Thorn Ikhaya Guest House
Review Summary
Betsie K - Mar 2022
Overall score
Ons is vriendelik, gasvry ontvang.
Read moreHester G - Jan 2022
Overall score
Baie lekker geslaap. Mooi groen en netjies.
Wiaan O - Dec 2021
Overall score
Skoon, netjies en gerieflik.
Jacques D - Dec 2021
Overall score
Ek het dit baie geniet, die plek is netjies en skoon.
Theo L - Nov 2021
Overall score
Was 'n aangename oorslaapbestemming.
Koos K - Oct 2021
Overall score
Die ontvangs was vriendelik en die eienaar het moeite gedoen om ons tevrede te stel!
Eric S - Sep 2021
Overall score
Gerieflik, waarde vir geld.
Harry H - Aug 2021
Overall score
Teleurstellend.
Read moreThorn Ikhaya Guest House 's response
Geagte gas
Dankie vir die resensie. Dit word waardeer! Ek is egter baie jammer dat u 'n slegte ervaring gehad het met u oornag. Ons het egter in elke kamer 'n geel gelamineerde blad wat u uitnooi indien daar enige iets kort of fout is om ons te mag vra. Wat die bolakens betref kon u met graagte gevra het vir twee, 99 % van al my gaste is tevrede met die beddegoed soos dit tans is en ons streef daarna om vir die gaste te bied wat die meeste aangevra word! Ek kan u verseker dat die beddegoed wel gewas word. Enige mens ruik die seep in klere of beddegoed wat gewas is. U sou dadelik agter gekom het as dit nie gewas is nie. Die lepels ens. wat nie daar was nie is reggestel die oomblik toe u dit vra. Ons het egter nuwes gaan koop en in die laai kassie by kombuis gesit. Die kroeg stoele is 2 omdat 2 mense kan oorslaap met 'n eet tafel daarby ongeveer 1 meter x 1 meter. Fotos op die internet wat u kon besigtig wys min of meer hoe die kamers binne lyk. Ek is jammer as daar enige onduidelike fotos was van die kamer. Ek plaas sommer altyd my tas op die bed en pak my klere in die klere kas as ek oorbly by 'n gastehuis. Dit werk gewoonlik 100%. Daar is hangplek vir klere in die klere kas en 'n hang reling in die badkamer waaroor die handdoeke hang wat dalk kon gebruik word. Die wasbak se rand en vensterbank glo ek kan genoeg plek bied vir dit wat 'n mens dalk in die badkamer wil gebruik, maar ek sal 'n kassie of rak aanbring indien iemand dit sal wil gebruik in die toekoms. Gelukkig was die kroeg stoelle daar. Wat die braaier betref is dit groot genoeg vir so 4 persone. Van my vorige gaste wat al vir 2 of meer dae gebly het, het die braaier geniet en elke aand gebraai en hulle kon geen fout vind met hom nie. Dis nou nie 'n stainless steel braaier nie, maar ek kan dit oorweeg om 1 te laat bou wat dalk meer op u standaard kan wees. Ek is baie jammer vir my agterplaas wat on-ooglik was volgens u ,maar dis nou amper lente en ons saag bome af, gras sal nou nog dood wees en die tyd van die jaar is daar nie juis blomme nie ek sal tog vir u n fotos stuur as dit somer is en al die rose blom in die tuin en die gras groen is. Glo my dis 'n heel ander prentjie. Die deur wat daar is in die kamer is agter die klerekas, soos u weet, en word egter nie meer gebruik nie. Ek het hom laat insit met die aanbou van die 2 de kamer sodat 'n huisgesin van 4 of 5 lekker kon kuier en deur beweeg. Daar is egter 'n ingeboude kas in kamer 2 waar die kas voor die deur ingebou is vanaf die vloer to bo teen die plafon. So u hoef nie bekommerd te wees oor enige probleme met privaatheid nie. Wat die 2 plaat stofie betref is dit 1 wat onder in die kas gebêre was en nooit gebruik word nie. As u egter bo op die kas gekyk het in die kombuis area langs die mikrogolf oond sou u 'n nuwe klein oond met 2 plaat stofie kombinasie wat skoon is gesien het. Dit is die 1 wat die meeste gaste soek en gebruik.
Ek wil egter nogmaals jammer sê vir die slegte ervaring by my gastehuis.
Mag ons hemelse vader u seën dat u nooit weer so 'n slegte ervaring beleef nie.
Mag u lewens reis net vol voorspoed en seën wees.
Groete
Thornie
Marilette V - Aug 2021
Overall score
Gerieflik.
Annetta O - Jun 2021
Overall score
Skoon, netjies en gerieflik.
Petria T - May 2021
Overall score
Alles wat 'n mens nodig het - ek het baie lekker gebly.
Fanie L - Mar 2021
Overall score
Net wat ons nodig gehad het om te oornag op pad Kaap toe
Hein J - Jan 2021
Overall score
Ongelooflike ervaring, beste oornagplek tussen Gauteng en Mosselbaai.
Clarissa S - Jan 2021
Overall score
Standaardverblyf, maar gemaklik.
Henry V - Jan 2021
Overall score
Veilig, goed geleë en gerieflike oorslaap vanaf die Kaap.
Brian S - Jan 2021
Overall score
Baie vriendelik en netjies.
Bertie M - Dec 2020
Overall score
Sal definitief aanbeveel vir ’n nagrus tydens ’n lang reis
Linda V - Dec 2020
Overall score
Great halfway break.
Johan N - Nov 2020
Overall score
Het net slaapplek gesoek vir die nag.
Andre J - Oct 2020
Overall score
Overnight on route back home
Yvonne D - Oct 2020
Overall score
Goeie oornag slaapplek
Awie H - Sep 2020
Overall score
Baie rustig en ontspanne.
Jan G - Jan 2020
Overall score
Aangenaam.
Johan V - Jan 2020
Overall score
Netjies en skoon. Veilige parkering.
Rijk V - Dec 2019
Overall score
Baie lekker gebly, alles vas puik baie dankie.
Willem P - Oct 2019
Overall score
Netjies, rustig, en bekostigbaar!
Elize O - Oct 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Anet G - Oct 2019
Overall score
Gerieflik, netjies, veilig, vriendelike ontvangs sal weer daar oorslaap en vir ander aanbeveel.
Willie D - Sep 2019
Overall score
Goed.
Mandy S - Aug 2019
Overall score
Good service with excellent hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie diens en uitstekende gasvryheid.
Thorn Ikhaya was baie gasvry en die ideale oornagbestemming. Die geriewe is van aanvaarbare gehalte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myles V - Jun 2019
Overall score
Clean and comfortable.
Kobus En Sarie T - Jan 2019
Overall score
Ons het heerlik gebly, mense is buitengewoon vriendelik, ek sal dit vir enigeen aanbeveel!
Lynnette B - Jan 2019
Overall score
Stil omgewing en veilige parkering agter 'n hek.
Johnny K - Dec 2018
Overall score
Thanks a lot, I had a great stay. The place is clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie dankie ek het lekker gebly. Die plek skoon en netjies.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charles C - Dec 2018
Overall score
Thorn Ikhaya, jou doring.
Suzette F - Oct 2018
Overall score
Perfect overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte oornaggeriewe.
Perfekte oornagverblyf vir mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lindie V - Sep 2018
Overall score
Gasvry en baie netjies en skoon.
Peet B - Aug 2018
Overall score
Gerieflik, baie netjies en baie billik.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Van Riebeeck Avenue, Hopetown, 8750, Northern Cape
- All ages welcome