The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate | TravelGround
+77

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

64 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 64 reviews for Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Johann M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann M
Individual traveler

Gerieflik en still. Baie netjies en pragtige uitsig en dekor.

Die kliëntediens was baie goed en almal is baie vriendelik.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die pragtige woorde Johann. Marina het dit baie geniet.
Groete tot 'n volgende keer.
Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Marlett G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlett G
With spouse/partner

Snoesige slaapplek teen die koue in Potch!

Wonderlike kommunikasie vanaf Lindie. Sy het my persoonlik ontvang. Die kamer was gesellig en die snoesige bed en vereduvet was my pantser teen die koue. Heerlike matte vir koulike voete. Sou graag die skons of muffins wou probeer, maar beskuit was op die menu. Baie dankie.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dankie vir die mooi woorde Marlett. Waardeer. Bly julle het lekker warm geslaap. Skons was ongelukkig nog nooit op die menu nie, maar ons het wegbeweeg van die soet muffins na Rolletjies/beskuit saam met die jogurt, muesli, graanvlokkies, vrugte, vrugtesap en filterkoffie in die kamer.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Corrie V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie V
Family with young children

Pragtige plek, baie skoon en netjies.

Baie lekker, skoon en netjiese plekkie, julle sal ons beslis weer sien. Baie vriendelike mense.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Corrie, bly julle het dit het die plaashuis geniet!!! Sien gou weer!
Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Liezl B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liezl B
Family with teenagers

Perfekte verbyf en gasvrye ontvangs.

Netjiese woonplek met alles wat 'n mens nodig het vir 'n naweek, selfs langer. Goed geleë en wie kan nou die perde ignoreer.

Alecia D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alecia D
Family with young children

Vreeslik baie geniet.

Alles wat jy nodig het as 'n groot gesin.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dankie. Die plaashuis blyk 'n groot gunsteling te wees so tussen die perde. Ja, die perde is terug. Sterkte met die tennis verder. Groete Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Marlize E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize E
With spouse/partner

Wonderlik.

Tannie Lindi was baie gasvry en vriendelik gewees. Die verblyf is ongelooflik mooi en die rustige plaas atmosfeer was presies wat mens nodig het om te ontspan. Tannie Lindi en Saartjie het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik en welkom te laat voel. Ek sal definitief weer daar gaan bly en beveel die verblyf ten hoogste aan.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Marlize, vir jou mooi woorde. Dit beur mens op en motiveer ons om nog harder te probeer om dit vir ons gaste aangenaam te maak. Mooi bly tot 'n volgende keer. Groete, Lindi en Saartjie.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Jaap V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaap V
With spouse/partner

The guesthouse is situated in a quiet area with a farm atmosphere.

The guesthouse was our resting place during university registration and so was ideal to get away from the busy town after a long day with a nice pool and comfortable room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gastehuis is in 'n rustige area geleë met plaas-atmosfeer.

Die gastehuis was ons rusplek tydens universiteit-registrasie en was dus ideaal om weg te kom van die besig dorp na 'n lang dag met 'n lekker swembad en gerieflike kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Jaap. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete.
Jan en Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Charmaine B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmaine B
Family with teenagers

Rustige atmosfeer, kwaliteitlinne, het lekker gebly.

Die tuin het die mooiste rose in die oprit en nog meer is geplant langs die een heining. Swembad mooi skoon. Ons was net vir een aand daar, maar die tydjie wat ons daar was, was dit baie rustig en het heerlik gebraai.

Marizelle M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marizelle M
Family with young children

Ideaal.

Sal beslis weer van hul gebruik maak. Het ons 100% tegemoetgekom toe ons 'n probleem gehad het.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Hi Marizelle. Die ou plaashuis is beslis 'n alternatiewe en unieke ondervinding, 'n terugblik op wat was en ons doelwit is om ons gaste 'n gevoel te gee van wat "was" met die antieke meubels. Bly ons kon julle uithelp.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Estelle H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estelle H

It was the best choice.

