Gordon's Bay Accommodation at The Yard | TravelGround
+42

The Yard

23 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 23 reviews for The Yard
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Dirk K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk K
With spouse/partner

Very nice.

It was relaxing and me, my wife and mother-in-law really enjoyed it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Dit was ontspannend en ek, my vrou en skoonma het dit baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Dit was baie lekker om julle hier te hê. Ons wens julle net die beste met julle nuwe huis hier in Gordonsbaai.

The Yard
Christelle G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle G
With spouse/partner

The stay at The Yard was very convenient.

We really enjoyed our stay at The Yard. The unit was clean, tidy and had all the necessary amenities. They also went to great lengths to accommodate our canine children. We would definitely recommend The Yard.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf by The Yard was baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly by The Yard. Die eenheid was skoon, netjies en het oor alle nodige geriewe beskik. Hulle het ook moeite gedoen om ons honde-kinders te akkommodeer. Ons sal The Yard definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Baie dankie dat julle alles so mooi skoon gelos het. Honde-kinders en al. Ons waardeer dit.

The Yard
Christo O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Christo O
With spouse/partner

Very neat and incredibly quiet.

We had a very nice getaway and rested, just what the soul needed. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en ongelooflik rustig.

Ons het 'n baie lekker wegbreek gehad en lekker gerus, net wat die siel nodig gehad het. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Plesier Christo.

The Yard
Marilou S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilou S
With spouse/partner

Pleasant and tranquil.

Lovely place to stay over, safe and tranquil.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en rustig.

Heerlike plekkie om oor te bly, veilig en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Baie dankie Marilou, ons hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.

The Yard
Kathleen B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathleen B
With spouse/partner

Wonderful service and experience.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike diens en ervaring.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Baie dankie Kathleen.

The Yard
Karel B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karel B
With spouse/partner

Very peaceful.

Very affordable for such a nice, peaceful and clean place. All the necessities were there for a lovely overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Baie bekostigbaar vir so 'n lekker, rustige, skoon plek. Al die nodige goed is daar vir 'n gerieflike oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Dankie Karel, dit was lekker om julle hier te hê.

The Yard
Hester M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester M
With spouse/partner

Wow! Kon nie vir iets beter vra nie.

Sal definitief in die toekoms weer by The Yard Gordonsbaai tuis gaan.

The Yard's response

Baie dankie Hester, dit was heerlik om julle hier te kon hê.

The Yard
Wilma B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wilma B
With spouse/partner

Neat, clean and convenient accommodation.

Merinda made us feel very welcome, the room was neat, clean and comfortable. A few suggestions on our part: A nameplate outside will help a lot, water bottles in the fridge in the room would have been nice and also a radio or TV.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon en gerieflike verblyf.

Merinda het ons baie welkom laat voel, die kamer was netjies, skoon en lekker gemaklik. 'n Paar voorstelle van ons kant: 'n Naambord buite sal baie help, waterbottels in die yskas in die kamer sou lekker gewees het en ook 'n radio of TV.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Baie dankie vir jou voorstelle Wilma, ons werk hieraan.
Naamborde is al lankal op ons lys, maar omdat ons dit uniek wil hou aan die omgewing, kon ons nog nie finaal besluit wat om te gebruik nie, maar dit is prioriteit vir 2020.
Met die TV het ons 'n beginsel besluit geneem dat ons geen TV's op The Yard gaan inbring nie.
Ons leef al vir 16 jaar sonder dit en wil graag hê ons gaste moet die rustigheid, en die lieflike natuurskoon in ons omgewing beleef. Die stilte help ook vir beter kommunikasie en kwaliteit kuiers, waarvoor ons so min deesdae kans kry.

The Yard
Elzet B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elzet B
With spouse/partner

Lovely and comfortable.

The Yard is a great place to just relax and recharge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, aangenaam en gerieflik.

