The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Thuladu | TravelGround
+15

Thuladu

20 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 20 reviews for Thuladu
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Dina S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dina S
Family with teenagers

'n Lieflike huis vir 'n wegbreek.

Wat 'n lieflike plek! Sal dit vir enigeen aanbeveel wat wegbreek uit die stad soek. Huis was goed toegerus en als wat oop- en toemaak. Die Jacuzzi was voorwaar 'n treffer! Sal gou weer wil besoek!

Jean-marie M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jean-marie M

An incredible weekend away.

The most fun we had in years. A beautiful place with a breathtaking view.

Chadean O - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chadean O
With friends

Ontspan teen bekostigbare prys by luukse Thuladu.

Baie lekker gekuier en ons was baie gemaklik in die netjiese huis wat baie mooi dekor het. Baie goed toegerus, as ons iets vergeet het was dit reeds daar. Sal miskien net gordyne in die hoofslaapkamer wil hê sodat mense nie kan insien nie. Maar verder was dit baie lekker en sal definitief weer bespreek by Thuladu.

Jacqueline L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jacqueline L
Family with young children

Heerlike wegbreek. Gesellige Jacuzzi.

Mooi uitsig. Lekker Jacuzzi. Nie baie kindervriendelik nie, maar perfek vir volwassenes of 'n groep vriende. Goeie diens van eienaar.

Bianca D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bianca D

Baie privaat en 'n vreeslike mooi huis.

Pad na huis vereis voertuig wat kan slote en groot klippe uitklim, met reëndae sal gewone voertuie nie daar kan ry nie, veral die ver pad na oord. Die huis en Jacuzzi is vreeslik mooi en hou jou besig. Dis 'n baie mooi plek. En jy kan minstens 6 volwassenes akkommodeer.

Thuladu's response

Dankie Bianca. Bly julle het "lekke" gerus

Thuladu
Charmaine G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine G
With spouse/partner

Delicious, calm honeymoon.

We had our honeymoon at Thuladu. The tranquility and privacy of the cottage and the surroundings relaxed us. The house is luxurious, modern and tidy! Looked just as beautiful as in the pictures. Perfect for two people. Will not recommend more than 4 adults, with two kids. The Jacuzzi offers a nice chill-out when the sun bakes under the sidewalk's zinc roof. The Boma is perfectly located and there is a Weber in case it rains, so your braai plans are still possible. The kitchen is well stocked with a luxury gas stove and oven, coffee machine that can make cappuccino, dishwasher and washing machine. Hanjo was friendly and helpful. The campsite is far enough away not to bother and close enough to quickly drive and buy something at the shop or to book a spa session. There is wood and ice cream for sale at the shop. There was ice cream in the freezer. We have seen a variety of goats and giraffes every day. Would definitely recommend!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige wittebrood.

Ons het ons wittebrood gehad by Thuladu. Die rustigheid en privaatheid van die huisie en omgewing het ons laat ontspan. Die huis is luuks, modern en netjies! Lyk presies so mooi soos op die foto's. Perfek vir twee mense. Sal nie meer as 4 volwassenes aanbeveel nie, met twee kids. Die Jacuzzi bied lekker afkoelkans as die son jou warm bak onder die stoep se sinkdak. Die Boma is perfek geleë en daar is ‘n Weber ingeval dit reën, dan is jou braaiplanne darem nog moontlik. Die kombuis is goed uitgerig met luukse gasstoof en oond, koffiemasjien wat cappuccinos kan maak, skottelgoedwasser en wasmasjien. Hanjo was vriendelik en behulpsaam. Die kampoord is ver genoeg geleë om nie te pla nie en naby genoeg om vinnig te ry en iets te gaan koop by die winkeltjie of te bespreek vir ‘n spa-sessie. Daar is hout en ys te koop by die winkeltjie. Daar was wel ys in die vrieskas. Ons het elke dag ‘n verskeidenheid bokke en kameelperde gesien. Sal beslis aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lehandra S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lehandra S
With friends

Good rest.

Lovely place. Will go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspan.

Wat 'n lieflike plek. Sal vir seker weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

L.m. B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
L.m. B
With spouse/partner

Neat and relaxing.

The only thing missing is satellite TV.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en rustig.

Al wat kort is satelliet-TV.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan M
With friends

Presies wat ons wou hê.

Niks uit hul plek, baie netjies, gerieflik en rustig. Alles was daar vir 'n heerlike naweek saam met vriende. Die laaste gedeelte van die pad kan egter 'n probleem wees vir gewone sedanvoertuie.

Lize C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize C
With friends

Neat, beautiful private unit in a breathtaking valley.

