The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tholo Lodge | TravelGround
+24

Tholo Lodge

Review Summary

3.2 out of 5from 14 reviews for Tholo Lodge
Cleanliness
3.4/5
Service
3.3/5
Location
3.1/5
Safety
3.1/5
Value for money
3.0/5
Janika D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Janika D
With spouse/partner

Het baie lekker gekuier en sal beslis weer gaan.

Dit is baie skoon en veilig. Die personeel was baie behulpsaam.

Bahle F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bahle F
With spouse/partner

Beautiful away-from-home place.

However, it needs to be cleaner than what it is now. Floors need to be polished and Venetian blinds to be dusted. Clear the place of junk like old furniture or put away where guests will not see. There is no Wi-Fi so advert needs to be updated. Would like to visit again I liked the place.

Gerhard O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Gerhard O

Sal nie weer daar bespreek nie.

My ervaring van ons verblyf by Tholo Lodge in Zeerust was alles behalwe lekker! Met ons aankoms was dit verlate prentjie - nie ‘n siel in sig nie! Ek was geweldig afgesit met die voorkoms van die “lodge”. Dit was érg verwaarloos en het glád nie gelyk soos die foto's op die webblad nie. Die ingang na die perseel en parkering was glad nie beheer nie. Dit was wawyd oop en het baie onveilig voorgekom. Na ‘n paar minute se gewag in die motor het ‘n man met ‘n kruiwa onder die afdak deurgestap gekom en vir my beduie waarheen ek moet gaan. Ek het baie skepties begin stap in die rigting wat hy beduie het. Die afdak se plastiekdak het aan flarde gehang en gelyk soos iets uit ‘n swak rillerfliek. Die plek was regtig slordig! Oorblyfsels van ‘n verbrande palmboom het ook rondgelê. Ek is by ‘n deur in wat die ingang was van die kroeg. Daar is ek begroet deur ‘n jongerige, swak versorgde man en ‘n meisie. Die krag was af na die reënstorm. Hy het my die kamers gaan wys. Die prentjie van die binnehof was treurig. ‘n Leë drankkartondoos het die plekkie versier. Daar was ‘n bierboks met sand in (seker vir die 2 katte wat daar rondgeloop het) wat uitmekaar val. Die deure en houtrame het lanklaas ‘n verfkwas gesien en die grasdak is ook uitgetorring deur voëls en is merkbaar nie behoorlik onderhou nie. Die man het bietjie gesukkel om die deur oop te sluit weens ‘n geslyte slot. Met die eerste oogopslag en swak lig het die kamer nie te onaardig gelyk nie. Dit was eers toe ek alleen rondkyk en die gordyne oopmaak dat ek sien een van die kamervensters is gebreek en die diefwering is nie te lank terug nie oopgebuig en weer probeer toebuig. Toe ek die man hieroor uitvra het hy gesê dit was ‘n dronk gas wat dit gedoen het. Dit was sekerlik nie die regte storie nie! Die toilet se sitplek was ook stukkend en ‘n handdoekreling was gebreek. Die matrasse was ook al deurgelê en moes lankal vervang geword het. ‘n Langbeenspinnekop het my gegroet vanuit sy web op die vloer links onder. Die beddegoed her darem skoon gelyk.

Nondwe M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nondwe M
With friends

It's a nice and clean place.

Tholo Lodge is not far from town, nice and clean, was nicely accommodated with no hassles.

Tholo Lodge's response

I am very pleased that you enjoyed your stay, we hope to see you again soon!

Tholo Lodge
Kenneth P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Kenneth P
With spouse/partner

The place is neat and clean, but I was concerned about safety as there was no gate.

The place looks a bit dodgy, though the stay was pleasant. The surroundings do not inspire confidence and the lack of a front gate meant that everybody has access to the premises from the street. The owners should invest more in the garden to make the place more welcoming to guests

Tholo Lodge's response

Thank you for the feedback, we would definitely make some improvements and hope to see you again soon!

Tholo Lodge
Mmamasisi D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mmamasisi D
With friends

There is an electric fault with the shower tap it chokes.

It was loud in the night where other guests used the bar for entertainment. We hardly slept.

Lampies L - May 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Lampies L
On business

Glad na wense nie.

