The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The River Shack | TravelGround
+20

The River Shack

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 20 reviews for The River Shack
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Charne G - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charne G
With friends

Absolutely amazing, with no signal. I would recommend this beautiful place to anyone who just want to get away from the city life.

Such a great getaway.

Herman D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman D
With friends

Idillies!

Heerlike plek om weg te breek.

Johan H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan H
Family with teenagers

Ligging! Kan nie glo so lekker plekkie bestaan in Danabaai nie! Absolute Jjuweel!

Baie lekker gebly en beslis aan te beveel. Ongelooflike ligging! Dit is netjies en skoon, en mens het alles wat nodig het. Kaggel in die sitkamer baie lekker in die winter. Effens aan die duur kant - veral gegewe dat daar nie WiFi is nie, en ook nie 'n skottelgoedwasser nie. Swak selfoonsein maak dat mens met die bult moet opry om opvangs te kan kry of oproepe te maak. So nie die ideale plek as mens wil werk nie. 17 steilerige trappe af na die Rivere Shack toe is nie aanbeveel vir mense met mobiliteitsprobleme nie. Eenmalige skoonmaakfooi van R865 is bietjie hoog want plek word nie elke dag gediens nie, maar ek neem aan dit is koste vir Covid-sanitering wat dit aanvaarbaar maak onder die omstandighede.

Karen D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Karen D

Naweek-russie, kort voor Kersfees.

Dit is 'n fantastiese wegkom plek, maar dit is beslis nie geskik vir bejaardes nie. Ons het vreeslik gesukkel om my pa teen die ongelyke trappe, sonder handreling af te kry tot in die huis, en weer op tot by die kar. Daar is ook geen beligting by die voordeur trap wat baie ongelyk is nie, net 'n liggie heel bo, en heel onder. Die agterste houttrap het ook geen handreling nie, en toe die trap onder my meegee, het ek afgeval, gelukkig in 'n bos, maar dit was 'n doringbos.

Louis S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis S
With spouse/partner

Pragtige afgesonderde plek. Baie geskik vir gesinne of familievakansies.

Die plek het heelwat kamers en slaapplek alhoewel dit nie heeltemal privaat is nie. Die is wel wonderlik vir die regte geleentheid. Die plek en sy onmiddellike omgewing is ook pragtig skoon en n voorbeeld vir die land. Die kombuis is heel goed ingerig alhoewel wynglase en dies meer bietjie kort is.

Sacha L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sacha L
Family with young children

Superb place.

The photos in the ad don't do the place justice. We loved it and will definitely be going back!

Len P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Len P
With spouse/partner

Unique and beautiful place to just spend time.

Inside an estate, but you never see any other house, only some people, maybe on the beach. We saw kingfishers, fish eagles, sun birds, etc. all from our patio. Fireplace makes it great in the winter.

Nicolette M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette M
Family with teenagers

Was fantasties.

Die verblyf was baie goed, dan net sambrele vir die stoep. en die een dak fan nie gewerk nie. Verder uitstekend.

Corlene V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corlene V
With spouse/partner

Fantastiese natuurskoon rus en vrede.

Alhoewel die huis oud is en bietjie werk kort is dit 'n asemrowende ligging met see en rivier en wonderlike stilte en natuurskoon.

Sharon P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon P
With friends

Worth every cent for the experience and closeness with nature.

We had an amazing weekend spent there. The beauty of the surroundings is truly breathtaking. The house is perfectly equipped.

Ivonne K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivonne K
With spouse/partner

What an awesome place, at a perfect and very private location!

We truly enjoyed our stay. The River Shack creates a rustic yet stylish ambience.

The River Shack's response

Dear Ivonne,

We are so delighted that you had a great time at our very special River Shack.
Looking forward to having you with us again.

Warm regards,

Simone
River Shack

The River Shack
Deon B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon B
Family with young children

Lieflike uitsig en lekker privaat.

Baie lekker gewoon. Omgewing is pragtig en sal enige tyd weer terug gaan.

Cornelius V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius V
With friends

Incredible view and very private.

I will go back anytime. Will definitely be booking there for a holiday again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike uitsig en privaat.

Ek sal enige tyd weer teruggaan. Gaan vir seker weer 'n vakansie daar bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michael C - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael C
With spouse/partner

Wonderlike plek!

Dit was 'n wonderlike plek. Sal dit definitief aanbeveel vir my familie en vriende.

Hugo V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hugo V
With spouse/partner

Mooi, rustig en ideaal vir stresverligting.

Baie lekker gebly in 'n beeldskone ligging. Sal beslis weer hier bly. Al negatief is die geyser se waterdruk wat laag is. Wens dit was ons huis!

Dirk H - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirk H
Family with young children

'n Aangename ervaring vir 'n sekere tipe vakansieganger.

Ons het baie lekker gekuier. Die geriewe was goed en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die ligging is werklik baie privaat, maar tog betreklik naby aan winkels en ander geriewe. Die rivier was baie vol en die water was nie so skoon nie, met baie slyk. Op die tweede dag het die rivier egter deurgebreek na die see toe en het die rivier met 3 meter gesak. Dit was nogal 'n ervaring. Die see het dit later weer toegespoel. Die enigste kritiek wat ek het teen die plek, is dat die kamerdeure nie gewone deure is nie, maar hortjie-deure. Dit is dus nie klankdig nie.

Letetia S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letetia S
With spouse/partner

Baie, baie mooi uitsig en rustige omgewing!

As jy stilte en rustigheid soek, is hierdie die perfekte plek om te gaan afskakel!

Karlien J - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karlien J
With spouse/partner

Very private and relaxing!

Lovely views, private, quiet, and relaxing.

Johan P - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johan P
Family with young children

Uitstaande omgewing - privaat en pragtig.

Die omgewing verdien vermelding. Lieflik privaat en besonders met die rivier en -monding naby die huis en die strand baie toeganklik. Ons het die natuurlike Fauna en Flora baie geniet. Die Moquini-ontwikkeling is pragtig.

Gido V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Gido V
With friends

Perfect location

Wonderful spot in Mossel Bay.

From
R3 500
per night, for 8 ppl
From
From R3 500
per night, for 8 ppl
From
R3 500
per night, for 8 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Moquini Private Coastal Reserve, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmYTAxOWVlLWE0ZTgtNDA4My04ODBjLTA4ODM5MWYzMzFhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 500  per night, for 8 ppl 20 5 1 5 Moquini Private Coastal Reserve Dana Bay 6510 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.2077 22.0112
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!