The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Thirsty Falls Guest Farm | TravelGround
+87

Thirsty Falls Guest Farm

41 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 41 reviews for Thirsty Falls Guest Farm
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Gerard D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerard D
With spouse/partner

Ons het rus nodig gehad, en daar is nie 'n beter plek om dit te vind nie.

Die enigste kritiek wat ons het is die toestand van die laaste kilometer of twee van die toegangspad. Origins is dit baie goeie waarde vir geld. Ons kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel as jy 'n plek soek om te ontvlug van die gewoel van die stad. Die spa-behandelings is 'n bonus! Pragtige natuurskoon, mooi en goed toegeruste geriewe, goeie diens.

Thirsty Falls Guest Farm's response

Die toestand van die pad is deur die geweldige reëns wat ons die jaar getref het. Alan is besig elke week om dit te verbeter.
Dit is elke naweek gebruik deur ons gastemense, so is toeganklik. Ons is bly julle het dit so geniet.

Thirsty Falls Guest Farm
Koos V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Koos V
With spouse/partner

Fantasties.

Baie mooi plek - net pad vanaf hoofpad sleg.

Margo V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margo V
With spouse/partner

Exceptional!

What a place. Friendly and helpful owners. If you want value for money and rest, this is the place. Clean, exceptional views and well furnished. Will definitely return.

John K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John K
With spouse/partner

Lekker uitgerus.

Ons het gegaan om te gaan rus vir die naweek en ons het gekry waarna ons gesoek het.

Herman K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Herman K
With spouse/partner

Rus en vrede in gemak.

As jy rus, vrede en privaatheid soek is dit die plek om te gaan. Geen opmekaargestopte eenhede nie. Jy weet daar is ander mense maar sien hulle skaars. Wooneenhede is uit die boonste rakke met als wat jy benodig, netjies, skoon, beddens van gehalte, 'n spa-bad om al die stres uit jou lyf te spoel. Asemrowende uitsig op die Maggallesberg. As jy nou moet rondry, is jy naby genoeg aan verskeie besienswaardighede.

Annemarie P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie P
With spouse/partner

Very peaceful area. Definitely if you'd like to rest and enjoy peace and quiet.

The reception makes you feel special and very at home. You have a lot of privacy respected by the owners. The accommodation is very neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige omgewing. Beslis as jy wil rus en net die stilte om jou waardeer!

Die ontvangs laat jou spesiaal en baie tuis voel. Jy het baie privaatheid wat deur die eienaars gerespekteer word, die verblyf is baie, baie netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thirsty Falls Guest Farm's response

So bly dat wat ons aanbied vir julle so mooi gepas het! Dankie; vertel jou vriende van die klein plekkie in die Natuur wat ons so naby aan ons Skepper bring.
Beste Wense!

Thirsty Falls Guest Farm
Jeanette C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette C
With spouse/partner

Friendly, helpful people.

Very neat, clean and friendly service. Relaxing atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike, behulpsame mensies.

Baie netjies, skoon en vriendelike diens. Rustige atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thirsty Falls Guest Farm's response

Dankie dat jul dit geniet het.

Thirsty Falls Guest Farm
Brander P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brander P
With spouse/partner

Best place for a getaway.

I enjoyed every minute I was there. Best place to relax and be away from people.

Lynn E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn E
With spouse/partner

A lovely, relaxing mid-week break.

We thoroughly enjoyed the peace and quiet of this comfortable cottage. The bird life was quite prolific and we remained ensconced in some lovely winter sunshine on the patio. Thank you to Jenny and Alan, our hosts.

Elias L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elias L
With spouse/partner

Beautiful view of the berg, and plenty of birds to sing your stresses away.

Thank you Jenny for the lovely service and beautiful setting. Was just what we needed.

Robert E - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert E
With spouse/partner

Stilte en rustigheid op 'n veilige plaas!

Die ontvangs deur die eienaar was hartlik en die huis was baie netjies, uiters skoon en alles was beskikbaar gewees. Die omgewing is 'n stappersparadys met indrukwekkende uitsigte oor die Magaliesberg en die valley. Die natuurlike swembad is baie interessant!

Thirsty Falls Guest Farm's response

Baie dankie. Ons is altyd so bly om te hoor dat wat ons vir die besoekers aanbied en deel van die natuur se skoonheid, is wat julle hier kom geniet en waardeer het.

Thirsty Falls Guest Farm
Niel J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel J
With spouse/partner

Absoluut fantasties!

