Komatipoort Accommodation at Stoep Cafe | TravelGround
+35

Stoep Cafe

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 27 reviews for Stoep Cafe
Cleanliness
4.8/5
Service
4.3/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Riana E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riana E
Family with teenagers

Skoon, netjiese en goed toegeruste verblyf. Lekker restaurant en goeie diens.

Verblyf is skoon, netjies en goed toegerus en word daagliks gediens. Wi-Fi en vol DStv was 'n groot plus vir tiener. Restaurant het lekker kos en uitstekende diens. Veilige parkering.

Ida V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida V
Family with teenagers

Heerlik gebly en lekker geëet.

Plekkie is mooi netjies en velig. Sou 'n stort verkies bo 'n bad. Ons het baie goeie diens gekry en regtig lekker geëet. Die berrie-pannekoek is fantasties. Sal beslis weer kom kuier!

Natanya W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natanya W
Family with young children

Gemaklik, skoon en netjies.

Dit was baie warm, maar gelukkig was daar 'n swembad en lugversorging in die kamers. Restaurant was net baie warm omdat lugversorging nie gewerk het nie en die krag kort-kort uitgeskop het. Maar onder normale weersomstandighede is dit 'n baie oulike plek.

Caroneen F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Caroneen F
With friends

Baie aangename ondervinding.

Ons was aangenaam verras met die fasiliteite van Stoep Cafe. Dit was ideaal vir ons groepie vriende. Die selfsorggeriewe het al ons verwagtinge oortref. Akkommodasie is pragtig, diens is vriendelik en die feit dat ons 'n heerlike braai kon hou was 'n bonus. Ons sal beslis weer van Stoep Cafe gebruik maak.

Lian V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lian V
With friends

Aangenaam verras.

Baie mooi huis, alles is skoon en netjies. Mooi beddegoed, gemaklike matrasse. Buite-kuierarea lekker privaat en netjies. Die restaurant is 'n moet, ons het heerlike aandete en middagete daar geëet. Dankie, julle sien ons beslis weer.

Danel M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danel M

Dit het soos die huis gevoel weg van die huis af.

Baie dankie vir julle vriendelikheid. 'n Glimlag en 'n vriendelike woord gaan baie ver. Ons het lekker geslaap en die kamers was skoon en netjies. Dankie!

Stoep Cafe's response

Hi Danel,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dis lekker om te weet dat julle Stoep Cafe Guesthouse as "huis weg van die huis" ervaar het.
Groete Elmarie

Stoep Cafe
Lise V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lise V
Family with teenagers

Fantastic!

We only arrived late at night and they went out of their way to accommodate us and to make sure we got food before the restaurant kitchen closed. Comfy accommodation, neat and clean (not negotiable). Wonderful restaurant! Delicious food and outstanding service. Will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Ons het eers laat die aand daar aangekom en hulle het uit hulle plek gegaan om ons te akkommodeer en seker te maak ons kry kos voor die restaurant se kombuis toemaak. Die verblyf was gerieflik, netjies en skoon (Iets wat vir my nie onderhandelbaar is nie). Die restaurant is 'n moet! Hulle kos is heerlik en diens uitstaande. Sal vir seker weer hier oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nico C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico C
Individual traveler

Dit is 'n drie ster, skoon en gemaklike gastehuise met vol DSTV en lugversorging in kamers, sentraal in die dorp geleë.

Die restaurant langsaan het goeie etes vir ontbyt, middag en aandete. Kamer word daagliks gediens. Nagwag en veilige parkering binne die perseel.

Carlien F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carlien F

Skoon, netjiese, gerieflik en veilige verblyf met vriendelik en goeie diens.

Die verblyf in die selfsorghuis was skoon, netjiese en gerieflik. Die ligging van die gastehuis is baie goed. Daar is ook veilige parkering. Die diens was vriendelik en goed. Ons kan Stoep Cafe aanbeveel.

Karin M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin M
With spouse/partner

Clean and comfortable accommodation.

Very tidy, clean accommodation with everythin you need, friendly and professionale service. Good overnight accommodation. Only one issue - the security guard talks louldy right by the unit, it was a disturbance around 12 at night, and then the main road with all the traffic. And we looked forward to the gift shop on the premises according to the pics, which was non-existent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en gerieflike verblyf.

Verblyf was baie netjies en skoon en alles wat nodig is, vriendelike en professionele diens. Goeie oornagplek. Enigste iets wat pla is die sekuriteitswag wat kliphard by die eenheid praat en mens se slaap verstoor het hier by 12 uur die nag, en dan natuurlik in die hoofstraat met al die verkeer. En ons het uitgesien na die geskenkwinkel op die perseel volgens al die foto's op die webtuiste wat toe glad nie daar was nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bernard R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard R
Family with teenagers

Great accomodation with a good restaurant and great service.

We found the accommodation very clean, neat and comfortable. Friendly service and assistance even though we arrived late. We enjoyed the restaurant very much and the service was great. I have recommended Stoep Café to friends and colleagues.

