The Stables
Review Summary
Sheldon H - Jun 2022
Overall score
It was an awesome time we had. The owners are so friendly and all they want to do is make sure you have a great stay.
Zenta N - Jun 2022
Overall score
The owner went out of her way to make us feel welcome.
Andre S - May 2022
Overall score
Baie lekker. Wens ons kon langer bly.
The Stables 's response
Hallo André, dankie vir jou mooi resensie. Kom maar weer kuier. Groete, Marina.
Brandon V - May 2022
Overall score
Awesome blyplek.
Graham P - May 2022
Overall score
Value for money and peaceful.
The Stables 's response
Hello Graham, thank you for your positive review. Regards, Marina.
Eric H - May 2022
Overall score
Beslis weer!
The Stables 's response
Thank you for the lovely review. Regards, Marina.
Antonette P - Apr 2022
Overall score
It is very quaint and quirky.
Hermien K - Apr 2022
Overall score
Heerlik rustig.
The Stables 's response
Dag Hermien. Baie dankie vir jou mooi review.
Baie liefde,
Marina
Arend D - Apr 2022
Overall score
Rustig, mooi uitsig gehad. Ons eenheid was pynlik netjies en skoon en mens voel onmiddellik tuis.
Read moreThe Stables 's response
Dag Arend en Vroulief. Baie dankie vir die pragtige 'review'. It's such a pleasure to have people like you staying at THE STABLES. I aways strive for perfection, and most of all, to keep my guests happy. Regards, Marina
Diedre C - Mar 2022
Overall score
Enkel beddens was aaklig.
The Stables 's response
Dag Diedre. Ek is so jammer julle was so ontevrede met julle verblyf by The Stables
Groete, Marina
Isabel R - Mar 2022
Overall score
Netjies, goed toegeruste eenhede. Goeie diens. Baie mooi uitsig.
The Stables 's response
Dankie vir jou terugvoering, Isabel. Dis 'n plesier om gaste soos julle te hê. Groete, Marina.
Lindley R - Oct 2021
Overall score
Comfy, clean and lovely setting.
Maura R - Oct 2020
Overall score
Waarde vir geld
The Stables 's response
Hallo Maura,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te los. Volgende keer hoop ek om jou te ontmoet.
Groete, Marina.
Marisa E - Sep 2020
Overall score
Pragtige en netjiese plekkie
The Stables 's response
Baie dankie vir die mooi 'review'. Waardeer dit!!! Marina
Annelize E - Mar 2020
Overall score
Stil en baie lekker.
Christo V - Mar 2020
Overall score
Very nice stay, clean, spacious, quiet area, good security, appreciate the rusks every morning, would definitely recommend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly, skoon, ruim, rustige area, goeie sekuriteit, waardeer die beskuit elke oggend, sal beslis aanbeveel.
Ek wil net meld dat Google Maps ons na heel ander area geneem het. Dit is belangrik dat julle Google Maps in kennis stel. Ons het darem genoeg tyd gehad om die plek te kry nadat ons aanvanklik verkeerd gery het. Ons het julle aanwysings gehad, maar Google Maps gevolg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Middag Christo en vroulief. Baie dankie vir die ''super review''. So in my noppies dat julle ons plekkie geniet het. Net jammer dat ek julle nie ontmoet het nie, André sê julle is 'n baie aangename paartjie, julle moet maar weer kom kuier sodat ek julle kan ontmoet. Hoop julle het ons pragtige, skoon natuur en omgewing geniet. Groete, Marina.
Braam D - Feb 2020
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Plekkie was rustig en stil.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella G - Oct 2019
Overall score
Neat and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en rustig.
Dit was skoon en rustig. Lekker gewees om op te staan in die natuur. Sal weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Dankie vir jou mooi review Ella.
Groete,
Marina.
Carel S - Sep 2019
Overall score
Baie aangename plekkie.
Henry S - Aug 2019
Overall score
Alles wat ek nodig het.
Bruce S - Aug 2019
Overall score
A lovely place to stay.
The Stables 's response
Dear Bruce,
Thank you for your review on The Stables. I do have an added facility for the economic rooms that include a fridge and deep freeze at my house on the verandah. Because the Sleep & Go rooms are so affordable, I do not have fridges in these rooms.