My mother and I rested in a clean and tidy room. A gift was waiting for her for her birthday when we left. Thank you for your kindness, will make use of you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste keuse gewees.

Ek en my moeder het heerlik gerus in 'n skoon en netjiese kamer. 'n Geskenk het vir haar gewag vir haar verjaarsdag toe ons die dag vertrek. Baie dankie vir jou vriendelikheid, sal weer van julle gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Estelle. Ons hoop jou ma het 'n heerlike 89ste verjaarsdag geniet!
Groete.
Lindi.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Yolandi B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yolandi B
Family with young children

Heerlik ruim.

Baie dankie vir 'n heerlike blyplek. Groot kamers. Ons het in die Horseman gebly.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dankie Yolandi vir jou positiewe terugvoer. Ons is jammer dat julle voel die sekuriteit kan verbeter ten spyte van die 2 m elektriese heining, "remote controlled" hek, diefwering, "slam lock trelli doors", Mooirivier Sekuriteit se alarmstelsel, beweging geaktiveerde beligting en veilige parkering. Die veiligheid van ons gaste is ons absolute prioriteit en ons is oop vir enige verdere voorstelle. Ons sal by wees om van julle te hoor.
Vriendelike groete
Lindi.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Nora R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nora R
With friends

Beste B&B ooit!

Tierra Pequena B&B is die beste B&B waar ek nog ooit gebly het, in alle opsigte! Jan en Lindi is twee pragtige mense met 'n pragtige plek!

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die pragtige woorde, Nora. Dit doen ons harte goed om te weet ons gaste is gelukkig. Vriendelike groete, Jan en Lindi.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Elmarie M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie M
With spouse/partner

Heerlike rustige verblyf.

Die plek was perfek vir ons behoeftes en was baie vriendelik ontvang.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie, Elmarie. Bly dat alles hier was wat julle nodig gehad het.
Vriendelike Groete,
Lindi en Saartjie

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Rudie C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudie C
With spouse/partner

Ons eerste verblyfkeuse in Potchefstroom.

Die hele oorbly ervaring was uitstekend - baie smaakvolle netjiese en gerieflike plek, uitstekende diens, heerlike ontbyt, en eetgoed in die kamer. Vriendelike mense, sal weer oorbly.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Rudi vir die vertroue wat julle in ons stel. Dit doen ons gemoed goed om te weet ons gaste is uitgerus en gelukkig. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Lindi en Saartjie

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Erica K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erica K
Family with teenagers

Very friendly staff.

Nice and safe place to stay.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

We hope you had a wonderful time in South Africa and a safe flight back to the Netherlands. Warm South-African regards, Lindi.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Neels V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels V
With spouse/partner

Ons het die verblyf baie geniet!

Ons het net 1 aand oorgeslaap en alles was perfek! Eienaar was baie gasvry en vriendelik en die omgewing is baie rustig en stil!

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie, Neels. Ek hoop om jou gou weer te sien. Groete, Lindi.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Andre B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
Family with teenagers

As at home as at your own home.

As always excellent value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

So tuis soos by jou eie huis.

Soos altyd puik waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die mooi woorde, Andre. Julle is altyd welkom hier. Baie dankie vir julle getroue ondersteuning.
Vriendelike groete, Lindi.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
San V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
San V
With spouse/partner

Perfekte gastehuis om in Potch te oornag!

Lindi is 'n wonderlike gasvrou wat ons dadelik laat tuis voel het. Sy het werklik uit haar pad gegaan om ons en ons kinders (ons het 2 kamers bespreek) te akkomodeer. Alles is baie netjies en tot die tuin is pragtig versorg. Ons kan Tierra Pequena opreg aanbeveel.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die pragtige woorde San.
Vriendelike groete,
Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Suzette O - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette O
Family with teenagers

Asemrowend.

Die eienaars is wonderlike mense. Gasvry en vriendelik. Jou privaatheid word gerespekteer. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die mooi woorde Suzette, hoop ons sien mekaar weer.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Stefan S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan S
Family with teenagers

Baie aangename ervaring en het gevoel soos 'n vakansie!

