The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Water Tower | TravelGround
+5

The Water Tower

41 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 41 reviews for The Water Tower
Cleanliness
4.2/5
Service
4.3/5
Location
4.5/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.0/5
Hermi P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermi P
Individual traveler

Bekoorlike dorpie.

Die gasheer en -vrou was ongelooflik hulpvaardig en gasvry. Die ontbyt was heerlik. Ek het baie lekker gebly.

Danie V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V
With spouse/partner

Dit is 'n moet om daar te stop en te kuier.

Wonderlike mense en 'n unieke verblyf. Ons het so lekker gebly in die watertoring, absoluut 'n moet vir elkeen!

Anton O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Anton O
With spouse/partner

Unique experience.

Our stay was very enjoyable and sitting on the deck and drinking a sundowner was very enjoyable. There are some things that might need a bit of maintenance like the deck. It will also make a big difference if a few simple racks and heels can be fitted on top.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Unieke ervaring.

Ons verblyf was baie aangenaam en om op die dek te sit en 'n sundowner te drink was baie lekker. Daar is 'n paar goedjies wat dalk met 'n bietjie onderhoud kan doen soos die dek. Dit sal ook n groot verskil maak as daar 'n paar eenvoudige rakkies en hakke bo aangebring kan word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mari F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari F
With spouse/partner

Interessante plekkie met alles wat ons nodig gehad het.

Die dek het gesorg vir die heerlikste buitelug kuiers.

Riana S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riana S
With spouse/partner

Extraordinary. Make time for sightseeing in the town.

Beautiful, hidden piece of nature and tranquility. An experience not to be forgotten.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Buitengewoon. Maak tyd om besienswaardighede in dorpie te besigtig.

Pragtige, weggesteekte stukkie natuur en rustigheid. 'n Ervaring wat nie sommer vergeet sal word nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frik L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Frik L
With spouse/partner

This is a typical backpackers stay.

The sleeping area is upstairs and the stairs are not suitable for heavy and large people. The shower and toilet are outside in another room. It is a compost toilet. People who move around in the dark at night should rather not stay there, as it is unsafe and may fall off the stairs due to limited space.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n tipiese backpackers-verblyf.

Die slaapvertrek is bo en die trappe is nie geskik vir swaar en groot geboude mense nie. Die stort en toilet is buite in 'n ander vertrek. Dit is 'n kompostoilet. Persone wat in die nag in die donker rondbeweeg moet eerder nie daar bly nie, aangesien dit onveilig is en hulle dalk by die trappe kan afval weens die beperkte spasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fanie D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fanie D
With spouse/partner

Baie vreemde opset maar ons het dit verwag so het dit geniet vir een nag se oorslaap.

Eksentriek en interressant. Sal dit nie aanbeveel vir langer as 2 nagte nie. Ons kleinseun van 4 jaar het dit baie geniet. Dit was lekker! Longdrop baie interessant maar na 2 dae kan die reuk dalk te veel raak. Gaan slaap gerus vir 'n nag in iets heeltemal anders!

Elsa T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsa T
Individual traveler

Lieflike skoon, gemaklike oorslaap in hartjie van Nieu Bethesda.

Die plekkie was skoon, goeie linne op die bed. Effense nou, steil trappies na slaaparea. Lieflike dek waar mens kan sterre kyk op oop skoon karoonagte. Muskietmasjien was alreeds aan met aankoms - weet vorige gaste het gekla oor die muskiete! "Badkamer" aangrensend was skoon - heerlike warm water en geen reuk van toilet (gemoderniseerde "long drop" ) wat ook 'n klagte was van vorige gaste. Sou regtig langer wou bly.

Fred F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred F
With spouse/partner

The relaxation was really nice, it's in the middle of nowhere, and the courtesy was exceptional.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ontspanning was regtigwaar lekker, dis in die middel van nêrens, en die hoflikheid was besonders.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Simone V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone V
With spouse/partner

Ongelooflike klein plekkie - ideaal vir jongmense wat deur die klein dorpie rits.

Sien sterre.

Eugene M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eugene M
Family with young children

Fine.

Sleeping here was unbearable, the heat requires you to open all doors and windows but then the mosquitoes feast on you. In future provide a fan and mosquito net otherwise, good luck trying to sleep!

Linda S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda S
With spouse/partner

Loved this funky little place.

I loved this little place and it was just what I wanted for my first stay in Nieu Bethesda. Not a place I would stay longer than a weekend, but it was perfect for the time we spent there. The deck was wonderful and an awesome space to have my quiet time in the morning. I wouldn't advise anyone to stay here in winter as the bathroom is attached to the place and not inside. My first time with a toilet like that, so it took some getting used to, but not a problem for me for a short time.

Rudolph M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolph M
With spouse/partner

If you want an unique experience, this is the place for you.

