The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The View in Mabalingwe | TravelGround
+55

The View in Mabalingwe

42 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 42 reviews for The View in Mabalingwe
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Dirkie W - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirkie W
Family with young children

Heerlik ontspannend.

Dit was fantasties en waarlik waarde vir geld. Sal dit weer doen.

George D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
George D
With spouse/partner

Stunning views, very comfortable home.

Will definitely recommend this venue.

The View in Mabalingwe's response

Dear George
Thank you for the nice review. I am glad you enjoyed your stay at The View.
Hope we see you again soon.
Kind regards
Michelle

The View in Mabalingwe
Ockert S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ockert S

The View is die ideale plek as mens graag wil wegkom van die stad en die stilte en natuur wil beleef.

Baie skoon en netjies. Ek kan The View beslis aanbeveel.

The View in Mabalingwe's response

Beste Ockert
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons is baie bly julle het die tydjie by The View so geniet.
Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Caroline O - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Caroline O
With spouse/partner

Baie netjies, skoon.

Baie lekker gekuier. Pragtige plek.

The View in Mabalingwe's response

Beste Caroline
Biae dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Zelna C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelna C
With friends

Baie lekker naweek gewees. Akkommodasie is 100%.

Eienaars van blyplek het alles wat ons nodig gehad het vroegtydig gestuur en ons absoluut laat welkom voel. Ek sal The View vir enige iemand aanbeveel. Ons het 'n awesome naweek gehad. Alles wat jy nodig het is beskikbaar en ons het net ons eie kos en verversing saamgevat. Michelle, baie dankie vir alles.

The View in Mabalingwe's response

Liewe Zelna.
Baie dankie vir die pragtige terugvoer en die mooi woorde!
Dit was baie lekker om The View met sulke oulike mense soos julle te kon deel.
En ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Michelle

The View in Mabalingwe
Erika L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Erika L
With friends

Uitstekend!

Asemrowende uitsig! Het lekker gerus!

The View in Mabalingwe's response

Beste Erika,

Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons is bly julle het julle kuirtjie by The View geniet.

Vriendelike groete,
Michelle

The View in Mabalingwe
Anton L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton L
With spouse/partner

Great value for money! Perfect for nature lovers!

My wife and I recently stayed in The View Lodge with a friend. The layout of the lodge provides enough privacy but is also built in such a way that encourages long hours of relaxation and chats around the patio table next to the braai or around the boma fire. The owners provide all the information you need to have a wonderful experience and Michelle is a splendid host! The kitchen has everything you need and more. What a relief to find the hot flask and cups perfect for coffee on your early morning game drive! We loved the spectacular views and waking up to calls of the resident Fish Eagles. The animals visiting the lodge on daily basis kept us thoroughly entertained! We wished we could stay longer!

Lynn B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn B
With friends

Dit was amazing gewees. Lanklaas so lekker ontspan.

Die plekkie se naam is nie verniet The View nie. Dit was regtigwaar 'n awesome wegbreek gewees.

The View in Mabalingwe's response

Beste Lynn

Baie dankie vir julle mooi terugvoer.
Dis lekker om te hoor julle het die tyd by The View so geniet.
Dit was lekker om ons plek met julle te kon deel.
Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Niël R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niël R
Family with teenagers

Verkwikkend en werklik ontspannend.

The View het, soos die naam suggereer, 'n wonderlike uitsig oor die vallei en dit is skaars nodig om die gerieflike huis te verlaat om ten volle te ontspan en uit te rus. Ontbyt op die groot stoep, of skemerkelkies in die klein swembad bied beide 'n wonderlike uitsig om die dag tegemoet te gaan of die aande te groet. Fantastiese ligging, skaars 90 minute van Pretoria af.

The View in Mabalingwe's response

Beste Niel.
Dit is lekker om te hoor dat julle The view so geniet het!
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer!
Dit was lekker om The View met julle te kon deel.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Johanna V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna V
With spouse/partner

Pragtige uitsig in goed toegruste huis.

