The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The River Cottage | TravelGround
+47

The River Cottage

31 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 31 reviews for The River Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Deon D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
With friends

Lekker op die rivierbank. Klipgooi ver.

Alles wat mens nodig het om te ontspan is daar.

The River Cottage's response

Baie dankie Deon. Bly julle het julle verblyf hier geniet.

The River Cottage
Gayle M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gayle M
With spouse/partner

We thoroughly enjoyed our stay - thank you!

From the friendly welcome to the complete peace, serenity (except for our shouting during the Rugby World Cup!) and privacy, we thoroughly enjoyed our stay. Thank you for sharing your very special piece of the world with us.

Lindi E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi E
With spouse/partner

Onvergeetlik!

My en my man se eerste wegbreek na my seuntjie van twee! So bly ons het The River Cottage gekies! Die natuur is so op 'n mens se voorstoep, met eekhorings, uile en otters wat kom kuier. Die gashere is ongelooflike mense en het ons verblyf so spesiaal gemaak. Dankie!

Tryna B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tryna B

It was very nice and quiet, with beautiful river views.

It was winter, but they made sure that there were enough heaters and blankets. Can't wait to visit in summer, it should be a paradise when everything is green.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was bitter lekker en rustig, met pragtige uitsig oor die rivier.

Dit was winter, maar daar is seker gemaak dat daar genoeg verwarmers en komberse was. Kan nie wag om in die somer te gaan kuier nie, dit behoort 'n lushof te wees as alles groen is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlese J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlese J
Family with teenagers

Unbelievable and well equipped place.

It was a great experience to live along the river, to have animals on your porch and experience such a place. The place was unbelievably well equipped and neat. Thank you very much for an unbelievable time and that we could use your space.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik en baie goed toegeruste plek.

Dit was 'n belewenis om langs die rivier te bly, diere by jou voorstoep te hê en die rustigheid van die plek te beleef. Die plek is ongelooflik goed toegerus en netjies. Baie dankie vir 'n ongelooflike tyd en dat ons van julle plek kon gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhardt V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhardt V
With friends

Great spot to travel with friends. Getaway from the busy city.

Very cool house next to the river. Spacious rooms and for the hot days you can use the splash pool and air-con. Huge outside braai area overlooking the river.

Rudi T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi T
With spouse/partner

Dit was 'n uitstekende wegbreek, presies waarvoor ons gehoop het.

Ons was gelukkig om gemengde weer te hê, sonskyn, koel aande en heerlike reën Sondagoggend. Met die reën kon ons nog 'n heerlike brunch maak by 'n puik braai-area. Miskien 'n dakwaaier in die kamers? Sal beslis weer kom.

Louis H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Louis H
Family with young children

Absolutely fantastic.

Reception was friendly and helpful. We really enjoyed it and the kids enjoyed fishing. Got some great rest. Will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet en kinders het visgevang. Voel sommer uitgerus. Sal vir seker weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
Family with teenagers

Unbelievable stay, it took our breath away.

We have stayed at many guesthouses over the past few years, and this is the one that stands out. Incredible location, and decorated like I would do my own house. We did not need anything. The extras we requested were there, and even what was not expected was provided. It's a pity we're staying so far away, otherwise we'd have been back there soonest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike verblyf, ons asems was weggeslaan!

Ons het die afgelope paar jaar by heelwat gastehuise tuisgegaan, en hierdie is loshande die een wat uitstaan. Ongelooflike ligging, en ingerig soos wat ek my eie huis sou doen. Ons het niks gekort nie. Die ekstras waarvoor ons gevra het, was daar, en selfs dit wat mens nie verwag nie, was voorsien. Dis jammer ons bly so ver daarvandaan, anders was ons beslis binnekort weer daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan S
Family with teenagers

'n Welkome veskil buite Potchefstroom.

Dit was ons gesin se 2de kuier by The River Cottage. Op 'n plaas, langs die Vaalrivier, geen mense en net 30 min buite Potchefstroom. Die plek is goed toegerus met al die fyn detail wat mens nie verwag met eiesorg nie. Dewald is 'n gasheer wat aandag gee aan detail. Ons sal weer terug wees en hierdie plek verkies bo enige plek in Potchefstroom. Jy kan loop, visvang of net rustig kuier op die dek by die rivier met 'n pragtige sonsopkoms en verskeidenheid van voëlgeluide.

Zenta D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zenta D

Absoluut fantasties!

Die stilte en rus en vrede wat jy daar beleef kan geld nie koop nie. 'n Mens voel heeltemal uitgerus as jy 'n paar dae hier uitgerus het. Dit is die beste manier om weg te kom uit die groot stad se lawaai en gejaag. Ek is mal oor die plek.

Johan L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
With spouse/partner

Alles is in plek, 'n wonderlike plekkie om af te sluit en net te ontspan.

Ons het River Lodge absoluut geniet, baie visgevang en heerlik gerus. Alles wat jy nodig het is daar en indien nie bring Hanelie dadelik dit vir jou. Ons het brood vergeet en Hanelie het dadelik vir ons 'n lekker warm brood gebring. Ons het so lekker gekuier dat ons nog 'n dag addisioneel gebly het. Baie dankie vir Chris, Hanelie en Dewald vir julle gasvryheid, julle is regte mense mense. Ek kan regtig die River Lodge aanbeveel en sal self weer besoek aflê.

Pieter V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Family with teenagers

The peace and quiet overwhelms you at this place.