The Yard is 'n baie lekker plekkie om net te kom ontspan en tydjie af te vat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Baie dankie Elzet, ons hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang.

The Yard
Farren M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Farren M
Individual traveler

Baie lieflik.

Rustige en oulike plekkie.

The Yard's response

Hi Farren,
Bly jy kon bietjie wegbreek en sterkte met jou studies vorentoe.

The Yard
Trevor D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor D
With spouse/partner

Fantastic. Everything we wanted!

Fulfilled all our needs. Marinda was great!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties. Als wat ons wou hê!

Het aan al ons behoeftes voldoen. Marinda was great!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Baie dankie Trevor, dankbaar dat julle 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Hoop om julle gou weer hier te sien.

The Yard
Jamie Lee B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jamie Lee B
With spouse/partner

Fantasies en baie gerieflik.

The shed was glad nie wat ek verwag het nie, maar ons kon dit laat werk dit was stil rustig en privaat net wat ons nodig gehad het die eienaars was vriendelik en het probeer help waar hulle kan en het ons verblyf gerieflik gemaak sal enige tyd weer teruggaan.

The Yard's response

Beste Jamie Lee,

Hoop ons sien julle gou weer en dat Die Cottage hierdie keer vir julle beskikbaar sal wees!

Groete,
Marinda

The Yard
Jackie K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie K
With spouse/partner

Dit was die mooiste plekkie waarin ek nog gebly het.

Dit was ons honeymoon en ons was verras deur Marinda om ons te opgradeer na die Cottage toe met die voetjiebad as 'n geskenk. Die plekkie was so mooi skoon en vintage met bietjie Suidwes daarby. Marinda het uit haar pad gegaan om ons so welkom te laat voel en alles wat sy ekstra gedoen het om alles so mooi spesiaals te maak die beskuit, die sjokolade, o ja, en die Guvas in die yskas met room. Sal beslis weer daar by The Yard gaan kuier.

The Yard's response

Baie dankie Jackie. Ek hoop dit gaan nog baie goed met die pas getroudes.

The Yard
Hugo V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo V
With spouse/partner

Fantastic.

Was a pleasure from arrival to departure. Real relaxing place. Close to everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Van inteken tot uitteken was 'n plesier. Regte ontspanningsplekkie. Naby alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Hi Hugo
Dit was heerlik om vir jou en Letitia hier te ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer. Hopelik in die Cottage hierdie keer.

The Yard
Engela M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela M
Family with teenagers

Hospitable and value for money.

Can highly recommend The Yard. Neat clean comfortable rooms. Owners are very hospitable and helpful and have gone out of their way to make us feel at home. Our little puppy also enjoyed playing in the spacious yard. Value for money. Great service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry en waarde vir geld.

Kan The Yard sterk aanbeveel, netjiese skoon gerieflike kamers. Eienaars is baie gasvry en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om dit vir ons soos 'n tuiste te laat voel. Ons klein hondjie het ook baie lekker gespeel in die ruim erf. Waarde vir geld. Puik diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Beste Engela,

Dit was heerlik om julle as gesin met jul oulike Biewer Yorkie by The Yard te ontvang. Ons wil ook dankie sê vir al jul liefde en die pragtige bos blomme!

Vriendelike groete van ons almal by The Yard.

The Yard
Johan G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Johan G
With spouse/partner

Die verblyf is goed vir een aand.

Die buite huisie is goed beplan, maar die plafon hoogte van 2,3 m veroorsaak dat die sitkamer en kombuis gedeelte ondraaglik warm word. Die slaapkamer, kombuis, sitkamer, stort, bad (wat nie gebruik mag word nie) en toilet word geskei met gordyne. As jy die toilet gebruik, moet jy die mense wat kuier uit die huis jaag. A.g.v. die weer, was twee van die drie aande nie plesierig om die buitebraai te gebruik nie. Die braai binne die huis wat vir ongure weer bedoel is, was gesluit vir gebruik. A.g.v. die afval yster en bourommel op die werf, was parkering ook baie moeilik. Daar was lugreëling in die slaapkamer. Die warm water stelsel moes elke dag af geskakel word. Ek weet nie hoekom nie, want daar is geen besparing omtrent dit nie. Geen TV was beskikbaar nie.