Dit was heerlik om van die stad, die "rat race" (en ons woelige kleuters) te ontsnap vir 'n vinnige wegbreek in die natuur. Die chalets is ruim met alles wat mens nodig het, met baie privaatheid en ons eenheid het 'n spa bad gehad. (Ons het 'n paar items by die huis vergeet, maar gelukkig het Jenny tot ons redding gekom toe ons dit noem.) Ons kom beslis weer terug!

Frikkie D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie D
With spouse/partner

Absolutely fantastic.

Best getaway ever. Will go back. And soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties. Dit was net ideaal vir ons wegbreek en om ons 10de herdenking te vier.

Beste wegbreek nog. Sal weer teruggaan. Sommer gou-gou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thirsty Falls Guest Farm's response

Baie dankie, so bly julle het die naweek geniet vir jul herdenking. Hier saam, in die stilte, met wonderwerke rondom van die natuur.

Thirsty Falls Guest Farm
Michelene L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelene L
With spouse/partner

Perfect if you need to get away from the city rush.

My life partner and I went to Thirsty Falls to celebrate my birthday. We also needed a getaway and wanted to rest and experience natural beauty. Thirsty Falls was perfect for this purpose. We stayed in Geranium House. It was neat and had everything we needed to make self-catering as easy as possible. It was beautiful and peaceful and I recommend it to all couples in need of a blissful, relaxing getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek as jy wil wegbreek van die stad se gejaag.

Ek en my lewensmaat was na Thirsty Falls om my verjaardag te vier. Ons wou ook wegbreek van die stad se gejaag en wou graag rus en die mooi natuurlewe beleef. Thirsty Falls was perfek gewees vir hierdie doel. Ons het in die Geranium House gebly. Dit was netjies en het alle nodige geriewe gehad om die selfsorg so maklik as moontlik te maak. Dit was pragtig en rustig en ek sal dit aanbeveel aan enige persoon of paartjie wat 'n romantiese en rustige wegbreek benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thirsty Falls Guest Farm's response

Ons is bly dat jul spesiale wegbreek so genietvol was. Baie dankie

Thirsty Falls Guest Farm
Lindie W - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie W
With spouse/partner

Dit is 'n absolute stukkie wonderwerk!

Hierdie plekkie is 'n stukkie wonderwerk so reg uit die Vaderhand! Dis 'n rustige omgewing met die wonderlikste uitsig. Die plekkie is mooi! Alles van dit is mooi! Geniet die natuur en gaan stap in die berg en laat die rustigheid toe om weer te "Connect" met wat belangrik is in die lewe!

Thirsty Falls Guest Farm's response

Dankie, ek is baie bly dat julle dit so geniet het. Kom vind saam wat belangrik is in die lewe, hier in die natuur se wondewerk.

Thirsty Falls Guest Farm
Gerson M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerson M
Family with teenagers

Jenny and Alan are God send to manage this beautiful place!

We had an excellent time at Thirsty Falls Guest Farm and the place is safe, private and accommodated my family's needs! Brilliant!

Thirsty Falls Guest Farm's response

Feeling humbled. We just know that the experience needs to be shared with all the those who need some tranquility Thank You

Thirsty Falls Guest Farm
Dieter C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dieter C
With spouse/partner

Very private and peaceful.

Alan and Jenny are excellent hosts. What a lovely environment! One is surrounded by rough vegetation and then of course there is the beautiful Magaliesberg - it would have been perfect if it wasn't for the rather busy R24 that one can hear quite clearly and see (but it does not bother). It's the perfect place to escape from the city's hustle and bustle. The cottage (we were in Geranium) was very neat and comfortable. The gravel road is quite bad in places, but if you take it slow it shouldn't be a problem. Our car has a very low ground clearance and we made it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie privaat en rustig.

Alan en Jenny is uitstekende gasheer en gasvrou. Wat 'n lieflike omgewing! 'n Mens word omring deur ruie plantegroei en dan is daar natuurlik die pragtige Magaliesberge - dit sou perfek gewees het as dit nie vir die taamlik besige R24 was wat 'n mens redelik duidelik kan hoor en sien nie (maar dit pla nie te veel nie). Dit is die ideale plek wanneer jy van die gewoel van die stad wil ontsnap. Die huisie (ons was in Geranium) was baie netjies en gerieflik. Die grondpad is redelik sleg op plekke maar as 'n mens dit net stadig neem behoort dit nie 'n probleem te wees nie. Ons motor het 'n baie lae grondvryhoogte en ons het dit gemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thirsty Falls Guest Farm's response

Ons is dankbaar dat, wat ons voel en sien van die uniekheid van die plekkie, kan ons saamdeel met ons gaste om dit rustig vir hulself te kan beleef en geniet.
Die grondpad is soos alle paaie op 'n plaas en totaal bereikbaar. Die geluid van voertuie op die grootpad hang af van die windwaai se gang, maar is gou gekalmeer met die sing van die verskeie voëls wat hier hul tuiste geniet. Baie dankie.

