The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Thistle Cottage | TravelGround
+9

Thistle Cottage

2 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 2 reviews for Thistle Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
4.5/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.5/5
Liza K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liza K
Family with teenagers

Het 100% aan ons behoeftes voldoen, baie dankie.

Die kamer is lig en smaakvol toegerus. Die beddens slaap heel aanvaarbaar en kombuis en badkamer voldoende. Vir ons behoeftes was die ligging (naby aan Newton Park Swembad) die grootse bonus, asook dat dit billik geprys is. Ons sal beslis weer daar bespreek. Baie dankie Lew.

Stefan J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan J
With friends

Alles wat jy nodig het as vriende wat saam reis teen 'n baie bekostigbare prys.

Ons was baie beïndruk met die eenvoud, maar gesofistikeerdheid van Thistle Cottage. Dit is perfek vir vriende en familie wat hou van geselligheid met mekaar. Die diens is uitstekend en loop die ekstra myl vir jou gerieflikheid. Alhoewel jy in die agterplaas van hul huis geleë is, het jy oorgenoeg privaatheid. Die plekkie is 'n klipgooi weg van alles wat jy nodig het.

From R800
per night (for 4 people)
From R800
per night (for 4 people)
From R800
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 35 Worraker Street, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiQ0oKd8C6dK2tVMSF4zizzj5zhQI1Rdq6M5tpeFVbwMBgHwWJu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 4 people) 2 5 1 5 35 Worraker Street Newton Park 6045 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.94370540081 25.565900428636
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!