Soos die naam dit beskryf het hierdie huis 'n pragtige uitsig waaraan mens jou elke keer verwonder. Die eiendom verleen privaatheid en stilte alhoewel dit naby aan ander eenhede is. Mens beleef 'n gevoel van veiligheid. Die privaat swembadjie is 'n groot bederf sowel as die bokkies en ander diere wat die heeltyd rondom die eenheid beweeg. Die eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is om mens se verblyf gemaklik te maak. Michelle het vooraf baie inligting aan ons verskaf en ons het dit baie waardeer. Ons sal vir seker weer by The View gaan kuier.

The View in Mabalingwe's response

Beste Johanna
Dit is lekker om te hoor julle het die uitsig so geniet.
Ons hou daarvan om gaste te huisves wat ons bewondering van die natuur deel.
Julle is sulke mense en ons sien uit dat julle weer kom kuier.
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Steven V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Steven V
With spouse/partner

Net fantasties

Dit was net rustig en alles was mooi, netjies en skoon. Die swembad was ’n treffer.

The View in Mabalingwe's response

Beste Steven
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Ons is bly julle het dit geniet by The View.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Elisna P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elisna P
With friends

Pragtige uitsig!

Ons het baie lekker gekuier by The View in Mabalingwe, die swembad, grasperk, stoep en boma is baie spesiaal. Ons het baie diere kon sien vanaf die stoep. Die visarende, seekoeie, ystervarke, kudu's, vlakvarke het ons besig gehou vir meeste van ons besoek. Dankie ook vir die vriendelike diens en ondersteuning deur Michelle.

The View in Mabalingwe's response

Beste Elisna
Ons is bly julle het die diere so geniet.
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ons waardeer dit baie.
Dit was lekker om The View met julle te kon deel.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Laetitia C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Laetitia C
Family with teenagers

Die verblyf was heerlik met pragtige uitsigte.

Dit was heerlik om te ontspan in die natuur met al die diere wat die huisie kom besoek het. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig.

The View in Mabalingwe's response

Beste Laetitia
Baie dankie vir julle mooi terugvoer.
Dit was lekker om ons plekkie met julle te kon deel.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Yolandie B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandie B

Fantastiese huis en uitsig.

Het alles wat jy nodig het. Michelle is werklik baie behulpsaam en vriendelik. Dis 'n pragtige en lekker kuier huis.

The View in Mabalingwe's response

Beste Yolandie, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het julle tydjie by The View so geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer, julle is baie welkom! Vriendelike groete, Michelle.

The View in Mabalingwe
Anthea S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthea S
Family with young children

Breathtaking awesome place.

Stress free, relaxed, will go again.

The View in Mabalingwe's response

Dear Anthea,
Thank you for the nice review, we appreciate it.
I am glad you had a stress free time at The View.
We hope to see you again soon.
Kind regards,
Michelle

The View in Mabalingwe
Christiaan S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan S
With spouse/partner

Uitstekend.

Die plek is wonderlik met alles wat jy benodig.

The View in Mabalingwe's response

Beste Christiaan, dis lekker om te hoor dat julle dit geniet het by The View! Ons hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike groete, Michelle.

The View in Mabalingwe
Arno R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arno R
With friends

Goeie waarde vir geld met n pragtige uitsig en baie rustig.

Sien sterre.

The View in Mabalingwe's response

Beste Arno
Ek is bly julle het die tydjie by The View geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Jenny V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny V

Ongelooflike lekker naweek.

Wow, dit is 'n pragtige plek. Ideaal vir groot groepe en of families. Die view is asemrowend, Michelle baie dankie vir jou gasvryheid. Netjiese skoon huis. Definitief waarde vir geld. Sal definitief weer gaan!

The View in Mabalingwe's response

Beste Jenny.
Dit is so lekker om te hoor julle het die tyd by The View so geniet!
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer.
Dit is vir ons lekker om ons plek met mense soos julle te deel.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete.

Michelle

The View in Mabalingwe
Elke D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elke D
With spouse/partner

Pragtige huis met uitsonderlike ligging in 'n oord wat baie bied aan die natuurliefhebber.

Die voélgeluide, veral die roep van die Visarend en diere wat feitlik tot by die huis kom kuier, was 'n spesiale ervaring. Die seekoeie was sigbaar en hoorbaar in die dam baie naby en snags kon selfs leeus gehoor word. Pragtige, gerieflike, goed toegeruste huis!