Regards,
The Stables
Marelize N - Aug 2019
Overall score
Quick sleepover on the way to Punda Maria. Ideal sleep-and-go with coffee and tea facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vinnige oorslaap op pad na Punda Maria. Ideale slaap-en-gaan met koffie- en teegeriewe.
'n Heerlike (kort) nagrus voor ons die pad na Punda Maria begin het 03:00. Koffie en heerlike beskuit word voorsien en jy kan sleutels afgee sonder om iemand wakker te maak as jy jou reis vroeg begin. Skoon, netjies, lekker groot bed. Kragpunte by beide bedkassies vir selfone of wekkers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Dankie vir jou mooi 'review' oor THE STABLES. Kom gerus weer oorslaap.
Groete
Marina
Dieter E - Aug 2019
Overall score
A wonderfully appointed room with everything you need set in a quiet and charming environment with friendly and welcoming hosts.
Read moreCarmen S - Jun 2019
Overall score
Rustige plattelandse atmosfeer. Mooi uitsig oor die Wolkberge in die verte.
The Stables 's response
Middag Johann. Baie dankie vir jou mooi terugvoering van jou verblyf by THE STABLES. Dis so 'rewarding' om te hoor ons gaste waardeer al ons moeite. Groete, Marina
Cecilia K - Jun 2019
Overall score
Gesellige kuier met 'n mooi uitsig.
The Stables 's response
Beste Cecilia,
Dankie vir jou positiewe resensie. Ons is baie bly julle het dit by The Stables geniet!
Groete,
Marina
Robert V - Jun 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Was 'n baie lekker plek gewees om te bly. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Dear Robert,
Thank you for your lovely review! Do come visit us again.
Regards,
Marina
Pieter H - May 2019
Overall score
Good accommodation, good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie verblyf, goeie waarde vir geld.
Geleë in stil omgewing. Gasvrou skenk baie aandag aan detail soos uitleg en versiering en diens soos vars melk daagliks vir die koffie, braaier met kole altyd beskikbaar en vuilgoedblik daagliks skoon gemaak. Gasteboek het ook talle komplimenterende inskrywings.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Dagsê Pieter. Baie dankie vir jou mooi resensie van THE STABLES. Julle is baie welkom om weer te kom oornag.
Groete,
Marina
Jonathan D - May 2019
Overall score
A nice little place, giving all the needed basics and comforts.
The Stables 's response
Hello Jonathan.
Thank you for your review of your stay at The Stables.
Regards,
Marina
Carla D - May 2019
Overall score
Clean, neat. Definitely value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies. Definitief waarde vir geld.
Sal definitief the Stables aanbeveel. Dit was baie skoon en netjies. Die eienaar doen ook ekstra moeite om mens se verblyf te vergemaklik soos die melk in die kamer, hout om mee te braai, braaigereedskap en ys wat gratis was. Die plek is op 'n plaas so jy is lekker in die natuur. Sal definitief weer hier oornag en dit vir enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Hello Carla. What a pleasant positive review. Thank you very much!
Ethel G - Apr 2019
Overall score
Baie skoon en netjies.
The Stables 's response
Hello Ethel,
Thank you for your nice review on The Stables.
Regards, Marina
Gerda K - Apr 2019
Overall score
Lekker, veilige, netjiese akkommodasie in die bos.
The Stables 's response
Hello Gerda,
Baie dankie vir julle uitstekende resensie van The Stables. Dit is so lekker, en 'n groot plesier om gaste soos julle te huisves!
Baie groete,
André & Marina
Johan R - Apr 2019
Overall score
Can recommend it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kan dit aanbeveel.
Lekker verblyf. Vriendelike eienaars en hond.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Middag Johan,
So bly jy het lekker gebly. Kom kuier weer.
Groete,
Marina
Johanna F - Mar 2019
Overall score
Pragtige, skoon en ruim blyplek.
Read moreThe Stables 's response
Hello Jo,
Nogmals baie jammer vir die skade julle gekry het met die karavaan. Ons het 'n 'ogie' geinstalleer by die hek. Maar, ons is baie bly julle het lekker geslaap en gekuier by The Stables.
Groete,
Marina
Johan D - Mar 2019
Overall score
Baie aangenaam.