Lovely, tranquil place with beautiful scenery. The house is very well-equipped and everything that you need is at your disposal. Dewald is an unbelievable host.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die rus en vrede kom lê in jou binneste by hierdie plek.

Heerlike, rustige plek met wonderlike natuurskoon. Die huis is baie goed ingerig en alles wat jy nodig het is tot jou beskikking. Dewald is 'n ongelooflike gasheer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizelle K - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle K
With spouse/partner

Stunning place.

We had such a great stay. The house is well equipped and located on the river bank. Would definitely stay here again and recommend it to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning plek.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is goed ingerig en op die rivier geleë. Sal definitief weer gaan en aanbeveel vir vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zenta D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zenta D
Family with teenagers

Dit was óngelóóflik!

Ons was baie vriendelik ontvang. Die plek is pragtig. So stil en rustig en so naby die water. Die Cottage is pragtig binne versier en daar is alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer gaan.

Lucinda K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucinda K
With spouse/partner

Voortreflike en heerlike belewenis!

Onvergeetlik! Aan te bevele!

Maritha S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Maritha S
Family with teenagers

Pragtige uitsig, rustig en stil.

Dit was warm, hoop dus die swembad en dek is gou-gou klaar. Maar ons het lekker gebly. Onthou net gogga-spuitgoed.

Jeen B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jeen B
On business

Goed.

Sien asb. die sterre.

Mev Helé R - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mev Helé R

Dat ek weer wil gaan, so gou ek kan, sê alles. Dié is 'n ware wegbreekplek, sonder ontbering en met ruimte vir almal!

Die mooi van die kothuis, die skoon en 'understated' inrigting daarvan, maar met al die geriewe nodig, was meer as wat ons kon vra.

Jannet D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannet D
With friends

Ongelooflike ligging, baie goed toegerus. Baie privaat en vriendelike ontvangs.

Sal verseker Rivier Cottage hoog aanbeveel.

Verona B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Verona B
With spouse/partner

Baie lekker en rustig. Eenheid is goed toegerus en baie netjies - uitsig oor rivier is briljant.

Die eenheid is baie goed toegerus vir 'n lekker, rustige naweek in die natuur. Die eenheid is toegerus met alles wat mens nodig het en is briljant geleë aan die oewer van die vaalrivier. Dis ideaal vir 'n wegbreek en lyn natmaak naweek!

Anneke V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke V
Family with teenagers

It was beautiful and peaceful

We were very happy with the whole experience. Very neat property in a safe suburb.

Anton E - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton E

Ses mense bly en kuier baie gerieflik. Dankie Dewald vir 'n aangename Paasnaweek.

Die River Cottage is 'n baie aangename vakansieverblyf. Dit is sinvol beplan met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Jammer dat daar nie 'n elektriese/gas-oond in die kothuis is nie; die mikrogolfoond en braai buite het gelukkig baie gehelp. Baie ontspannend met puik diens! Sodra die beplande verbeterings afgehandel is, sal die plek net nog beter wees. Sal beslis weer in 'n week of wat daar bly.

Koos M - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Koos M
On business

'n Aangename en pragtige plek op die rivier se oewer.

Sal graag my gesin vir 'n naweek daarheen wil neem.

Barend D - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barend D
With spouse/partner

'n Ongelooflike plek en mense!

Die River Cottage is op 'n lieflike plek geleë, reg langs die rivier. Die atmosfeer van die plek is soos 'n eksklusiewe vakansie-oord, maar sonder al die moeite. Die bestuurspan was baie hulpvaardig en ek sal enige tyd weer aansoek doen vir verblyf daar.

Sydelle M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sydelle M
With spouse/partner

The place was fantastic! Will definitely go again

The people are very friendly. The place is very clean.

Ronel A - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel A
With spouse/partner

Dit is ongelooflik mooi daar teen die rivier, en die rustigheid is fantasties!

Ons het net vir 'n aand oorgeslaap, maar sal enige tyd teruggaan en wil langer bly - die plek is pragtig en die omgewing is so rustig. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Bianca M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca M
With friends

Dit was 'n besondere en heerlike rustyd. Ons het dit verskriklik geniet.

Skoon, veilig, ontspannend en uitstekende diens.

Johan S - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan S
Family with teenagers

Alles was goed! Sal dit weer besoek sodra die dek en swembad klaar is.

Die geriewe is goed en skoon.

Shelagh M - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Shelagh M
Family with young children

A peaceful place, nicely decorated, lovely garden and friendly service.

We loved the extra touches like freshly baked bread and ground coffee. A lot of care had been taken to make us comfortable.

Thea L - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea L
With spouse/partner

Amazing view and absolutely peaceful and relaxing experience.

Our experience at the River Cottage was absolutely amazing. The peaceful ambiance and the view of the flowing Vaal River made this an incredible experience. The people at the River Cottage are very friendly. I will go as soon as the pool is finished as I would definitely want to visit the Cottage again and enjoy the pool looking out on the river.

From R2 700
per night (for 6 people)
From R2 700
per night (for 6 people)
From R2 700
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Limerick Farm, Off the R501, Potchefstroom, 2520, Free State
  • No children under 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyYjI0ZmZhLTMxNTktNDU3Zi1iMzk4LTBkMWFmY2U0NjAwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 700  per night (for 6 people) 31 5 1 5 Limerick Farm Off the R501 2520 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.941305555556 27.07275
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!