The View in Mabalingwe's response

Beste Elke
Dit was vir ons lekker om ons huis met julle te deel. Veral omdat julle die natuur so geniet.
julle is altyd weer welkom.
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer!
vriendelike groete,
Michelle

The View in Mabalingwe
Jo-ann D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-ann D

A little piece of heaven in the bush

'The View' certainly lives up to its name with beautiful views over the dam and bush. The unit is very comfortable, well furnished, clean and has everything you need for a relaxing time in the bush. The little splash pool is a stunning addition and it's really nice that you don't have to pack up everything and go to the main pools to cool down. The Boma area is fantastic as well as the dining area on the patio. The location in the reserve I can only think must be one of the best. We saw so much from the patio daily and had visitors to the unit often which included warthog, kudu, monkeys and a variety of birds. Seeing, and hearing the Fish Eagle and the Vultures was a daily highlight as well as hearing the lions roar in the morning and evening was incredible. We were also lucky enough to hear elephants trumpeting in the night near the dam, view a thunderstorm from the unit, whilst the night sky was lit up by lightning over the bush. Michelle, the owner, was so friendly and provided all the information we needed and responded patiently to all our questions. Thank you for the hospitality and our family will definitely visit 'The View' again.

The View in Mabalingwe's response

Dear Jo-ann,
Thank you so much for the stunning review.
We are glad that your enjoyed your stay at The View so much.
It was a pleasure to share our house with such nice people like you.
You are people who enjoy and appreciate nature and you will always be welcome back at The View.
Hope we see you again soon.
Kind regards,
Michelle.

The View in Mabalingwe
Alicia D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia D
Family with young children

The View is definitely worth its name.

My family and I had a wonderful time at The View. Fantastic views, house very well equipped, very relaxing. It was a pleasure to book our accommodation with Michelle, she was very helpful, friendly and provided us with a lot of information regarding our stay and the area. We will be back for sure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

The View is vir seker sy naam werd.

Ek en my gesin het 'n wonderlike tyd gehad by The View. Fantastiese uitsig, huis is baie goed toegerus, baie ontspannend. Dit was 'n plesier om ons akkommodasie met Michelle te bespreek, sy was baie behulpsaam, vriendelik en het ons van baie inligting rakende ons verblyf en die area voorsien. Ons sal vir seker terug wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The View in Mabalingwe's response

Beste Alicia

Baie dankie vir julle pragtige terugvoer.
Ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle daar te hê. Julle is altyd baie welkom by ons plek en ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Mary W - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Mary W
Family with teenagers

Lovely view.

Home is lovely downstairs. Ideal for 4 adults and max 2 children. Loft not ideal.

The View in Mabalingwe's response

Best Mary

Thank you for your reply.
I am glad you enjoyed your stay.
Hope we see you again soon.

Kind regards
Michelle

The View in Mabalingwe
Karen K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karen K
Family with teenagers

It was great.

The place was neat and beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker.

Die plek was netjies en mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The View in Mabalingwe's response

Beste Karen
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons is bly julle het lekker gekuier.

Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Carina T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina T
With friends

Stunning view.

Loved our stay and hearing the lions every night. Stunning and a woman's touch in the house. Beds are super comfortable and cosy.

The View in Mabalingwe's response

Best Carina,
Thank you for the nice review.
We appreciate it a lot. And are glad you enjoyed your stay at The View lodge.
We hope to see you again soon.
Kind regards
Michelle

The View in Mabalingwe
Petro C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro C
Family with teenagers

Smaakvol, rustig, pragtige uitsig, goed toegerus, baie gasvrye huiseienaar.

Lekker rustig in die bos met mooi uitsig, en alles wat jy nodig het om jou.

The View in Mabalingwe's response

Beste Petro

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het julle verblyf by The View geniet.
Julle is oulike gaste en is altyd welkom by ons huis.

vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Henk V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk V
Family with young children

Fantasties!

The View is 'n absolute awesome plek! Dit is van die min plekke wat beter is as wat die foto's op die website wys, geen foto kan die plek beskryf nie en ons sal so gou as moontlik terug wees! Baie dankie vir Michelle se reëlings, alles rondom die naweek was perfek!