Lindi was baie gasvry, die fasiliteite is bo-baas, skoon en netjies. Dit was regtig 'n baie aangename en rustige oorslaap vir ons en ons sal nie skroom om weer daar tuis te gaan as die geleendheid homself voordoen nie!

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Stefan. Dit maak 'n mens se hart warm om te weet jou gaste geniet dit hier.
Groete,
Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Andre B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
With spouse/partner

Safe - neat, affordable overnight stay.

Will stay there again any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig - netjiese bekostigbare oornagverblyf.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie, Andre. Julle sal altyd welkom wees.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Thia P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thia P
Family with teenagers

Uitmuntend.

Ons kan nie wag om weer daar te gaan bly nie.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die pragtige woorde, Thia. Baie bly julle het dit geniet. Vriendelike groete. Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Philip V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip V
With spouse/partner

Rus en vrede op 'n pragtige landgoed op Potchefstroom met uitstekende diens van die eienaars.

My vrou en ek het in Desember 2018 vir 3 dae tuisgegaan by Tierra Pequena nadat ons verskeie verblyfopsies in Potchefstroom oorweeg het. Dit was vir seker die beste keuse. Die landgoed is op die kant van Bailey Park in Potchefstroom geleë in 'n stil "plaas-omgewing" en is binne 10 minute vanaf die Mooirivier Mall en restaurante. Die gasvrou, Lindi en haar man, het ons van die eerste oomblik af hartlik ontvang en gesorg dat daar aan elke klein behoefte van ons voldoen word - dit het ons werklik baie spesiaal laat voel. Ons kamer (die Bohemian Room) was lekker ruim met gerieflike stort, lekker groot bed en die lugreëling was 'n wenner in 36 grade temperature. Boonop is daar 'n pragtige klein swembad om in af te koel. Die "in room breakfast" was heeltemal voldoende vir ons en ons het net op die dag van ons vertrek, met Lindi gereël vir 'n Koninentale ontbyt wat al ons verwagtinge oortref het - dit was iets besonders. Ek sal nêrens anders in Potch oorbly as by Tierra Pequena nie - dit was 'n lafenis vir die siel.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die pragtige getuigskrif, Phillip.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Paul R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul R
With spouse/partner

Baie gerieflik met mooi, goed toegerusde kamer.

Baie gerieflike, goed toegeruste en silwerskoon kamer. Die gastehuis is goed geleë. Baie vriendelike gasvrou.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Paul. Dis altyd goed om te weet gaste waardeer ons moeite.

Groete
Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Lindie D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lindie D
With spouse/partner

Baie netjies. Alles wat jy nodig het.

Baie gasvryheid. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis gemaklik daar en baie netjies. Baie moeite word gedoen.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie, Lindie.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Ria W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria W
Family with teenagers

Uitstekende verblyf, my eerste keuse verblyf in Potchefstroom.

Dit is nie ons eerste keer wat ons hier bly nie en ek kan met groot vrymoedigheid sê dat dit elke keer uistekend is. Die kamers is pragtig toegerus, die groot en heerlike stoep is so 'n groot bonus met 'n lekker tafel om by te kuier of te werk, 'n lekker braai, sithoekie en swembad. Gasvryheid by Tierra Pequena is net ongelooflik. Niks is te veel moeite nie, Lindi en haar personeel doen regtig alles in hulle vermoë om ons verblyf so perfek as moontlik te maak. Dit is regtig my eerste keuse verblyf in Potch. O, en natuurlik is ons en Bonnie nou ook beste maatjies.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die pragtige woorde Ria. Dis ons wat moet dankie se vir gaste soos julle.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Tobie K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tobie K
With spouse/partner

Baie rustige atmosfeer met die voordeel dat jy naby alles is.

