10% off Get 10% off on stays that are 5 nights or longer. Valid from 19 Mar 2020 until 30 Jun 2020.
Cintsa Accommodation at The Shalom Holiday Home | TravelGround
+14

The Shalom Holiday Home

2 reviews
Self Catering

Review Summary

2.5 out of 5from 2 reviews for The Shalom Holiday Home
Cleanliness
1.0/5
Service
3.0/5
Location
3.0/5
Safety
2.5/5
Value for money
3.0/5
Nicolaas V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Nicolaas V
Family with young children

Rustige dorpie maar die verblyf kort aandag.

Die woonstel is ruim. Ons en ons 2 kinders het gemaklik ingepas vir die 2 weke vakansie. Die plek het egter baie werk nodig en ek stel voor dat die volgende dringend aandag kry: Die skuifhek se motor is stukkend, voertuie is daarom nie agter 'n geslote hek nie. Die grasperk bestaan meestal uit onkruid insluitende dubbeltjies en duiweldorings, die kinders kon glad nie kaalvoet buitespeel nie. Die wasgoeddraad kort nuwe lyn. Die kombuiswasbak is nie geseël nie, skottelgoedwater lek in die kas in. Die aluminiumstrook tussen die sitkamer en stoep is los, ek het in 'n geroeste skroef getrap. Spykers steek uit by strook tussen kinderkamer en sitkamer. Die badkamerdeur (konsertina-deur) het glad nie 'n spoor nie, onmoontlik vir kinders om die deur toe te maak. Die vloer onder die deur tussen die kinderkamer en die waskamer is glad nie geteël nie, net rou sement. Daar is ook 'n paar goedjies wat toekomstige vakansiegangers se verblyf meer aangenaam kan maak: Die plek word nie daagliks gediens nie, maak daarom seker dat vakansiegangers die toebehore het om self skoon te maak. Ons het skottelgoedseep, 'n droograkkie, 'n skoppie en 'n mopemmer gekort. Die braaier kan nie gemeenskaplik genoem word as dit reg voor die bure se voordeur is nie, dink dalk aan 'n draagbare braaier vir die woonstel.

Maretha K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Maretha K

Die instandhouding van die huis kort dringend aandag.

Toilette werk nie behoorlik nie, opwasplek in baie swak toestand. Braaigeriewe swak. Daar was nie genoeg messe en vurke. Geen braaikasserole, nie genoeg glase en bekers, botteloopmaker of warm lappe. Te min stoele om buite te sit.

was R1 050
From R945
per night (sleeps 4)
was R1 050
From R945
per night (sleeps 4)
was R1 050
From R945
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 613 Fisheagle Drive, Chintsa East, East London, 5275, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYQ50SMDxUUWVXGMgfolQuOYRr9VIdlJqdyhKdLlGZeQMKhNGxc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, now From R945  per night (sleeps 2) 2 5 1 3 613 Fisheagle Drive Chintsa East 5275 Eastern Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -32.82209 28.11686
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com