Thirsty Falls Guest Farm
Mike V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike V
With spouse/partner

Quiet beautiful and green.

The quietness was beautiful. The views were a bit restricted by the trees. The birds were plentiful with quite a chorus in the mornings.

Thirsty Falls Guest Farm's response

We are pleased that you enjoyed the upgrade to the bigger unit. Trees bring the wonderful bird life, which is such a privilege. The views are easily seen if one just moves around. Many Thanks.

Thirsty Falls Guest Farm
Amanda M - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amanda M
With spouse/partner

Peaceful area.

Nice rest. Dirt road very bad though, 3 km.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige omgewing.

Lekker gerus. Grondpad is egter baie sleg, 3 km.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thirsty Falls Guest Farm's response

Ek is so bly die rustigheid van die bos maak die siel weer heel.
Die plaaspad is wat op 'n plaas omgewing gevind is, totaal bereikbaar, 'n mens moet net stadig ry om miskien 'n vlakvark, jakkals of kudu in sy omgewing te sien beweeg. Nog 'n ervaring van plaaslewe, om te kom geniet. Beste groete.

Thirsty Falls Guest Farm
Melien R - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melien R

Wonderful, peaceful accommodation with love nature around you.

Very friendly and helpful hostess. She makes you feel at home and goes out of her way to keep the surroundings clean and neat. It is a very peaceful place where one can really rest out.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike, rustige verblyf met pragtige natuur rondom jou.

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Sy laat mens welkom voel en doen baie moeite om die omgewing skoon en netjies te hou. Dis 'n baie rustige plek waar mens heerlik kan rus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maureen B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maureen B
With spouse/partner

Exactly the peace and quiet I was looking for, away from the city.

This little place was very clean and equipped with everything we needed. Bedlamps would have bee nice. Friendly, helpful host. Got some good rest and the peace and quiet soothed the soul. Will book this place again, anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was presies die rustigheid wat ek wou gehad het om bietjie weg te kom van die stad se gejaag.

Die plekkie was baie skoon en het alles gehad wat nodig was. Sou gehou het van bedlampies by die bed. Ons gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Het lekker uitgerus en die rustigheid was goed vir die siel. Sal enige tyd weer soontoe gaan vir 'n naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thirsty Falls Guest Farm's response

Baie gelukkig dat wat ons aanbied, so geniet is ! Ons het klein liggies in die plafon wat makliker beweging verskaf en prakties is in n kamer, wat baie mense oor naweke van gebruik maak.
Ons sal jul verwelkom in die toekoms, vir nog so n rustige tydjie.Baie Dankie !

Thirsty Falls Guest Farm
Karlien G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien G
With spouse/partner

Rustig, pragtige uitsig, baie vriendelike diens. Sal definitief weer teruggaan.

Die Rosemary Cottage was pragtig en het alles wat jy benodig vir 'n wegkomkans van die stad se rumoer. die uitsig op die berge en die plase rondom is asemrowend!

Thirsty Falls Guest Farm's response

Dit is vir ons 'n plesier om te weet dat jul besoek hier rustig en plesierig was! Ons sien uit daarna dat jul weer 'n wegkom kans hier sal kom geniet.
Baie Dankie!

Thirsty Falls Guest Farm
Hantie P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hantie P
With spouse/partner

Tranquil and peaceful.

It was a lovely weekend. The tranquillity overshadows everything and the birding is incredible. Each unit has so much privacy, you don't even know about the other people. Jenny is wonderfully hospitable and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreedsaam en rustig.

Dit was 'n ongelooflike naweek, die rustigheid oorval jou en die "birding" is ongelooflik. Elke huisie het soveel privaatheid en jy weet nie eers dat daar ander mense is nie. Jenny is baie gasvry en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thirsty Falls Guest Farm's response

Ons is so bly die naweek was vir julle so rustig. Ek is bly dat jul kuiermense dit ook saam met julle kon geniet !
Baie Dankie.

Thirsty Falls Guest Farm
Nayan Haasmookh V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nayan Haasmookh V

A really lovely little setup they have.

Jenny and Alan were great hosts and welcomed us to their little haven with warmth on the coldest night in the Magalies.