Dit is 'n baie netjiese blyplek met all die geriewe onderdak. Plek is baie skoon en die kamers baie luuks. Het in die African Room tuisgegaan. Ontbyt was werklik lekker met 3 vleisgeregte wat 'n lekker bederf is. Kon by die perdestalle draai loop en hulle koppe vryf. Was 'n aangename ervaring. Ek beveel hulle met 'n geruste hart aan.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Tobie vir die pragtige woorde. Dis 'n riem onder die hart om te weet dat gaste die moeite wat mens insit waardeer.
Groete, Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Christiaan C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christiaan C
Family with teenagers

Fantastic.

Lindi went out of her way to accommodate us and walked the extra mile. Rooms very well equipped and tidy and clean. Will stay there any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fatasties.

Lindi het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en die ektra myl te loop. Kamers baie goed toegerus en netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Ek is bly julle het dit hier geniet, Christiaan. Dankie vir die mooi woorde. Groete. Lindi.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Ria W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria W
With friends

Uitstekend en sal van nou af my eerste keuse wees.

Ons was so vriendelik ontvang deur Lindi en sy het alles gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die plek was pragtig skoon. Lieflike, gemaklike woonstel met alles wat jy benodig. Dit was koud, so die gasverwarmer in die sitkamer en die elektriese kombers op die beddens het ons knus en warm gehou. Dit was so lekker om voëltjies te hoor, hoenders wat kraai en die runnik van die perde. Die kuierarea vir gaste is 'n verdere pluspunt. Pragtig toegerus. Hierdie sal definitief van nou af my eerste keuse wees vir verblyf in Potch.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Ria vir die mooi woorde. Julle sal altyd welkom wees hier by ons.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Lorraine B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine B
With spouse/partner

Thank you Lindi and Saartjie for making us feel welcome during our two-night stay at Tierra Pequena.

Thank you Lindi and Saartjie for your friendliness and for making us feel welcome during our two-night stay at Tierra Pequena. We enjoyed the peaceful surroundings and were able to relax between and after our son's hockey matches at the University Astro. The African room was very comfortable and we enjoyed the in-room breakfast of muesli, yogurt, muffins and coffee - a good start to the day.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Thank you for the kind words Lorraine. Glad you enjoyed it. Kind regards.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Krizaan S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Krizaan S
With spouse/partner

Rustige, netjiese verblyf met vriendelike diens. Sal weer daar oornag.

Dit is 'n heerlike, rustige oornagdestinasie met vriendelike diens. Hoë kwaliteit beddens en voel soos 'n stukkie vrede in die besige dorp. Sal graag weer daarheen gaan.

Lourette V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourette V

Friendly and neat.

Lindi is the friendliest hostess I've ever met. She went out of her way to make us feel happy and welcome. The Bohemian room which we stayed in was beautiful and neat and the bed was spotless. There was even covered parking for the car. I'll most certainly recommend Tierra Pequena B&B.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en netjies.

Lindi is die vriendelikste gasvrou wat ek nog ontmoet het. Sy het uit haar pad uit gegaan om ons welkom en tevrede te hou. Die Bohemian kamer waarin ons gebly het was pragtig en netjies en die bed silwerskoon. Die kar kon ook veilig onder 'n afdak staan. Ek sal Tierra Pequena B&B vir seker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Lourette vir jou mooi woorde. Dis altyd verfrissend om goeie kommentaar te kry. Ek is baie trots op my personeel. Vriendelike groete, Lindi.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Kobus N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus N
With spouse/partner

Had a very nice stay. Excellent value for money.

Quiet and peaceful area. Everyone was very friendly upon arrival and when w departed. Excellent value for money. Will definitely recommend staying there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly, uitstekende waarde vir geld.

Stil en rustige omgewing. Baie vriendelik ontvang gewees asook toe ons gery het. Uitstekende waarde vir geld wat jou gebied word. Sal beslis aanbeveel word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Kobus, ons is bly julle het die rustigheid hier geniet. Dit is net jammer die rugby was nie dieselfde kwaliteit nie, nê! Tot 'n volgende keer. Groete, Lindi.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Casper E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper E
With spouse/partner

Very neat rooms and friendly reception.

Highly recommended. At first struggled to vind the guesthouse. Lovely rooms and very hospitable staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese kamers en vriendelike ontvangs.

