geagte Johannes
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, ons waardeer dit. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd saam met ons geniet.
Groete

The Richmond Karoo Small Hotel
From R880
per night (for 2 people)
From R880
per night (for 2 people)
From R880
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 56 Loop Street, Next to Vetmuis Plaaskombuis, Richmond, 7090, Northern Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtGbvnhz19vUS9lEeKfv6DrEdUUGTanw2NIxpdJ2WxUtSFYP96a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R880  per night (for 2 people) 5 5 1 5 56 Loop Street Next to Vetmuis Plaaskombuis 7090 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -31.413557579783 23.946315442974
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!