The Stables 's response
Goeiedag Johan,
Die 'Sleep & Go' kamers is die ekonomiese kamers. Die 4 groot kamers het yskaste en mikrogolfoonde in. Die beskrywing van Kamer 6 is beskikbaar op LekkeSlaap. Daarin word alles genoem wat beskikbaar is in die kamer.
Groete,
Marina
Manie V - Mar 2019
Overall score
Mooi en stil natuurskoon.
The Stables 's response
Beste Manie,
Baie dnakei vir die terugvoer.
Vier van die sewe kamers het yskaste in. Die kamer wat jy bespreek het, Kamer 6, is 'n ekonomiese kamer wat geskik is vir diegene wat wil slaap en ry. Soos jy wel beleef het, is die kamer nie so groot nie en daar is definetief nie plek vir 'n klein yskassie nie.
In die toekoms, probeer een van ons ander kamers jy sal nie spyt wees nie!
Groete,
Marina
Christelle S - Feb 2019
Overall score
Fantasties, gerieflik, perfek vir oornag.
The Stables 's response
Middag Christelle. Baie dankie vir jou mooi en inspirerendewoorde oor ons plekkie in die son. Die stilte hernu u mens se krag en gedagtes.
Hom weer oorslaap.
Groete,
Marina
Carl W - Oct 2018
Overall score
Affordable, good stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbaar, goeie verblyf.
Baie netjiese, bekostigbaar, veilige verblyf in rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Hello Carl, baie dankie vir die mooi resensie van ons plekkie. Groete, Marina.
Elizabeth M - Oct 2018
Overall score
Great value and setting.
The Stables 's response
Hi Liz, thank you for the lovely review of The Stable. Bless you, Marina
Chantel W - Oct 2018
Overall score
Baie netjies, gerieflik en net wat nodig is vir 'n aand se verblyf.
The Stables 's response
Goeiedag Chantel. Dankie vir die mooi resensie oor. Kom kuier gerus weer in Tzaneen.
Groete,
Marina
Pierre E - Aug 2018
Overall score
Very, very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie, baie lekker.
Dit was baie, baie lekker, skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Conrad H - Jul 2018
Overall score
Baie mooi kamers en vriendelike diens.
The Stables 's response
Baie dankie vir julle resensie van julle verblyf by The Stables.
Groete,
Marina
Riaan C - Jun 2018
Overall score
Gerieflike plek met vriendelike eienaars.
Marina W - Jun 2018
Overall score
A warm, inviting and accommodating environment that allowed us to relax and enjoy our stay in Tzaneen.
The Stables 's response
Dear Marina,
Thank you for the super review of The Stables. Bless you!
Regards,
Marina
Oliver H - Jun 2018
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Het welkom gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit. André en Marina.
Izak R - May 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
The Stables 's response
Dag Izak.
Baie dankie vir jou mooi resensie oor jou verblyf by The Stables.
Groete,
Marina
Manie P - May 2018
Overall score
Aangename ondervinding.
The Stables 's response
Goeiedag Manie,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Marina
Hilda D - May 2018
Overall score
Wonderlik ondervinding en baie gerieflik.
The Stables 's response
Goeiedag Hilda.
Baie dankie vir jou mooi resensie oor The Stables. Jy mag maar weer kom kuier! Hopenlik sal ek jou volgende keer ontmoet.
Groete,
Marina
Monica K - May 2018
Overall score
It was very nice, neat and enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi, netjies en lekker gewees.
'n Swembad sou gaaf gewees het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Debbie T - Apr 2018
Overall score
Mooi ligging en natuurskoon.
The Stables 's response
Naand Debbie, ek is baie jammer oor die water situasie in die stort die aand wat julle gebly het. Ons hele streek en area was sonder krag vanaf die Vrydagmiddag tot Saterdagoggend, en dit het die lae drukking van die water veroorsaak. Ongelukkig is daar niks wat ons daaroor kon doen nie. Ek is jammer dat jy nie tevrede was met jou kamer nie, ek het julle opgegradeer na 'n baie gerieflike self sorg eenheid sodat julle naby julle kinders is. Ons hoop ons kan die situasie regstel as julle weer Tzaneen toe kom en by ons oornag.
Tania V - Mar 2018
Overall score
Stylvolle kamers.