Hoogs aanbeveel. Aanvanklik gesukkel om die gastehuis te kry. Lieflike kamers en baie gasvrye personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dankie vir die mooi woorde, Henriette. Dalk het julle ons e-pos met aanwysings misgekyk?

Hartlike groet
Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Francois V V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V V
Family with teenagers

Baie netjies. Goeie waarde vir geld.

Baie netjies, vriendelike ontvangs en waarde vir geld.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die mooi kompliment Madelein, ons waardeer dit.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Johann R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann R
Family with teenagers

5-star accommodation in a quiet area.

Lindi received us very hospitably and we immediately felt welcome. The rooms are beautiful, stylish and have everything needed. We arranged in advance and had a great time braaiing and relaxing. We will definitely return to Tierra Pequena again and we can sincerely recommend this B&B.

This review has been translated,click hereto view the original version.

5-ster-verblyf in 'n rustige omgewing.

Lindi het ons baie gasvry ontvang en ons het onmiddelik welkom gevoel. Die kamers is pragtig, stylvol en het alles wat nodig is. Ons het vooraf gereël en kon die aand lekker braai en net rustig verkeer. Ons sal in die toekoms beslis weer by Tierra Pequena tuisgaan en ons kan hierdie B&B opreg aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die mooi woorde, Johann. Julle sal altyd welkom wees hier. Mooi bly.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Hanta H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanta H
Family with young children

Baie rustig en gerieflik.

'n Pragtig toegeruste eenheid met gerieflike slaapplek. Ten volle toegeruste kombuis en braai area - 'n hele huisie net vir jou! Gerieflike en veilige ligging en baie vriendelike personeel. Baie rustig en mooi.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dankie Hanta. Bly julle het dit geniet en kon 'n bietjie uitrus.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Leigh V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leigh V
With spouse/partner

Wonderful place - highly recommend!

We thoroughly enjoyed our stay! All the staff were so friendly and went out of their way to make sure we were happy! I would highly recommend this place to anyone whether it’s a long holiday or just one night. Definitely returning next time I visit Potch.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Thank you for your kind words, Leigh.
We are glad you enjoyed your stay and you will always be more than welcome here.
Regards Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Anriette C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anriette C
With spouse/partner

Rustig.

Alles was baie mooi skoon en netjies. Baie rustige plaas-atmosfeer gerieflik naby die inkopiesentrum. Vriendelike ontvangs.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Anriette, dis die rustigheid wat ons hier hou! Hoop julle het 'n goeie reis terug Nelspruit toe gehad.

Groete,
Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Elmarie K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie K
With spouse/partner

Pragtige plek met baie mooi en skoon kamers.

Het baie lekker geslaap op die gemaklike beddens. Net jammer dat die English kamer se badkamer in die gang af is, al is dit privaat slegs vir die spesifieke kamer. Op die web word daar nie 100% uitgebrei oor die badkamer nie, se slegs as "private badkamer". Die "blou" kamer was pragtig met 'n ruim en-suite badkamer. Die plekkie is baie stil en privaat, met aircon. Die in-kamer ontbyt was lekker, veral die muffins. Net jammer dat twee gaste een joghurt moes deel, maar was nie doodsake nie. Die vrugtesap was heerlik. Die koffiegeriewe was interessant. Koffie proe altyd lekkerder as daar vars melk is en 'n verskeidenheid van koffie, soos bv. moerkoffie saam met 'n plunger. Was lekker! Sal verseker weer daar gaan bly maar nie in die English kamer nie. Sal seker maak dat ek vroeg genoeg bespreek om een van die ander kamers te kry. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dankie Elmarie, vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te he. Jammer oor die 1 te min jogurt, julle moes net gese het toe ek gevra het of alles in orde was en vir julle gese het dat julle enige tyd welkom is om kosteloos vir koffieaanvullings ens te vra. Dit is ons beleid dat ons gaste te ALLE tye genoegsaam van alles moet he. Vriendelike groete, Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Handre V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Handre V
With spouse/partner

Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.