Thirsty Falls Guest Farm's response

So glad you were comfy even though Winter has arrived ! We are also pleased that you were able to enjoy quality time together with your group.It is important to us that we make your stay a memorable one, Thank You!

Thirsty Falls Guest Farm
Gerhard G - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard G
With spouse/partner

Peaceful stay in the bush.

A relaxing weekend in the bushveld at the foot of the Magaliesburg mountains. The fireplace is the best place to relax in winter. The kitchen is fully equipped with everything you need. The bedroom was clean and the bed was firm and comfortable. The owners were good company, but they never invade your privacy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig in die bos.

Lekker rustige naweek in die bosveld teen die Magaliesberge. Die kaggel is die lekkerste plek om voor te ontspan in die winter. Die kombuis is ten volle toegerus met alles wat jy kan nodig kry. Die slaapkamer was skoon en die bed ferm en gemaklik. Die eienaars was goeie geselskap sonder om in te dring op jou privaatheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thirsty Falls Guest Farm's response

Dankie dat dit vir julle 'n ontspannende naweek was.
Alan was ook dankbaar om sulke goeie gaste saam met hom, rugby kyk , veral dat ons gewen het !

Plesier om julle hier te he kuier!

Thirsty Falls Guest Farm
Gerrit D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrit D
With spouse/partner

Very enjoyable and relaxing.

We enjoyed the "hiking" halfway up the mountain just listening to the birds and with your own thoughts. Chalet was very comfortable and we enjoyed the crackling of wood burning in the fireplace. Allen and Jenny are lovely people and we shared some lovely moments. Thank you Allen and Jenny.

Thirsty Falls Guest Farm's response

We are always pleased that what we offer is what our guests enjoyed. It is our aim to please and make the stay as comfortable and memorable as possible, for people to share their experience with others.
Thank You!

Thirsty Falls Guest Farm
Barend J - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barend J
With spouse/partner

Pleasant accommodation and friendly service.

Enjoyed it immensely, friendly sevice, dirt road to Thirsty Falls could present a problem in rainy conditions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename verblyf met vriendelike diens.

Baie geniet, vriendelike diens, grondpad na Thirsty Falls kan 'n probleem wees wanneer dit reën.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilna B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna B
With spouse/partner

Thirsty Falls offers everything you need for a relaxing, refreshing weekend.

Rosemary Cottage is convenient, clean and well equipped. We had a view of the mountain and the wonderful sunsets and enjoyed the hike up the mountain. The fireplace and spa bath were bonuses! It is said that rosemary helps to restore a positive outlook, get rids of stress and refreshes and rejuvenates. Well, Rosemary Cottage did just that!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Thirsty Falls het alles gebied wat ons nodig gehad het vir 'n rustige, verfrissende naweek.

Rosemary Cottage is gerieflik, skoon en goed toegerus. Ons het die uitsig op die berg en wonderlike sonsondergange geniet asook die staptog teen die berg op. Die kaggelvuurtjie en spa-bad verdien bonuspunte! Daar word gesê dat Rosemary-kruie help om 'n positiewe uitkyk te herstel, spanning te verdryf en te dien as opkikker en verfrisser ... wel by Rosemary Cottage hét ons dit alles beleef!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magda P - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Magda P
With spouse/partner

Too quiet. No TV or radio for when you want to relax indoors.

There is 3 km of very bad mountain road and its definitely not accessible by normal car - you need a SUV or Bakkie that is high off the ground. Please tell that to future customers. There is no sound to be heard from traffic or anything else. My husband was not happy with the deadly silence. We did not stay at all. We left half an hour after arrival. The road will not be accessible in the dark when you want to leave early to go to Pilansberg or any other place that you want to visit.

Thirsty Falls Guest Farm's response

Thank You for your feedback and private apology received per your email!
Thirsty Falls Guest Farm is a Retreat venue, offered and shared, for people who need a Breakaway from city life in all forms: eg Cell phones, TV's (DStv offered at the farmhouse), Radios , even staying out of the car if possible! Stressed people arrive and then leave rested and refreshed, realizing how they can reconnect with each other and Natures bounty.
The road is accessible at all times. Low profile cars need to travel very slowly (we have had Unos and Jaguars visiting.) Just off the main road -R24, is 3 km of mountain gravel road driving upwards mostly to reach the venue, which is located half way up the Magaliesberg mountain side. City folk are used to driving fast on tarred roads (with potholes). We ask that you drive round 25 km through this Protected Magaliesberg Biosphere, as you are within the terrain of wild animals roaming freely. Visitors coming in, whether day or night, have used us for their accommodation as a base, for Sun City, Pilanesberg, Rustenburg, Magaliesburg and the areas of Hartebeespoort , since 2006.
Most Important Tips Before Making a Booking:
Always decide on what / what-not you are looking for / or expecting at a venue. Once you have found a suitable venue, ask relevant questions so that you feel your needs will be satisfied, whilst there.
Remember, as an owner of a venue we strive only to make your stay comfortable, enjoyable and a memorable one!
Kind regards,
Jenny Mosley

Thirsty Falls Guest Farm
Klaus K - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Klaus K
With spouse/partner

Die gasvrou, Jenny, het baie moeite gedoen en was baie vriendelik.

