The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Seed Pod | TravelGround
+79

The Seed Pod

2 reviews
Game Lodge

Review Summary

5 out of 5from 2 reviews for The Seed Pod
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Jaco B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
Family with young children

Ideale wegbreek vir plaasvakansie. Oupa en Ouma was saam en hulle het dit ook baie geniet. Baie stapplek tussen wildsbokke.

Plaashuisopset. Gaan met mense met wie jy gemaklik is. Bad en stort buite entjie van huis af is privaat en 'n treffer. Kombuis is goed toegerus. Boma is ideaal vir kuier buite om vuur. Ons sal weer gaan.

The Seed Pod's response

Baie dankie Jaco, Sien uit om julle weer te sien. :)

The Seed Pod
Whp N - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Whp N
With friends

The Seed Pod, Jenny en Ryan, en die omgewing is 'n plek en mense wat nie gemis moet word nie.

The Seed Pod het aan al ons vereistes voorsien, en was een van die rustigse en asemrowende plekke om te gaan sien. Van die eksotiese wild regdeur tot by Jenny se kunstige stukke wat orals loer, is dit 'n onvergeetlike ervaring. Jenny en Ryan verseker dat jy voel soos VIP's, en hulle kennis van die veld, omgewing en mense behandel is van topgehalte. Dankie julle vir een van die beste naweke ooit.

The Seed Pod's response

Baie dankie, Henk. So bly julle het dit geniet. Dankie vir die verwysing. Sien julle binnekort weer.

The Seed Pod
was R2 150
From R1 505
per night (sleeps 6)
was R2 150
From R1 505
per night (sleeps 6)
was R2 150
From R1 505
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Hoopdal Road, Zimthabi, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8592a89355b03a438fc1e2cc24a6ecbedb46423c2f252e2ca1bcc2e1b449197e506486b788d5c8afc9ac35772346b31b7009?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 150, now From R1 505  per night (sleeps 6) 2 5 1 5 Hoopdal Road Zimthabi 0380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.547352277539 27.569855219965
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!