Rianda K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianda K
Family with teenagers

Beautiful, spacious, comfortable and convenient.

Die Stoep Cafe is beyond wonderful. We will definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi, ruim, gerieflik en gemaklik.

Die Stoep Cafe se verblyf is wonderlik. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stoep Cafe's response

Hi Rianda,
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Julle is sulke vriendelike en opgewekte mense dit was so lekker met julle hier!
Groete,
Elmarie

Stoep Cafe
Santie R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie R

Waarde vir geld.

Vriendelike en flinke diens. Die huis was keurig versorg.

Stoep Cafe's response

More Santie
Baie dankie vir die terugvoering. Kan nie wag om julle weer te sien nie. Groete
Elmarie

Stoep Cafe
Trix V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trix V
With spouse/partner

Was baie netjies en skoon. Oulike plekkie. Kos heerlik.

Baie oulike plekkie, glad nie klein en beknop nie. Het alles ingehad wat ons nodig gehad het. Was bonus dat hulle elke dag skoongemaak het. Nog 'n bonus met die restuarant voor. Sal verseker weer daar gaan bly as ons na Komati toe gaan.

Marius E - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius E
Family with young children

Hassle free, easy to find after leaving Crocodile Bridge Gate from Kruger Park.

Restaurant was good. Although it was a bed and breakfast, the breakfast was a separate charge.

Stoep Cafe's response

Middag Maruis
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek wil net vir jou noem dat jy bespreek het in n selfsorg eenheid,en dat die kwotasie nie ontbyt ingesluit het nie.Jammer as jy dit nie so gesien het nie,maar daar staan dat dit selfcatering rates is en dat ontbyt teen ekstra koste voorsien kan word.Hoop ons sien jou gou weer. Lekker dag . Elmarie

Stoep Cafe
Ameldie D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ameldie D
Family with teenagers

Baie netjiese en skoon verblyf en vriendelike personeel.

Baie netjiese en skoon verblyf en vriendelike personeel. Ons sal weer hier oorslaap.

Stoep Cafe's response

Hi Ameldie. Baie dankie vir die goeie terugvoer
Groete
Elmarie

Stoep Cafe
Esther M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther M
With friends

Dit is een van die beste plekke waar ons manne al geslaap het.

Dit is een van die bestes waar ons manne al geslaap het. Hulle was baie tevrede. Dankie ons sal weer daar gaan oornag.

Tania C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tania C
Family with young children

Skoon en netjies.

Dit was baie mooi en skoon. Ons het in die huis geslaap en daar was oorgenoeg spasie. Dankie vir die televisie en DStv. Die hoofpad voor die Stoep Cafe was bietjie besig, maar niks ernstigs.

Annamarie D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annamarie D
With friends

Was vriendelik en baie gasvry ontvang en behandel gedurende verblyf. Sal Stoep Kafee weer besoek.

Alles was skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang en gehelp tydens ons besoek. Personeel het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Jaco C - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco C
With spouse/partner

Lieflik en bitter netjies.

Die moeite wat gedoen was om ons 22:00 op 'n Sondag aand te help was aangenaam. Die lugversorging en die atmosfeer lieflik. Ek sal beslis weer daar oorslaap.

Hannetjie H - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannetjie H
With spouse/partner

Aangename verblyf op pad na Mozambique.

Sien die sterre hieronder.

Adele F - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele F
With spouse/partner

BAIE behulpsame mense; baie netjies, skoon en gemaklik. Fantasties! Fantasties!

Sien die sterre hieronder.

Rita J - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Rita J
With friends

Dit is jammer dat Stoep Cafe in die dorp geleë is, want die area is baie vuil.

Sien die sterre hieronder.

Caty G - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caty G
With spouse/partner

Awesome! Felt like home - will be back soon! Clean, cool, friendly staff, great atmosphere.

Thank you for the friendly service and homely, safe atmosphere. What a pleasure to be out at 5am to Kruger and to come back at 6pm, and everything is tip-top clean and cool. If you ever visit Komatie - this will be the place to be for a night or two. The restaurant has great steak prepared to perfection - Don't miss Oot! Will be back soon! Money well spent - good value for money!

Annora C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annora C
Family with young children

Baie lekker!

Gaaf ontvang, lekker geslaap, heerlike aandete en ontbyt.

Nanda D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nanda D
Family with teenagers

Mooi en kreatief ingerig.

Heerlik gebly. Sal definitief weer besoek en aanbeveel aan ander.

Charmaine M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Charmaine M
With friends

Ruim akkommodasie.

Die huis was baie ruim, koel en goed versier.

From R880
per night (for 2 people)
From R880
per night (for 2 people)
From R880
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 74 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4Y2FiMzA1LTQ2Y2YtNDc3Zi04NDBlLTMxOTQ1YTczMmMzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R880  per night (for 2 people) 27 5 1 5 74 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.433915391752 31.953413486481
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com