The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Yellow Butterfly | TravelGround
+45

The Yellow Butterfly

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 11 reviews for The Yellow Butterfly
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Elsa N - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa N

Baie mooi, skoon en gerieflik.

Dankie vir alles! Goeie waarde vir geld.

The Yellow Butterfly 's response

Baie dankie vir jul bespreking en dat jul by ons ook lekker tuis gegaan het. Julle is altyd welkom.

The Yellow Butterfly
Jeanette S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jeanette S

Netjies, skoon, veilig en rustig.

Baie lekker gekuier, ten spyte van die reën. Vriendelik en gasvry ontvang. Eenheid is pragtig, netjies, veilig en skoon. As 'n aanbeveling sal 'n spieël in die kamer baie welkom wees. The Yellow Butterfly is redelik sentraal geleë met meeste winkels en restaurante naby genoeg om aan jou behoeftes re voorsien. Met baie waardering 'n groot dankie aan Charl wat so besorgd na my en my ma omgesien het. Ons sal verseker weer daar gaan oorbly as die geleentheid daar is.

Marietjie V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marietjie V
With spouse/partner

Netjiese en skoon.

Vriendelik ontvang. Kamer kan doen met dakwaaier of self n lugversorger. Toilet loop aanhoudend. Kan nogals aanwins wees as daar 'n spieël in kamer self is.

Rikus T - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Rikus T
With spouse/partner

Plek kort aandag.

Gevra vir dubbelbed en 2 enkelbeddens gekry.

Rosa N - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosa N
With spouse/partner

100% reg vir dit wat ons benodig het.

Lekker sentraal geleë, ’n paar meter van waar ons wou wees. Skoon en netjies. Ons was baie tevrede.

Christoph L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christoph L
With friends

Baie gerieflik en goed geprys.

Vriendelike eienaar. Ons plek was netjies en skoon en ons het gekry wat ons verwag het. Prys was billik. Ons sien julle definitief weer. Dankie aan Charl.

Ruth W - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth W
With spouse/partner

Gerieflik.

Ek sal die gastehuis regtig aanbeveel, lekker aangename plekkie. Baie gerieflik ek het geen klagtes nie sal enige tyd teruggaan. Dit was opreg waarde vir my geld.

Yolanda V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda V
With spouse/partner

Baie gasvry, netjies en waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel. Baie dankie!

Baie dankie vir die gasvryheid en die help op kort kennisgewing.

Elmary S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmary S
Family with young children

Baie rustig, winkelsentrums is nie ver van die verblyf af nie.

Alles wat jy nodig het is daar.

Dave B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave B
With spouse/partner

Baie rustig omgewing vir die persoon wat net sy reis wil onderbreek, met 'n heerlike koel swembad en gerieflike goedvoorbereide kamer,

Sien sterre.

Nompumelelo N - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nompumelelo N
With friends

Fantastic!

The venue was clean, comfortable & well equipped, the host was welcoming & catered for all our needs, a place definitely to be recommended as I too will be going back soon.

The Yellow Butterfly 's response

Thank you for your feedback.

Glad you enjoyed your stay.

We only opened recently, all still brand new and people love the place. We look forward to seeing you soon

Thanks,
The Yellow Butterfly

The Yellow Butterfly
From R595
R595 R536
per night (sleeps 2)
From R595
R595 R536
per night (sleeps 2)
From R595
R595 R536
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 16:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Ring Road, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9efba6864c84860e644dbbc95bb4aa6117ec6cd90284bc957f600e6372ea7128aa5cb594a90093a31b8f7535334e808fe91d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R595, now From R536  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 7 Ring Road Three Rivers 1929 Gauteng 0860 022 102 16:00-18:00 10:00 -26.661063359272 27.977559164361
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!