The Stables 's response
Middag Tania.
Dankie vir jou mooi resensie.
Groete,
Marina
Nthabiseng M - Mar 2018
Overall score
Best hospitality.
The Stables 's response
Dear Nthabiseng,
Thank you that you made an effort to place a review of The Stables on the website. So pleased you were happy and comfortable at The Stables. You were so quiet and left the rooms in an immaculate condition. You are most welcome to pay us a visit again.
Regards, Marina.
Rianda D - Feb 2018
Overall score
Wat 'n smaakvolle, netjiese en rustige plekkie so in die veld tussen die wild! Awesome!
The Stables 's response
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier weer. Groete, Marina.
Lariza S - Jan 2018
Overall score
Ons was vriendelik ontvang en het gerieflik gekom en gaan, teen 'n waarde vir geld prys.
Pholoshi M - Dec 2017
Overall score
Best service.
The Stables 's response
Hello Richard,
Thank you for your awesome review. Please visit us again soon.
Marina
Albert H - Oct 2017
Overall score
Home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Home away from home.
Wat 'n belewenis om net jou tas uit die motor te pak en jy is "by die huis". Dit was 'n onbeskryflike ervaring. Dankie vir lekker kuier by die Stables. Ons kom terug, gou!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Goeiedag Albert,
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Dit is 'n plesier om gaste soos julle te akkommodeer.
Baie groete,
MarinaB
Cobus V - Oct 2017
Overall score
Rustig, tevrede en 'n ontspanne atmosfeer.
Izette G - Oct 2017
Overall score
Rustig en gemaklik.
Alfonso V - Oct 2017
Overall score
Skoon, netjies en rustige omgewing naby hoofroete na Kruger.
Marietjie B - Oct 2017
Overall score
Great, lovely and very friendly owners.
The Stables 's response
Hello Marietjie. Baie dankie vir jou mooi 'review' oor The Stables. Hoop om jou volgende keer te ontmoet. Groete, Marina
Dalien L - Sep 2017
Overall score
Wonderlik
Read moreRosa B - Sep 2017
Overall score
Dit was absoluut heerlik, pragtig en skoon.
The Stables 's response
Beste Rosa,
Baie dankie vir jou mooi Resensie! Bygese, Rosa gaan weer vir 5 aande by The Stsbles bly hierdie maand.
Rachel Jacoba V - Aug 2017
Overall score
Aan al ons vereistes voldoen.
The Stables 's response
Hello Kobie, thank you for the super review!!! Kom weer kuier. Groete, Marina
Willie G - Jul 2017
Overall score
Oulike plek, vriendelike mense.
The Stables 's response
Hello Willie.
Dankie vir jou resensie oor The Stables.
Groete
Marina
Michelle S - Jul 2017
Overall score
Het meer gekry as wat verwag is.
The Stables 's response
Middag Michelle,
Baie dankie vir jou mooi 'review' oor The Stables.
Groete,
Marina
Liza D - Jul 2017
Overall score
Clean, neat, friendly owners and employees.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, vriendelike eienaars en werknemers.
Baie lekker! Sal beslis weer daar gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Beste Liza,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om julle met jul volgende kuiertjie by The Stables te ontmoet.
Groete,
Marina
Marlize C - Jun 2017
Overall score
Comfortable, relaxed and very hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, ontspanne en baie gasvry.
Oornagkamers is baie stylvol en gemaklik ingerig. Eienaars se gasvryheid en plaasgevoel wat daarmee saamgaan, laat jou dadelik gemaklik en ontspanne voel. Mens het sommer lus om van jou stoep af die veld in te stap. Sal defnitief weer by die Stables boek vir oornag-verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Hello Marilize, Baie dankie vir die mooi resensie. Kom maar weer kuier. Dit was aangenaam gewees om julle te ontmoet het.
Groete, Marina
Theo V - Jun 2017
Overall score
Perfect, affordable overnight accommodation, neat facilities on the way to the Kruger.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte bekostigbare oornagverblyf met skoon, netjiese geriewe op pad na Kruger.
Sal The Stables aanbeveel vir oornag op pad na Kruger Nasionale Park. Alles was silwerskoon en stort heerlik warm. Ons sal weer gebruik maak van The Stables as ons daarlangs verby moet gaan.Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Hello Theo. Thank you for your positive review. Do visit us again in future.