Ontvangs was nie bewus van ons bespreking nie. Die kamer het insekte ingehad wat uitgewys was aan die kroegman wat op sy beurt niks daaraan gedoen het nie. Die televisie het nie gewerk nie en na 'n klagte kon dit nie herstel word nie. Die badkamer het geen deur aan gehad nie. Die stort het 'n paneel gekort. Geen stort matjies is verskaf nie. Die ketel in die kamer het ontbreek. Musiek in die kroegarea was oorverdowend en het aangehou tot 03:45. Drankbottels het by aankoms in groot hoeveelhede in die hoek van die parkeerarea gelê. Ek sal niemand aanbeveel om van die verblyf gebruik te maak nie.

W K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
W K
With spouse/partner

Was heerlik en ontspanne akkommodasie.

Ons het die chalet geniet, dit was prakties, gemaklik en netjies, met lekker koffiegeriewe en 'n yskas. Die ontbyt was uitstaande, heerlik verby. Dis duidelik dat Adele 'n passie het vir wat sy doen, en die Dove sepie in die stort was 'n lekker bederf! Ons sal baie beslis weer daar tuisgaan.

Tholo Lodge's response

Baie dankie vir julle bly by ons, ons sal verbeter in die areas waar ons kort doen. Hoop om julle weer te sien.

Tholo Lodge
Leseka F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leseka F
With friends

Very pleasing atmosphere, thanks for music, and safe too.

Appropriate even for mature travelers, clean bathrooms, thanks.

Tholo Lodge's response

Thank you for your stay, we hope we see you again.

Tholo Lodge
Celia V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Celia V
With spouse/partner

Nie wat ons gedink het dit is nie.

Die beskrywing aanlyn is heeltemal anders as wat dit rêrig is. Dalk moet die mense eers ingelig word oor die harde musiek wat elke aand in die kroeg gespeel word met al die regulars wat daar kuier voor mense (veral die ouer garde) plek bespreek. Die musiek word wel 23h00 afgesit, maar die mense in die kroeg lawaai nog erger as die musiek. As ons dit van die begin af geweet het, sou ons glad nie daar oorgebly het nie.

Jacques N - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques N
Individual traveler

Hospitable.

Just spent 1 night. Booked on short notice, luckily they could help out. Very hospitable people and friendly. Rooms clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry.

Ek het net een aand daar geslaap. Ek het op kort notice geboek en hulle kon darem help. Baie gasvrye mense en vriendelik. Slaapkamers is skoon en netjies. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie-louis V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Marie-louis V
With friends

VERY loud music into the early morning hours.

There was VERY loud music playing into the early morning hours and then the owner opened the door the next day still dressed in pyjamas. Terrible experience!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Daar was BAIE harde musiek tot in die vroegoggend ure.

Daar was BAIE harde musiek tot in die vroegoggend ure en toe kom maak die eienaar die deur die oggend met haar pajamas oop! Baie slegte ervaring!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ben L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Ben L
With spouse/partner

Teleurstellend! Ons het nie eens gebly om te slaap nie.

Al die kamers loop reguit op die agterkant van die kroeg uit. Ons is begroet met oorverdowende musiek en met navraag is ons meegedeel dat dit so vanaf 23:00 sagter gesit sal word en so teen 01:00 heeltemal af. Dit is glad nie die rustige bosveld-naweek wat ons verwag het nie. Ons het nie eens geslaap nie - in ons kar geklim en Rustenburg toe gery!

Tholo Lodge's response

Ons is vreeslik jammer daaroor. Die musiek was wel 22:00 sagter gesit en ons het die kroeg 23:00 toe gemaak.
Vriendelikste groete bestuur.

Tholo Lodge
Michelle M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle M
With spouse/partner

Friendly staff and comfortable room.

Once the revamp is done it will be lovely. Our newly finished room was nicely furnished and the staff friendly and helpful. Pub a little noisy when you're trying to work, but music went off at a reasonable hour.

Tholo Lodge's response

Thank you so much :)

Tholo Lodge
From R550
R550 R468
per night, for 2 ppl
From R550
R550 R468
per night, for 2 ppl
From R550
R550 R468
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 11:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner of Bank and Joubert Street, Zeerust, 2865, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMmFjZmQxLWZjN2QtNDc3MC04NDIyLTA2Y2MxZmRhYTk3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550, now From R468  per night, for 2 ppl 14 5 1 4 Corner of Bank and Joubert Street Zeerust 2865 North West 0860 022 102 11:00-20:00 10:00 -25.535161689503 26.071736812592
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!