The Slumber Thatch
Review Summary
Chris S - Feb 2021
Overall score
Superskoon, netjiese akkommodasie in lowerryke tuin.
Ista V - Sep 2020
Overall score
Baie netjiese akkommodasie.
The Slumber Thatch's response
Baie dankie Ista. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te verwelkom. Ons sien uit na julle volgende kuier :)
Kobus B - Nov 2019
Overall score
Gemaklik en privaat. Hang af van jou eie behoeftes.
The Slumber Thatch's response
Dankie Kobus vir jou mooi woorde, ek is baie bly jy het dit geniet. Na jou terugvoer is daar nou 'n blik muskiete gif. So jy sal die keer meer geniet en is enige tyd welkom.
Hennie C - Nov 2019
Overall score
The host is very helpful.
The Slumber Thatch's response
Thank you Hennie, for the great review. I trust your wife is doing well after her operation and hope to meet her someday too, but then you'll stay in The Studio Garden Unit.
Chantey D - Oct 2019
Overall score
Very quaint place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gesellige plekkie.
Ideale plekkie vir oornagverblyf. Baie vriendelike gasheer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Slumber Thatch's response
Hallo Chantey & Tristan.
Was so lekker om julle te ontmoet en vertrou ons sien mekaar weer as julle diekant toe kom. Dankie vir my mooi resensie en ek sê dankie vir jou raad .
Johannes B - Aug 2019
Overall score
Was excellent, exactly what met my needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was uitstekend presies wat aan my behoeftes voldoen het.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jans B - Aug 2019
Overall score
Comfortable room with good service by friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike kamer met goeie diens deur vriendelike mense.
Die eienaar van Slumber Thatch se diens was uitstekend. Sy het my by busstop opgetel en weer die volgende dag gaan aflaai, sonder enige koste. Lekker kos, mooi kamers en in 'n veilige buurt. Sal beslis weer daar bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan B - Jul 2019
Overall score
Baie, baie lekker gewees en Denise is baie vriendelik.
Linda H - Jan 2019
Overall score
Was unbelievable and very helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was ongelooflik en baie behulpsaam.
Ek sal The Slumber Thatch enige tyd aanbeveel. Hulle gaan uit hulle pad uit om puik diens te lewer. Altyd vriendelik personeel en netjiese verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
India S - Oct 2018
Overall score
Great service and value for money!
The Slumber Thatch's response
Hi India
Thanks so much for the great review. We're looking forward to seeing you on your next trip in this direction.
Take care.
Regards,
Denise & The Slumber Thatch Team
Tony P - Jul 2018
Overall score
A very pleasant stay in a pretty setting.
The Slumber Thatch's response
Good morning Tony,
Thank you for the great review! & looking forward to your next visit - warmer weather is even better.
Take care
Denise & The Slumber Thatch Team :)
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 09:00 - Address: 29 Willie Bam Street, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
- All ages welcome