Rene B - Jun 2017
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig gewees.
Die nuwe kamer waar ek gebly het, het glad nie 'n TV/DStv gehad nie, wat vir my wat baie reis en oorslaap nogal vreemd was. Die WiFi was ook 'n probleem gewees wat die sein aanbetref. Die kamer was ook nie 'n selfsorgkamer gewees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Ek is baie jammer jy ontevrede was met jou verblyf by The Stables. Antwoord op jou ontevredenheid:
1. Die slaap en gaan kamers is baie goedkoper as die selfsorg kamers.
2. Jy het die keuse gemaak vir die goedkoper kamer.
3. Die beskrywing van die kamer lees soos volg op die webwerf: Die kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Daar word nerens genoem van 'n TV nie, kookfasiliteite of enige ander luukshede nie.
4. Die gratis Wi-Fi fasiliteit: NB. Ons bly in Suid Afrika, die dienste is 'jy moet tevrede wees wat jy kry" Ons bly in die platteland, en nie in die stad nie.
5. Kliëntediens: wat presies was jou klagte hieroor? Ons wil bitter graag weet sodat ons ons dienste kan verbeter.
6. Ligging en veiligheid: Was jy nie bewus dat ons op 'n kleinhoewe buite die dorp bly nie? Die beskrywing op die webwerf sê dit baie duidelik dat ons 7km buite die dorp is.
7. As jy bereid was om vir 'n selfsorg eenheid te betaal en die beskywing op die webwerf mooi gelees het, sou jy nie so vol klagtes gewees het nie.
Groete,
Marina
Kasgoe B - May 2017
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Ons het baie lekker gebly by Stabels. Dit is skoon en netjies. Ons ontvangs was baie aangenaam. Sal definitief weer gebruik maak van Stabels.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Hello Meisie en Felicity. Dankie vir jou mooi resensie. Die sterre is so oulik van julle.
Van Der Werf H - May 2017
Overall score
Prachtige kamers, prachtige ligging. Persoonlijke aandacht. Hulp bij braai.
Hendrik F - Apr 2017
Overall score
Very pleasant without any problems.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam sonder enige probleme.
Ek kon geen fout find met die verblyf nie. Alles was soos wat dit op die webtuiste beskryf word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeannine Z - Apr 2017
Overall score
Sal definitief weer gaan en aanbeveel.
The Stables 's response
Hello Jeannine. Thank you for the lovely review of your stay at The Stables. P.S. I thought you liked the 'farm' atmosphere.
Marlene N - Apr 2017
Overall score
Refreshing, safe, clean, practical unit with homely touches and amazing hospitality.
The Stables 's response
Hello Marlene. Thank you sooooo much for your wonderful review on our little haven. Looking forward to meeting you too!!
Erika G - Mar 2017
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Ons het heerlik gekuier. The Stables se eienaars/bestuurders is baie gasvry en behulpsaam. Met dié dat The Stables selfsorg eenhede is was dit gerieflik om 'n ordentlike winkel sentrum naby te hê om kruideniers te koop en die eenheid self bied alles wat 'n selfsorg eenheid moet en meer, ons het niks kort gekom nie. Die eenheid was pragtig skoon, netjies en ruim. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Hello Erika
Baie dankie vir jou terugvoering in verband met jou verblyf by The Stables.
Groete
Marina
Karen J - Jan 2017
Overall score
Stylish.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stylvol.
Stylvol en pragtig met baie vriendelike gasheer en gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Hello Karen en John
Baie dankie vir julle mooi revue oor THE STABLES. Dit was so gaaf gewees om julle te ontmoet.
Kom kuier maar weer.
Baie groete, André en Marina
Helena D - Dec 2016
Overall score
Peaceful and lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en heerlik!
Marina en André is wonderlike gashere! Uiters skoon en netjiese blyplek. Elke dag skoonmaakdiens gehad. Ons sal weer oor bly, maar dan in die winter! Tzaneen is baie warm en drukkend in die somer. Ons sal The Stables definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Hello Frans en Helena
Baie dankie vir julle lovely review of THE STABLES. It was lovely to meet and to kuier with you!
