The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Rock Guesthouse | TravelGround
+39

The Rock Guesthouse

Review Summary

4.7 out of 5from 16 reviews for The Rock Guesthouse
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Jantjie L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jantjie L
Family with young children

Lieflike gastehuis.

Die kamers was baie netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik. Ek sal verseker weer hier oorslaap.

The Rock Guesthouse's response

Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het om oor te slaap.
Dit was ook lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir die groot kompliment.
Seënwense
Andrè en Judie

The Rock Guesthouse
Gaddaffi T - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gaddaffi T

Memorable, lovely hosts, beautiful area, homely, rooms exactly as advertised.

The hosts were very kind, welcoming, did a splendid work on orientation. Rooms were well prepared for us, we were allowed the freedom we expected to have fun, brazing, swimming and chatting.

The Rock Guesthouse's response

Thank you so much for choosing our Guest House - you brought a lot of blessings to us. Hope to see you soon!

The Rock Guesthouse
Chantal S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantal S
Family with teenagers

Ons het baie lekker gebly. Baie aangename plekkie!

Judie was baie welcoming! Ons sal enige tyd weer by The Rock gaan bly. Die swembad and braai-areas was baie nice. Die kamer lekker groot, mooi skoon en netjies. Ons het dit baie geniet om op die stoep te sit en eet en kuier.

The Rock Guesthouse's response

Dankie vir julle ondersteuning Chantal, dit is baie lekker om te hoor dat julle dit geniet het.
Julle positiewe terugvoer word waardeer en hoop om julle weer hier te kan ontvang.
Voorspoed vir die nuwe jaar en nog baie seën vir 2020!
Andrè en Judie

The Rock Guesthouse
Naomi M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi M
With spouse/partner

Home away from home.

Lovely atmosphere, friendly staff and nice owners, close to everything. Thank you very much. See you again next year.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis van die huis af.

Heerlike atmosfeer, vriendelikste personeel en dierbare eienaars, naby geleë aan alles. Baie dankie. Sien weer volgende jaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Rock Guesthouse's response

Dankie vir jou positiewe terugvoer Naomi.
Was wonderlik om julle te leer ken, hoop regtig ons sien julle sommer gou weer anders volgende jaar se Marathon.
ons waardeer julle ondersteuning.
Groetnis,
André en Judie

The Rock Guesthouse
Johann V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann V
With friends

Ongelooflik gasvry en netjies.

Andre en Judie was voorwaar ongelooflik. Dit was regtig of ons bed huis was. Heerlik gebly en gekuier. Baie dankie.

The Rock Guesthouse's response

Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer julle ondersteuning!
Welkom vir volgende jaar.
Groetnis,
André en Judie

The Rock Guesthouse
Riaan H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan H
On business

Goeie Diens!

Goeie diens ontvang van aankoms tot vertrek. Gastehuis en kamers is skoon.

The Rock Guesthouse's response

Baie dankie vir die ondersteuning Riaan,

Waardeer jou terugvoer.

Groetnis,
Andre en Judie

The Rock Guesthouse
Jeanette V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette V
Family with teenagers

Baie tevrede gewees, uitstekende diens.

Ek sal beslis The Rock aanbeveel, huislike atmosfeer en die eienaars gaan uit hul pad om dit vir jou so gemaklik moontlik te maak. Personeel almal was baie vriendelik en bekwaam.

Hannelie W - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hannelie W
With spouse/partner

Pleasant.

Owner Andre and his staff were very friendly and helpful. Beautiful place and nice decor, inside and out. Comfortable room with all the basic necessities to make for a comfortable stay. Generally peaceful and quiet, except due to the rooms next door the sound travels and we could hear everything happening in room 12. Unfortunately that poured cold water on our stay. Would definitely use this guesthouse again, just another room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Eienaar, Andre en personeel, baie vriendelik en behulpsaam. Mooi plek en oulike dekor, buite en binne. Gerieflike kamer met net die nodigste om verblyf aangenaam te maak. Oor die algemeen rustig en stil, behalwe a.g.v. aangrensende kamers trek die klank en ons kon "alles" hoor wat in kamer 12 plaasgevind het. Dit het ongelukkig 'n demper op ons verblyf geplaas. Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak, net ander kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Illze D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Illze D
Family with teenagers

Baie aangenaam verras.

Met aankoms is ons vriendelik ontvang, verblyf was ongelooflik mooi en veilig, sal beslis weer gebruik maak van dié gastehuis.

Magda V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Magda V
With spouse/partner

Was really nice and I felt safe!

Definitely recommended. Friendly owners and you feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker en het veilig gevoel!

Sal dit beslis aanbeveel. Eienaars baie vriendelik en laat jou tuis voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hyca A - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hyca A
Family with young children

Rustig.

Is baie rustig en veilig.

Ronel C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel C
With friends

Great.

Baie lekker skoon en netjiese verblyf.

Pg L - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pg L
With friends

Baie lekker.

Skoon geriewe en alles wat jy benodig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Rick E - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rick E
Family with teenagers

Great place

Great hospitality.

Bernice L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernice L
Family with teenagers

Uitstekend.

'n Lekker plek met vriendelike mense. Ons sal enige tyd mense aanraai om hier te kom slaap. Goeie dienste is gelewer.

Kallien E - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kallien E
Family with young children

Netjies en heerlik!

Goeie geselskap en heerlike beddens!

From
R1 025
per night (sleeps 2)
From
From R1 025
per night (sleeps 2)
From
R1 025
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 38 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Loerie Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaws8Rqb5q7dDQqQzjcNosugLeWqayjfKIOa6Buc6BhbVP3YZdV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 025  per night(sleeps 2) 16 5 1 5 29 Loerie Street West Acres 1200 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.487812978914 30.95517039299
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!