See stars.

Charmain V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Charmain V
With spouse/partner

Not nice.

The place wasn't for us, very small and no space to move in the room upstairs. The bed on the floor and the bathroom outside with long drop had a terrible smell when we arrived.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie lekker nie.

Die plek is nie vir ons nie, baie klein en geen spasie vir beweeg bo in kamer nie. Die bed op vloer en die badkamer buite en met 'n long drop en die reuk toe ons daar kom is walglik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lieb O - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lieb O
With spouse/partner

Simple but pleasant.

The tower is probably 3 m in diameter. It is simple, but pleasant and completely sufficient for a quick visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eenvoudig, maar aangenaam.

Die toring is seker 3 m in diameter. Dit is eenvoudig, maar aangenaam en heel voldoende vir 'n vinnige besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Leon D
With spouse/partner

Interesting, clean, but basic.

We had a nice stay, but it is "cheap finishing" and needs a bit of attention. Even so it was a cute idea to repurpose the water tower as accommodation. If you are willing to climb up into a treehouse, and that type of adventure, it is very nice. I will come again. (We are 45 - 50 years old) I would say don't visit it if you are older than 55 and full of nonsense.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Interessant, skoon, maar basies.

Ons het lekker gebly, maar dit is "goedkoop afwerking" en kort bietjie aandag. Tog was dit 'n oulike idee om die watertoring te omskep in verblyf. As jy bereid is om in 'n boomhuis op te klim, en daardie tipe avontuur het, is dit oulik. Ek sal weer terug kom. (Ons is 45-50 jr oud). Ek sou se moenie hierheen kom as jy bo 55 en vol nonsense is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter P
With spouse/partner

It was pleasant and interesting.

The owners were very accommodating and very service orientated. Highly recommend a meal at the Karoo Lamb.

Andries V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andries V
Individual traveler

Eenvoudig en netjies, goed toegerus.

Nieu-Bethesda is my gunstelingdorp. Ek het ook al voorheen in hierdie interessante toringwoonplek gebly. Dit is eenvoudig, maar die nodigste goed is als daar. Daar is 'n elektriese kombers en 'n verwarmer. As jy nie gepla is oor luukshede en fieterjasies nie, is hierdie 'n ideale slaapplek vir een of twee mense.

Saritha M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Saritha M
With spouse/partner

Anders as wat ek verwag het.

Die dorpie self is 'n belewenis wat jy in jou leeftyd self moet besoek.

Ronel C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel C
With spouse/partner

Unieke ervaring

Dis anders. Almal sal seker nie daarvan hou nie, maar ons het dit vreeslik geniet. Gerieflik, skoon en privaat. Ons sal verseker weer in The Water Tower kom slaap.

Jaco D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco D
With spouse/partner

Baie aangename en rustige verblyf.

Unieke kamer sonder enige fieterjasies. Baie netjies. Het die aand daar baie geniet en heerlik in die vroegoggend op die balkon gesit. Aanbeveelbaar!

Jaco N - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco N
With spouse/partner

Baie interessant, maar nie vir ouer mense nie.

Ons het dit baie geniet. Dis 'n baie interessante plekkie met 'n mooi uitsig oor die dorp. Dis nie vir ouer mense nie, die trappe is 'n leer. Ek sal dit aanbeveel vir jonger mense (onder 50).

Clive O - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Clive O
With spouse/partner

Onaangenaam.

Ons is gewaarsku dat die akkommodasie basies is. Ons het nie primitief verwag nie! Daar is 'n put-toilet wat buite die kamer is en 'n stort wat nie behoorlik werk nie. Die bed is feitlik gelyk met die grond en dit is onmoontlik om 'n tas met die trappe op te dra. Daar is geen handreling om die gat waar die trappe afgaan nie wat uiters gevaarlik is. Die pragtige aandete by die Poskantoor was egter uitstekend.

Fritz S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fritz S
Individual traveler

Net reg om jou kop neer te sit na 'n lang rit.

Nieu-Bethesda is 'n interessante plek om te besoek en die verblyf is net reg vir 'n nag of twee.

Tes J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tes J
Family with teenagers

Spesiaal en anders.

Die Water Tower bied 'n spesiale ervaring. Ek sal beslis weer daar slaap!

Stefan B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Stefan B
Individual traveler

Unieke ervaring.

Kort net so bietjie aandag aan detail. Dink dit kan baie lekker in somer wees, baaaie koud in die winter.

Rebecca D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rebecca D
With spouse/partner

Very unique accomodation, would recommend it!

It was cold outside, but the heater and electric blanket it was comfortable inside. Everything was clean and complete. Shower is good. Nice stay!

Jan K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan K
With spouse/partner

Ons het die dorp, die mense se gasvryheid en die slaapplek regtig geniet!

