Kingsburgh Accommodation at The Switchit’s Cabin | TravelGround
+37

The Switchit’s Cabin

34 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 34 reviews for The Switchit’s Cabin
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Linda K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda K
With spouse/partner

Lovely little cottage. Hosts were very friendly, so were the dogs. View of the ocean, and great pool to cool off in from the Durban heat.Clean and had everything needed for a comfortable stay.

The driveway is quite steep.

Richard R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Richard R
Individual traveler

Had a nice relaxing 4 night stay in a log cabin which had a very homely feel about it and the owner was nice and welcoming.

All the necessary self furnished needs were provided including DStv, comfortable lounge sweet and bedrooms, all with ceiling fans as well a self catering kitchen with microwave, stove/oven, fridge freezer and kitchen sink with all necessary utensils provided as well as a portable BBQ outside.

Johan L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
With friends

Netjiese eenheid, aangename gasvrou en goeie diens.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus met skitterende see-uitsigte. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemak te verseker. Ongelukkig was die oprit na die eenheid nogals steil. Ek sou dit nie aanbeveel vir lae voertuie nie.

Jade B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jade B

We enjoyed our stay at The Switchit’s Cabin very much!

Evon was very warm and friendly. As soon as we arrived we felt at home. There were small personal touches that made our stay even more enjoyable. We’re grateful for Econ’s attention to detail. The dogs are friendly and seem to enjoy having guests around. Our stay would’ve been perfect if the beach was a 5 minute walk away, but there is a clean pool to make up for that.

Tilana V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilana V
Individual traveler

Was baie lekke.

Was baie aangenaam gewees. Het lekke daar gebly.

Tanya W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya W
Family with teenagers

Baie aangename oornagverblyf.

Houthuis met 'n mooi uitsig oor die see en mooi swembadarea. Enigste probleem is baie steil uitgang, maar ons kar en waentjie was sterk genoeg. Ek dink onder 1800 enjin met waentjie gaan nie regkom. Eienares so gaaf. Baie persoonlike ekstra moeite. Sal definitief weer gebruik.

Hans D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans D
With spouse/partner

Lekker, vriendelike atmosfeer.

Evon en haar eggenote baie vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer mooi see-uitsig. Ligging naby shopping centres vir enige benodighede.

Hans D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hans D
With spouse/partner

Vriendelike diens van Evon en Cliffie. Rustig.

Rustige atmosfeer, mooi uitsig en ons het lekker gekuier.

Benson R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benson R
Family with young children

Blessed!

We had a great stay. The cabin is safe and also in a quiet environment. Our kids didn't want to come home. We will always want to come back to the cabin again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geseënd!

Ons het baie lekker gebly. Die cabin is veilig en ook in 'n rustige omgewing. Ons kinders wou nie terugkom huis toe nie. Ons sal altyd weer wil terugkom cabin toe!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melissa B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa B
Family with young children

Dit is baie mooi en rustig daar met baie vriendelike eienaars.

Baie vriendelike mense en daar is alles wat 'n mens nodig het.

Frans T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans T
Family with young children

Dit was 'n huis van die huis af as gevolg van die uiteensetting en die ligging.

Die eenheid is nie loopafstand van die strand af nie. Maar jy het 'n baie goeie uitsig oor die see. Die eenheid is teen 'n koppie maar die snelweg is tussen die eenheid en die see. Kan ongelukkig nie die see hoor a.g.v. die verkeer nie. Maar dit is 'n baie lekker eenheid met al die geriewe wat 'n mens by die huis het.

Stephan D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan D
With friends

Wonderful.

Very hospitable, very cute and we had a lovely stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Vreeslik gasvry, baie oulik en ons het heerlik gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ray M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ray M
With friends

Very quiet area.

Very snug and a nice atmosphere with a large garden.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie stil area.

Baie knus en lekker atmosfeer met 'n mooi groot tuinruimte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan T
With spouse/partner

Sal weer met graagte weer daar tuisgaan.

Ons was veras met absolute huis weg van eie huis met ongelooflike waardevolle decor en afronding. Lae karre sukkel om by steil hek uit te ry.

Annatjie B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annatjie B

Enjoyed the stay, hosts very friendly.

Place is very pretty, however the driveway is a nightmare.

Christelle M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle M

Absolutely fantastic.

This exceed even our best expectations. Fantastic place with Evon going the extra mile to make our stay special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties!

Die verblyf het ons stoutste verwagtinge oortref. Fantastiese plek en Evon het soveel ekstra moeite gedoen om ons verblyf ekstra spesiaal te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madeleine S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine S
Family with teenagers

Rustig, ontspannend. Vriendelike mense.

Dit was absoluut heerlik gewees. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Sharon B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon B
With friends

Neat, homey, and the most beautiful dog!

The cabin is cute,neat and comfortable. The beds are comfortable! And they have the most beautiful dog.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, huislik, en die wonderlikste hond!

Die cabin is oulik en netjies en gerieflik en die beddens slaap heerlik! En hulle het die wonderlikste hond.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maryke K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke K
Family with teenagers

Breathtaking.

The beauty of nature was breathtaking. Everything you need was in the beautiful cabin. The beds were comfortable. Everything was so clean and neat. I'd just recommend a car that's not too low for the driveway. Will definitely go again. Thanks a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Die natuurskoon is asemrowend. Als wat mens nodig het was in die pragtige cabin. Die beddens baie gemaklik. Als so skoon en netjies. Sal net 'n motor aanbeveel vir gaste wat nie te laag is nie vir oprit. Sal beslis weer gaan. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rolanda F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rolanda F
With spouse/partner

Pragtige omgewing en smaakvolle plekkie.

