The Welgemoed Guest House
Review Summary
James M - Jan 2020
Overall score
Was nie lekker soos 1ste keer.
The Welgemoed Guest House's response
Beste Mr M.
Dankie vir u terugvoering. Ek wil graag verskoning maak vir enige ongerief wat u ervaar het tydens u verblyf met ons.
Ek het nie enige versoek gehad vir 'n grondvloer kamer op u oorspronklike bespreeking nie asook nie per direkte oproep of Whatsapp nie.
Indien ek geweet het u benodig die grond vloer sou ek dit van die staanspoor af so aangeteken het. Die volgende oggend is u wel geskuif na n grondvloer kamer.
Kamers word daagliks deeglik gediens en die kans vir 'n onhigienise toilet is hoogs onwaarskynlik. Ek en my span probeer werklik net altyd gaste te gemoed kom in alle opsigte soos u self weet het u 23h30 die aand vir ons gevra om ekstra bed in die kamer te plaas vir 'n gas wat nie kon huiswaards keer nie.
Vriendelike groete,
Marion Bester
Algemene bestuurder
Rian C - Sep 2019
Overall score
Alles baie netjies en skoon.
Olga S - Apr 2019
Overall score
Too quick.
Jos V - Mar 2019
Overall score
Mooie verblijf voor onze eerste dagen in Kaapstad.
The Welgemoed Guest House's response
Dear Jos,
Thank you for the review we do appreciate the feedback of our guest and we would love to host you again in the near future.
Your very welcome I trust you enjoyed your stay in our beautiful country. Thank you for choosing The Welgemoed Guest house as your choice of accommodation.
Regards
Marion Bester
General manager
Sandra D - Jun 2018
Overall score
Welkom en veilig gevoel met vriendelike personeel.
Gerda T - Mar 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Tersius V - Mar 2018
Overall score
Uiters aangenaam!
The Welgemoed Guest House's response
Ons is baie bly dat u dit by ons geniet het, en ons sien uit daarna om u weer by ons te ontvang.
Michelle R - Jan 2018
Overall score
Tweede keer wat ons van Welgemoed Gaste Huis se merkwaardige verblyf gebruik maak.
The Welgemoed Guest House's response
Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang!
Mervyn T - Apr 2017
Overall score
Excellent.
Penelope L - Mar 2017
Overall score
Disappointed.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurgesteld.
Die selfsorg-eenheid nommer 9 het geen badkamerdeur nie. Die badkamer is deel van die kamer, maar nie privaat nie. Die gordyne is afgeskeep en te kort. Ons het gemaklik gebly, maar daar het finale dekor-afronding geskort. Daar was ook nie veilige parkering gewees nie, ons moes buite die gastehuis se hekke voor die motorhuis parkeer het vir 6 nagte. 'n Nag of twee is verstaanbaar, maar indien parkering 'n probleem is moet dit vooraf gekommunikeer word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Angelika P - Feb 2017
Overall score
We really enjoyed staying there. Lovely place with beautiful furniture and facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie geniet om daar oor te bly. Lieflike plek met pragtige meubels en fasiliteite.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sibongile K - Jan 2017
Overall score
We had a great stay, we even extended it by one day.
Leona J - Dec 2016
Overall score
A nice stay for us.
Elmarie L - Nov 2016
Overall score
We felt at home in this neat and clean guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het tuis gevoel in hierdie netjiese, skoon gastehuis.
Dit was 'n baie goeie ondervinding, veral nadat ons die vorige week in 'n ander "gastehuis" gebly het wat ons nooit weer sal sien nie. Alles heerlik skoon en netjies gewees. Ons sal beslis weer gebruik maak van Welgemoed Guest House.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Welgemoed Guest House's response
Beste Elmarie
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Nicoleen V - Nov 2016
Overall score
Good flow and homely atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vloei goed en huislike atmosfeer.
Die kombuis en slaapkamer baie goed, badkamer klein, stort goed, maar sou stortgordyn verwyder. Geraas van skool en vliegtuie, maar baie sentraal in rustige mooi area. Die woonstel kort 'n klein bietjie werk, maar dit is baie goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anina L - Apr 2016
Overall score
Uiters stylvol met wonderlike personeel.
Retha H - Mar 2016
Overall score
Dis pragtig en netjies.
Johan P - Mar 2016
Overall score
Aangenaam en rustig.
The Welgemoed Guest House's response
Baie dankie Johan, ons is bly as jul jul verblyf by ons geniet het.
Hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete
Eleanor P - Feb 2016
Overall score
Waarde vir geld.
André B - Feb 2016
Overall score
Vriendelike diens.
Melinda V - Feb 2016
Overall score
Lekker gebly in 'n rustige area wat maklik is om te kry.
Maulene G - Feb 2016
Overall score
Baie lekker.
Hannelie K - Feb 2016
Overall score
Ongelooflik lekker en van topgehalte.
The Welgemoed Guest House's response
Baie dankie vir die mooi woorde Hannelie, ons waardeer dit en sien uit om julle weer te verwelkom!!
Sandra T - Feb 2016
Overall score
Heerlik.
Lizelle V - Jan 2016
Overall score
Meer as wat ek verwag het!
Eleanor P - Dec 2015
Overall score
Ruim kamer in 'n veilige area. Waarde vir geld.
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 79 Kommissaris Street, Welgemoed, Cape Town, 7540, Western Cape
- All ages welcome