The Vine
Review Summary
Donald G - Jan 2021
Overall score
Rustig, veilig, pynlik netjies, vriendelike diens wat jou tuis laat voel
The Vine's response
Baie dankie vir u vriendelike boodskappie. Hoop om u gou weer by The Vine te huisves.
Elsabe A - Dec 2020
Overall score
Heerlike verblyf! Silwerskoon en baie goeie diens!
The Vine's response
Dankie Elsabe vir jou mooi boodskappie.
Dit was n groot plesier. Julle is altyd welkom by The Vine. Sien daarna uit om jul weer by ons te huisves.
Vriendelike Groete
Christa
Leonard T - Oct 2020
Overall score
Very friendly host, very convenient for a short stay.
The Vine's response
Than you for your kind message Len. It is our pleasure to host you at The Vine. You are always welcome.
Kind regards, Christa.
Carlos D - Sep 2020
Overall score
A lovely home away from home thanks to Christa and her team!
Read moreThe Vine's response
Thank you for your message, Carlos. It was a big pleasure. You are always welcome and we are looking forward to hosting you again.
Keep well and stay safe.
Kind regards,
Christa
Patrys V - Sep 2020
Overall score
I can recommend The Vine in good conscience.
Pieter F - Sep 2020
Overall score
Oornag.
The Vine's response
Baie dankie vir u boodskappie, Pieter. Dit was 'n plesier om jul te huisves en jul is altyd welkom hier by The Vine.
Vriendelike Groete
Christa
Alwyn P - Sep 2020
Overall score
Baie netjies en skoon.
The Vine's response
Baie dankie vir u boodskappie Pieter. Dit was 'n groot plesier om jul te kon huisves. Hoop om jul sommer gou weer te sien. Julle is altyd welkom hier by The Vine.
Groete vanuit die Wes Kaap.
Yvonne V - Sep 2020
Overall score
Heerlik.
Read moreJan L - Sep 2020
Overall score
Baie lekker gebly. Pragtige kamer.
Janine D - Sep 2020
Overall score
Ons was baie verras om 'n gastehuis van hierdie gehalte in 'n klein dorpie soos Klawer te vind!
Read moreThe Vine's response
Baie dankie vir jou boodskappie Janine. Dit was heerlik om hulle hier by The Vine te kon huisves. Ons hoop om jul sommer gou weer te hier te ontvang.
Veilig bly!!
Vriendelike Groete
Christa
The Vine
???
Alex V - Sep 2020
Overall score
Ons het 3 nagte geslaap en kan dit as 'n besonder aangename verblyf bestempel.
Read moreThe Vine's response
Baie dankie vir u vriendelike boodskappie. Dit was n plesier om u by ons te huisves en sien baie uit na u volgende kuiertjie hier by die Vine.
Vriendelike groete,
Christa
The Vine
Hennie O - Aug 2020
Overall score
I can highly recommend The Vine.
The Vine's response
Thank you Alta, for your message. It was a pleasure having you and your husband. You are always welcome at The Vine. Hope to see you soon.
Kind regards,
Christa
Piet C - Aug 2020
Overall score
Lieflike verblyf met baie vriendelike en behulpsame personeel.
The Vine's response
Goeiedag Piet,
Baie dankie vir jou boodskappie. Dit was 'n groot plesier en julle is altyd welkom hier by The Vine. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Christa
Karin R - Jan 2020
Overall score
Magies.
Jodi D - Jan 2020
Overall score
Awesome.
Christie V - Oct 2019
Overall score
Netjies.
Chevonne R - Oct 2019
Overall score
Perfect place to relax when you need a break.
Neels D - Sep 2019
Overall score
Vriendelik, rustig, netjies en ideaal vir oornag verblyf of selfs langer.
Tania A - Sep 2019
Overall score
Wonderful, clean and impeccable place to stay.
Lian T - Sep 2019
Overall score
Baie knus en aangename plekkie!
Keith M - Aug 2019
Overall score
Excellent. A good stop over coming home from Augrabies to Hermanus.
Natalie B - Aug 2019
Overall score
Friendly, neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, netjies en skoon.
Stefan was vriendelik en behulpsaam. Hy het uit sy pad gegaan om vir ons aanwysing te stuur na blomme in die area en ook waar ons die beste aandete kan geniet. Die eenheid was stylvol, netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie D - Aug 2019
Overall score
Stephan en sy eggenote was puik.
Marisa V - Aug 2019
Overall score
Very neat and nice rooms. Very kindly received.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en mooi kamers. Baie vriendelik ontvang.
Baie lekker gebly by The Vine. Goeie kliëntediens en heerlik gekuier. Mooi, ruim en netjiese kamers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ria V - Jul 2019
Overall score
Friendly reception with crisp white linen - what a pleasure!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs met kraakvars wit linne - wat 'n plesier!
Stefan is 'n vriendelike gasheer en die kamers was pynlik netjies en skoon. Die yskassie met water en koeldranke waarvan mens op 'n vertroue basis kan gebruik is 'n wenner!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Vine's response
Baie dankie Ria vir jou mooi rensesie. Ons waardeer dit opreg. Dit was baie lekker om julle te ontmoet!
Denzyl W - Jul 2019
Overall score
My verblyf was gemaklik en gerieflik.
Carina B - Jun 2019
Overall score
Neat and safe accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en veilige blyplek!
Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies en volledig toegerus vir ons behoeftes. Die ontbyt die volgende oggend was ook 'n wenner! Dit is lekker naby die N7 vir 'n vinnige oornagplek. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frik V - Feb 2019
Overall score
Absoluut amazing!
The Vine's response
Hi Frik,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Was baie lekker om jou te ontmoet.
Beste wense en groete,
Stefan & Sonja
Bertie C - Jan 2019
Overall score
Peaceful and quiet area, had a lovely rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en stil omgewing, baie lekker uitgerus.
Die Gasheer het uit sy plek gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Baie dankie Stefan, jou plekkie kan kan ek baie beslis aanbeveel. Baie dankie vir jou gasvryheid. Sal beslis weer by The Vine oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Vine's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en te akkommodeer!
Jorrie J - Jan 2019
Overall score
Perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek.
Skoon en netjies. Baie dankie Stefan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Vine's response
Baie dankie Jorrie vir jou resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en julle te akkommodeer.
Vriendelike groete,
The Vine
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Berg Street, Klawer, 8145, Western Cape
- All ages welcome