Third Rock Guest House
Review Summary
Este D - Jan 2022
Overall score
Baie mooi huis met 'n lekker ruim erf.
Rip W - Feb 2020
Overall score
It was unpleasant.
Carina B - Jan 2020
Overall score
Glad nie tevrede.
Third Rock Guest House 's response
Hi Carina,
Ons akkommodasie is ideaal vir gaste wat oornag en die gerief waar ons in die dorp geleë is.
Jy het eers jou balans betaal 3 weke later, na ons jou aanhoudend probeer kontak het in verband met die uitstaande gelde, mag dit moontlik die rede wees vir jou resensie.
Jy is reg dit is 'n ou huis en dit is presies wat op ons webblad staan. Dit is 'n huis wat dateer tot nog voor die Anglo-Boere oorlog waarop ek baie trots is en word daagliks skoon en instand gehou.
Ek, die eienaar, het persoonlik daardie nag tot 02h00, dit is hoelaat julle gesê het julle gaan vertrek, oor julle wag gehou soos wat ek julle vroeër die middag meegedeel het.
Third Rock Gastehuis.
Welda D - May 2019
Overall score
Alles was baie gemaklik. Gawe ontvangs.
Susan M - May 2019
Overall score
Netjies en vriendelik.
Klasina H - Apr 2019
Overall score
Heidi en Keith was baie behulpsaam en vriendelik.
Lesley H - Dec 2018
Overall score
Good value for money.
Read moreLena B - Nov 2018
Overall score
Clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies.
Was baie skoon. Kan dalk net beskuit neersit, en toiletsproei in die badkamers neersit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John G - Jul 2018
Overall score
This was a good place to stay for our purpose and we were taken care of very well.
Erica P - May 2018
Overall score
Pragtige ou huis.
Third Rock Guest House 's response
Baie dankie, Erica vir die mooi woorde. Ons voel ryker daaraan toe nadat ons julle ontmoet het.
Yolandi M - Apr 2018
Overall score
Teleurgesteld.
Read moreSonja D - Apr 2018
Overall score
Netjies.
Gustavo W - Apr 2018
Overall score
Baie goeie ondervinding.
Ezette H - Jan 2018
Overall score
Interessante ervaring en 'n stukkie nostalgie.
Read moreIvan C - Jan 2018
Overall score
The best place in Ventersburg!
Third Rock Guest House 's response
Thank you for the kind words, Ivan. It was a pleasure having you and your family.
Marlena V - Dec 2017
Overall score
Gerieflike oorslaap op pad see toe.
Carina N - Dec 2017
Overall score
Safe place to take a rest on a long journey.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Veilige rusplekkie op die lang pad.
Ons het eintlik net 'n plekkie gesoek om te rus voor ons verder ry en Third Rock het ons verwagtinge oortref. Ons het regtig veilig gevoel en heerlik geslaap, baie dankie julle.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sampie S - Oct 2017
Overall score
Baie aangenaam.
Gerda W - Jul 2017
Overall score
Excellent accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf!
Vandat ons daar aangekom het tot die volgende dag is ons regtig soos "belangrike" mense behandel. Dankie julle vir jul vriendelikheid!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brenda M - Jun 2017
Overall score
Friendliest host ever.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelikste gasheer ooit.
Vinnig oornag (laat in; vroeg uit), en ek is jammer ons kon nie meer van Third Rock sien nie. Gashere was baie vriendlik en behulpsaam. Die kamer is netjies en gerieflik. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hilda E - Apr 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Dit was baie baie lekker, ons het dit so geniet. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Serena F - Mar 2017
Overall score
Not at all what I expected based on the pictures.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Glad nie wat ek verwag het n.a.v. foto's nie.
Ek het 'n selfsorgkamer met alle bykomstighede bespreek. By aankoms is ek na 'n ander erf toe geneem waar ek 'n kamer sonder yskas of lugversorging gegee is. Ek moes op die vloer rondkruip om by elektriese proppe uit te kom. TV het nie gewerk nie. Ketel moes op vloer staan. Plastiese vloermatte dien as tafelbedekking. Kraan by wasbak in badkamer is heeltemal los. Koffie ens is in oop bordjie op tafel. Koffiesakkie baie oud. Om te slaap, moes ek in die middel van die bed lê om te verhoed dat ek afval. Daar was heelnag 'n geluid soos iemand wat teen iets kap. Geen inligting m.b.t. eetplekke ens is gegee nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Third Rock Guest House 's response
Hi Serena,
Ek is baie jammer oor die ongerief wat jy ervaar het. Omdat ons vol was het ek besluit om jou by n ander gastehuis te plaas.
Dit was 'n fout waarvoor ek bitter jammer is.
Ek sal jou geld terug betaal. Stuur jou asb besonderhede.
Ek is opreg jammer.
Groete,
Keith
Louis J - Feb 2017
Overall score
Cute cottage.
Irma S - Feb 2017
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Die diens was baie goed, maar ongelukkig is dit baie naby 'n vragmotor oornag stilhou area, wat baie steurend deur die nag is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Conrad B - Jan 2017
Overall score
Wow!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wow!
Wat 'n ongelooflike plek! Keith-hulle het my soos familie ontvang en dadelik tuis laat voel. Ek gaan beslis weer van hul gasvryheid gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelie D - Jan 2017
Overall score
Beautiful house with lots of space.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi huis met baie spasie.
Mooi huis met baie spasie, lekker vir gesin.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mpho H - Dec 2016
Overall score
I will definitely go back! We had an awesome stay.
Third Rock Guest House 's response
Hi Mpho, you say the most beautifull things. You made our day. May all your dreams come true.
Juanita C - Oct 2016
Overall score
Heerlik rustige rusplek.
Kobie H - Oct 2016
Overall score
Aangename oornagplekkie.
Adri V - Oct 2016
Overall score
Dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.
Kobus V - Sep 2016
Overall score
A lovely place to rest along the way!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Heerlike rusplekkie langs die pad!
Die gasheer Keith is baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is gerieflik ingerig, skoon en netjies. Alles volledig toegerus. Mens sou verwag om veel meer te betaal! Kan die plekkie regtig aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Third Rock Guest House 's response
Baie dankie, Kobus vir die woorde.
Lani S - Aug 2016
Overall score
Interesting.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Interessant.
Third Rock is definitief 'n unieke gastehuis! En baie goed geleë reg langs die N1 vir mense wat net wil oorslaap, maar ook ideaal as jy wil kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Third Rock Guest House 's response
Baie dankie Lani vir die mooi woorde.
Riaan L - Jul 2016
Overall score
Vriendelike, opregte gasvryheid wat net 'n platteland dorpie kan bied.
Gary G - Jul 2016
Overall score
Dit was baie lekker - work in progress - eienaar het nog baie idees met die plekkie.
Johan H - Jul 2016
Overall score
Goeie waarde vir geld.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 2D Naude Street, Ventersburg, 9450, Free State
- All ages welcome