Ons is nie baie lief vir die stad en sy lawaai en moes oornag in Potch. Die stilte, skoon, groot en goed toegeruste kamers en veilige onderdakparkering het aan al ons verwagtinge voldoen. Lindi het ons welkom laat voel en op hoogte gehou, al was sy nie die naweek daar nie. Met die hittegolf wat die Vrystaat en Noordwes die naweek getref het, was die mooi tuin, swembad en lugversorging vir ons Bloemfonteiners 'n lafenis. Sal vir seker weer daar oornag as die geleentheid hom voordoen.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die mooi woorde Handre. Dit was voorwaar 'n baie warm naweek. Ek is bly julle het lekker gekuier. Groete, Lindi.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Clarié B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clarié B

Heerlike verblyf in 'n lieflike kamer.

My seuntjie het die honde en katte en perde en tuintjie baie geniet. Was heerlik om 'n buitedeur te hê. Kamer was pragtig netjies met 'n baie lekker bed. Vriendelike mense! Ons sal graag weer daar oornag.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die kompliment Clarie. Bly die kleinding het die "plaaslewe" geniet. Mooi bly!

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Gawie R - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gawie R
With spouse/partner

Outstanding location, really felt at home, fantastic accommodation with large rooms.

We had to attend a weddingn in Potch so we booked two rooms. Jan treated us to a warm welcome, arranged with Lindie beforehand to braai on the Friday night, everything we needed was there, nice braai, Saartjie tidied up on the Saturday, she is very friendly and pleasant! Quiet, peaceful area, such a nice stay. We will definitely be back. Just a pity we couldn't play golf on the Saturday morning, it rained cats and dogs, but we are thankful for every drop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ligging is uitstekend, baie welkom gevoel, verblyf is fantasties met groot kamers.

Was vir 'n troue in Potch en het twee kamers bespreek. Baie hartlik deur Jan verwelkom, vooraf met Lindie gereël om Vrydagaand 'n vleisie te braai, alles was daar wat nodig was, lekker gebraai, Saartjie het Saterdagoggend aan die kant kom maak, 'n baie aangename en vriendelike mens! Stil en rustige omgewing, regtig baie lekker gebly. Sal definitief weer daar oornag. Net jammer ons kon nie Saterdagoggend gaan gholf nie, het verskriklik gereën, maar ons is dankbaar vir elke druppel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie vir die pragtige woorde, Gawie. Ek is baie jammer dat ek julle gemis het en ja, vir die reën sal ons beslis nie nee dankie se nie. Mooi bly tot 'n volgende keer.

Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Louis L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis L
With spouse/partner

Baie aangename plek om te oornag kan dit aanbeveel.

'n Goeie plek om te oornag, alles is perfek.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Louis, vir die mooi woorde. Nou hoekom is Baillie Park nie goed gelee nie? Ons is bly julle het dit geniet.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Marika G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika G
With spouse/partner

Pragtig.

Ons is vriendelik ontvang. Lieflike plek. Netjies en baie veilig. Pragtige kamer. Ons het heerlik gekuier en gebly. Sal hulle vir enige reistipe aanbeveel.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie, Marika. Julle laat ons sommer warm onder die hart voel

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Maryke V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke V
With spouse/partner

Baie netjies en vriendelike personeel.

Dis 'n baie rustige plek in die natuur. Die kamers is baie netjies en die personeel is baie behulpsaam.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Maryke, ons is bly om te sien julle kon bietjie ontspan!

Groete,
Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Elsabe A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe A

Juweel in die middel van Potch.

Wat 'n wonderlike ervaring. Pragtige kamers, skoon, netjies en elke dag vars muffins vir ons gelos. Ons was vriendelik verwelkom en dit het rêrig soos ons huis gevoel, weg van ons huis. Die ontbyt in die oggend was uitstekend en 'n definitiewe moed. Ek kan enige iemand aanraai om daar te gaan woon, rêrig 5 ster.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Elsabe.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dereck S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dereck S
With spouse/partner

Excellent.