We were a few friends staying at Thuladu for the weekend. It was a beautiful and neat unit. The place is more beautiful than on the photo's. Hanjo was very helpful and always answered by questions. Will definitely go back, this time with a 4x4.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, pragtige private eenheid in 'n asemrowende vallei.

Ons was 'n paar vriende wat vir 'n naweek Thuladu toe gegaan het. Dit was 'n pragtige en netjiese eenheid. Die plek is verseker baie mooier as op die foto's. Hanjo was baie behulpsaam en het altyd al my vrae beantwoord. Sal definitief teruggaan, net die keer met 'n 4x4.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cahro N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cahro N
With friends

Rustig en relaxing.

Thuladu was 'n wonderlike wegbreek destination. Netjies, mooi en wonderlik rustig. Ons het ons tyd baie hier geniet.

Thuladu's response

Dankie Cahro.

Thuladu
Cherene V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cherene V
With friends

Sielskos in 'n netjiese, moderne huis en ideaal vir kiddies.

Sien sterre.

De Villiers B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
De Villiers B

Stil wegbreek.

Thuladu was die perfekte wegbreek om bietjie rus en vrede te kan kry. Die huis het al die nodige geriewe en die Jacuzzi het defnitief gehelp om af te koel in die warm somerweer. Ons was elke dag besoek deur 'n paar diere, wat baie lekker was. Hanjo was baie vriendelik en alles het baie glad verloop met die bespreking.

Riaan L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan L
With friends

Very nice getaway destination to spoil friends.

Thanks to Hanjo and Andre for a wonderful getaway experience. The house is beautiful and neat. I liked the fact that there's no TV. You can really switch off from the rush. The short gravel road up the gorge is a bit rough and I really recommend a high clearance vehicle. There was a power outage but Andre kept us up to dat about the progress of the municipality. Top service, accommodation, great weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker wegbreekbestemming om vriende te bederf.

Dankie aan Hanjo en Andre vir 'n heerlike wegbreek ondervinding. Die huis is pragtig en netjies. Ek hou daarvan dat daar nie 'n TV was nie. 'n Mens het bietjie afgesluit van die gejaag. Die kort stukkie grondpad by die kloof op was 'n bietjie rof en ek sal regtig 'n hoë grondvryhoogte-voertuig aanbeveel. Daar was 'n kragonderbreking maar Andre het ons deurentyd op hoogte gehou van hoe die munispaliteit vorder. Top diens, top huisvesting, top naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Astrid K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Astrid K
With friends

Dit was frieken fantasties.

Ons het 'n girls weekend gehad. En ons wou nie huis toe gaan nie. Die huis is asemrowend mooi en modern en skoon. Die eienaars was baie hulpvol en vriendelik. Sal definitief teruggaan, wens ek kon daar bly.

Thuladu's response

Baie dankie Astrid, bly julle het lekker gekuier.

Groete,
Hanjo

Thuladu
John M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
John M
With friends

Plek om te besoek om net af te sluit en ontspan!

Baie netjiese plek. Plek om te besoek om te ontspan. Mooi afwerkings.

Famke D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Famke D
With friends

Bushveld getaway.

What a wondeful and peaceful weekend at Thuladu! The little place is beautiful and ideal for a getaway in the bush. Unfortunately the road to the house is not navigable with a low ground clearance vehicle. Hanjo (owner) was very friendly and helpful. We had a great stay and would recommend Thuladu to anyone! Thanks so much, see you soon!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bosveldwegbreek.

Wat 'n wonderlike en rustige naweek by Thuladu! Die plekkie is pragtig en ideaal vir 'n wegbreek in die bosveld. Die pad na die huis kan net ongelukkig nie met 'n lae voertuig gery word nie. Hanjo (eienaar) was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gebly en sal Thuladu aan enige een aanbeveel! Baie dankie, sien julle binnekort weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thuladu's response

Baie dankie Famke.
Doen ons harte goed om te hoor julle het lekker gebly.

Groete,
Hanjo Steyn

Thuladu
Lizelle J - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle J
Family with young children

Magically peaceful and a wonderful experience with everything you'd need when you're away from home!

The view is beautiful. In these cliffs, magical peace envelopes you and makes you fall in love with the place instantly. The house is well equipped with all of the extras. Thanks, Hanjo, for your friendly help and Coenraad's friendly assistance with the booking. Everything went smoothly. It was a birthday we'll always remember!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Magiese rustigheid en wonderlike ervaring, met alles en nog meer wat jy benodig weg van die huis af!