The View in Mabalingwe's response

Beste Henk,
Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit opreg. En ons is baie bly dat julle die tydjie by The View so geniet het. Julle was wonderlike gaste en julle is baie welkom om weer te kom kuier. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Martin K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin K

Baie netjies en baie lekker!

Net bietjie min diere gesien maar regtig lekker ontspan!

The View in Mabalingwe's response

Beste Martin,
Baie dankie. Ons is bly julle het die tydjie by The view geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Shirene M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirene M
With friends

The View is where you can go to truly feel peace and serenity.

The View is one of the few places online that actually looks exactly like the pics! Absolutely stunning! It has a very warm, homely feel and every detail has been taken care of to ensure you have everything you need for your stay!

The View in Mabalingwe's response

Dear Shirene,
It was very nice having you and your family at The View.
I am glad you enjoyed your stay. Thank you for the nice review.
You will always be welcome at The View. We hope we see you again soon.
Kind regards,
Michelle

The View in Mabalingwe
Mn E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mn E
Family with teenagers

Relaxing.

The stay was great. Main bedroom bed just too hard to sleep on. Otherwise everything else was great.

The View in Mabalingwe's response

Hi MN,
We are glad you enjoyed your stay at The View. Sorry that the bed wasn't to your liking, it is a new bed with a high-density foam mattress.
However, I am glad you enjoyed everything else. Hope we see you again soon.
Kind regards,
Michelle

The View in Mabalingwe
Carol H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol H
Family with young children

Pragtige, netjiese verblyf in 'n rustige atmosfeer.

Onbeskryflike pragtige uitsig!

The View in Mabalingwe's response

Beste Carol
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het die rustigheid en die uitsig so geniet. Dit was lekker om The View met julle te kon deel.
Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Gert K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gert K

Lovely, but small.

Very convenient, but very small. Sound goes through the house and there is no privacy wherever you are.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, maar klein.

Baie gerieflik, maar dis baie klein. Klank trek deur die huis en daar is geen privaatheid waar ook al jy is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The View in Mabalingwe's response

Hallo Gert,

Ek is bly julle verblyf was heerlik.

Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Werner G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner G
With friends

Fantasties.

Alles was perfek. Beste view, skoon huis en lekker kuier plek.

The View in Mabalingwe's response

Beste Werner
Dit was vir ons baie lekker om The View met julle te kon deel.
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Ryno M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno M
With friends

Asemrowende uitsig en heerlik verblyf.

Het 'n fantasies tyd gehad by the View in Mabalingwe. Die eenheid is toegerus met alles wat mens nodig het en die ligging van die eenheid met sy swembad was uit die boonste rakke.

The View in Mabalingwe's response

Beste Ryno
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was baie lekker om The View met julle te kon deel. Ek is bly julle het die swembad en uitsig so geniet.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Rika L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rika L
Family with teenagers

Net te lekker.

Elke oomblik geniet, die beddens is gehalte - lekker geslaap! Meer as genoeg eetgerei en volledige kombuis. Skoon en Netjies met die mooiste uitsig. Definitief 'n nuwe gunsteling vir ons!

The View in Mabalingwe's response

Beste Rika,
Dit was vir ons lekker om julle by The View te verwelkom. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly julle het die tydjie by The View geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle

The View in Mabalingwe
Paul A - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul A
With friends

Fabulous setting, very clean house.

We spent three nights in The View with family visiting from the UK. They were speechless with the house and views over the dam. The View truly has the right name. All the arrangements went exactly to plan. We will definitely be booking The View again.

The View in Mabalingwe's response

Dear Paul.
I am so glad you enjoyed it at The View. And that you could show off our lovely South African bush to your family from the UK. The View is just the place for a special bush experience. You were lovely guests and it was a pleasure having you there.
We look forward to seeing you again.
Kind regards
Michelle

The View in Mabalingwe
Cathy M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cathy M
Family with teenagers

Overall a good experience.