I sent it immediately after reception. Said it was the best service and value for money that I have ever had. Excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Ek het dit dadelik na ontvangs teruggestuur. Onder andere gesê dit was die beste diens en waarde vir geld wat ek nog ooit gehad het. Uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dankie Dereck. Lyk my hulle het nie jou eerste kommunikasie ontvang nie. Bly julle het dit hier geniet. Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Andre K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre K
With spouse/partner

Vreeslik lekker.

Baie professioneel. Dadelik tuis gevoel. Die diens was puik. Een van ons aangenaamste verblyf deur LekkeSlaap. Sal enige tyd mense soontoe verwys.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Andre, dit is mooi komplimente. Julle karavaan is nog in een stuk en wag vir julle.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Gert M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert M

It was really cosy and the hospitality was wonderful!

We enjoyed it so much. We almost didn't realise we were in a guesthouse. 10/10!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker gesellig en oorvloedige gasvryheid!

Ons het dit baie geniet. Ons het amper nie agter gekom dat ons in 'n gastehuis was nie. 10/10!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dankie Gert, Julle moet Griekeland geniet.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Jurie V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie V
With spouse/partner

Die aanbly by julle was baie aangenaam.

As jy rustigheid en vrede soek in so besige dorp, hierdie is die plek om te wees.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dankie Jurie.
Die rustigheid is beslis a.g.v die "plaasatmosfeer" hier by ons. Bly julle kon lekker ontspan.
Groete,
Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Natasjha E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasjha E
With friends

Voel tuis en welkom!

Almal is vriendelik en gereed om jou verblyf gemaklik en aangenaam te maak. Geen moeite word ontsien nie, kamers pragtig en netjies. Ons het heerlik gebly, gekuier en ontbyt geëet. Sien jul beslis weer.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Natsjha. Hoop die res van die atletiekseisoen is sommer 'n goeie een! Dit was heerlik om julle hier te hê.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Lindy V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lindy V
Family with teenagers

Wonderful and friendly service!

Stunning place, peaceful area, friendly owner. Had a great time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike en vriendelike diens!

Baie mooi plek, rustige omgewing, vriendelike eienaar. Baie lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandra L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra L
Family with young children

'n Lekker "plaasgevoel" met vriendelike ontvangs en 'n pragtige, skoon eenheid waarin ons kon tuisgaan.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en goeie diens wat deurgaans aan ons gebied is. Die eenheid was baie netjies, prakties ingerig en ruim genoeg vir ons 4. Ons het heerlike ontspan en lekker op die groot, gemaklike beddens geslaap. Ons sal weer kom inloer as ons in die omgewing is.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Beste Sandra.

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang in die koue Potchefstroom. Toe vind ons agterna uit ons was saam Clint in Chile, Suid-Amerika! Stuur asb baie groete vir hulle.

Vriendelike groete,
Lindi, Jan, en natuurlik, Saartjie.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Marco S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco S
With spouse/partner

It was a lovely experience, neat and stunning!

A stunning place with a lovely, warm atmosphere. Very tastefully furnished and the service was very friendly and helpful. Fresh air and a beautiful, peaceful location. I will definitely recommend it to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike ervaring, netjies en pragtig!

'n Pragtige plek met 'n heerlike warm atmosfeer. Uiters smaakvol gemeubileer en die diens was baie vriendelik en behulpsaam. Vars lug en 'n mooi en rustige ligging. Ek sal beslis my vriende aanbeveel om soontoe te gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Marisa, vir die mooi komplimente. Dit is vir ons baie belangrik hier dat almal tuis en knus moet voel.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Andorette S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andorette S
With friends

Me and my girl friends enjoyed our stay and relaxed beneath the lovely trees.

Accommodation was neat and has a lovely spacious garden between stables, very relaxing. Fully equipped and neat unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek en my vriendinne het heerlik gebly en ontspan onder die lieflike bome.

Die verblyf was netjies, heerlike groot tuin tussen die perdestalle, baie ontspannend. Volledig toegerus en netjiese unit gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie, Andorette. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Drienie J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Drienie J
With spouse/partner

Stunning place.