Regards,
Marina en André
Liza V - Oct 2016
Overall score
Neat, comfortable and fully equipped for an overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, gemaklik en baie volledig toegerus vir oornagverblyf.
Ons was baie aangenaam verras. Netjies, gemaklik en baie volledig toegerus vir oornagverblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Debbie O - Sep 2016
Overall score
Gerieflike plek in mooi omgewing.
Read moreThe Stables 's response
Hello Debbie, ek is baie jammer julle het nie julle verblyf by ons geniet nie. Antwoorde op jou negatiewe skrywe:
Die televisie in Kamer no. 1 werk. Die aanskakel knoppie van die televisie moes net aangeskakel word, hoekom het jy my nie gevra daaroor nie? Jy het niks genoem die twee aande wat julle hier geslaap het nie.
Ek sien jy 'rate' my 'cleanliness' drie sterre. Wat was nie skoon wat jou gepla het? Hoekom het jy my nie ingelig oor jou ontevredenheid nie? Ek was op die perseel die hele naweek gewees.
Die aanbouings was nie direk in julle sig nie, maar hierdie dinge is 'n deel van die lewe vir vooruitgaan. Die bouers was nie op die perseel die naweek nie, hulle kon julle darem nie gehinder het nie.
Location - het jy nie die webwerf gesien waar ons geleë is nie. Op 'n kleinhoewe, met fotos op die web daarby. Dis nie 'n 'dorp' omgewing nie, maar 'n natuur omgewing. Het julle darem die nyalas en rooibokke gesien?
Ek sien ook jy het drie sterre gegee vir 'customer service'. Wat was fout? Ek sal graag wil weet wat jou nie gepas het nie sodat ek my diens kan opskerp.
Security - wat meer 'security' sou jy wou gehad het? Het iemand jou gesteur, of het julle bedreig gevoel toe julle so lekker buite gesit en gebraai het.
Die kussings, ek het dit uit julle pad gehaal sodat julle nie hoef opgeskeep te sit met die kussings nie. Jammer dit het so 'n negatiewe impak op jou gemaak. Al my gaste waardeer dit dat die kussings nie in die pad is nie.
Ek is baie jammer oor die geselsery Saterdagaand! Groot verskoning. Ons sal die in ag neem.
Marina
THE STABLES
Annamarie N - Sep 2016
Overall score
Akkomodasie was puik
Read moreLize R - Aug 2016
Overall score
Relaxing, comfortable, safe, perfect view.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, gemaklik en veilig met 'n prentjie van 'n uitsig.
Wat 'n wonderlike plekkie in die hartjie van die bosveld. Dit is nie ver van die dorp nie, tog voel dit of jy diep in die bosse is met die natuurskoon en bokke wat rondloop. Dis baie skoon, gerieflik, ruim en gemaklik. Mens voel dadelik tuis met die vriendelike gasvryheid. Mens voel amper jammer om op te pak. Ons sal nie eers weer soek vir ander verblyf in die omgewing nie, maar beslis weer hier tuisgaan. Vir enigiemand wat rus en vrede soek sal ek The Stables aanbeveel. Dankie Marina vir die lieflike plekkie wat julle het. 10 uit 10! Volgende keer gaan ons lekker braai!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Stables 's response
Hello Liza
Baie dankie vir jou 'awesome' review!!! Waardeer dit!
Baie groete
Marina
Santie H - Jul 2016
Overall score
Very comfortable and beautiful environment.
Ria V - Jul 2016
Overall score
Hospitality, friendly reception and overall accommodation was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid ,vriendelike ontvangs en algemene verblyf was tops.
Ons het baie lekker geslaap. Woonstel was skoon. Geriewe baie goeie kwaliteit. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Marina.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chrissie V - Jul 2016
Overall score
Kamers absoluut 'n plesier om in te bly met baie klein ekstra bederfies.
Rentia V - May 2016
Overall score
Baie rustig,veilig, netjies en alles wat mens nodig het!
Johnny L - Mar 2016
Overall score
Waarde vir geld en pragtig geleë.
Read moreGloria M - Mar 2016
Overall score
The rooms are big, beautiful, clean and welcoming.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 121 Broederstroomdrift, Tzaneen, 0850, Limpopo
- All ages welcome