We went to The View with two families. We found that there was enough space for us, however there were two very small children. I would say max, it should be a 6 sleeper. We enjoyed the location in the bush and it was quite safe. The cleaners should come to clean at least twice a day for so many people. We would use the dishes at night, then have nothing to use in the morning for a cooked breakfast. All in all, it was very good and we all enjoyed ourselves.

The View in Mabalingwe's response

Hi Cathy.
Thank you for your review
I am glad your overall experience at the View was good and that you enjoyed your stay.
We advertise it as an 8 sleeper but emphasize that it is for 6 adults and 2 children
I am sorry but all the cleaning companies in Mabalingwe only service the units once a day.
Hope we will see you again.
Kind regards,
Michelle

The View in Mabalingwe
Sue V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue V

Perfekte wegbreek in perfekte huis!

Ons is verwelkom met 'n lewendige potplant op die groot en ruim stoep. Die huis is groot en ruim, smaakvol gemeubileer met 'n asemrowende uitsig. Daar is oorgenoeg eetgerei .glase, bekers en bakke. Ons het heerlik gekuier op die groot dek by die plonspoel en saans tot laat in die lapa gekuier. Michelle is die perfekte gasvrou wat ons van ontvangs af aan laat tuis voel het met haar persoonlike aandag. Die sepies, handewasseep en handeroom en lyfwas en lyfroompies was 'n bonus. Die daaglikse besoeke van die vlakvark, bosvarke, muskejaatkatte, tarentale en fisante was 'n heerlike bonus. Ek beveel The View enige tyd aan en ons sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie Michelle. Jy is 'n ster. Ons het elke oomblik van ons tyd daar terdeë geniet.

The View in Mabalingwe's response

Beste Sue,

Julle was 5-ster gaste en ek sal julle enige tyd kan aanbeveel by ander eienaars van gastehuise!

Baie dankie vir julle pragtige terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit is lekker om te hoor hoe baie julle dit geniet het.

Ons hoop regtig ons sien julle gou weer by The View.

Vriendelike groete,
Michelle

The View in Mabalingwe
Cobus S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus S
Family with teenagers

Ok.

Was great. Cutlery can improve, big knives etc.

The View in Mabalingwe's response

Dear Cobus,

Thank you for your review. We bought some extra knives etc.

I hope you will revisit The View and then find everything in order in the cutlery drawer.

Kind regards,
Michelle

The View in Mabalingwe
Charlene V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene V

Onvergeetlik!

The View by Mabalingwe sal ons vir seker weer sien. Dit is die mooiste plek en die ligging is perfek! Elke sent werd! Ek beveel dit vir seker aan.

The View in Mabalingwe's response

Beste Charlene. Baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Dis vir ons baie lekker as ons gaste The View so geniet. Julle is oulike gaste en julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
John B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John B
With friends

Ongelooflik.

Ongelooflike huis perfek geleë in die berge met ‘n wonderlike uitsig, baie netjiese huis en die eienaar doen regtig baie moeite om alles so aangenaam moontlik te maak.

The View in Mabalingwe's response

Beste John
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Dit is lekker om die huis te kon deel met julle en dat julle ook die uitsig so geniet het. Julle was baie aangename gaste.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
Mark L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mark L
With spouse/partner

Pragtige uitsig in ’n stunning wildreservaat.

Sien sterre.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beautiful view in a stunning game reserve.

See stars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The View in Mabalingwe's response

Dear Mark,
Thank you for your review. I am glad you enjoyed the view and Mabalingwe.
We hope we see you soon.
Kind regards,
Michelle

The View in Mabalingwe
Grethe K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grethe K

Mooi, netjiese verblyf met n pragitge uitsig.

Baie mooi, baie lekker. Michelle was baie behulpsaam met inligting en was die heeltyd in kommunikasie. Sal 100% aanbeveel, ons boek weer!

The View in Mabalingwe's response

Beste Grethe
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was baie lekker om julle as gaste te hê en ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle

The View in Mabalingwe
From R1 900
per night (sleeps 8)
From R1 900
per night (sleeps 8)
From R1 900
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e3ba60ae2e874a61115c002e12aa999de010b44e2cd5475708e362eab8af6f305d8de948169527ba453372c3ea06241607d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 900  per night (sleeps 8) 42 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -24.810976487454 28.080990457672
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!