Very nice place filled with history which we really enjoyed. We asked Lindi for breakfast on short notice and we were so glad we did. She accommodated us with the most delicious breakfast before we hit the road. Really a nice place with wonderful service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plekkie.

Baie oulike plek vol geskiedenis wat ons baie geniet het. Ons het op baie kort kennis vir Lindi gevra vir 'n ontbyt en was so bitter bly ons het. Sy het ons geakkommodeer met die lekkerste ontbyt voor ons die pad in geval het. Regtig 'n baie oulike plekkie met wonderlike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natasjha E - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasjha E

Voel tuis.

Ek en my dogtertjie is vriendelik deur Lindi ontvang. Ons kamer was pragtig en alles was netjies. Dankie ook vir die belangstelling en lekker gesels.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dit was heerlik om opgewonde kinders hier te he - veral as hulle die diere so geniet!Bly julle was tevrede. Sien weer.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Ma-rene' M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ma-rene' M
With spouse/partner

Peaceful, natural beauty.

Peaceful with friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, mooi natuurskoon.

Rustig met vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dankie vir die kompliment, was baie lekker om julle te bederf.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Sandra W - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra W
With spouse/partner

We enjoyed the stay and can recommend it.

Lindi is very helpful and goes out of her way to make you feel at home, thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik daar gebly en kan net aanbeveel!

Lindi is so hulpvaardig en gaan uit haar pad om ons tuis te laat voel, dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Ek is baie bly julle het dit geniet, Sandra. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle so bietjie te bederf.
Vriendelike groete.
Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Anita V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita V
With spouse/partner

Hospitable, neat and clean, stunning garden, treated with delicious muffins.

Thank you, Lindi, for your hospitality and neat facility.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry, netjies en skoon, pragtige tuin, bederf met heerlike muffins!

Dankie Lindi vir jou gasvryheid en netjiese fasiliteite!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Dit was een groot plesier om julle te ontvang en te bederf. Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Jacoba S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacoba S
With spouse/partner

Lovely, we were satisfied.

Everything perfect, no problems or shortcomings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik, ons was baie tevrede.

Alles was perfek, geen tekorte of probleme ervaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie, Jacoba! Ons probeer ons beste. Ons hou daarvan om ons gaste te bederf.
Groete
Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Jeanisa D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jeanisa D
Family with teenagers

Our stay couldn't have been better. Felt so welcome and at home. Thank you Lindie and Saartjie, you are awesome!

The room was cleaned and tidied on time. We were received in a friendly manner and immediately felt at home. All our needs were met: very comfortable room, the robes made us feel spoilt, filtered water! Would definitely recommend to others.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf was onverbeterlik. Baie welkom en tuis gevoel. Dankie Lindie en Saartjie, julle is awesome!

Kamer was op tyd skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Al ons behoeftes was bevredig, baie gerieflike kamer, kamerjaponne was 'n lekker bederfbonus. Filter water! Sal die gastehuis beslis vir ander aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Hi Jeanisa
Dit was regtig net 'n plesier vir ons om julle te ontvang. Ons hoop om julle in die toekoms weer te kan onthaal. 'n Lekker jaar vir julle vorentoe. Groete en mooi bly. Lindi

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Attie K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attie K
With spouse/partner

Sentraal geleë en tog in 'n plaasatmosfeer, saam met keurige dekor en uitnemende gasvryheid.

Soos hierbo - dit was fantasties!

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate's response

Baie dankie Attie. Dit was net 'n plesier om julle te bederf.

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
was R600
From R450
per night (sleeps 2)
was R600
From R450
per night (sleeps 2)
was R600
From R450
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot 59, Vyfhoek, Wynne Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNjMxZGFlLWQ1OTgtNDZkZC1iNjFkLTgwYzkzNjU0ZmZkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600, now From R450  per night (sleeps 2) 64 5 1 5 Plot 59, Vyfhoek Wynne Street, Baillie Park 2531 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.721118723099 27.124381810427
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!