Charmaine B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmaine B

Netjies en naby die strand.

Marinda en haar man is baie aangenaam en vriendelik. Hulle hondjie Nina het vinnig maats gemaak met ons hondjie en ons het lekker gebly. Etes buite op die stoep is heerlik. Die strand en oulike winkeltjies is baie naby.

The Yard's response

Hi Charmaine,
Dit was heerlik om vir julle en Diesel by The Yard te kon ontvang. Mag julle baie wysheid en seën op die pad vorentoe geniet.
Ons mis julle al klaar.

The Yard
Maarten E - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maarten E
On business

Neat, clean, very quiet, value for money.

My stay at The Yard was very pleasant. It was very neat, clean and the environment very quiet. Value for money. Well located and close to the beach and Strand. I will definitely stay there again. Easy access to the highway and the airport.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon, baie stil, waarde vir geld.

My verblyf by The Yard was baie aangenaam. Dit is baie netjies, skoon en die omgewing is baie stil. Dit is waarde vir geld. Goed geleë en naby die strand en Strand. Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Maklik om op die snelweg te klim en lughawe toe te ry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Hi Maarten,
Ons het geniet om jou hier te ontvang. Hoop om jou binnekort weer te sien.

The Yard
Johan W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
With friends

Exceptionally equipped.

Hospitality par excellénce! Well-equipped for winter and summer stays. Fireplace, outdoor playground and for the family there is a dishwasher and washing machine for long stays.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitmuntend toegerus.

Gasvryheid par excellénce! Goed toegerus vir winter- en somer-kuiers. Kaggel, buitebraaplek en vir die gesin is daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir lang verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Hi Mylene,
Baie dankie dat julle so goed ingepas het by The Yard. Julle was so stil soos muise en ons waardeer dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het.
Vriendelike groete van ons almal by The Yard.

The Yard
Hanno B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanno B
Family with teenagers

Heerlik

Baie dankie vir die gasvryheid en die wonderlike verblyf. Dis uniek met die oudhede.

Leigh H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leigh H
With spouse/partner

A hidden gem!

This place is indeed a hidden gem with tiny unexpected details, which makes this place feel like a home away from home. The kind nature of the hostess Marinda makes check-in feel warm and welcoming.

The Yard's response

Hi Leigh,
Thank you very much for choosing to stay at The Yard. We are grateful that you have enjoyed your stay and hope to see you here again soon.

The Yard
Sus D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sus D
With spouse/partner

Pragtige, uitstekende verblyf, baie gasvry ontvang.

Ons kan The Yard aanbeveel, dis uitstekende verblyf en baie goed geleë. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en gasvry.

The Yard's response

Hi Sus,
Dit was heerlik om julle hier by The Yard te ontvang. Dankie vir julle rustigheid en die raad oor die instellings vir die geyser. Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.

The Yard
Carol S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol S
With spouse/partner

Very comfortable and centrally located.

It was peaceful and quiet. I was pleasantly surprised. It is value for money!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en sentraal geleë.

Dit was rustig en stil. Ek was aangenaam verras. Dit is waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Yard's response

Hi Carol
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet hier by ons.

The Yard
From R620
per night (for 2 people)
From R620
per night (for 2 people)
From R620
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Roos Street, Gordons Bay, 7140, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqH7cvNzcTUwe8cCF5ZWt5aDCizCV0uNyncBaFVelsrgfICUBlp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R620  per night (for 2 people) 23 5 1 5 20 Roos Street Gordons Bay 7140 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -34.15440612571 18.871575595736
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com