Baie stil en naby alle besienswaardighede. Baie rustige blyplek. Kan dit vir almal aanbeveel. Jenny het baie moeite gedoen en was baie vriendelik. Mooi plantegroei en voëllewe.

Thirsty Falls Guest Farm's response

Ons is bly dat julle dit geniet het.
Beste Groete!

Thirsty Falls Guest Farm
Celeste V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Celeste V
With spouse/partner

Perfekte wegbreekplek in die bosveld en die berge.

Ons het die mooiste sonsondergange gesien van die pragtige, skoon en gemaklike huisie af. Siele het verseker met moeë lywe opgevang.

Jacques M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques M
With spouse/partner

Baie mooi en rustig!

Sien die sterre.

Johanna M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johanna M
With spouse/partner

Puik!

BAIE dankie! Dit was 'n wonderlike naweek by Thirsty Falls. Die mense was so gasvry en die eenheid in puik en netjiese toestand. Sal verseker dit aanbeveel vir enige iemand wat van die stad se gejaag wil wegbreek.

Izak V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Izak V
With spouse/partner

Rustig met 'n uitsig!

Al is daar 'n paar eenhede op die plaas, kon ons nie enige van hulle sien van Protea af nie. Dit gee regtig die plek 'n heerlike, afgesonderde gevoel. Het regtig lekker gebly en gerus.

Helandi S - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helandi S
With friends

Pragtig en rustig.

Woorde kan nie beskryf hoe mooi dit hier is nie. Die eienaars is albei ongelooflik gasvry en vriendelik. Dit is definitief die plek vir jou as jy net 'n rustige naweek weg nodig het met 'n nuwe boek. Die huisie is baie netjies en het 'n verskriklike mooi uitsig van die natuur.

Karen V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Karen V

Baie rustige atmosfeer.

Heerlike, rustige naweek in 'n mooi omgewing. Die kleinerige swembad is lekker vir jonger kinders. Die pad is nogal sleg en mens wil nie graag met 'n gewone motor heen en weer ry om besienswaardighede buite die plaas te gaan sien of te gaan uiteet nie. Stel voor gaste kom met 'n 4x4.

Yolanda K - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda K
With spouse/partner

What a pleasant stay!

Beautiful view, excellent facility, escpecially the Spa bath. Although all facilities were occupied we did not hear or see anyone. Thank you Jenny for the lovely picnic platter, it was delicious and highly recommended. We will definitely visit again.

Magda M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda M
With friends

Ongelooflik lekker!

Die akkommodasie, die rustigheid en die natuurlewe is wonderlik. Enigiemand wat net 'n rustige naweek weg van die stad se gewoel af soek, sal absolute rus vind by Thirsty Falls. Jenny is wonderlik en ek is baie bly dat sy en haar man kans sien om hulle stukkie natuur met ander te deel. Ons sal BESLIS teruggaan.

Pamela N - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pamela N
With spouse/partner

Thristy Falls is a pleasant and tranquil environment, great for taking a break...

The stay at Thirsty Falls was pleasant and was a nice break away from the busy city life that one has become accustomed to. A nice and tranquil environment. I would recommend Thirsty Falls for anyone who just needs to get away from it all!

Sanet S - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet S
With spouse/partner

Pragtige plekkie en uitsig

Oulike plekkie met ak die nodige geriewe! En pragtige uitsig!

Analene C - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Analene C

Baie rustig en mooi uitsig

Het heerlik ontspan in rustige omgewing met mooi uitsig en skoon fasiliteite.

From R680
per night (sleeps 2)
From R680
per night (sleeps 2)
From R680
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 34, Wagenpadspruit Farm, Rustenburg, 0346, North West
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwODVhYWMyLWJkZjctNGJmMS1iNDZmLTk4N2QwYWRjOTYxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R680  per night (sleeps 2) 41 5 1 5 Portion 34 Wagenpadspruit Farm 0346 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.8619 27.3656
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!