Die Water Tower is slaapplek met 'n verskil! Dis uiters skoon en netjies en ons het dit baie geniet. Dalk sal 'n klein mikrogolfoond nie 'n slegte idee wees nie, maar as 'n geheel gesien, is hierdie plek perfek vir kort verblyf.

Marilyn L - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marilyn L
With spouse/partner

Lekker geslaap op baie gemaklike bed.

Ons het lekker gebly. Instruksies vir die gas-geiser sou help!

Jaco A - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco A
With spouse/partner

Baie lekker ervaring!

Dis is beslis iers anders. Baie lekker plekkie vir twee. Die eko-toilet is dalk nie vir almal nie ,maar jy kan altyd ook die toilet gebruik van die Owlhouse backpackers wat net langsaan is. Dit was skoon en netjies. Trappies op na slaapkamer is redelik steil en party mense sal dalk bietjie sukkel om daar te op en af. Die dek bo is 'n heerlike kuier en ontspan plek. Die ligging in Nieu Bethesda is perfek, alles kan maklik met 'n kort stappie bereik word. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Ronel B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel B
With friends

'n Unieke ervaring wat op 'n spesifieke teienmark gerig is - dit was opwindend en heerlik!

Die huisvesting is so "tong in die kies" - vir mense wat kans sien vir iets onkonvensioneels. Alles was so mooi skoon en netjies, en die buitedek is ideaal vir sterrekyk. Die trapleer na die slaapkamer het gesorg vir humoristiese oomblikke. Dit is nie die tipe akkommodasie waar mens gemaklik sal wees vir 'n week nie - maar vir 'n nag of twee is dit 'n verfrissende ervaring. Baie dankie!

Jan S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan S
With spouse/partner

Lekke geslaap in die watertoring!

Sien die sterre hieronder.

Jan S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan S
With spouse/partner

Eenvoudige, unieke verblyf!

'n Fantastiese plattelandse-ervaring: Eenvoudige dog volledige verblyf; alle nodige geriewe en toerusting; skoon, netjies en prakties. Gaan weer kom kuier, vir langer, met vriende! Die mense van die dorpie wat ons raakgeloop het, was voor die voet vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Charles F - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles F

'n Baie lekker ervaring!

Die Water Tower is vir die jonger geslag of vir diegene wat avontuurlustig is en iets anders as die gewone wil doen. Dit het die nodige toerusting om 'n mens se verbly gemaklik te maak. Ek sal beslis weer van die fasiliteite gebruik maak. 'n Ervaring wat die moeite werd is om te beleef.

Jeme P - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jeme P
With friends

Nieu Bethesda is die ongelooflikste dorp en The Water Tower is baie spesiaal.

Ongelooflik verby!

Liza B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liza B
With spouse/partner

All good

All good for a short stay, but the inside smelled of an insect poison, or toxin, or something. No explanation for the smell was given.

Leon V - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon V

'n Interessante slaapplek in die hartjie van Nieu-Bethesda!

Sien die sterre hieronder.

Andre N - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre N
With spouse/partner

Oulik!

Sien die sterre hieronder.

Maresa M - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maresa M
With spouse/partner

Speelse, eenvoudige sjarme in die hart van Nieu Bethesda.

Ons het die tydjie in Nieu Bethesda so geniet. Op ons aankoms was die verwarmer reeds aan, en het die 'huis' 'n warm atmosfeer gehad. Die stort was wel 'n bietjie van 'n uitdaging om die temperatuur te reguleer, en die toilet het my omtrent teruggevat na die dae van skoolkampe. Maar dit dra by tot die sjarme van eenvoud. Ons sal beslis die Water Tower aanbeveel en weer daar bly. Dankie ook aan LekkeSlaap wat altyd 'n plekkie het wat ons geniet.

Cobus P - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cobus P
With spouse/partner

Die Water Tower is nommerpas vir Nieu-Betheda!

Die Water Tower is glad nie luuks nie, maar dis wat dit so spesiaal maak. Ons het selde al in 'n plekkie gebly wat so sjarmant is.

Kobie N - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie N
With spouse/partner

Uniekste slaapplekkie ooit!

Dit was groot pret om in hierdie ronde huisie te bly. Dis fantasties minimalisties, maar mens het niks meer nodig nie. Alles is daar. Die uitleg en gebruik van spasie is inspirerend. Ons sou een aand oorslaap, maar het dit so geniet dat ons drie aande gebly en so lekker uitgerus het. Ek sal verseker weer dié huisie besoek!

From R580
per night (for 2 people)
From R580
per night (for 2 people)
From R580
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Martin Street, Nieu Bethesda, 6286, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4N2YyM2I4LTlmYTgtNDQyNS04MmMyLTM5Y2E4YWJjZjg3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R580  per night (for 2 people) 41 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!