Kommetjie Accommodation at The White House @ Kommetjie | TravelGround
+66

The White House @ Kommetjie

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 6 reviews for The White House @ Kommetjie
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Ben K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ben K
With spouse/partner

Delightful self-catering apartment overlooking the sea and Table Mountain.

The White House surprised us with a lovely apartment which is walking distance from everything with a fantastic sea view. The apartment is very private as well as secure. We had our two Schnauzers together and they had their own courtyard or can socialize with the two sausage dogs of Steve and Jeanette, which was very reassuring if one was soon to drive somewhere. Steve and Jeanette are exceptionally hospitable people who were always available if you needed anything. They also didn't mind looking at the two dogs. They were absolutely made to receive and spoil people, we had a wonderful stay and will definitely book with them again for a next holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike selfsorgwoonstel met uitsig oor die see en Tafelberg.

The White House het ons verras met 'n heerlike woonstel wat stapafstand van alles af is met 'n fantastiese see uitsig. Die woonstel is baie privaat sowel as veilig. Ons het ons twee Schnauzers saam gehad en hulle het hulle eie binnehof gehad of kan saam met die twee worshondjies kuier van Steve en Jeanette, wat baie gerusstellend was indien mens gou êrens heen gery het. Steve en Jeanette is besonderse gasvrye mense wat altyd beskikbaar was indien mens enige iets nodig gehad het. Hulle het ook glad nie omgegee om na die twee honde te kyk nie. Hulle is absoluut gemaak om mense te ontvang en te bederf, ons het heerlik gebly en sal beslis weer bespreek by hulle vir 'n volgende vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie M
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Stil, gerieflik, goed geleë.

Suzanne G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne G
Individual traveler

Uitnemende gasvryheid, rustig met wonderlike see-uitsig.

Steve en Jeanette is uitsonderlik as gasheer en -vrou! En met hul 2 "rescue" worshondjies het ek meer as tuis gevoel. Van die warm verwelkoming met aankoms laataand, die heerlike knibbel- en drinkgoed in die kombuis, die allermooiste en netjiese woonstel, rustigheid en absoluut veilige omgewing met 'n sielsverkwikkende mooi uitsig oor die see, was alles 11/10 vir 'n naweek. Ons sal definitief weer wil teruggaan. Baie dankie, Steve en Jeanette, vir jul mooi en rustige huis en jul omgee-harte om meer aan te bied as wat verwag word.

The White House @ Kommetjie's response

Beste Suzanne,

Groete uit 'n baie mistige Kommetjie, dit was absoluut wonderlik om jou as n gas te ontvang (toe moes jy nog kinderoppasser speel).
Hulle mis jou vreeslik. Ons is baie bly dat jy die regte omgewing gekry het waarin jy kon ontspan.
Jy en jou huis gesin is baie welkom hier by ons.

Beste wense,
Steve en Jeannette.

The White House @ Kommetjie
Nadene K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadene K
With spouse/partner

Fantastiese verblyf.

Het baie lekker gebly. Baie vriendelike mense. Was net fantasties.

The White House @ Kommetjie's response

Geagte Nadene,

Baie dankie dat julle ons gekies het om julle wittebrood te kom geniet. Dit was heerlik om julle hier by ons te kon ontvang en julle pappa en sussie te kon ontmoet.

Mag julle 'n voorspoedige nuwe jaar hê en Gods rykste seën vir die toekoms. Pas mekaar mooi op, julle is twee baie spesiale mensies.

Liefde en groete,
Steve en Jeannette
The White House.

The White House @ Kommetjie
Petrus Johannes P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Petrus Johannes P
With spouse/partner

Dit was goed gereël.

Ons was goed ontvang. Goeie waarde vir geld.

The White House @ Kommetjie's response

Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Wanneer julle weer kom bly vir n paar dae en geniet Kommetjie.
Groete,
Steve en Jeannette.

The White House @ Kommetjie
Hannie D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannie D
With spouse/partner

Heerlik in alle opsigte!

Ons is baie hartlik verwelkom en Steven en Jeannette is die pefekte gasheer/vrou. Ons hondjie was baie welkom en het oorgenoeg plek gehad om te hardloop. Dekor is uiters smaakvol en bed en stoele gemaklik.

The White House @ Kommetjie's response

Mnr.en Mev. Dry. Dit was baie lekker om julle hier te he met so 'n pragtige klein prinsessie, worsman het dit vreeslik geniet om n nuwe maatjie te maak.Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Liefde Groete
Steve en Jeannette.

The White House @ Kommetjie
From R950
per night (sleeps 2)
From R950
per night (sleeps 2)
From R950
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 24 Erica Road , Kommetjie, Cape Town, 7976, Western Cape
  • No children under 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgGT3fFRhOf5fESiyLPmRAkKAaout1cTZuLBr1mfZtlZXbuEA3C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (sleeps 2) 6 5 1 5 24 Erica Road Kommetjie 7976 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.14201 18.32766
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com