Die eienaars is baie aangenaam en vriendelik. Ons het heerlik hier uitgerus met 'n baie mooi uitsig oor die see. Gemaklike slaapplek met alles wat nodig is, en nog meer! Baie huislike atmosfeer met pragtige tuin en swembad. Dis nog mooier as op die foto's! Het ons verwagtinge oortref!

Nhlahla S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nhlahla S
With friends

Happy and satisfied.

Tranquil stay and friendly hosts.

Wayne H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne H
With spouse/partner

Baie baie lekker, ons sal beslis weer kom, dit was die beste tyd van my en my vrou se lewe.

Alles was awesome, hou dit alles net soos dit is.

Ester V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester V
With spouse/partner

Fantastic layout.

Would recommend to everyone I know. Very neat and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese uitsig.

Ek sal dit aanbeveel vir almal wat ek ken. Die plek is baie netjies en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elaine H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine H
With spouse/partner

Ons verblyf was asemrowend.

Die eienaar is baie vriendelik en het ons baie tuis en welkom laat voel. Ek sal regtig weer gebruik maak van die verblyf in die toekoms. Die cabin is baie mooi en netjies en die see-uitsig is ook mooi. Ons het regtig ons verblyf baie geniet.

Alta V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta V
With spouse/partner

Fantasties, vriendelike eienaars en met pragtige diere wat diep in ons harte ingekruip het.

Sien die sterre.

Johanda M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanda M
Family with teenagers

Baie oulik en netjies. Het dit baie geniet om daar te bly.

Baie oulike en netjiese plekkie het regtig baie lekker daar gebly. Naby aan alles geleë.

Avril O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Avril O
Family with teenagers

Aangenaam.

Die verblyf was aangenaam en ek sal dit enige tyd vir enige persoon aanbeveel. Uitstekende diens.

The Switchit’s Cabin's response

Baie dankie Johanda, ons het dit vreeslik geniet om julle te ontmoet. Ons wens julle alles van die beste vir 2018.

The Switchit’s Cabin
Fouche B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fouche B
Family with young children

Rustigheid van self met pragtige uitsig

Ek is baie krities, maar sal die verblyf aan enige persoon aanbeveel. Die eienaars is fantasties, sal alles in hulle vermoë doen om te verseker dat jy gerieflik is. Die wooneenheid is pragtig met absoluut alles wat jy kan benodig. Kombuis volledig toegerus, volle DStv en Wi Fi om die kinders besig te hou. Kamers en badkamer 100%. Heerlike swembad en lapa. Die belangrikste vir my, netjies en skoon. Sal dit aan enige persoon aanbeveel, jy sal van die gerief van jou huis na die gerief van jou huis gaan.

The Switchit’s Cabin's response

Baie dankie vir die mooie woorde. Hoop om Julle gou were te sien x

The Switchit’s Cabin
Dennis B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dennis B
On business

Very nice and friendly.

Tranquil and beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en vriendelik.

Rustig en pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carel P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel P
Family with young children

Baie lekker en besonders netjies!

Was baie tevrede met die verblyf asook die kliëntediens. Baie mooi blyplek en rustig!

Riekie O - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie O

Awesome.

My daughter and I were pleasantly surprised by the unusual friendly service from the owners. They had everything we needed and there were many extras like cappucino sachets, a lot of scents and everything was cosy. We will stay there any time. Thank you for everything Evon!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Ek en my dogter was heerlik verras deur die buitengewoon vriendelike diens van die eienaars. Daar het absoluut niks gekort nie, en daar was vele ekstras soos cappucino koffiesakkies, baie lekkerruikgoeters en alles was heerlik gesellig. Ons sal enige tyd weer daar oorbly. Baie dankie vir alles Evon!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Switchit’s Cabin's response

Dearest Riekie
Thank you so much for your kind words, we loved having the both of you and hope to see you both soon, all of the best for your daughter's future.

The Switchit’s Cabin
Evelyn H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evelyn H
Family with young children

Onvergeetlike verblyf met super atmosfeer.

Ek was by die huis maar by die see!

The Switchit’s Cabin's response

Liewe Evelyn en liewe familie, dit was regtig lekker om sulke wonderlike mense te ontmoet.
Groete van almal en Oupa.

The Switchit’s Cabin
Salomon F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salomon F
With friends

It felt like my own little beach house.

Very nice view, and with what you need in and around the cabin.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het gevoel soos my eie huis by die see.

Baie mooi uitsig, met als wat jy nodig het in en om die cabin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Switchit’s Cabin's response

Baie dankie vir die mooi en vriendelike woorde. Dit was goed om julle te ontmoet.

Tot weersiens
Evon

The Switchit’s Cabin
Jaap C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaap C
On business

Fantastic.

Breathtakingly beautiful place. Warm atmosphere and the hospitality of Evon and Cliff makes you feel welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Asemrowende mooi plekkie. Warm atmosfeer en die gasvryheid van Evon en Cliff laat jou onmiddellik welkom voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Switchit’s Cabin's response

Baie Dankie vir die mooi woorde, one sien Daarna uit uit ok Julie weer te Siena, Pig se by verlang :-)

Vriendelike Groete
Evon

The Switchit’s Cabin
From R1 300
per night (for 6 people)
From R1 300
per night (for 6 people)
From R1 300
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Hillside Road, Kingsburgh , 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZGY3MDZiLTQ5YzMtNDFhMS1hOGFjLTU4NTI0NTk4ODc1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (for 6 people) 34 5 1 5 20 Hillside Road Kingsburgh 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.067661 30.869114
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com