Die uitsig is beeldskoon in die klowe, magiese rustigheid wat jou omvou en dadelik verlief maak op die plek. Die huis is lieflik toegerus met alles en ekstras. Baie dankie aan Hanjo, vir jou vriendelike hulp en Coenraad se vriendelike hulp met bespreking. Alles het vlot verloop. Dit was 'n verjaardag wat ons altyd sal onthou!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ane S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ane S
With friends

Stunning.

One of the most beautiful places ever. Excellent service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning.

Een van die mooiste plekke ooit. Uitstekende diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Renier S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Renier S
With friends

Highly recommended to someone wanting to stay in the bush and experience a peaceful time with great views.

The views, braai area, Jacuzzi, air-con, neatness and modern touches made Thuladu a great choice. There are various game on Mbizi which can be seen without booking a private ride. The facilities includes ample play areas for the children as well as a shop, restaurant and bar. Concern: only side curtains in house. A washing machine is available in the house but you have to provide your own powder, and there are no ironing facilities. The kitchen is well equipped. neat and clean, however, guests need to bring their own salt and sugar. The main room All-in-all the house was convenient and has great areas to socialise. We had a blast and could recharge our batteries.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Thuladu word aanbeveel vir enigiemand wat graag wil ontsnap na die bos vir ‘n stil, rustige kuier met mooi uitsigte saam vriende en familie, maar nie vir groepe van meer as 4 volwassenes nie.

Die uitsigte, braai-area, Jacuzzi, lugversorging, netheid en moderne afwerkings maak Thuladu ‘n goeie keuse vir ‘n wegbreek-naweek of vakansie. Daar is verskeie wild op Mbizi wat gesien kan word sonder om ‘n privaat rit te bespreek. Die fasiliteite van Mbizi kan gebruik word en sluit oorgenoeg speelplek vir kinders sowel as ‘n winkel, restaurant en bar in. Daar is sekere aspekte wat in ag geneem word. Daar is slegs kantgordyne opgehang in die huis wat die hoofslaapkamer en oop en suite-badkamer ontneem van privaatheid in die aand en wat gaste vroeg-vroeg uit die bed sal skop. Daar is wel oorgenoeg handdoeke wat nuttig is indien jy langer bly. Gaste moet in ag neem dat die huis nie skoongemaak word sonder ekstra reëlings en betaling nie. ‘n Wasmasjien is beskikbaar binne die huis mits jy waspoeier onthou. Daar is nie ‘n strykplank of strykyster beskikbaar nie. Die kombuis is goed uitgerus, netjies en skoon. Gaste moet wel basiese items soos sout en suiker onthou anders gaan hul miskien aan die bure se deur moet klop. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer geleë met en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is in die loft van die huis geleë en is nie afgesonder nie. Ek sal hierdie slaapkamer dus slegs vir kinders aanbeveel. Die derde slaapkamer is anderkant die tweede slaapkamer op die eerste vloer geleë. Beide badkamers is op die grondvloer geleë. Dit is ongerieflik aangesien gaste wat in die derde slaapkamer slaap op die eerste vloer, deur die tweede slaapkamer, sitkamer en kombuis moet stap voor hul by die badkamer uitkom. Daar is ook slegs een stort in die huis wat problematies kan wees vir groter groepe. Die kamers en badkamers is wel netjies, skoon en baie mooi. Die pad vanaf Mbizi se ontvangs tot by die berghuise kan op plekke moeilik wees vir normale voertuie (veral dié met lae grondvryhoogte). Ons sal ook aanbeveel dat voertuie hul bande effens afblaas om te verhoed dat ‘n skerp klip bande kan bars. Alhoewel Thuladu se eienaars jou nie ontvang wanneer jy arriveer nie, is hul maklik bereikbaar en vinnig om te help met probleme wat miskien kan opduik. Ek sal Thuladu aanbeveel vir enigiemand wat graag wil ontsnap na die bos vir ‘n rustige kuier saam vriende en familie, maar sal dit net nie aanbeveel vir groepe van meer as 4 volwassenes nie. Die verblyfkoste per aand is effens hoog omdat die huis nie soveel volwassenes gemaklik kan akkommodeer nie. Die huis bied rustigheid, lekker kuier-areas en mooi uitsigte aan. Ons het die week by Thuladu baie geniet en het goed uitgerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R4 500
per night (sleeps 10)
From R4 500
per night (sleeps 10)
From R4 500
per night (sleeps 10)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R516, Rustenburg Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ce3e90bc39371abf20fd0a67bbdf27e681a60d2a76b804b89ddbb1eedaed31d10149d0c4fd2c5dcb1fa3f9fb733a8e9cd0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R4 500  per night (sleeps 10) 20 5 1 5 R516 Rustenburg Road 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.869939 28.218829
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!